Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » 'n grappie
Re: 'n grappie [boodskap #46748 is 'n antwoord op boodskap #46729] Ma, 16 Julie 2001 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Rico - kalm bly maat:)) Ek het jou grappie geniet - sonder enige
voorbehoud:))))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9iv882$oss$1@news1.xs4all.nl...
> Gloudina,
>
> Ek moet so lag, jy kan my in 'n hokkie stop, net omdat ek ek. 'n grappie
> plaas wat iemand my gestuur het. So daar is meer ou wit omies as ek in
> Nederland.
> Maar weet jy, wat jy sê maak vir my nie saak nie, jy skryf woorde so baie,
> dat ek nie meer lus is dit te lees nie, veral omdat jy meen, te weet hoe ek
> dink en voel en teen ander mense aankyk.
> Maar weet jy wel hoe ek dink????
> En jy kan nie dit grappie vergelyk met die situasie in Sa nie, hier is nie
> apartheid gewees nie.
> Ken jy wel die grappies die Nederlanders oor Belgen vertel en Belgen oor
> Nederlanders??? Dis dieselfde as Engelsen oor Ieren ensovoort.
> En ek noem my nie wit nie, ek is blank!!
> Probeer net in die son bruin te word!!!
>
> Maar goed wat ek wil sê Gloudina, jy praat maar en doen maar, jy weet alles
> beter, as dit oor Afrikaanse taal gaan glo ek jou gelyk, maar in hierdie
> saak, is jy nie anders as Frikkie Potgieter nie.
> Net jou waarheid is die waarheid.
> En as ek vir jou 'n ou wit omie is, dan is ek, maar wie is jy???????
> Vir my is jy niemand, so jy kan se wat jy wil.
>
> Baai ouwe chagerijn!!!!
>
> Gr.Rico
>>
>>> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>>>
>>>
>>
>> Wel, ek hou nie daarvan om deur my velkleur getipeer teword nie. Ek
wil
> as
>> individu en as mens gesien word, en net
>> so die mense wat nie "wit" is nie. In seker omstandighede sou
>> ek bang word, as iemand my as "wit" bestempel. Byvoorbeeld,
>> as ek in dele van New Jersey of Manhattan in 'n winkel instap,
>> en ek is omring met mense wat nou nie "wit" is nie, en ek hoor
>> die woord "wit," dan sal ek dadelik op my hoede wees.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: 'n grappie [boodskap #46756 is 'n antwoord op boodskap #46748] Ma, 16 Julie 2001 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek bly baie kalm, hahaha, maar as ek so lees wat ek geskryf het, moet ek
meer lag.
Okee, die volgende keer as ek my kwaad maak, sal ek beter in Nederlands
skryf :-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9ivc7q$l3qp3$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Rico - kalm bly maat:)) Ek het jou grappie geniet - sonder enige
> voorbehoud:))))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9iv882$oss$1@news1.xs4all.nl...
>> Gloudina,
>>
>> Ek moet so lag, jy kan my in 'n hokkie stop, net omdat ek ek. 'n grappie
>> plaas wat iemand my gestuur het. So daar is meer ou wit omies as ek in
>> Nederland.
>> Maar weet jy, wat jy sê maak vir my nie saak nie, jy skryf woorde so baie,
>> dat ek nie meer lus is dit te lees nie, veral omdat jy meen, te weet hoe
> ek
>> dink en voel en teen ander mense aankyk.
>> Maar weet jy wel hoe ek dink????
>> En jy kan nie dit grappie vergelyk met die situasie in Sa nie, hier is nie
>> apartheid gewees nie.
>> Ken jy wel die grappies die Nederlanders oor Belgen vertel en Belgen oor
>> Nederlanders??? Dis dieselfde as Engelsen oor Ieren ensovoort.
>> En ek noem my nie wit nie, ek is blank!!
>> Probeer net in die son bruin te word!!!
>>
>> Maar goed wat ek wil sê Gloudina, jy praat maar en doen maar, jy weet
> alles
>> beter, as dit oor Afrikaanse taal gaan glo ek jou gelyk, maar in hierdie
>> saak, is jy nie anders as Frikkie Potgieter nie.
>> Net jou waarheid is die waarheid.
>> En as ek vir jou 'n ou wit omie is, dan is ek, maar wie is jy???????
>> Vir my is jy niemand, so jy kan se wat jy wil.
>>
>> Baai ouwe chagerijn!!!!
>>
>> Gr.Rico
>>>
>>>> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>>>>
>>>>
>>>
>>> Wel, ek hou nie daarvan om deur my velkleur getipeer teword nie. Ek
> wil
>> as
>>> individu en as mens gesien word, en net
>>> so die mense wat nie "wit" is nie. In seker omstandighede sou
>>> ek bang word, as iemand my as "wit" bestempel. Byvoorbeeld,
>>> as ek in dele van New Jersey of Manhattan in 'n winkel instap,
>>> en ek is omring met mense wat nou nie "wit" is nie, en ek hoor
>>> die woord "wit," dan sal ek dadelik op my hoede wees.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: 'n grappie [boodskap #46875 is 'n antwoord op boodskap #46680] Wo, 18 Julie 2001 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[2]  is tans af-lyn  emmy[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Max schreef in berichtnieuws 9iu7jv$ldn$1@azure.nl.gxn.net...

