Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Voordeel Uiteindelik!!
'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46712] Ma, 16 Julie 2001 13:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
Annette
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46736 is 'n antwoord op boodskap #46712] Ma, 16 Julie 2001 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As dit nie 'n Franstalige Belg is nie!!!

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9iuq9c$laijl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
> Annette
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46742 is 'n antwoord op boodskap #46736] Ma, 16 Julie 2001 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien - maar sy van klink nie Franserig nie;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9iv8sv$rme$1@news1.xs4all.nl...
> As dit nie 'n Franstalige Belg is nie!!!
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9iuq9c$laijl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
>> Annette
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46753 is 'n antwoord op boodskap #46742] Ma, 16 Julie 2001 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
wees gerus Annette, hy spreek ook Nederlands en jy het al baie Nederlands
van my geleer :-))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9ivc6t$l3qp3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien - maar sy van klink nie Franserig nie;)))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9iv8sv$rme$1@news1.xs4all.nl...
>> As dit nie 'n Franstalige Belg is nie!!!
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9iuq9c$laijl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>>> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46771 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom nie? Dit is net oor die kanaal van Engeland en langs Frankryk.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b53b6b7$0$233@helios.is.co.za...
> Het ek reg gehoor - hy sou rugby gespeel het vir die Belgiese nasionale
> rugbyspan. Rugby in België?
> "Rico" wrote in message
> news:9ivgkq$2us$1@news1.xs4all.nl...
>> wees gerus Annette, hy spreek ook Nederlands en jy het al baie Nederlands
>> van my geleer :-))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9ivc6t$l3qp3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Miskien - maar sy van klink nie Franserig nie;)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9iv8sv$rme$1@news1.xs4all.nl...
>>>> As dit nie 'n Franstalige Belg is nie!!!
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:9iuq9c$laijl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>>>> > Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46783 is 'n antwoord op boodskap #46736] Di, 17 Julie 2001 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
Hilda.

--
"Rico" skryf in boodskap news:9iv8sv$rme$1@news1.xs4all.nl...
> As dit nie 'n Franstalige Belg is nie!!!
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9iuq9c$laijl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
>> Annette
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46784 is 'n antwoord op boodskap #46783] Di, 17 Julie 2001 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Geluk!!!
Vertel ons meer van daardie mense.
Annette

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:2yS47.12224$Xy1.2629453@afrodite.telenet-ops.be...
> Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
> Hilda.
>
> --
> "Rico" schreef in bericht
> news:9iv8sv$rme$1@news1.xs4all.nl...
>> As dit nie 'n Franstalige Belg is nie!!!
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9iuq9c$laijl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>>> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46789 is 'n antwoord op boodskap #46742] Di, 17 Julie 2001 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

>>> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>>> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))

Dit mag suur druiwe wees, maar mens moet wonder oor die
"aanstelling" van Samaranch se hand picked opvolger. (Een
van die ander ouens wat mense verwag het gekies sou word,
is Dick Pound, 'n Kanadees wat die probleem van dwelms
en die skandaal van Salt Lake City vir die I.O.C moes behartig.)
Samaranch het ook gesorg dat sy seun erens 'n joppie kry.
Samaranch was 'n sports-apparatchik in Franco se fascistiese
Spanje. Dit word algemeen aangeneem dat dit sy keuse was
dat die Spele na Sjina gegaan het. En dis sy keuse dat die
leisels vir die spele in die hande van Europeane moet bly.

Gloudina
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46790 is 'n antwoord op boodskap #46784] Di, 17 Julie 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Annette !
Tot onlangs het Rogge in 'n hospitaal in Gent gewerk. Gent is my
geboortestad ... nou kan ek lekker daarmee spog :-)).
Belge is gewoonlik absoluut nie chaunivisties nie - vra vir Rico :-) - hy
sal dit beaam. Maar vir een keer sal ek 'n uitsondering maak :-)) -veral
omdat mense eindelik sal weet dat daar 'n land bestaan wat België heet :-)).

Hilda.

