Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Anette
Vir Anette [boodskap #46348] Do, 12 Julie 2001 18:25 na volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek verstaan jy is 'n wynvlieg. Probeer bietjie Kleinbosch se Pinotage van
2000. Ek was baie verras.
PBS
Re: Vir Anette [boodskap #46350 is 'n antwoord op boodskap #46348] Do, 12 Julie 2001 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - ek hou baie van Pinotage - en die rooi jongwyn koning vir my is
Botha. Stuur vir my 'n padkaart na Kleinbosch - en ek laat jou weet hoe proe
alles daar:))))
Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien het nie -
maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45 stalletjies
( halfpad) se proe nie:)))
Hic!!
Annette

P.B.S. skryf in boodskap news:9ikpp0$i7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek verstaan jy is 'n wynvlieg. Probeer bietjie Kleinbosch se Pinotage van
> 2000. Ek was baie verras.
> PBS
>
Re: Vir Anette [boodskap #46363 is 'n antwoord op boodskap #46348] Vr, 13 Julie 2001 02:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wanneer was jy op Stellenbosch en wat het jy studeer. Ek was daar in die
laat 70's. Het ons paaie nie dalk gekruis nie?

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:9Oq37.16$a04.245@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ikuue$j7m1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Nou herinner dit my mos aan die Wynfeeste wat ek as student in Stellenbosch
> bygewoon het... Kon nie glo dat mense al die lekker (en nie so lekker) wyn
> wou uitspoeg nie! Gelukkig was die koshuis naby, en ons kon darem so
> slingerend ons pad terugvind. dit was my introduction aan wyn - en ons
> versameling groei daagliks. Het nou selfs ons eie, persoonlike wyn
> konsultant Hier Onder! Elke ses maande bring hy vir ons 'n versameling van
> die beste wyne beskikbaar - 'n hele paar interessante rooiwyne geproe,
> heeltemal verrassende smaak. En die lekkerste witwyne wat ons al geproe
> het, in pragtige diep-blou bottels.
>
>> Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien het
> nie -
>> maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45
> stalletjies
>> ( halfpad) se proe nie:)))
>> Hic!!
>> Annette
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46364 is 'n antwoord op boodskap #46348] Vr, 13 Julie 2001 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was self al by Stellenbosch en Robertson se kos & WYN feeste - snaaks
genoeg - by daardie feeste raak mens gouer deurmekaar as by die hier in die
stad:))
Jy moet nie glo wat die mense jou vertel nie - dit is slegte maniere om
goeie wyn uit te spoeg:)))
Om te proe beteken nie om te spoeg nie - dan sou hulle dit nie wynproe
genoem het nie, maar wynspoeg:))
Witwyn in 'n bloubottel? Kyk, ek weet Vaaljapie is nie lekker nie, maar dit
kom nog steeds nie naby kasterolie nie;))

Die Burger se Wynfees is hierdie jaar in Canal Walk - Tygervallei is nie
meer grand genoeg nie:))
Die fees in die Waterfront is ook altyd genotvol - want mens ontmoet daar 'n
vreeslike klomp toeriste wat per ongeluk by die wynfees opdaag - en hulle
dan verdrink:))))

Dit is ook nou deesdae mode by skole om vir fondsinsameling 'n wynveiling te
hou - mens kan nogal daar lekker winskopies optel - as jy die ander mense
voor die tyd vertel watter wyne is "sleg" en hulle behoort dit nie te kooop
nie:))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:9Oq37.16$a04.245@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ikuue$j7m1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Nou herinner dit my mos aan die Wynfeeste wat ek as student in Stellenbosch
> bygewoon het... Kon nie glo dat mense al die lekker (en nie so lekker) wyn
> wou uitspoeg nie! Gelukkig was die koshuis naby, en ons kon darem so
> slingerend ons pad terugvind. dit was my introduction aan wyn - en ons
> versameling groei daagliks. Het nou selfs ons eie, persoonlike wyn
> konsultant Hier Onder! Elke ses maande bring hy vir ons 'n versameling van
> die beste wyne beskikbaar - 'n hele paar interessante rooiwyne geproe,
> heeltemal verrassende smaak. En die lekkerste witwyne wat ons al geproe
> het, in pragtige diep-blou bottels.
>
>> Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien het
> nie -
>> maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45
> stalletjies
>> ( halfpad) se proe nie:)))
>> Hic!!
>> Annette
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46370 is 'n antwoord op boodskap #46348] Vr, 13 Julie 2001 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
gladnie.
Maak dit my 'n vlieg.
pj

