Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help asb.
Help asb. [boodskap #47279] Wo, 25 Julie 2001 07:23 na volgende boodskap
Donald Osmond  is tans af-lyn  Donald Osmond
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek is op soek na 720k "stiffies" wat nog werk. Enige informasie sal waardeur
word.

Dankie

Donald
Re: Help asb. [boodskap #47283 is 'n antwoord op boodskap #47279] Wo, 25 Julie 2001 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al probeer om (op 'n ander pc) die 1.4 stiffie te formateer as 720k?

Hier leef ons in die 21ste eeu... Ek het dit self dus nog nie probeer nie...
_____________________________________________________
Donald Osmond schreef in berichtnieuws
9jlsbv$ip1@godzilla.ast.co.za...
> Ek is op soek na 720k "stiffies" wat nog werk. Enige informasie sal waardeur
> word.
>
> Dankie
>
> Donald
>
Re: Help asb. [boodskap #47284 is 'n antwoord op boodskap #47279] Wo, 25 Julie 2001 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
As ek dit reg het Donald kan jy 1.4MB dd Stiffies net formaateer na 720kb
toe deur by die command prompt in te tik format a: /f:720, waar a die dryf
is.
As jy meer tegnies will raak kan jy /t:tracks en die /n:sectors om die
tracks per kant te spesifiseer en die aantal sektore per track.
Hoop dit werk
.

One family builds a wall, two families enjoy it.

"Donald Osmond" skryf in boodskap news:9jlsbv$ip1@godzilla.ast.co.za...
> Ek is op soek na 720k "stiffies" wat nog werk. Enige informasie sal waardeur
> word.
>
> Dankie
>
> Donald
>
Re: Help asb. [boodskap #47318 is 'n antwoord op boodskap #47284] Wo, 25 Julie 2001 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat ek al gevind het is dat 'n 1.44 Mb stiffy wat as 'n 720 kb geformateer
is in 'n 1.44 dryf nie deur 'n 720 kb dryf as 'n 720 kb stiffy gelees wil
word nie - lees die sin stadig as jy deurmekaar word :-) .

Oplossing (eie risiko, werk vir my): vat 'n magneet. Vryf die ding
herhaaldelik kruis en dwars oor die stiffy, tot jy moeg word daarvan. Vermy
die sluitstuk wat oor die gaping gly anders magnetiseer jy die ding ook en
dit sal die betrokke stiffy se mede stiffies "wipe" as jy alles saam bêre.

Formateer die spesiale stiffy in jou 1.44 dryf as 'n 720 kb met die regte
bevelstruktuur soos elders beskryf. Die 720 dryf sal die stiffy daarna as 'n
720 stiffy erken.

Sterkte!
Re: Help asb. [boodskap #47320 is 'n antwoord op boodskap #47318] Wo, 25 Julie 2001 19:10 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"pete" schreef...
> Wat ek al gevind het is dat 'n 1.44 Mb stiffy wat as 'n 720 kb geformateer
> is in 'n 1.44 dryf nie deur 'n 720 kb dryf as 'n 720 kb stiffy gelees wil
> word nie - lees die sin stadig as jy deurmekaar word :-) .
>
> Oplossing (eie risiko, werk vir my): vat 'n magneet. Vryf die ding
> herhaaldelik kruis en dwars oor die stiffy, tot jy moeg word daarvan. Vermy
> die sluitstuk wat oor die gaping gly anders magnetiseer jy die ding ook en
> dit sal die betrokke stiffy se mede stiffies "wipe" as jy alles saam bêre.

Het julle al geprobeer om die gaatjie aan die linker kant van die 1.44 Mb
stiffy dig te maak (met cellotape of soiets) en dan pas te formatteer?

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Re: MSN/hotmail
Volgende onderwerp: Die Gewetenswroeging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:03:39 MGT 2024