--
"Annette" skryf in boodskap news:9j16dv$kphq4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Baie Geluk!!!
> Vertel ons meer van daardie mense.
> Annette
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:2yS47.12224$Xy1.2629453@afrodite.telenet-ops.be...
>> Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
>> Hilda.
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46792 is 'n antwoord op boodskap #46783] Di, 17 Julie 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jul 2001 08:19:10 GMT, "Hilda en Gervaas"
wrote:

> Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
> Hilda.

Hilda, waarom skryf jy so mis?
Want tensy jy miskien somtyds
die naam Frikkie gebruik
Hoor ons hopeloos te min van jou

DD
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46793 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Gloudina :
> Samaranch was 'n sports-apparatchik in Franco se fascistiese
> Spanje.

Blykbaar was die man altyd in sport geïnteresseerd - ek weet nie hoeveel hy
in die politieke wêreld in Spanje gedoen het nie, maar dit lyk asof hy
heeltyd met sport besig was . Is jy dalk jaloers omdat die Kanadese
kandidaat nie gewen het nie, Gloudina ?

Hilda.

Oor Samaranch het ek dievolgende op die Net gekry :

-Juan Antonio Samaranch
-Spain

-Born 17 July 1920
-IOC member since 1966

-Juan Antonio Samaranch was born in Barcelona on 17 July 1920. As a
teenager, he was interested in sport and sports development. While studying
at the Barcelona Higher Institute of Business Management, he played roller
hockey, a sport for which he later organised the world championships in
Barcelona in 1951, won by Spain. While helping to run the family business,
he became a municipal councillor in 1954 and a member of the Spanish
Parliament in 1967. He served as national delegate for sports for three
years. In 1973 he was appointed President of the Barcelona Provincial
Council, from which he resigned in 1977 upon being appointed Spanish
ambassador to Moscow by King Juan Carlos, thus opening diplomatic relations
between the two countries.

In the meantime, he had acted as Chef de Mission at the VII Olympic Winter
Games in Cortina d'Ampezzo, at the Games of the XVII Olympiad in Rome in
1960 and at those of the XVIII Olympiad in Tokyo in 1964. He was elected
President of the Spanish National Olympic Committee from 1967 to 1970. He
was co-opted into the IOC in 1966 and elected President in 1980. -

Lyk nie so fascisties nie :-).

--
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46795 is 'n antwoord op boodskap #46792] Di, 17 Julie 2001 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
>> Hilda.
>
>
> Hilda, waarom skryf jy so mis?
> Want tensy jy miskien somtyds
> die naam Frikkie gebruik
> Hoor ons hopeloos te min van jou
>
> DD

Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -

Hilda.
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46799 is 'n antwoord op boodskap #46790] Di, 17 Julie 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is waar. Jy moet maar uitkyk as daar 'n goedkoop stukkie grond daar
is - want België gaan definitief 'n Olimpiese Spele kry.:)))
Annette

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:BoV47.12540$Xy1.2693981@afrodite.telenet-ops.be...
> Dankie, Annette !
> Tot onlangs het Rogge in 'n hospitaal in Gent gewerk. Gent is my
> geboortestad ... nou kan ek lekker daarmee spog :-)).
> Belge is gewoonlik absoluut nie chaunivisties nie - vra vir Rico :-) - hy
> sal dit beaam. Maar vir een keer sal ek 'n uitsondering maak :-)) -veral
> omdat mense eindelik sal weet dat daar 'n land bestaan wat België heet :-)).
>
> Hilda.
>
> --
> "Annette" schreef in bericht
> news:9j16dv$kphq4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Baie Geluk!!!
>> Vertel ons meer van daardie mense.
>> Annette
>>
>> Hilda en Gervaas wrote in message
>> news:2yS47.12224$Xy1.2629453@afrodite.telenet-ops.be...
>>> Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
>>> Hilda.
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46803 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Samaranch was 'n sports-apparatchik in Franco se fascistiese
Spanje. Dit word algemeen aangeneem dat dit sy keuse was
dat die Spele na Sjina gegaan het. En dis sy keuse dat die
leisels vir die spele in die hande van Europeane moet bly.

