Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie, die hanskakie
Frikkie, die hanskakie [boodskap #47116] Sa, 21 Julie 2001 13:41 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> We had joy we had fun, we had niggers on the run
> but the fun didn't last cause the niggers ran to fast,
> now it`s fun got a gun fucking niggers better run.......

As daar ooit nog twyfel was dat Afrikaans se grootste bedreigingvan die
kant van die "Boere" kom, dan is Frikkie Potgieter die
perfekte bewys. Hy en sy groep word gevoed deur Amerikaanse
en dus Amerikaans-Engelse materiaal en dus woordgebruik.
Sogenaamde "anderskleuriges" doen hulle deel om Afrikaans
in stand te hou. Matthews Phosa laat sien 'n digbundel in Afrikaans.
Iemand vertel vir my nou die dag hoeveel hy die Afrikaanse taal-
kennis van Tony Links bewonder. Mandela leer Afrikaans in die
tronk aan. Maar Frikkie, Frikkie is in die diens van Fred Rundle
en albei gee niks om vir die Afrikaanse taal nie, maar net vir hulle
rassistiese gebroedsel. Hulle makkers is die rassiste van Noord-
Amerika, nie hulle mede-Afrikaners nie.

Die Ruiter in die Dag.
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47143 is 'n antwoord op boodskap #47116] So, 22 Julie 2001 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hahahahaha

skryf in boodskap news:3B598757.8C68D08D@home.com...
>
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> We had joy we had fun, we had niggers on the run
>> but the fun didn't last cause the niggers ran to fast,
>> now it`s fun got a gun fucking niggers better run.......
>
> As daar ooit nog twyfel was dat Afrikaans se grootste bedreigingvan die
> kant van die "Boere" kom, dan is Frikkie Potgieter die
> perfekte bewys. Hy en sy groep word gevoed deur Amerikaanse
> en dus Amerikaans-Engelse materiaal en dus woordgebruik.
> Sogenaamde "anderskleuriges" doen hulle deel om Afrikaans
> in stand te hou. Matthews Phosa laat sien 'n digbundel in Afrikaans.
> Iemand vertel vir my nou die dag hoeveel hy die Afrikaanse taal-
> kennis van Tony Links bewonder. Mandela leer Afrikaans in die
> tronk aan. Maar Frikkie, Frikkie is in die diens van Fred Rundle
> en albei gee niks om vir die Afrikaanse taal nie, maar net vir hulle
> rassistiese gebroedsel. Hulle makkers is die rassiste van Noord-
> Amerika, nie hulle mede-Afrikaners nie.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47168 is 'n antwoord op boodskap #47116] So, 22 Julie 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sien hier kom jy weer!!!! Omdat Frikkie n siening het waarmee jy nie saam
stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
sienning het nie.Ek kan nie
alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
wat dink en dit goed kan doen.

Reenen

skryf in boodskap news:3B598757.8C68D08D@home.com...
>
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> We had joy we had fun, we had niggers on the run
>> but the fun didn't last cause the niggers ran to fast,
>> now it`s fun got a gun fucking niggers better run.......
>
> As daar ooit nog twyfel was dat Afrikaans se grootste bedreigingvan die
> kant van die "Boere" kom, dan is Frikkie Potgieter die
> perfekte bewys. Hy en sy groep word gevoed deur Amerikaanse
> en dus Amerikaans-Engelse materiaal en dus woordgebruik.
> Sogenaamde "anderskleuriges" doen hulle deel om Afrikaans
> in stand te hou. Matthews Phosa laat sien 'n digbundel in Afrikaans.
> Iemand vertel vir my nou die dag hoeveel hy die Afrikaanse taal-
> kennis van Tony Links bewonder. Mandela leer Afrikaans in die
> tronk aan. Maar Frikkie, Frikkie is in die diens van Fred Rundle
> en albei gee niks om vir die Afrikaanse taal nie, maar net vir hulle
> rassistiese gebroedsel. Hulle makkers is die rassiste van Noord-
> Amerika, nie hulle mede-Afrikaners nie.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47172 is 'n antwoord op boodskap #47116] So, 22 Julie 2001 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Sien hier kom jy weer!!!! Omdat Frikkie n siening het waarmee jy nie saam
> stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
> slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
> sienning het nie.Ek kan nie
> alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
> wat dink en dit goed kan doen.
>

