Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: MSN/hotmail
Re: MSN/hotmail [boodskap #47276] Wo, 25 Julie 2001 05:50 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:9jmvp3$st3$1@azure.nl.gxn.net...
> Oor die brains en die look sal ek eerder niks sê nie... :-)
>
> Jy sal nie glo nie, maar afrikaanse windows is ook non-existant!!! Ek
> kon nie glo toe ek in Nl kom en my PC praat skielik hollands nie! Van
> mappen en bestanden en annuleren moes ek nog leer...
> _________________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9jmplj$jo6$1@news1.xs4all.nl...
>> Daar het jy weer 'n goeie punt Max.
>> Maar as dit al in Nederlands is, is Afrikaans tog ook nie te moeilik
> nie.
>>
>> Ek sê maar nie geskiet is altyd mis.
>> Wie nie waag die sal nie wen nie.
>> Nee het jy, ja kan jy kry :-))
>>
>> Gr.Rico, die bly is, dat Max net 'n bietjie meer dink en nie gelyk
> soos hy
>> op die barrikades spring nie :-)))
>> Of sal ons maar beter sê Max got the brains and Rico the look :-))))
>>
>> "Max" schreef in bericht
> news:9jmo7m$qss$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Goeie punt, Rico. Enigste probleem is dat in NL daar weinig mense
> nooit
>>> voor 'n PC uitkom nie. In SA is daar wienig mense met PC's, en
> Internet
>>> is 'n luukse!
>>>
>>> Die "online" getalle is baie anders...
>>>
>>> ______________________________________________________
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:9jmkuu$peq$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Afrikaans is die derde taal van Afrika ne??
>>>> Dit word gespreek als eerste taal deur 18 miljoen mense??
>>>> Julle is baie lief vir julle taal?
>>>> Julle sê Nederlands neem so maklik Engelso woorde oor en vertaal
> die
>>> nie in
>>>> Nederlands nie??
>>>> Nou wil ek julle vertel, MSN en ook hotmail kan jy kry in
> Nederlands.
>>>> Hoekom nie in Afrikaans nie??
>>>> As dit in Duits, Spaans, Portugees, Noors en baie meer tale kan en
> dit
>>> is
>>>> ook al in Nederlands, moet dit ook in Afrikaans moontlik wees.
>>>> Ons sal moet gaan aksie voer, om dit ook in Afrikaans te kry!!
>>>> Daar is baie meer Afrikaans sprekende mense as bv. Noors
> sprekende.
>>>> Of is julle te maklik en gebruik julle maar net die Engelse
> taal???
>>> :-))))
>>>>
>>>> Gr. Rico, die saam met die Afrikaners gaan reel dat MSN en hotmail
> ook
>>> in
>>>> Afrikaans op die net gaan kom!!!!
>>>>
>>>
>>
>
Re: MSN/hotmail [boodskap #47277 is 'n antwoord op boodskap #47276] Wo, 25 Julie 2001 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Siende dat julle (Nederlanders) nou julle "hotmail" in jul eie taal gaan hê,
gaan julle minder Engelse woorde daarop gebruik?
"Max" skryf in boodskap news:9jmvp3$st3$1@azure.nl.gxn.net...
> Oor die brains en die look sal ek eerder niks sê nie... :-)
>
> Jy sal nie glo nie, maar afrikaanse windows is ook non-existant!!! Ek
> kon nie glo toe ek in Nl kom en my PC praat skielik hollands nie! Van
> mappen en bestanden en annuleren moes ek nog leer...
> _________________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9jmplj$jo6$1@news1.xs4all.nl...
>> Daar het jy weer 'n goeie punt Max.
>> Maar as dit al in Nederlands is, is Afrikaans tog ook nie te moeilik
> nie.
>>
>> Ek sê maar nie geskiet is altyd mis.
>> Wie nie waag die sal nie wen nie.
>> Nee het jy, ja kan jy kry :-))
>>
>> Gr.Rico, die bly is, dat Max net 'n bietjie meer dink en nie gelyk
> soos hy
>> op die barrikades spring nie :-)))
>> Of sal ons maar beter sê Max got the brains and Rico the look :-))))
>>
>> "Max" schreef in bericht
> news:9jmo7m$qss$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Goeie punt, Rico. Enigste probleem is dat in NL daar weinig mense
> nooit
>>> voor 'n PC uitkom nie. In SA is daar wienig mense met PC's, en
> Internet
>>> is 'n luukse!
>>>
>>> Die "online" getalle is baie anders...
>>>
>>> ______________________________________________________
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:9jmkuu$peq$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Afrikaans is die derde taal van Afrika ne??
>>>> Dit word gespreek als eerste taal deur 18 miljoen mense??
>>>> Julle is baie lief vir julle taal?
>>>> Julle sê Nederlands neem so maklik Engelso woorde oor en vertaal
> die
>>> nie in
>>>> Nederlands nie??
>>>> Nou wil ek julle vertel, MSN en ook hotmail kan jy kry in
> Nederlands.
>>>> Hoekom nie in Afrikaans nie??
>>>> As dit in Duits, Spaans, Portugees, Noors en baie meer tale kan en
> dit
>>> is
>>>> ook al in Nederlands, moet dit ook in Afrikaans moontlik wees.
>>>> Ons sal moet gaan aksie voer, om dit ook in Afrikaans te kry!!
>>>> Daar is baie meer Afrikaans sprekende mense as bv. Noors
> sprekende.
>>>> Of is julle te maklik en gebruik julle maar net die Engelse
> taal???
>>> :-))))
>>>>
>>>> Gr. Rico, die saam met die Afrikaners gaan reel dat MSN en hotmail
> ook
>>> in
>>>> Afrikaans op die net gaan kom!!!!
>>>>
>>>
>>
>
Re: MSN/hotmail [boodskap #47317 is 'n antwoord op boodskap #47277] Wo, 25 Julie 2001 18:21 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Siende dat julle (Nederlanders) nou julle "hotmail" in jul eie taal gaan hê,
> gaan julle minder Engelse woorde daarop gebruik?

Daar is nie meer 1 engelse woord op nie!!
Jonas kan jy my sê watter engelse woorde ons almal gebruik???
So laat ons probeer dit ook in Afrikaans te gaan kry.

Gr.Rico
Vorige onderwerp: 6 JULIE
Volgende onderwerp: Help asb.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 17:39:32 MGT 2024