Wouter
Wat bedoel jy met Europeane, Gloudina?
Europeërs (dus van Europa) of daardie apartheidsterm wat
soms Anglisisties gebruik is om plekke vir blankes te reserveer?
(Eiropeans only, Slegs Europeane)
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46804 is 'n antwoord op boodskap #46799] Di, 17 Julie 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie moontlik nie, Annette, die land se oppervlak is te klein :-)). Of
ons sal dit met Nederland moet deel soos vir die Europese sokkerbeker.
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:9j1dqd$l89oi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is waar. Jy moet maar uitkyk as daar 'n goedkoop stukkie grond daar
> is - want België gaan definitief 'n Olimpiese Spele kry.:)))
> Annette
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46806 is 'n antwoord op boodskap #46795] Di, 17 Julie 2001 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))

Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))

Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
Frankrijk saamgevoeg. Daar is 'n koning aangestel, nie die slimste nie, maar
die Belge is lief vir die man??
Maar goed ons leef in 2001 en Nederlanders is nie altyd suinig nie, as
Belgie die Olympics gaan organiseer, doen hulle dat saam met Nederland, soos
die Euro 2000, de Europese soccerkampioenskappe, dit was 'n groot succes.

En Hilda jy moenie vergeet dat ons kroonprins WA vir Rogge op die barrikades
het gespring!!
Sies ons is bure en help mekaar.

DD, Hilda sal nooit as Frikkie Potgieter skryf nie!!!

Gr.Rico
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:n2W47.12605$Xy1.2707711@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
>
>>> Hy is 'n Oosvlaming (soos ek) :-).
>>> Hilda.
>>
>>
>> Hilda, waarom skryf jy so mis?
>> Want tensy jy miskien somtyds
>> die naam Frikkie gebruik
>> Hoor ons hopeloos te min van jou
>>
>> DD
>
> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>
> Hilda.
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46807 is 'n antwoord op boodskap #46806] Di, 17 Julie 2001 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>
> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>
> Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
> Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
> Frankrijk saamgevoeg.

Jy's reg, Rico, ons het die beste mense van aldrie die lande geneem en 'n
nuwe land gemaak :-))).

Hilda.
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46810 is 'n antwoord op boodskap #46804] Di, 17 Julie 2001 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo jy met so min geloof!:)) Wil jy my vertel Sydney is groter as die
ganse België?
Ons beter 'n bietjie statistiek hier kry. Sal jou laat weet sodra ek my boek
van Places of The World in die hande kry.
Annette ( met 'n toekomsvisie:)) )

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:G2X47.12682$Xy1.2726592@afrodite.telenet-ops.be...
> Dis nie moontlik nie, Annette, die land se oppervlak is te klein :-)). Of
> ons sal dit met Nederland moet deel soos vir die Europese sokkerbeker.
> Hilda.
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9j1dqd$l89oi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is waar. Jy moet maar uitkyk as daar 'n goedkoop stukkie grond daar
>> is - want België gaan definitief 'n Olimpiese Spele kry.:)))
>> Annette
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46811 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)) Baie goeie insig ! Hy treur nog steeds omdat hy ons verloor het :-),
maar hy wil dit nie toegee nie. Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:9j1jvm$l34ob$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hilda, ek kon in Rico se pos sien dat hy vreeslik gebelg is dat hy nie 'n
> Belg is nie.:))
> Annette
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46812 is 'n antwoord op boodskap #46807] Di, 17 Julie 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hilda, ek kon in Rico se pos sien dat hy vreeslik gebelg is dat hy nie 'n
Belg is nie.:))
Annette

Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:9LX47.12771$Xy1.2737557@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>
>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>
>> Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
>> Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
>> Frankrijk saamgevoeg.
>
> Jy's reg, Rico, ons het die beste mense van aldrie die lande geneem en 'n
> nuwe land gemaak :-))).
>
> Hilda.
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46813 is 'n antwoord op boodskap #46810] Di, 17 Julie 2001 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Annette >Wil jy my vertel Sydney is groter as die
> ganse België?