En as jy goed gekyk het, sou jy gesien het dat ek die woord
"Boere" in aanhalingstekens geplaas het. Frikkie en sy "Boere"-
makkers het nou die woord "Boere" so 'n spesifieke betekenis
gegee dat die woord "Boere" soos dit in die Tweede Vryheids-
oorlog gebruik is, heelwaarskynlik iets van die verlede gaan
word, behalwe in Zoeloe en Sotho, ens. waar amabuno (ek
hoop dat ek dit reg spel) nog ongeveer "Afrikaners" beteken.
Ek merk op dat Frikkie se plasings grotendeels gebruik
word om te dokumenteer wat die AWB gedoen het om
teen die nuwe bedeling te veg (meestal met bomme.) Blykbaar
voel hulle sensitief, moet hulle hul verdedig teen ander regse
groepe. Ek merk ook op dat hulle nou die woord "Afrikaner"
as 'n skeldnaam gebruik. Dis darem jammer dat dit nou tot
hierdie uiteinde gekom het. Wat noem jy jouself deesdae?

Gloudina
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47175 is 'n antwoord op boodskap #47116] So, 22 Julie 2001 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is n Afrikaner. So gebore en so sal ek doodgaan.
As daar Suid Afrikaners is wat die woord "Afrikaner" as n skelnaam gebruik
is en hy self een is wys dit net waar hy uitgekruip het.Met ander woorde hy
het nie trots nie.

My punt bly nog altyd dat jy te gou klasifiseer en mense in groepe plaas.
Reenen
skryf in boodskap news:3B5AE7B1.8E83A450@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> Sien hier kom jy weer!!!! Omdat Frikkie n siening het waarmee jy nie saam
>> stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
>> slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
>> sienning het nie.Ek kan nie
>> alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
>> wat dink en dit goed kan doen.
>>
>
> En as jy goed gekyk het, sou jy gesien het dat ek die woord
> "Boere" in aanhalingstekens geplaas het. Frikkie en sy "Boere"-
> makkers het nou die woord "Boere" so 'n spesifieke betekenis
> gegee dat die woord "Boere" soos dit in die Tweede Vryheids-
> oorlog gebruik is, heelwaarskynlik iets van die verlede gaan
> word, behalwe in Zoeloe en Sotho, ens. waar amabuno (ek
> hoop dat ek dit reg spel) nog ongeveer "Afrikaners" beteken.
> Ek merk op dat Frikkie se plasings grotendeels gebruik
> word om te dokumenteer wat die AWB gedoen het om
> teen die nuwe bedeling te veg (meestal met bomme.) Blykbaar
> voel hulle sensitief, moet hulle hul verdedig teen ander regse
> groepe. Ek merk ook op dat hulle nou die woord "Afrikaner"
> as 'n skeldnaam gebruik. Dis darem jammer dat dit nou tot
> hierdie uiteinde gekom het. Wat noem jy jouself deesdae?
>
> Gloudina
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47178 is 'n antwoord op boodskap #47116] So, 22 Julie 2001 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> As daar Suid Afrikaners is wat die woord "Afrikaner" as n skelnaam gebruik
> is en hy self een is wys dit net waar hy uitgekruip het.Met ander woorde hy
> het nie trots nie.
>
> My punt bly nog altyd dat jy te gou klasifiseer en mense in groepe plaas.

So, my dierbare ou Reenen, jy sit vir mense en klassifiseer (Frikkie is
'n dit en ek is 'n dat) en jy sien nie die balk in jou eie oog nie?
Terloops, " klassifiseer" word met twee esse aan die begin gespel.
As jy dit "klasifiseer" skryf, dan sal ons dit "klasie-fi-seer" uitspreek,
en jy wil tog seker nie vir ons vertel dat klasie se fi seer is nie?

Gloudina
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47181 is 'n antwoord op boodskap #47116] So, 22 Julie 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Reneen, die beste is G te ignoreer!!
St plaas die mense altyd in hokkies en als sy nie kan wen nie word sy 'n
ouwe neul.
Sy spreek dan so min oor mense, kyk naar die opmerkings oor die
klassie/klasie.
Beter die G te ignoreer, sy is die enige mens op die wereld sonder foute!!!