> Rico se grappie het nie oor die kleur gegaan nie, maar die ander
> nasionaliteite. En dis die heilige waarheid dat die Nederlanders (ook swart
> Nederlanders) kliphard aan belasting betaal, sodat die ander nasies hier,
> uitkerings kan ontvang.

> Gelukkig is dit besig om te verander, want die asielsoekers moet nou ook
> begin werk!

Je doen net alsof ze niet blij zijn om te mogen werken.
Niet alle asielzoekers mogen werken alleen die al ver in de procedure
van toelating tot NL zitten wel.
De andere Mogen niet werken ( willen wel )

grt Emmy

> _____________________________________________________
> schreef in berichtnieuws 3B51C7C3.2152B153@home.com...
> Reenen van Niekerk wrote:
>
>> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
>> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou stem
> nie.
>>
>> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie
> saam
>> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>>
>
> Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
> wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
> my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
> saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
> wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
> ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
> nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
> is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
> skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
> Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
> hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
> het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
> so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
> dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
> hulle oë.
>
> Gloudina
>
Re: 'n grappie [boodskap #46880 is 'n antwoord op boodskap #46875] Wo, 18 Julie 2001 07:56 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mijn vrouw is er ook niet blij mee dat zij niet mogen werken! :-) Sorry, ik
heb het niet zo bedoeld.
____________________________________________________________
emmy schreef in berichtnieuws
#$BR#31DBHA.183@net005s.hetnet.nl...
>
> Max schreef in berichtnieuws 9iu7jv$ldn$1@azure.nl.gxn.net...
>
>> Rico se grappie het nie oor die kleur gegaan nie, maar die ander
>> nasionaliteite. En dis die heilige waarheid dat die Nederlanders (ook
> swart
>> Nederlanders) kliphard aan belasting betaal, sodat die ander nasies hier,
>> uitkerings kan ontvang.
>
>> Gelukkig is dit besig om te verander, want die asielsoekers moet nou ook
>> begin werk!
>
> Je doen net alsof ze niet blij zijn om te mogen werken.
> Niet alle asielzoekers mogen werken alleen die al ver in de procedure
> van toelating tot NL zitten wel.
> De andere Mogen niet werken ( willen wel )
>
> grt Emmy
>
>
>
>
>> _____________________________________________________
>> schreef in berichtnieuws 3B51C7C3.2152B153@home.com...
>> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>>> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening
het
> as
>>> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou
stem
>> nie.
>>>
>>> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie
>> saam
>>> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>>>
>>
>> Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
>> wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
>> my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
>> saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
>> wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
>> ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
>> nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
>> is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
>> skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
>> Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
>> hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
>> het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
>> so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
>> dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
>> hulle oë.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: National anthem
Volgende onderwerp: In die middel grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 18:47:42 MGT 2024