Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand help?
Kan iemand help? [boodskap #46841] Di, 17 Julie 2001 19:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand het my geskakel en gevra of ek kan vra vir hulp.
Hy ken 'n ou dame wat dringend na Sydney ( Australië) moet gaan om 'n beie
siek familielid te besoek. Sy moet 2 weke daar bly, en het nie genoeg geld
om in 'n duur hotel tuis te gaan nie.
Is daar iemand hier wat iemand daar ken wat miskien kan help?
Of miskien raad of inligting kan gee waar sy goedkoper kan tuisgaan.
Ek ken nie die dame self nie, maar wel die persoon wat my gevra het. Hy
verseker my sy is heeltemal normaal:)
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Kan iemand help? [boodskap #46847 is 'n antwoord op boodskap #46841] Di, 17 Julie 2001 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek wonder ook. Vertel ons!
pj

"Danielle" skryf in boodskap news:3939ltkc4ohqjt5fgslga1pcu53phkev2n@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 21:18:27 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek ken nie die dame self nie, maar wel die persoon wat my gevra het. Hy
>> verseker my sy is heeltemal normaal:)
>
> Hehehehe...'skuus Annette - ek weet hierdie is 'n ernstige versoek,
> maar vir een of ander rede kan ek net nie help om vir hierdie laaste
> sin van jou te lag nie. Wat presies bedoel jy nou eintlik met hierdie
> stelling, en waarom was dit belangrik om dit by te voeg? Bedoel jy
> net mal mense gaan gewoonlik Sydney toe? :-))))
>
Re: Kan iemand help? [boodskap #46850 is 'n antwoord op boodskap #46841] Di, 17 Julie 2001 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kon dalk net wees, ja. In elk geval ek dink Annette het teen nou al die
verwarmer vir die duvet verruil.
pj

"Danielle" skryf in boodskap news:7u49ltc53reab5af5tnvvn56a49uf5utgq@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 21:31:36 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Annette, ek wonder ook. Vertel ons!
>
> Goeie ding onse Bobby woon in Brisbane en nie Sydney nie.
> Anders was ons altwee in die warm water. :-))))
>
Re: Kan iemand help? [boodskap #46855 is 'n antwoord op boodskap #46850] Di, 17 Julie 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verkeerd pjb - Ek is oud maar nog nie koud nie;)))
Re die navraag van normaal - net dat die mense moet weet sy is nie wild soos
ek nie:)))
Annette

p...@eskom.co.za> skryf in boodskap news:9j253c$1l1r$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kon dalk net wees, ja. In elk geval ek dink Annette het teen nou al die
> verwarmer vir die duvet verruil.
> pj
> "Danielle" wrote in message
> news:7u49ltc53reab5af5tnvvn56a49uf5utgq@4ax.com...
>> On Tue, 17 Jul 2001 21:31:36 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Annette, ek wonder ook. Vertel ons!
>>
>> Goeie ding onse Bobby woon in Brisbane en nie Sydney nie.
>> Anders was ons altwee in die warm water. :-))))
>>
>
Re: Kan iemand help? [boodskap #46857 is 'n antwoord op boodskap #46855] Di, 17 Julie 2001 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wel, oud of nie en koud of nie maar ek gaan nou definitief kooi se kant toe
staan.. Was 'n lang dag. Sweet dreams Annette en later jy ook Danielle.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j25m4$klaau$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Verkeerd pjb - Ek is oud maar nog nie koud nie;)))
> Re die navraag van normaal - net dat die mense moet weet sy is nie wild soos
> ek nie:)))
> Annette
>
> p...@eskom.co.za> wrote in message
news:9j253c$1l1r$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Kon dalk net wees, ja. In elk geval ek dink Annette het teen nou al die
>> verwarmer vir die duvet verruil.
>> pj
>> "Danielle" wrote in message
>> news:7u49ltc53reab5af5tnvvn56a49uf5utgq@4ax.com...
>>> On Tue, 17 Jul 2001 21:31:36 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Annette, ek wonder ook. Vertel ons!
>>>
>>> Goeie ding onse Bobby woon in Brisbane en nie Sydney nie.
>>> Anders was ons altwee in die warm water. :-))))
>>>
>>
>
Re: Kan iemand help? [boodskap #46865 is 'n antwoord op boodskap #46857] Di, 17 Julie 2001 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lekker doedoes pjb.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
wrote in message
news:9j26o8$1l4l$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Wel, oud of nie en koud of nie maar ek gaan nou definitief kooi se kant toe
> staan.. Was 'n lang dag. Sweet dreams Annette en later jy ook Danielle.
> pj
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9j25m4$klaau$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Verkeerd pjb - Ek is oud maar nog nie koud nie;)))
>> Re die navraag van normaal - net dat die mense moet weet sy is nie wild
> soos
>> ek nie:)))
>> Annette
>>
>> p...@eskom.co.za> wrote in message
> news:9j253c$1l1r$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Kon dalk net wees, ja. In elk geval ek dink Annette het teen nou al die
>>> verwarmer vir die duvet verruil.
>>> pj
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:7u49ltc53reab5af5tnvvn56a49uf5utgq@4ax.com...
>>>> On Tue, 17 Jul 2001 21:31:36 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>>
>>>> >Annette, ek wonder ook. Vertel ons!
>>>>
>>>> Goeie ding onse Bobby woon in Brisbane en nie Sydney nie.
>>>> Anders was ons altwee in die warm water. :-))))
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan iemand help? [boodskap #46941 is 'n antwoord op boodskap #46865] Wo, 18 Julie 2001 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef op Tue, 17 Jul 2001 23:54:34
+0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

> Lekker doedoes pjb.
> Annette

Hé, dat is leuk! 'Doedoe'. Dat wordt hier nog wel eens tegen de
kleine kinderen gezegd: "gaat Jantje nu doedoe(ke) doen?"

Michel.
Re: Kan iemand help? [boodskap #46961 is 'n antwoord op boodskap #46941] Wo, 18 Julie 2001 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bly jy hou daarvan - maar ons sê dit nie net vir klein kindertjies nie;)))
Annette

Michel Martens skryf in boodskap news:aklbltgsg8mso7q2abj6jiehus9ircd4h9@4ax.com...
> "Annette" schreef op Tue, 17 Jul 2001 23:54:34
> +0200 in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :
>
>> Lekker doedoes pjb.
>> Annette
>
> H�, dat is leuk! 'Doedoe'. Dat wordt hier nog wel eens tegen de
> kleine kinderen gezegd: "gaat Jantje nu doedoe(ke) doen?"
>
> Michel.
Re: Kan iemand help? [boodskap #46968 is 'n antwoord op boodskap #46961] Wo, 18 Julie 2001 20:36 Na vorige boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Meer vir 'groot' babas.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9j4qvu$mdon5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bly jy hou daarvan - maar ons sê dit nie net vir klein kindertjies nie;)))
> Annette
Vorige onderwerp: 'n Voordeel Uiteindelik!!
Volgende onderwerp: Re: Suid Afrikaanse Virusse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 19:12:17 MGT 2024