Gr.Rico
schreef in bericht news:3B5AF7F3.D0B6E3E6@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> As daar Suid Afrikaners is wat die woord "Afrikaner" as n skelnaam gebruik
>> is en hy self een is wys dit net waar hy uitgekruip het.Met ander woorde hy
>> het nie trots nie.
>>
>> My punt bly nog altyd dat jy te gou klasifiseer en mense in groepe
plaas.
>
> So, my dierbare ou Reenen, jy sit vir mense en klassifiseer (Frikkie is
> 'n dit en ek is 'n dat) en jy sien nie die balk in jou eie oog nie?
> Terloops, " klassifiseer" word met twee esse aan die begin gespel.
> As jy dit "klasifiseer" skryf, dan sal ons dit "klasie-fi-seer" uitspreek,
> en jy wil tog seker nie vir ons vertel dat klasie se fi seer is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47215 is 'n antwoord op boodskap #47116] Ma, 23 Julie 2001 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:

> Iemand vertel vir my nou die dag hoeveel hy die Afrikaanse taal-
> kennis van Tony Links bewonder.

Tony links IS afrikaans Gloudina!

> Maar Frikkie, Frikkie is in die diens van Fred Rundle
> en albei gee niks om vir die Afrikaanse taal nie, maar net vir hulle
> rassistiese gebroedsel.

Die beste idee is om op te hou om 'n klankbord vir Frikkie te wees.

Maak soos ou Max :) - killfile hom.
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47219 is 'n antwoord op boodskap #47116] Ma, 23 Julie 2001 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b66684a.4276553@news.is.co.za...
>
> Hulle was slimmer as hy, hulle het meer uithouvermoe gehad en hulle
> was beter soldate en politici.
>

Jy sal moet uitbrei op "Hulle" en "hy" Ferdie, want in die konteks wat jy
dit gebruik klink dit soos politieke groepe en as dit die geval is, is ek
bevrees slaan jy die bal vér mis.

Sakkie
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47228 is 'n antwoord op boodskap #47168] Ma, 23 Julie 2001 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 22 Jul 2001 16:21:45 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> Sien hier kom jy weer!!!! Omdat Frikkie n siening het waarmee jy nie saam
> stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
> slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
> sienning het nie.Ek kan nie
> alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
> wat dink en dit goed kan doen.

Shame arme Frikkie. Maar gelukkig verdedig jy hom, ne?

(Maak nie saak wat hy se en hoe 'n onsmaaklike rassis hy is nie, ne.)
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47229 is 'n antwoord op boodskap #47116] Ma, 23 Julie 2001 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Interresante voetnota natuurlik is dat Frikkie die Hanskakie uitoorle,
verower en vernefder is deur die swart Suid-Afrikaners.

Hulle was slimmer as hy, hulle het meer uithouvermoe gehad en hulle
was beter soldate en politici.

On Sat, 21 Jul 2001 13:41:02 GMT, @home.com wrote:

>
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> We had joy we had fun, we had niggers on the run
>> but the fun didn't last cause the niggers ran to fast,
>> now it`s fun got a gun fucking niggers better run.......
>
> As daar ooit nog twyfel was dat Afrikaans se grootste bedreigingvan die
> kant van die "Boere" kom, dan is Frikkie Potgieter die
> perfekte bewys. Hy en sy groep word gevoed deur Amerikaanse
> en dus Amerikaans-Engelse materiaal en dus woordgebruik.
> Sogenaamde "anderskleuriges" doen hulle deel om Afrikaans
> in stand te hou. Matthews Phosa laat sien 'n digbundel in Afrikaans.
> Iemand vertel vir my nou die dag hoeveel hy die Afrikaanse taal-
> kennis van Tony Links bewonder. Mandela leer Afrikaans in die
> tronk aan. Maar Frikkie, Frikkie is in die diens van Fred Rundle
> en albei gee niks om vir die Afrikaanse taal nie, maar net vir hulle
> rassistiese gebroedsel. Hulle makkers is die rassiste van Noord-
> Amerika, nie hulle mede-Afrikaners nie.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47238 is 'n antwoord op boodskap #47116] Ma, 23 Julie 2001 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Die beste idee is om op te hou om 'n klankbord vir Frikkie te wees.
>
> Maak soos ou Max :) - killfile hom.

Nee, ek hou daarvan om Frikkie se klokkie telui. Hy werk vir Fred Rundle,
dink ek, en sover
ek kan uitmaak is of was Rundle perssekretaris vir
onse Eugene Terreblanche, so deur Frikkie se
klokkie te laat lui, lui ek die AWB se klokkie.
Wil gedoen wees as jy sesduisend myl ver
weg is.

Tant Hessie wat wit wolwe jag.
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47245 is 'n antwoord op boodskap #47116] Di, 24 Julie 2001 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Die beste idee is om op te hou om 'n klankbord vir Frikkie te wees.
>>
>> Maak soos ou Max :) - killfile hom.
>
> Nee, ek hou daarvan om Frikkie se klokkie telui. Hy werk vir Fred Rundle,
> dink ek, en sover
> ek kan uitmaak is of was Rundle perssekretaris vir
> onse Eugene Terreblanche, so deur Frikkie se
> klokkie te laat lui, lui ek die AWB se klokkie.
> Wil gedoen wees as jy sesduisend myl ver
> weg is.