Dis nie onmoontlik nie :-).
As jy statistiek wil kry, kan jy hier gaan loer :
http://www.odci.gov/cia/publications/factbook/geos/be.html
Ons bly naby Oostende (Wes-Vlaandere).

Hilda.
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46814 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nes wat ek my elke dag afvra :-). Hilda.

> Hoekom, ek is nog nie daar nie???? :-))
>
> Rico
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46816 is 'n antwoord op boodskap #46807] Di, 17 Julie 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>
>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>
>> Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
>> Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
>> Frankrijk saamgevoeg.
>
> Jy's reg, Rico, ons het die beste mense van aldrie die lande geneem en 'n
> nuwe land gemaak :-))).
>
> Hilda.

Hoekom, ek is nog nie daar nie???? :-))

Rico
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46817 is 'n antwoord op boodskap #46812] Di, 17 Julie 2001 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette!!!!!!!!!!
Ek glo jy verstaan nie die verskille tussen Belge en Nederlanders nie!!
Sê nooit teen 'n Nederlander hy wil Belg wees nie!!!

Ons grappies gaan altyd oor die Belge die dom is en hulle vertel grappies
oor Nederlanders die suinig is.

Verder se ek maar niks meer hieroor nie, anders gaan die Kanadese jeweetwel
my weer name gee :-))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9j1jvm$l34ob$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hilda, ek kon in Rico se pos sien dat hy vreeslik gebelg is dat hy nie 'n
> Belg is nie.:))
> Annette
>
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:9LX47.12771$Xy1.2737557@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>
>>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>
>>> Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
>>> Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
>>> Frankrijk saamgevoeg.
>>
>> Jy's reg, Rico, ons het die beste mense van aldrie die lande geneem en 'n
>> nuwe land gemaak :-))).
>>
>> Hilda.
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46819 is 'n antwoord op boodskap #46753] Di, 17 Julie 2001 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het ek reg gehoor - hy sou rugby gespeel het vir die Belgiese nasionale
rugbyspan. Rugby in België?

"Rico" skryf in boodskap news:9ivgkq$2us$1@news1.xs4all.nl...
> wees gerus Annette, hy spreek ook Nederlands en jy het al baie Nederlands
> van my geleer :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9ivc6t$l3qp3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Miskien - maar sy van klink nie Franserig nie;)))
>> Annette
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9iv8sv$rme$1@news1.xs4all.nl...
>>> As dit nie 'n Franstalige Belg is nie!!!
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9iuq9c$laijl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
>>>> Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46823 is 'n antwoord op boodskap #46817] Di, 17 Julie 2001 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is geen verskil nie:)))) Gloudina noem julle almal Europeane:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9j1lrj$hm4$1@news1.xs4all.nl...
> Annette!!!!!!!!!!
> Ek glo jy verstaan nie die verskille tussen Belge en Nederlanders nie!!
> Sê nooit teen 'n Nederlander hy wil Belg wees nie!!!
>
> Ons grappies gaan altyd oor die Belge die dom is en hulle vertel grappies
> oor Nederlanders die suinig is.
>
> Verder se ek maar niks meer hieroor nie, anders gaan die Kanadese jeweetwel
> my weer name gee :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9j1jvm$l34ob$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hilda, ek kon in Rico se pos sien dat hy vreeslik gebelg is dat hy nie 'n
>> Belg is nie.:))
>> Annette
>>
>>
>> Hilda en Gervaas wrote in message
>> news:9LX47.12771$Xy1.2737557@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>>
>>>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>>
>>>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>>
>>>> Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
>>>> Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
>>>> Frankrijk saamgevoeg.
>>>
>>> Jy's reg, Rico, ons het die beste mense van aldrie die lande geneem en
> 'n
>>> nuwe land gemaak :-))).
>>>
>>> Hilda.
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46827 is 'n antwoord op boodskap #46806] Di, 17 Julie 2001 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jul 2001 15:43:05 +0200, "Rico" wrote:

> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>
> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))

>> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -

>> Hilda.

Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
jy min skryf ;-)))

DD
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46831 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hilda en Gervaas wrote:

> Blykbaar was die man altyd in sport geïnteresseerd - ek weet nie hoeveel hy
> in die politieke wêreld in Spanje gedoen het nie, maar dit lyk asof hy
> heeltyd met sport besig was . Is jy dalk jaloers omdat die Kanadese
> kandidaat nie gewen het nie, Gloudina ?
>

Nee, ek was een van baie wat gehoop het dat die Olimpiese
Spele nie na Toronto toe kom nie. Oor die algemeen is mense
hier meer geinteresseerd om weer 'n Winter Olimpiese Spele
te kry, en die feit dat Toronto nou nie in aanmerking gekom het
nie, maak Vancouver-Whistler se kanse vir 2010 beter.
Samaranch word gesien as iemand wat met Franco saamgewerk
het, en sy ysterhouvas op die Spele die afgelope twintig jaar is deur
baie mense as fascisties beskou.
Mense het nie vreeslik veel gehoop vir die Olimpiese Spele
nie. Dick Pound het self gesê dat Kanada se kanse nie baie goed
is nie, gebaseer op die feit dat dit dan die derde keer sou wees dat
Kanada, 'n klein landjie, 'n Olimpiese spele toegeken word. Dit het
my juis so verbaas dat dit so 'n sterk tweede gekom het.

Gloudina
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46832 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hilda en Gervaas wrote:

> Lyk nie so fascisties nie :-).
>

Ek het daarop gedui dat hy 'n meedoener was aan dieregerende echelons van
Franco se fascistiese regime in
Spanje. Hy het as voorsitter van die IOC ook min gedoen
om mense te laat dink dat hy nie byna altyd diktatoriaal
optree nie. Hy was baie onpopulêr in Noord-Amerika,
en ek sal my nie verbaas as dieselfde die geval was in
sportskringe in Europa nie. Die algemene mening hier
is is dat hy sy opvolger gekies het, sodat hy nog die
toutjies kan trek.

Gloudina
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46835 is 'n antwoord op boodskap #46827] Di, 17 Julie 2001 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>
>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>
>>> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>
>>> Hilda.
>
> Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
> jy min skryf ;-)))
>
> DD

Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
'katagtiges' :-)).
Hilda.
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46837 is 'n antwoord op boodskap #46823] Di, 17 Julie 2001 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Daar is geen verskil nie:)))) Gloudina noem julle almal Europeane:)))
> Annette

Gloudina noem vir my 'n ou wit omie en dat maak my weer 'n bietjie 'n
Afrikaner :-))
Ag maar Gloudina plaas die mense graag in 'n hokkie. Ek wonder in watter
hokkie sy self is???????

Gr.Rico
>
>
> Rico wrote in message
> news:9j1lrj$hm4$1@news1.xs4all.nl...
>> Annette!!!!!!!!!!
>> Ek glo jy verstaan nie die verskille tussen Belge en Nederlanders nie!!
>> Sê nooit teen 'n Nederlander hy wil Belg wees nie!!!
>>
>> Ons grappies gaan altyd oor die Belge die dom is en hulle vertel grappies
>> oor Nederlanders die suinig is.
>>
>> Verder se ek maar niks meer hieroor nie, anders gaan die Kanadese
> jeweetwel
>> my weer name gee :-))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9j1jvm$l34ob$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hilda, ek kon in Rico se pos sien dat hy vreeslik gebelg is dat hy
nie
> 'n
>>> Belg is nie.:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Hilda en Gervaas wrote in message
>>> news:9LX47.12771$Xy1.2737557@afrodite.telenet-ops.be...
>>>>
>>>>
>>>> > Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>> >
>>>> > Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>> >
>>>> > Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
>>>> > Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland, Duitsland en
>>>> > Frankrijk saamgevoeg.
>>>>
>>>> Jy's reg, Rico, ons het die beste mense van aldrie die lande geneem
en
>> 'n
>>>> nuwe land gemaak :-))).
>>>>
>>>> Hilda.
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46839 is 'n antwoord op boodskap #46835] Di, 17 Julie 2001 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jul 2001 18:15:04 GMT, "Hilda en Gervaas"
wrote:

>
> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
> 'katagtiges' :-)).
> Hilda.
>

Dink die Mollanders haak spelfoute of mik hulle om te hik van al die
bier wat nou ter sprake is?