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:9Oq37.16$a04.245@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ikuue$j7m1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> aan wyn - en ons
> versameling groei daagliks. Het nou selfs ons eie, persoonlike wyn
> konsultant Hier Onder! Elke ses maande bring hy vir ons 'n versameling van
> die beste wyne beskikbaar - 'n hele paar interessante rooiwyne geproe,
>>
>> Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien het
> nie -
>> maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45
> stalletjies
>> ( halfpad) se proe nie:)))
>> Hic!!
>> Annette
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46372 is 'n antwoord op boodskap #46370] Vr, 13 Julie 2001 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan altyd hiernatoe afvlieg en nog bottels kom haal:)))
Die geheim van groei pjb is - as jy 'n kis koop dan sit jy een botteltjie
weg, en die ander 11 drink jy:)))
Annette

skryf in boodskap news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
> gladnie.
> Maak dit my 'n vlieg.
> pj
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:9Oq37.16$a04.245@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ikuue$j7m1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
> aan wyn - en ons
>> versameling groei daagliks. Het nou selfs ons eie, persoonlike wyn
>> konsultant Hier Onder! Elke ses maande bring hy vir ons 'n versameling
> van
>> die beste wyne beskikbaar - 'n hele paar interessante rooiwyne geproe,
>>>
>>> Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien het
>> nie -
>>> maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45
>> stalletjies
>>> ( halfpad) se proe nie:)))
>>> Hic!!
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46377 is 'n antwoord op boodskap #46348] Vr, 13 Julie 2001 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek is op paaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaad!!!!!!!
pj

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:cOw37.315$a04.1271@newsfeeds.bigpond.com...
>
> skryf in boodskap news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Dit hang net af van hoe dikwels mens by die huis is! In NZ was daar nie
> juis iewers om heen te gaan nie, en ons "versamelinkie" het vinnig geshrink
> tot net 'n paar ou botteltjies. Hier spandeer ons bitter min tyd in die
> huis en drink ander mense se wyn - dus groei ons eie kelder maklik! Dis die
> geheim, ou seun, drink anner mense se wyn - gaan kuier meer by Annette!
>
>> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
>> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
>> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
>> gladnie.
>> Maak dit my 'n vlieg.
>> pj
>
Re: Vir Anette [boodskap #46378 is 'n antwoord op boodskap #46372] Vr, 13 Julie 2001 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die probleem is juis daai één botteltjie, Annette. As die 11 klaar is is
daai 1 darem 'n verskriklike versoeking. Ek kry tot nagmerries
totdat......................
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9im2rc$irtjo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan altyd hiernatoe afvlieg en nog bottels kom haal:)))
> Die geheim van groei pjb is - as jy 'n kis koop dan sit jy een botteltjie
> weg, en die ander 11 drink jy:)))
> Annette
>
> wrote in message
news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
>> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
>> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
>> gladnie.
>> Maak dit my 'n vlieg.
>> pj
>> "me & bobby magee" wrote in message
>> news:9Oq37.16$a04.245@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9ikuue$j7m1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>> aan wyn - en ons
>>> versameling groei daagliks. Het nou selfs ons eie, persoonlike wyn
>>> konsultant Hier Onder! Elke ses maande bring hy vir ons 'n
versameling
>> van
>>> die beste wyne beskikbaar - 'n hele paar interessante rooiwyne geproe,
>>>>
>>>> Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien
het
>>> nie -
>>>> maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45
>>> stalletjies
>>>> ( halfpad) se proe nie:)))
>>>> Hic!!
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46380 is 'n antwoord op boodskap #46348] Vr, 13 Julie 2001 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Julle ken seker almal die antwoord op die vraag: Hoe weet mens as iemand op
Stellenbosch studeer het?