Dit is nogal waar aangesien die AWB in die stof verdwyn het.
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47271 is 'n antwoord op boodskap #47116] Di, 24 Julie 2001 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 23 Jul 2001 21:57:48 GMT, @home.com wrote:

> ek kan uitmaak is of was Rundle perssekretaris vir
> onse Eugene Terreblanche, so deur Frikkie se
> klokkie te laat lui, lui ek die AWB se klokkie.
> Wil gedoen wees as jy sesduisend myl ver
> weg is.

Rundle was ook destyds 'n KP en het baie onsuksesvol geprobeer om 'n
stadsraadslid vir Johannesburg te word in die middel 80's.
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47272 is 'n antwoord op boodskap #47219] Di, 24 Julie 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 23 Jul 2001 12:00:21 +0200, "Sakkie" wrote:

> Jy sal moet uitbrei op "Hulle" en "hy" Ferdie, want in die konteks wat jy
> dit gebruik klink dit soos politieke groepe en as dit die geval is, is ek
> bevrees slaan jy die bal vêr mis.

Alles het by die onderhandelinge geeindig Sakkie.
En daar het die politieke groeperinge wat 90% swart was en deur
swartmense gedryf was, relatief maklik gewen.
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47280 is 'n antwoord op boodskap #47272] Wo, 25 Julie 2001 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy's heeltemal reg Ferdie..........alles het by die onderhandelinge
geëindig. Die vraag is, was dit onderhandelinge of gedwonge oorgawe. Die
verskil is baie groot.
Ek het nou die dag op een van die "National Geografic" programme 'n pragtige
parrallel gesien. Dit was spesifiek oor groot katte, maar die een wat my
getref het was waar 'n luiperd wat seker een van die toppunte van
evolusionêre ontwikkeling is, verjaag is deur 'n trop bobbejane. Man vir
man staan geen enkele bobbejaan 'n kans teen 'n luiperd nie. Die bobbejane
weet dit ook.

Die "wenner" is nie altyd die beste nie. As die speelveld gelyk is sien ek
kans vir enigiets en enigeen. Ek dink ook nie ek is die enigste een met die
"motto" nie.

Nou hoor ek al die groot boehaai oor hoe 'n groot rassis ek is om sulke
dinge kwyt te raak. Ek meen, hoe durf ek 'n vergelyking tref tussen
bobbejane en ons nuwe leiers. Bedaar ouens, dit is net 'n vergelyking om 'n
punt te maak. Ons nuwe leiers het nog baie ontwikkeling nodig voordat hulle
as "competent" beskou sal word. (laat my afrikaans my in die steek, tipiese
Durbaniet)

Sakkie
(wat maar net kan lag vir almal wat voor gate sit en opvrot terwyl hulle sit
en wag vir die ou wit omies om uit te kruip. Ou wit omies wat al self
opgevrot het in die gate. Dis net jammer dat daar nog Frikkies bestaan wat
die klok hoor lui het..............)

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b5fce23.13680543@news.is.co.za...
> On Mon, 23 Jul 2001 12:00:21 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>
> wat jy
>> dit gebruik klink dit soos politieke groepe en as dit die geval is, is ek
>> bevrees slaan jy die bal vér mis.
>
> Alles het by die onderhandelinge geeindig Sakkie.
> En daar het die politieke groeperinge wat 90% swart was en deur
> swartmense gedryf was, relatief maklik gewen.
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47286 is 'n antwoord op boodskap #47116] Wo, 25 Julie 2001 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Die "wenner" is nie altyd die beste nie. As die speelveld gelyk is sien ek
> kans vir enigiets en enigeen.
>
> Nou hoor ek al die groot boehaai oor hoe 'n groot rassis ek is om sulke
> dinge kwyt te raak. Ek meen, hoe durf ek 'n vergelyking tref tussen
> bobbejane en ons nuwe leiers.
> . Ons nuwe leiers het nog baie ontwikkeling nodig voordat hulle
> as "competent" beskou sal word. (laat my afrikaans my in die steek, tipiese
> Durbaniet)

O so, die speelveld moet gelyk wees voordat dit "regverdig" is?
Hier praat 'n bedorwe papbroek. En ek sweer as mens nagaan hoe
hy in die ou dae met "die ou leiers" gereageer het, toe die veld deur
die wet ongelyk gemaak is vir tagtig persent van SA se bevolking,
dan sou hy niks verkeerd gesien het nie.
Ondertussen maak hy maar verskoning vir sy slegte Afrikaans, want
hy is mos glo 'n Durbaniet. Nog 'n teken van 'n bedorwe papbroek.
Ek bedoel (nie "meen" nie, Sakkie) jy is maar die tipiese ou wit omie.

