Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » interessante informasie
interessante informasie [boodskap #47093] Sa, 21 Julie 2001 06:44 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal lekker wees, dit te weet en jou kennis vergroot :-))

Ons is so lekker Bourgondies.

Maar ja wat is die Afrikaanse brekfes, baie Ingils?????

Gr.Rico

DEN HAAG - De meeste Nederlanders ontbijten met een bruine boterham met kaas
en een kop thee. Vooral doordeweeks is deze combinatie favoriet. Naast kaas
wordt een snee bruinbrood dan ook veelvuldig belegd met zoetigheid.
Vleeswaren staan op de derde plaats.

In het weekend wijkt het ontbijt echter af. Dan kiezen de Nederlanders voor
meer luxe broodjes en meer verschillende soorten beleg. Vooral op zondag
wordt meer zorg aan de ochtendmaaltijd besteed
Re: interessante informasie [boodskap #47096 is 'n antwoord op boodskap #47093] Sa, 21 Julie 2001 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Rico - glad nie.
Maar baie provinsialisties, en dit hang af of dit in die week of oor die
naweek is.
Ek kan nou net praat oor Transvaal, Vrystaat en die Kaap, want ek het net in
Natal gekuier - en dit tel nie.
In die week eet die Vrystaters en Transvalers - die in die stede en dorpe -
pap. Slappap, Stywe Pap, Putupap, Moltabella Pap of Oats Pap - Die meeste
eet dit met suiker en koue melk, maar dan is daar die wat 'n titseltjie
botter bysit en warm melk verkies. Daar is ook die wat die pap op 'n sny
brood sit en suiker oorstrooi.
Naweke is dit roosterbrood, eier en wors, en koffie.
Die mense op die plase eet gewoonlik pap en melk, gevolg deur eiers, tjops,
wors, brood en koffie, en miskien nog as ekstratjie die oorskietvleis van
gisteraand se ete.
In die Kaap eet ons gewoonlik beskuit by koffie vroeg, en later miskien
muesli, of roosterbrood met eier.
Maar aan die Weskus eet jy bokkom, brood en koffie vir ontbyt.
Ek neem aan jy wil nie weet wat hulle in Hotelle en Gastehuise vir ontbyt
voorsit dit - want in die meeste gevalle is dit The English Breakfast -
Varkworsies, Bakes Beans, Mushrooms, de lot!:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9jb81c$l20$1@news1.xs4all.nl...
> Dit sal lekker wees, dit te weet en jou kennis vergroot :-))
>
> Ons is so lekker Bourgondies.
>
> Maar ja wat is die Afrikaanse brekfes, baie Ingils?????
>
> Gr.Rico
>
> DEN HAAG - De meeste Nederlanders ontbijten met een bruine boterham met kaas
> en een kop thee. Vooral doordeweeks is deze combinatie favoriet. Naast kaas
> wordt een snee bruinbrood dan ook veelvuldig belegd met zoetigheid.
> Vleeswaren staan op de derde plaats.
>
> In het weekend wijkt het ontbijt echter af. Dan kiezen de Nederlanders voor
> meer luxe broodjes en meer verschillende soorten beleg. Vooral op zondag
> wordt meer zorg aan de ochtendmaaltijd besteed
>
Re: interessante informasie [boodskap #47214 is 'n antwoord op boodskap #47096] Ma, 23 Julie 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Nee Rico - glad nie.
> Maar baie provinsialisties, en dit hang af of dit in die week of oor die
> naweek is.
> Ek kan nou net praat oor Transvaal, Vrystaat en die Kaap, want ek het net in
> Natal gekuier - en dit tel nie.
> In die week eet die Vrystaters en Transvalers - die in die stede en dorpe -
> pap. Slappap, Stywe Pap, Putupap, Moltabella Pap of Oats Pap - Die meeste
> eet dit met suiker en koue melk, maar dan is daar die wat 'n titseltjie
> botter bysit en warm melk verkies. Daar is ook die wat die pap op 'n sny
> brood sit en suiker oorstrooi.

Watter Tronsvolers ken jy? Ons spul Coathangers gryp post toasties op
pad na die verkeer toe. Niks tyd vir 'n gepap maak nie.

> Naweke is dit roosterbrood, eier en wors, en koffie.

Duidelik ryk Tronsvolers.

> In die Kaap eet ons gewoonlik beskuit by koffie vroeg, en later miskien
> muesli, of roosterbrood met eier.

