Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kanniebos" deur DONALD RIEKERT
"Kanniebos" deur DONALD RIEKERT [boodskap #47371] Vr, 27 Julie 2001 14:34
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KANNIEBOS
Donald Riekert

As ek jou eendag moet neerlê
sal dit in Bitterfontein se los sand wees
Stof tot stof sal jou nie raak nie
maar son en maan sal in die swartklip
oor jou gaan Die kannieblom se roesrooi
sal jou wang se gloed bewaar
en die sout sal teen jou vasslaan
jou lyf teer gebalsem hou
Vorige onderwerp: Daantjie Oeksoo - Melt J. Brink (1842-1925)
Volgende onderwerp: Jy sê vir My: "Ou boetie..." deur C. LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:41:44 MGT 2024