Tant Hessie van die derde Republiek se taalkommissie,
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47287 is 'n antwoord op boodskap #47116] Wo, 25 Julie 2001 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Sakkie
> (wat maar net kan lag vir almal wat voor gate sit en opvrot terwyl hulle sit
> en wag vir die ou wit omies om uit te kruip. Ou wit omies wat al self
> opgevrot het in die gate. Dis net jammer dat daar nog Frikkies bestaan wat
> die klok hoor lui het..............)
>

En hoe, vra ek jou, is jy enigsins anders as Frikkie?
Behalwe dat jy probeer voorgee dat jy anders is as
Frikkie. Wat van jou 'n papbroek maak. Ten minste
is Frikkie nie 'n papbroek nie. Hanskakie wel. Papbroek
nie.

Tant Hessie van die Derde Republiek se
ek-hou-van-'n-man-wat-sy-man-kan-staan
kommissie.
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47298 is 'n antwoord op boodskap #47116] Wo, 25 Julie 2001 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> Sakkie, die beste generaal aan Boere-kant in die BO was Koos de la
> Rey. Hy het die basiese beginsels van oorlog-voering geken en
> toegepas. Dit is: Val net aan as jy die element van verassing aan jou
> kant het en val net aan as jy die sterker magte het. Anders gee jy
> pad.
> Deurdat hy dit 100% toegepas het, het hy nooit 'n enkele veldslag
> verloor nie en is hy na die BO 'n lektor-pos by Sandhurst aangebied.

Baie interessant. Sandhurst is natuurlik in Engeland soosWest Point in die VSA
is en R.M.C. - Royal Military
College - hier in Kanada is. Laasgenoemde is in Kingston,
op Lake Ontario. Daar het ek eenkeer die lekkerste ge-eet
wat ek nog ooit in my lewe ge-eet het. Die militêre mense
weet hoe om die belastingbetalers se geld op die regte
dinge te spandeer.

Gloudina

>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47324 is 'n antwoord op boodskap #47228] Wo, 25 Julie 2001 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek kon aflei het ek niemand verdedig nie.Ek raak net moeg vir Gloudina
se kak.

Reenen

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3b656811.4219342@news.is.co.za...
> On Sun, 22 Jul 2001 16:21:45 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
> nie saam
>> stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
>> slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
>> sienning het nie.Ek kan nie
>> alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
>> wat dink en dit goed kan doen.
>
> Shame arme Frikkie. Maar gelukkig verdedig jy hom, ne?
>
> (Maak nie saak wat hy se en hoe 'n onsmaaklike rassis hy is nie, ne.)
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47325 is 'n antwoord op boodskap #47116] Wo, 25 Julie 2001 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou my ou dierbare Gloudina.Kyk boop jou rekenaar le jou bril en dan sit jy
dit op .Waar op aarde het ek vir Frikkie gelkasifiseer as iets en vir jou.
As wat het ek jou geklasifiseer en daar gaan jy weer.As jy niks te se het
nie val jy maar n spelfout aan.Terloops jy het vergeet om ons apatheidsvarke
en ou wit omies ens te noem.

Shame ou dier

Reenen
skryf in boodskap news:3B5AF7F3.D0B6E3E6@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> As daar Suid Afrikaners is wat die woord "Afrikaner" as n skelnaam gebruik
>> is en hy self een is wys dit net waar hy uitgekruip het.Met ander woorde hy
>> het nie trots nie.
>>
>> My punt bly nog altyd dat jy te gou klasifiseer en mense in groepe
plaas.
>
> So, my dierbare ou Reenen, jy sit vir mense en klassifiseer (Frikkie is
> 'n dit en ek is 'n dat) en jy sien nie die balk in jou eie oog nie?
> Terloops, " klassifiseer" word met twee esse aan die begin gespel.
> As jy dit "klasifiseer" skryf, dan sal ons dit "klasie-fi-seer" uitspreek,
> en jy wil tog seker nie vir ons vertel dat klasie se fi seer is nie?
>
> Gloudina
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47326 is 'n antwoord op boodskap #47116] Wo, 25 Julie 2001 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> .Waar op aarde het ek vir Frikkie gelkasifiseer as iets en vir jou.
> As wat het ek jou geklasifiseer en daar gaan jy weer.As jy niks te se het
> nie val jy maar n spelfout aan.