DD
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46845 is 'n antwoord op boodskap #46837] Di, 17 Julie 2001 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie 'n hokkie nie. Nie eers 'n kou nie.
'n Beer het 'n behoorlike hok nodig:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9j1vsn$p1h$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Daar is geen verskil nie:)))) Gloudina noem julle almal Europeane:)))
>> Annette
>
> Gloudina noem vir my 'n ou wit omie en dat maak my weer 'n bietjie 'n
> Afrikaner :-))
> Ag maar Gloudina plaas die mense graag in 'n hokkie. Ek wonder in watter
> hokkie sy self is???????
>
> Gr.Rico
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9j1lrj$hm4$1@news1.xs4all.nl...
>>> Annette!!!!!!!!!!
>>> Ek glo jy verstaan nie die verskille tussen Belge en Nederlanders nie!!
>>> Sê nooit teen 'n Nederlander hy wil Belg wees nie!!!
>>>
>>> Ons grappies gaan altyd oor die Belge die dom is en hulle vertel
> grappies
>>> oor Nederlanders die suinig is.
>>>
>>> Verder se ek maar niks meer hieroor nie, anders gaan die Kanadese
>> jeweetwel
>>> my weer name gee :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9j1jvm$l34ob$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hilda, ek kon in Rico se pos sien dat hy vreeslik gebelg is dat hy
> nie
>> 'n
>>>> Belg is nie.:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Hilda en Gervaas wrote in message
>>>> news:9LX47.12771$Xy1.2737557@afrodite.telenet-ops.be...
>>>> >
>>>> >
>>>> > > Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>> > >
>>>> > > Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>> > >
>>>> > > Belge is nie chauvinisties nie, hoekom nie??
>>>> > > Hulle is nie 'n land nie, net 'n stukkie van Nederland,
Duitsland
> en
>>>> > > Frankrijk saamgevoeg.
>>>> >
>>>> > Jy's reg, Rico, ons het die beste mense van aldrie die lande
geneem
> en
>>> 'n
>>>> > nuwe land gemaak :-))).
>>>> >
>>>> > Hilda.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46846 is 'n antwoord op boodskap #46712] Di, 17 Julie 2001 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geen - jy weet mos 'n kat is net soos 'n tiener;)))
Annette
--

Danielle skryf in boodskap news:9929ltg7qv6rp58a0co9o9nfcu1u7jro24@4ax.com...
> On Tue, 17 Jul 2001 15:43:05 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>
> Hoekom nie, Rico? Mag julle katte hou?
> (Ek wonder wat die voordeel van 'n kat bo 'n hond is?).....
> :-)))))))
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46851 is 'n antwoord op boodskap #46835] Di, 17 Julie 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek nie gesê
nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te veel
blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en veral
nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer hoe ek
voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
Hoe voel ek, wat se ek??????
Is dit die midlifecrisis?????????

Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet die
beest seer.

Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek weer
weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
blablabalbla

Gr.Rico
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
>>
>>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>
>>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>
>>>> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>
>>>> Hilda.
>>
>> Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
>> jy min skryf ;-)))
>>
>> DD
>
>
> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
> 'katagtiges' :-)).
> Hilda.
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46876 is 'n antwoord op boodskap #46819] Wo, 18 Julie 2001 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die Belge het Nederland so 'n paar maande opgedreun in rugby (dit sê nou nie
so veel oor hul vlak van spel nie, maar nou-ja).
Terloops - 'n beduidende persentasie van kinders wie rugby speel hier in
Nederland het Suid-Afrikaanse ouers. Ek ken selfs twee Suid-Afrikaners wat
afrig. Miskien is dit waarom die staat van Nederlandse rugby in so 'n staat
verkeer ;)