Wat niks viskoppe nie?
Re: interessante informasie [boodskap #47230 is 'n antwoord op boodskap #47214] Ma, 23 Julie 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lou, liewe mens - lyk my jy is nog bitter jonk:)))
As jy nie van pap wat op 'n primus gemaak is weet nie , is jy een van
daardie ryk Tronsvolers:)))
En viskoppe eet mens smiddae en saans:)))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3B5BCCA5.AED933D3@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Nee Rico - glad nie.
>> Maar baie provinsialisties, en dit hang af of dit in die week of oor die
>> naweek is.
>> Ek kan nou net praat oor Transvaal, Vrystaat en die Kaap, want ek het net in
>> Natal gekuier - en dit tel nie.
>> In die week eet die Vrystaters en Transvalers - die in die stede en dorpe -
>> pap. Slappap, Stywe Pap, Putupap, Moltabella Pap of Oats Pap - Die meeste
>> eet dit met suiker en koue melk, maar dan is daar die wat 'n titseltjie
>> botter bysit en warm melk verkies. Daar is ook die wat die pap op 'n sny
>> brood sit en suiker oorstrooi.
>
> Watter Tronsvolers ken jy? Ons spul Coathangers gryp post toasties op
> pad na die verkeer toe. Niks tyd vir 'n gepap maak nie.
>
>> Naweke is dit roosterbrood, eier en wors, en koffie.
>
> Duidelik ryk Tronsvolers.
>
>> In die Kaap eet ons gewoonlik beskuit by koffie vroeg, en later miskien
>> muesli, of roosterbrood met eier.
>
> Wat niks viskoppe nie?
Re: interessante informasie [boodskap #47242 is 'n antwoord op boodskap #47093] Di, 24 Julie 2001 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Danielle dit staan vir "Sondag middag knippie"

"Danielle" skryf in boodskap news:btopltkp54mop4fi9m56t063h8drtjpvn3@4ax.com...
> On Mon, 23 Jul 2001 06:53:43 +0200, "Krokkie"
>

> wrote:
>
>> Dit is nou verwant aan SMK's
>
> Ek het nou al alles probeer, maar kan nie agterkom wat SMK's is nie.
> HELP! :-)
>
>
>> "Annette" wrote in message
> ...
>>> Ontbytkoek?
>>> Wat is dit?
>>> Annette
>
Re: interessante informasie [boodskap #47243 is 'n antwoord op boodskap #47242] Di, 24 Julie 2001 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Lank en leeeekkkkkkkeerr!
pj
"Krokkie"
wrote in message
news:3b5cf3ee$0$228@hades.is.co.za...
> Danielle dit staan vir "Sondag middag knippie"
>
Re: interessante informasie [boodskap #47244 is 'n antwoord op boodskap #47230] Di, 24 Julie 2001 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Lou, liewe mens - lyk my jy is nog bitter jonk:)))
> As jy nie van pap wat op 'n primus gemaak is weet nie , is jy een van
> daardie ryk Tronsvolers:)))

Praat van ryk - julle het 'n primus gehad? Ons moes die pap sommer so
rou opvreet met 'n paar slukke water uit die spruit agterna. Maak jou
maag so lekker vol as die pap opswel van die water.

> En viskoppe eet mens smiddae en saans:)))
> Annette
>
> Lou wrote in message
> news:3B5BCCA5.AED933D3@lous.zzn.com...
>>
>>
>> Annette wrote:
>>>
>>> Nee Rico - glad nie.
>>> Maar baie provinsialisties, en dit hang af of dit in die week of oor die
>>> naweek is.
>>> Ek kan nou net praat oor Transvaal, Vrystaat en die Kaap, want ek het
> net in
>>> Natal gekuier - en dit tel nie.
>>> In die week eet die Vrystaters en Transvalers - die in die stede en
> dorpe -
>>> pap. Slappap, Stywe Pap, Putupap, Moltabella Pap of Oats Pap - Die
> meeste
>>> eet dit met suiker en koue melk, maar dan is daar die wat 'n titseltjie
>>> botter bysit en warm melk verkies. Daar is ook die wat die pap op 'n sny
>>> brood sit en suiker oorstrooi.
>>
>> Watter Tronsvolers ken jy? Ons spul Coathangers gryp post toasties op
>> pad na die verkeer toe. Niks tyd vir 'n gepap maak nie.
>>
>>> Naweke is dit roosterbrood, eier en wors, en koffie.
>>
>> Duidelik ryk Tronsvolers.
>>
>>> In die Kaap eet ons gewoonlik beskuit by koffie vroeg, en later miskien
>>> muesli, of roosterbrood met eier.
>>
>> Wat niks viskoppe nie?
Re: interessante informasie [boodskap #47247 is 'n antwoord op boodskap #47093] Di, 24 Julie 2001 07:05 Na vorige boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle oor SMK : Oops. :-)))
Ek dog die heeltyd dis iets soos BLT's (Bacon, Lettuce and Tomato
toebroodjies) in Afrikaans. Die "S" vir spek, en die "K" vir
kropslaai, maar die "M" wou nie so lekker werk vir tamaties nie.

Wouter
Spek, Kropslaai en Moerse tamaties?
Vorige onderwerp: 15 JULIE
Volgende onderwerp: Ek's terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:35:09 MGT 2024