Jy moet darem toegee dat jy jouself 'n maklike teikenmaak.
Ek kan nog die tikfoute vergewe, maar ek kry op my
senuwees wanneer jy begin klaas-si-fi-seer. Los tog maar
vir klaas uit en klas-si-fi-seer vir my as jou

geliefde Tant Hessie.

>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47328 is 'n antwoord op boodskap #47280] Do, 26 Julie 2001 00:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NOS...[1]  is tans af-lyn  NOS...[1]
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Sakkie, die beste generaal aan Boere-kant in die BO was Koos de la
Rey. Hy het die basiese beginsels van oorlog-voering geken en
toegepas. Dit is: Val net aan as jy die element van verassing aan jou
kant het en val net aan as jy die sterker magte het. Anders gee jy
pad.
Deurdat hy dit 100% toegepas het, het hy nooit 'n enkele veldslag
verloor nie en is hy na die BO 'n lektor-pos by Sandhurst aangebied.

Die punt wat ek maak is die volgende: Die idee is om 'n doelwit te
stel, byvoorbeeld om Moskou te verower, of om Engeland binne te val en
te beset of om van apartheid ontslae te raak.
Dan doen jy wat jy moet om die doelwit te bereik.

'n Voorbeeld is Muhamad Ali teen George Foreman in Zaire destyds. Ali
wou die geveg gewen het en om dit reg te kry, het hy korrek gekies om
te bly weghardloop tot die tyd reg is om aan te val.

Hy was die nuwe wereldkampioen.

Foreman kon baie harder slaan.

Die feit van die saak is dat die ANC hom dit ten doel gestel het om
van apartheid ontslae te raak en dat die NP regering hom dit ten doel
gestel het om apartheid in stand te hou.

Apartheid het geval.

On Wed, 25 Jul 2001 09:33:42 +0200, "Sakkie" wrote:

> Jy's heeltemal reg Ferdie..........alles het by die onderhandelinge
> geëindig. Die vraag is, was dit onderhandelinge of gedwonge oorgawe. Die
> verskil is baie groot.
> Ek het nou die dag op een van die "National Geografic" programme 'n pragtige
> parrallel gesien. Dit was spesifiek oor groot katte, maar die een wat my
> getref het was waar 'n luiperd wat seker een van die toppunte van
> evolusionêre ontwikkeling is, verjaag is deur 'n trop bobbejane. Man vir
> man staan geen enkele bobbejaan 'n kans teen 'n luiperd nie. Die bobbejane
> weet dit ook.
>
> Die "wenner" is nie altyd die beste nie. As die speelveld gelyk is sien ek
> kans vir enigiets en enigeen. Ek dink ook nie ek is die enigste een met die
> "motto" nie.
>
> Nou hoor ek al die groot boehaai oor hoe 'n groot rassis ek is om sulke
> dinge kwyt te raak. Ek meen, hoe durf ek 'n vergelyking tref tussen
> bobbejane en ons nuwe leiers. Bedaar ouens, dit is net 'n vergelyking om 'n
> punt te maak. Ons nuwe leiers het nog baie ontwikkeling nodig voordat hulle
> as "competent" beskou sal word. (laat my afrikaans my in die steek, tipiese
> Durbaniet)
>
> Sakkie
> (wat maar net kan lag vir almal wat voor gate sit en opvrot terwyl hulle sit
> en wag vir die ou wit omies om uit te kruip. Ou wit omies wat al self
> opgevrot het in die gate. Dis net jammer dat daar nog Frikkies bestaan wat
> die klok hoor lui het..............)
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b5fce23.13680543@news.is.co.za...
>> On Mon, 23 Jul 2001 12:00:21 +0200, "Sakkie"
>> wrote:


>> > wat jy
>>> dit gebruik klink dit soos politieke groepe en as dit die geval is, is ek
>>> bevrees slaan jy die bal vêr mis.

>> Alles het by die onderhandelinge geeindig Sakkie.
>> En daar het die politieke groeperinge wat 90% swart was en deur
>> swartmense gedryf was, relatief maklik gewen.