-Gideon-

"Jonas" skryf in boodskap news:3b53b6b7$0$233@helios.is.co.za...
> Het ek reg gehoor - hy sou rugby gespeel het vir die Belgiese nasionale
> rugbyspan. Rugby in België?
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46884 is 'n antwoord op boodskap #46876] Wo, 18 Julie 2001 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien kan die Nederlanders vir ons Springbokke kom wys
hoe rugby gespeel behoort te word:))
Annette

Gids skryf in boodskap news:Hla57.263259$u5.5325957@zwoll1.home.nl...
> Die Belge het Nederland so 'n paar maande opgedreun in rugby (dit sê nou nie
> so veel oor hul vlak van spel nie, maar nou-ja).
> Terloops - 'n beduidende persentasie van kinders wie rugby speel hier in
> Nederland het Suid-Afrikaanse ouers. Ek ken selfs twee Suid-Afrikaners wat
> afrig. Miskien is dit waarom die staat van Nederlandse rugby in so 'n staat
> verkeer ;)
>
> -Gideon-
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b53b6b7$0$233@helios.is.co.za...
>> Het ek reg gehoor - hy sou rugby gespeel het vir die Belgiese nasionale
>> rugbyspan. Rugby in België?
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46885 is 'n antwoord op boodskap #46851] Wo, 18 Julie 2001 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
wees.
Annette

Rico skryf in boodskap news:9j25m5$pvm$1@news1.xs4all.nl...
> Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek nie gesê
> nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te veel
> blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en veral
> nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer hoe ek
> voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
> En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
> kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
> Hoe voel ek, wat se ek??????
> Is dit die midlifecrisis?????????
>
> Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet die
> beest seer.
>
> Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
> Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek weer
> weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
> blablabalbla
>
> Gr.Rico
> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
> news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>>>
>>>> Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>>
>>>> Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>
>>>> > Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>>
>>>> > Hilda.
>>>
>>> Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
>>> jy min skryf ;-)))
>>>
>>> DD
>>
>>
>> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
>> 'katagtiges' :-)).
>> Hilda.
>>
>
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46893 is 'n antwoord op boodskap #46876] Wo, 18 Julie 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook nie geweet dat ons 'n rugbyspan het nie. Na hierdie geselsie het
ek op die Net daarna gaan soek en ja, regtig, ons het een ! Hulle is almal
amateurs.

Hilda.

> Die Belge het Nederland so 'n paar maande opgedreun in rugby (dit sê nou nie
> so veel oor hul vlak van spel nie, maar nou-ja).
> Terloops - 'n beduidende persentasie van kinders wie rugby speel hier in
> Nederland het Suid-Afrikaanse ouers. Ek ken selfs twee Suid-Afrikaners wat
> afrig. Miskien is dit waarom die staat van Nederlandse rugby in so 'n staat
> verkeer ;)
>
> -Gideon-
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b53b6b7$0$233@helios.is.co.za...
>> Het ek reg gehoor - hy sou rugby gespeel het vir die Belgiese nasionale
>> rugbyspan. Rugby in België?
Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46906 is 'n antwoord op boodskap #46885] Wo, 18 Julie 2001 15:47 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
> wees.
> Annette

Ek glo eks weer terug Annette :-)))

Gr.Rico
>
> Rico wrote in message
> news:9j25m5$pvm$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek nie
> gesê
>> nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te veel
>> blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en
> veral
>> nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer
hoe
> ek
>> voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
>> En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
>> kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
>> Hoe voel ek, wat se ek??????
>> Is dit die midlifecrisis?????????
>>
>> Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet die
>> beest seer.
>>
>> Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
>> Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek
> weer
>> weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
>> blablabalbla
>>
>> Gr.Rico
>> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
>> news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>>>
>>>
>>>>
>>>> >Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>> >
>>>> >Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>>
>>>> >> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>>>
>>>> >> Hilda.
>>>>
>>>> Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink dat
>>>> jy min skryf ;-)))
>>>>
>>>> DD
>>>
>>>
>>> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets met
>>> 'katagtiges' :-)).
>>> Hilda.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Gloudina (ADD 6 INCHES TO YOUR PENIS)
Volgende onderwerp: Kan iemand help?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:49:06 MGT 2024