Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » In die middel grappie
In die middel grappie [boodskap #46895] Wo, 18 Julie 2001 13:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verskoon maar my Belgies, Duits en Hollands - ek leer nog;)))

'n Sekere dame reis gereeld per vliegtuig na Europa.
Op 'n vlug van SA kry sy 'n vreeslike rugpyn.
Sy klim toe in België van die vliegtuig af, en gaan sien 'n dokter.
" U het 'n ontsteking in U linkernier Juffrouw:"
Op die vlug na Duitland het sy nog steeds die rugpyn, ongeag die pille en
gaan na 'n dokter in Duitsland.
" Das Hab Dein Untschtechen In Dein Rechter Nieren. Nicht In Dein Linker
Nieren.
Op pad terug, met nog steeds die rugpyn, besluit sy om in die middel - in
Holland - afte klim en 'n dokter daar te gaan spreek.
" Uw het niet ontschteken in uw linkernier.
Uw ket niet ontschteken in uw regternier.
Uw het een souvernier
Van een vliegenier.
Die baba is op pad."
Annette
Re: In die middel grappie [boodskap #46901 is 'n antwoord op boodskap #46895] Wo, 18 Julie 2001 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
hahahahahahaha,

trouens, natuurlik het die Hollandse dokter reg :-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9j4900$lrmps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Verskoon maar my Belgies, Duits en Hollands - ek leer nog;)))
>
> 'n Sekere dame reis gereeld per vliegtuig na Europa.
> Op 'n vlug van SA kry sy 'n vreeslike rugpyn.
> Sy klim toe in België van die vliegtuig af, en gaan sien 'n dokter.
> " U het 'n ontsteking in U linkernier Juffrouw:"
> Op die vlug na Duitland het sy nog steeds die rugpyn, ongeag die pille en
> gaan na 'n dokter in Duitsland.
> " Das Hab Dein Untschtechen In Dein Rechter Nieren. Nicht In Dein Linker
> Nieren.
> Op pad terug, met nog steeds die rugpyn, besluit sy om in die middel - in
> Holland - afte klim en 'n dokter daar te gaan spreek.
> " Uw het niet ontschteken in uw linkernier.
> Uw ket niet ontschteken in uw regternier.
> Uw het een souvernier
> Van een vliegenier.
> Die baba is op pad."
> Annette
>
Re: In die middel grappie [boodskap #46913 is 'n antwoord op boodskap #46901] Wo, 18 Julie 2001 16:25 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
lol beskryf dit nie, ek het hardop gelag!!!
_______________________________________________________

"Rico" skryf in boodskap news:9j4aaf$482$1@news1.xs4all.nl...
> hahahahahahaha,
>
> trouens, natuurlik het die Hollandse dokter reg :-)))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9j4900$lrmps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Verskoon maar my Belgies, Duits en Hollands - ek leer nog;)))
>>
>> 'n Sekere dame reis gereeld per vliegtuig na Europa.
>> Op 'n vlug van SA kry sy 'n vreeslike rugpyn.
>> Sy klim toe in België van die vliegtuig af, en gaan sien 'n dokter.
>> " U het 'n ontsteking in U linkernier Juffrouw:"
>> Op die vlug na Duitland het sy nog steeds die rugpyn, ongeag die pille en
>> gaan na 'n dokter in Duitsland.
>> " Das Hab Dein Untschtechen In Dein Rechter Nieren. Nicht In Dein Linker
>> Nieren.
>> Op pad terug, met nog steeds die rugpyn, besluit sy om in die middel - in
>> Holland - afte klim en 'n dokter daar te gaan spreek.
>> " Uw het niet ontschteken in uw linkernier.
>> Uw ket niet ontschteken in uw regternier.
>> Uw het een souvernier
>> Van een vliegenier.
>> Die baba is op pad."
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: 'n grappie
Volgende onderwerp: nog 1 ou wit omie grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 12:16:32 MGT 2024