>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47332 is 'n antwoord op boodskap #47324] Do, 26 Julie 2001 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
ou Reenen, daar is 'n baie goeie afrikaanse gesegde wat lui: "Meng jou met
varke............". Die amerikaners het ook 'n sêding wat ek baie van hou:
"It's mind over matter, I don't mind 'cause she don't matter!!!!!!" As jy
nou eers op die punt kom dat iemand nie saak maak nie, raak jy nie meer
opgewerk oor wat hulle kwyt raak nie. "Block sender" werk baie goed. Ek
sien net so af en toe wat sy iemand weer toesnou, en dit is net as iemand
vir wie ek nog omgee antwoord op haar snert.

Leer my maat, dis goed vir die bloeddruk.
Sakkie

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b5f2f6b.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek kon aflei het ek niemand verdedig nie.Ek raak net moeg vir Gloudina
> se kak.
>
> Reenen
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:3b656811.4219342@news.is.co.za...
>> On Sun, 22 Jul 2001 16:21:45 +0200, "Reenen van Niekerk"
>> wrote:
>>
>> > nie saam
>>> stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
>>> slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
>>> sienning het nie.Ek kan nie
>>> alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
>>> wat dink en dit goed kan doen.
>>
>> Shame arme Frikkie. Maar gelukkig verdedig jy hom, ne?
>>
>> (Maak nie saak wat hy se en hoe 'n onsmaaklike rassis hy is nie, ne.)
>>
>
Die doel reinig die middele? was Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47333 is 'n antwoord op boodskap #47328] Do, 26 Julie 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja en Nee Ferdi

Die ANC het net die opstoker rol gespeel in die afskaffing van apartheid.
Die afskaffing van apartheid was 'n direkte gevolg van volgehoue
internationale druk op die vorige regering.

Om 'n doel te hê is baie belangrik, maar nie genoeg nie. Hitler het 'n doel
gehad. So ook Stalin, Idi Amin, Cadaffi, ons vorige regering, die lys strek
baie lank van mense/groepe wat onaanvaarbare doelstellings gehad het. Nog
iets.....die doel reining nie die middele nie, in elk geval nie in
beskaafde, opgevoede lande nie.

Genoeg gefilosofeer.

Jy is reg, die ANC het gehelp om apartheid omvêr te gooi en hulle was
suksesvol. Soos elke doel wat mens bereik bring dit nuwe uitdagings en moet
jy jouself 'n nuwe doel stel. Wat is die volgende doel? Om die eerste land
ter wêreld te word om te floreer onder 'n swart regering? Ons land hêt al
die potentiaal om daardie land te wees! Die ANC sal nie daardie doel bereik
met hul beleid van mense in poste in forseer omdat sy vel swart is nie. Ons
het mense nodig wat wéét wat hulle doen, die integriteit het om die
verantwoordelikheid te aanvaar, en bereid is om die ekstra myl te loop. Ek
kry Thabo regtig jammer. Ek is glad nie verbaas oor die Winnie insident
nie. Die druk op hom is groot en die (daadwerklike) ondersteuning min.

Sakkie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b6062da.9962800@news.is.co.za...

