Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina (ADD 6 INCHES TO YOUR PENIS)
Gloudina (ADD 6 INCHES TO YOUR PENIS) [boodskap #46907] Wo, 18 Julie 2001 16:10 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Bietjie teleuregsteld in jou response, Gloudina. Ek geniet jou knipoog
mails meer!
___________________________________________________________
skryf in boodskap news:3B559C99.AE9CBB67@home.com...
Riaan wrote:

> Waarom is daar geen sites wat help om drie duim te verkort nie?
>
> Ek dink daar was so site gewees, maar ( ek praat onder korreksie ) Gloudina
> het hulle gedagvaar om die foto van haar te verwyder waarmee die manne hulle
> self so bietjie korter kon skrik.
>
> Paar manne dagvaar ook nou die site omdat hulle impotent is na die foto kyk
> sessie

Hier het ons nou 'n teksboek geval van 'n ou witomie-neurose:
(1) Hy praat kompulsief oor seks en geslagsorgane.
(2) Hy gebruik hierdie gepraat amper altyd om 'n lid
van die vroulike geslag te probeer verneder. (Hy kan
natuurlik nie sien dat dit hom 'n psigiese gedrog maak
in die oë van die mans op die nuusgroep wat seker is
van hulle manlikheid nie.)
(3) Hy is ook totaal onnosel wanneer dit kom by die
fisiologiese feite van "tumescence" (wat sou die Afrikaans
daarvoor wees?) Dit is as gevolg van die feit dat hy,
toe hy 'n tiener was, sy seksopvoeding in die agterstrate
gekry het en nie by 'n liefdevolle ouer nie. Mans wie se
ouers vir hulle liefdevol die feite van die lewe geleer het,
sit nie en kekkel op 'n nuusgroep en maak neerbuigende
opmerkings oor lede van die vroulike geslag nie. So lees
mens die profiele van mense op die nuusgroep, deur die
opmerkings wat hulle maak. Mens kan alleen maar vir
Riaan jammer kry, maar ook vir die mense om hom wat
sy ou wit omie "grappies" moet verduur. Mans soos hy
is so voorspelbaar. As hulle nie oor seks praat nie, spog
hulle gewoonlik oor hoe hulle terrs gejag het op die grens
(die goeie ou grens, né) of hulle verkondig hulle brand van
Christelikheid, wat gewoonlik altyd vir ander vertel wat
hulle moet glo, maar vir homself die reg voorbehou om ander
uit te vloek, vieslike dinge oor seks te sê, en mans van ander
kleur uit te wys as diere.

Gloudina
Re: Gloudina (ADD 6 INCHES TO YOUR PENIS) [boodskap #46917 is 'n antwoord op boodskap #46907] Wo, 18 Julie 2001 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Bietjie teleuregsteld in jou response, Gloudina. Ek geniet jou knipoog
> mails meer!

Wel, ek is nie hier vir jou delicatessen nie. Ek jag
ou wit omies.

Tant Hessie met die maatstok.
Re: Gloudina (ADD 6 INCHES TO YOUR PENIS) [boodskap #46930 is 'n antwoord op boodskap #46907] Wo, 18 Julie 2001 17:28 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 16:36:58 GMT, @home.com wrote:

> Max wrote:
>
>> Bietjie teleuregsteld in jou response, Gloudina. Ek geniet jou knipoog
>> mails meer!
>
> Wel, ek is nie hier vir jou delicatessen nie. Ek jag
> ou wit omies.
>
> Tant Hessie met die maatstok.
>
>

aan:
Die By
Moet niks bekommerd wees nie by
Jou angel het sy skerpheid weer verkry

DD
Vorige onderwerp: Herman Brood is dood.
Volgende onderwerp: 'n Voordeel Uiteindelik!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 21:58:03 MGT 2024