Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vark!!
Vark!! [boodskap #47399] Sa, 28 Julie 2001 13:17 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Davie Davis: Steeds bly jy 'n onverbeterlike manipulant (hemel is daar sê
woord?)

Gloudina:
Hier klink jy darem baie soos Wouter Plaasvark. Kon Davie Davis nou die hele
tyd Wouter Plaasvark gewees het, en daardie klein scene van hoe mens sekere
vanne uitspreek, bedoel om te verwar? As Davie nou wouter plaasvark is, dan
is jy 'n meester. Maar ek het darem my doubts. Komaan, Wouter, verklaar dat
jou hande skoon is.
Tant Hessie wat raadop is.

Wouter:
Waar kry 'n mens tog 'n vark met skoon hande? Nee, my hande is nie skoon
nie, ek het my deel aan die verwarring, maar ek sal dit nooit erken nie ;-)

Maar ek is nie Davie of Du Plessis nie en gee ook nie voor om hulle te wees
nie. Ek bly die lieftallige nuusgroepvarkie wat heerlik in die modder
baljaar, sonder skoon hande.... ;-)

En Davie, daardie woord is manipuleerder. Of manipulator, as jy meer geleerd
wil klink. As jy dit opsluit moet verbuig sal ek manipulis of manipuloes
voorstel, afhangende of jy dit listig of oes bedoel :-)
Re: Vark!! [boodskap #47403 is 'n antwoord op boodskap #47399] Sa, 28 Julie 2001 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter, jy met die oulike snoetjie, jy moet meer Varkies praat - dit is
lustig:))))
Annette

--

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b62bc46.0@news1.mweb.co.za...
>> Davie Davis: Steeds bly jy 'n onverbeterlike manipulant (hemel is daar sê
> woord?)
>
> Gloudina:
> Hier klink jy darem baie soos Wouter Plaasvark. Kon Davie Davis nou die hele
> tyd Wouter Plaasvark gewees het, en daardie klein scene van hoe mens sekere
> vanne uitspreek, bedoel om te verwar? As Davie nou wouter plaasvark is, dan
> is jy 'n meester. Maar ek het darem my doubts. Komaan, Wouter, verklaar dat
> jou hande skoon is.
> Tant Hessie wat raadop is.
>
> Wouter:
> Waar kry 'n mens tog 'n vark met skoon hande? Nee, my hande is nie skoon
> nie, ek het my deel aan die verwarring, maar ek sal dit nooit erken nie ;-)
>
> Maar ek is nie Davie of Du Plessis nie en gee ook nie voor om hulle te wees
> nie. Ek bly die lieftallige nuusgroepvarkie wat heerlik in die modder
> baljaar, sonder skoon hande.... ;-)
>
> En Davie, daardie woord is manipuleerder. Of manipulator, as jy meer geleerd
> wil klink. As jy dit opsluit moet verbuig sal ek manipulis of manipuloes
> voorstel, afhangende of jy dit listig of oes bedoel :-)
>
Re: Vark!! [boodskap #47427 is 'n antwoord op boodskap #47403] So, 29 Julie 2001 08:05 Na vorige boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek persoonlik verkies dit as hy die oes so betrek - Maar nou ja, elke vark
het sy eie manipulator

"Annette" skryf in boodskap news:9juf7h$1jco1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter, jy met die oulike snoetjie, jy moet meer Varkies praat - dit is
> lustig:))))
> Annette
>
>
> --
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b62bc46.0@news1.mweb.co.za...
>>> Davie Davis: Steeds bly jy 'n onverbeterlike manipulant (hemel is daar
s�
>> woord?)
>>
>> Gloudina:
>> Hier klink jy darem baie soos Wouter Plaasvark. Kon Davie Davis nou die
> hele
>> tyd Wouter Plaasvark gewees het, en daardie klein scene van hoe mens
> sekere
>> vanne uitspreek, bedoel om te verwar? As Davie nou wouter plaasvark is,
> dan
>> is jy 'n meester. Maar ek het darem my doubts. Komaan, Wouter, verklaar
> dat
>> jou hande skoon is.
>> Tant Hessie wat raadop is.
>>
>> Wouter:
>> Waar kry 'n mens tog 'n vark met skoon hande? Nee, my hande is nie skoon
>> nie, ek het my deel aan die verwarring, maar ek sal dit nooit erken nie
> ;-)
>>
>> Maar ek is nie Davie of Du Plessis nie en gee ook nie voor om hulle te
> wees
>> nie. Ek bly die lieftallige nuusgroepvarkie wat heerlik in die modder
>> baljaar, sonder skoon hande.... ;-)
>>
>> En Davie, daardie woord is manipuleerder. Of manipulator, as jy meer
> geleerd
>> wil klink. As jy dit opsluit moet verbuig sal ek manipulis of manipuloes
>> voorstel, afhangende of jy dit listig of oes bedoel :-)
>>
>
Vorige onderwerp: alt.languages.afrikaans
Volgende onderwerp: Naamsverandering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:22:26 MGT 2024