Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ??
?? [boodskap #100] So, 29 Julie 2001 17:24 na volgende boodskap
Adoons  is tans af-lyn  Adoons
Boodskappe: 8
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
'n Paar vragies:

Wanneer is die nuwe groep gestig?
Deur wie?
Wat is die doelwitte van die groep?
Gaan dit "gemodereer" word?
Wat is in?
Wat is uit?

Groete
Adoons
Re: ?? [boodskap #101 is 'n antwoord op boodskap #100] Wo, 01 Augustus 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jacques B. Viviers  is tans af-lyn  Jacques B. Viviers
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek sou dink dat advertensies soos deur PhantomII nie geduld word nie?

Adoons wrote:

> 'n Paar vragies:
>
> Wanneer is die nuwe groep gestig?
> Deur wie?
> Wat is die doelwitte van die groep?
> Gaan dit "gemodereer" word?
> Wat is in?
> Wat is uit?
>
> Groete
> Adoons
Re: ?? [boodskap #102 is 'n antwoord op boodskap #101] Vr, 03 Augustus 2001 10:03 Na vorige boodskap
Phantom II  is tans af-lyn  Phantom II
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
EK dink jy is reg Jacques !

Groete

Die Skim II

Jacques B. Viviers skryf in boodskap news:3B67A0A7.6F16FC72@cs.up.ac.za...
> Ek sou dink dat advertensies soos deur PhantomII nie geduld word nie?
>
> Adoons wrote:
>
>> 'n Paar vragies:
>>
>> Wanneer is die nuwe groep gestig?
>> Deur wie?
>> Wat is die doelwitte van die groep?
>> Gaan dit "gemodereer" word?
>> Wat is in?
>> Wat is uit?
>>
>> Groete
>> Adoons
>
Vorige onderwerp: Frikkie, die hanskakie
Volgende onderwerp: En hoe sê mens?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:19:19 MGT 2024