> Die punt wat ek maak is die volgende: Die idee is om 'n doelwit te
> stel, byvoorbeeld om Moskou te verower, of om Engeland binne te val en
> te beset of om van apartheid ontslae te raak.
> Dan doen jy wat jy moet om die doelwit te bereik.
>
> Die feit van die saak is dat die ANC hom dit ten doel gestel het om
> van apartheid ontslae te raak en dat die NP regering hom dit ten doel
> gestel het om apartheid in stand te hou.
>
> Apartheid het geval.
>
>
>
>
> On Wed, 25 Jul 2001 09:33:42 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Jy's heeltemal reg Ferdie..........alles het by die onderhandelinge
>> geëindig. Die vraag is, was dit onderhandelinge of gedwonge oorgawe. Die
>> verskil is baie groot.
>> Ek het nou die dag op een van die "National Geografic" programme 'n pragtige
>> parrallel gesien. Dit was spesifiek oor groot katte, maar die een wat my
>> getref het was waar 'n luiperd wat seker een van die toppunte van
>> evolusionêre ontwikkeling is, verjaag is deur 'n trop bobbejane. Man vir
>> man staan geen enkele bobbejaan 'n kans teen 'n luiperd nie. Die bobbejane
>> weet dit ook.
>>
>> Die "wenner" is nie altyd die beste nie. As die speelveld gelyk is sien ek
>> kans vir enigiets en enigeen. Ek dink ook nie ek is die enigste een met die
>> "motto" nie.
>>
>> Nou hoor ek al die groot boehaai oor hoe 'n groot rassis ek is om sulke
>> dinge kwyt te raak. Ek meen, hoe durf ek 'n vergelyking tref tussen
>> bobbejane en ons nuwe leiers. Bedaar ouens, dit is net 'n vergelyking om 'n
>> punt te maak. Ons nuwe leiers het nog baie ontwikkeling nodig voordat hulle
>> as "competent" beskou sal word. (laat my afrikaans my in die steek, tipiese
>> Durbaniet)
>>
>> Sakkie
>> (wat maar net kan lag vir almal wat voor gate sit en opvrot terwyl hulle sit
>> en wag vir die ou wit omies om uit te kruip. Ou wit omies wat al self
>> opgevrot het in die gate. Dis net jammer dat daar nog Frikkies bestaan wat
>> die klok hoor lui het..............)
>>
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3b5fce23.13680543@news.is.co.za...
>>> On Mon, 23 Jul 2001 12:00:21 +0200, "Sakkie"
>>> wrote:
>
>
>>> >> wat jy
>>>> dit gebruik klink dit soos politieke groepe en as dit die geval is, is ek
>>>> bevrees slaan jy die bal vér mis.
>
>>> Alles het by die onderhandelinge geeindig Sakkie.
>>> En daar het die politieke groeperinge wat 90% swart was en deur
>>> swartmense gedryf was, relatief maklik gewen.
>
>
>
>>
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47475 is 'n antwoord op boodskap #47324] Ma, 30 Julie 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BOBBEJAAN  is tans af-lyn  BOBBEJAAN
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3b5f2f6b.0@news1.mweb.co.za...
> Sover ek kon aflei het ek niemand verdedig nie.Ek raak net moeg vir Gloudina
> se kak.
>
> Reenen
> Ferdi Greyling :ferd...@icon.co.za> wrote in message
> news:3b656811.4219342@news.is.co.za...
>> On Sun, 22 Jul 2001 16:21:45 +0200, "Reenen van Niekerk"
>> wrote:
>>
>> > nie saam
>>> stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
>>> slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
>>> sienning het nie.Ek kan nie
>>> alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
>>> wat dink en dit goed kan doen.
>>
>> Shame arme Frikkie. Maar gelukkig verdedig jy hom, ne?
>>
>> (Maak nie saak wat hy se en hoe 'n onsmaaklike rassis hy is nie, ne.)
>>
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47499 is 'n antwoord op boodskap #47475] Di, 31 Julie 2001 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
robinbewet  is tans af-lyn  robinbewet
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ooi,
Gloudina gaan vat `n "SAP1000" en sit op hom !!!!!!!!
Oops sorry dis te klyn .............
Sal laater weer probeer !!
Tinus.

"BOBBEJAAN" skryf in boodskap news:3b660fab_1@batman.vip-za.com...
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:3b5f2f6b.0@news1.mweb.co.za...
>> Sover ek kon aflei het ek niemand verdedig nie.Ek raak net moeg vir Gloudina
>> se kak.
>>
>> Reenen
>> Ferdi Greyling :ferd...@icon.co.za> wrote in message
>> news:3b656811.4219342@news.is.co.za...
>>> On Sun, 22 Jul 2001 16:21:45 +0200, "Reenen van Niekerk"
>>> wrote:
>>>
>>> >> nie saam
>>>> stem nie word alle "Boere" onder dieselfde kam geskeer.Het jy dalk net n
>>>> slag n rukkie gesit en dink voor jy iets se dat alle "Boere" nie dieselfde
>>>> sienning het nie.Ek kan nie
>>>> alle vroue sleg se as ek nie met jou saamstem nie want daar is wel van hulle
>>>> wat dink en dit goed kan doen.
>>>
>>> Shame arme Frikkie. Maar gelukkig verdedig jy hom, ne?
>>>
>>> (Maak nie saak wat hy se en hoe 'n onsmaaklike rassis hy is nie, ne.)
>>>
>>
>
Re: Frikkie, die hanskakie [boodskap #47576 is 'n antwoord op boodskap #47475] Do, 02 Augustus 2001 11:45 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hyt - d'jou bobjan! Leer tog om die nuus-software te hanteer? 'Seblief?

BOBBEJAAN wrote:
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:3b5f2f6b.0@news1.mweb.co.za...
>> Sover ek kon aflei het ek niemand verdedig nie.Ek raak net moeg vir Gloudina
>> se kak.
>>
Vorige onderwerp: Re: Dr Death cooked and cared for Mandela
Volgende onderwerp: ??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:37:45 MGT 2024