Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Voordeel Uiteindelik!!
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46925 is 'n antwoord op boodskap #46906] Wo, 18 Julie 2001 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jis!! Dit was 'n quickie!:))))
( is *quickie* rapsie in Afrikaans?)

Annette

Rico skryf in boodskap news:9j4ane$4vq$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
>> wees.
>> Annette
>
> Ek glo eks weer terug Annette :-)))
>
> Gr.Rico
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9j25m5$pvm$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek
nie
>> gesê
>>> nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te
> veel
>>> blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en
>> veral
>>> nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer
> hoe
>> ek
>>> voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
>>> En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
>>> kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
>>> Hoe voel ek, wat se ek??????
>>> Is dit die midlifecrisis?????????
>>>
>>> Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet
> die
>>> beest seer.
>>>
>>> Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
>>> Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek
>> weer
>>> weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
>>> blablabalbla
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
>>> news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> > >Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>> > >
>>>> > >Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>> >
>>>> > >> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>>> >
>>>> > >> Hilda.
>>>> >
>>>> > Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink
> dat
>>>> > jy min skryf ;-)))
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>>
>>>> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets
> met
>>>> 'katagtiges' :-)).
>>>> Hilda.
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46927 is 'n antwoord op boodskap #46925] Wo, 18 Julie 2001 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 19:03:54 +0200, "Annette" wrote:

> Jis!! Dit was 'n quickie!:))))
> ( is *quickie* rapsie in Afrikaans?)
>
> Annette
>

Wel as dit is wat jy bedoel, jy kan in 'n quickie raps.

DD
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46928 is 'n antwoord op boodskap #46906] Wo, 18 Julie 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> "Annette" schreef:
>> Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
>> wees.
> Ek glo eks weer terug Annette :-)))

Nou ou wit Rico, ek is bly ek gaan nie met jou op vakansie nie! Joune is te
kort en ek het geen sin in vluggertjies nie. Maar dit verklaar in ieder
geval waarom jy 'n wit omie is; jy het geen tyd om bruin te word nie.

Groete,
Arthur
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46938 is 'n antwoord op boodskap #46928] Wo, 18 Julie 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
lmga Arthur!!!!!!!!!!

Wel ek was net op soek naar myself, ek het die midlifecrisis oorwin en
besluit die penopause oor te slaan!!!

Ek is weer terug!!!!!

Gr.Rico
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9j4fvj$1ikg$1@news.kabelfoon.nl...
> "Rico" schreef...
>> "Annette" schreef:
>>> Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
>>> wees.
>> Ek glo eks weer terug Annette :-)))
>
> Nou ou wit Rico, ek is bly ek gaan nie met jou op vakansie nie! Joune is te
> kort en ek het geen sin in vluggertjies nie. Maar dit verklaar in ieder
> geval waarom jy 'n wit omie is; jy het geen tyd om bruin te word nie.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46940 is 'n antwoord op boodskap #46927] Wo, 18 Julie 2001 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy bedoel jy:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:rigblto1puu71cb8b6mb341eg2kt6nj23v@4ax.com...
> On Wed, 18 Jul 2001 19:03:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jis!! Dit was 'n quickie!:))))
>> ( is *quickie* rapsie in Afrikaans?)
>>
>> Annette
>>
>
> Wel as dit is wat jy bedoel, jy kan in 'n quickie raps.
>
> DD
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46944 is 'n antwoord op boodskap #46940] Wo, 18 Julie 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 20:36:05 +0200, "Annette" wrote:

> Jy bedoel jy:)))
> Annette

ôkay, ék ;-)))

DD
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46946 is 'n antwoord op boodskap #46940] Wo, 18 Julie 2001 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Quickie" is die teenoorgestelde van 'n SMK.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j4k6l$mjb44$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy bedoel jy:)))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:rigblto1puu71cb8b6mb341eg2kt6nj23v@4ax.com...
>> On Wed, 18 Jul 2001 19:03:54 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Jis!! Dit was 'n quickie!:))))
>>> ( is *quickie* rapsie in Afrikaans?)
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>> Wel as dit is wat jy bedoel, jy kan in 'n quickie raps.
>>
>> DD
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46949 is 'n antwoord op boodskap #46946] Wo, 18 Julie 2001 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 20:59:18 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

> "Quickie" is die teenoorgestelde van 'n SMK.
> pj

want 'n quickie kan vir Woensdag ook geld

DD
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46966 is 'n antwoord op boodskap #46944] Wo, 18 Julie 2001 20:35 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sjoe!!! Ek was bekommerd daar vir 'n oomblik:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:vumbltki10km3v2eprl0mqvoc8uhvc09cq@4ax.com...
> On Wed, 18 Jul 2001 20:36:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jy bedoel jy:)))
>> Annette
>
> ékay, ék ;-)))
>
> DD
Vorige onderwerp: Gloudina (ADD 6 INCHES TO YOUR PENIS)
Volgende onderwerp: Kan iemand help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 09:27:39 MGT 2024