PS. Ek het ook op Stellenbosch studeer:-))

me & bobby magee skryf in boodskap news:BKw37.312$a04.1122@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "P.B.S." wrote in message
> news:9im3t9$g3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Heel moontlik, P.B.S., ek was daar vanaf '78 - '81. Daar gaan my geheime
> ouderdom nou ook in sy peetjie in...
>
>> Wanneer was jy op Stellenbosch en wat het jy studeer. Ek was daar in die
>> laat 70's. Het ons paaie nie dalk gekruis nie?
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46389 is 'n antwoord op boodskap #46378] Vr, 13 Julie 2001 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is dan wat jy soos 'n besigheidsman moet begin dink pjb.:))
Sodra die voorrad by 4 kom - is dit tyd om die voorraad aan te vul -
sodoende bly daardie ou botteltjie veilig:))
Annette

skryf in boodskap news:9im8od$p2d$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Die probleem is juis daai één botteltjie, Annette. As die 11 klaar is is
> daai 1 darem 'n verskriklike versoeking. Ek kry tot nagmerries
> totdat......................
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9im2rc$irtjo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy kan altyd hiernatoe afvlieg en nog bottels kom haal:)))
>> Die geheim van groei pjb is - as jy 'n kis koop dan sit jy een botteltjie
>> weg, en die ander 11 drink jy:)))
>> Annette
>>
>> wrote in message
> news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
>>> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
>>> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
>>> gladnie.
>>> Maak dit my 'n vlieg.
>>> pj
>>> "me & bobby magee" wrote in message
>>> news:9Oq37.16$a04.245@newsfeeds.bigpond.com...
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9ikuue$j7m1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>> aan wyn - en ons
>>>> versameling groei daagliks. Het nou selfs ons eie, persoonlike wyn
>>>> konsultant Hier Onder! Elke ses maande bring hy vir ons 'n
> versameling
>>> van
>>>> die beste wyne beskikbaar - 'n hele paar interessante rooiwyne geproe,
>>>> >
>>>> > Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien
> het
>>>> nie -
>>>> > maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45
>>>> stalletjies
>>>> > ( halfpad) se proe nie:)))
>>>> > Hic!!
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46390 is 'n antwoord op boodskap #46380] Vr, 13 Julie 2001 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
LW Ek het nie:))))
Annette

Stone skryf in boodskap news:9imb34$a3u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Julle ken seker almal die antwoord op die vraag: Hoe weet mens as iemand op
> Stellenbosch studeer het?
>
> PS. Ek het ook op Stellenbosch studeer:-))
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:BKw37.312$a04.1122@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "P.B.S." wrote in message
>> news:9im3t9$g3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Heel moontlik, P.B.S., ek was daar vanaf '78 - '81. Daar gaan my geheime
>> ouderdom nou ook in sy peetjie in...
>>
>>> Wanneer was jy op Stellenbosch en wat het jy studeer. Ek was daar in die
>>> laat 70's. Het ons paaie nie dalk gekruis nie?
>>>
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46391 is 'n antwoord op boodskap #46377] Vr, 13 Julie 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vlieg jy of pad jy?:)))
Annette

skryf in boodskap news:9im8ka$p21$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, ek is op paaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaad!!!!!!!
> pj
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:cOw37.315$a04.1271@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> wrote in message
> news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>
>> Dit hang net af van hoe dikwels mens by die huis is! In NZ was daar nie
>> juis iewers om heen te gaan nie, en ons "versamelinkie" het vinnig
> geshrink
>> tot net 'n paar ou botteltjies. Hier spandeer ons bitter min tyd in die
>> huis en drink ander mense se wyn - dus groei ons eie kelder maklik! Dis
> die
>> geheim, ou seun, drink anner mense se wyn - gaan kuier meer by Annette!
>>
>>> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
>>> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
>>> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
>>> gladnie.
>>> Maak dit my 'n vlieg.
>>> pj
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46395 is 'n antwoord op boodskap #46380] Vr, 13 Julie 2001 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe sal jy weet? Net soos wat jy weet as iemand op Grey op skool was.
Hy vertel jou.

Wouter (US 1965-68)

"Stone" skryf in boodskap news:9imb34$a3u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Julle ken seker almal die antwoord op die vraag: Hoe weet mens as iemand op
Stellenbosch studeer het?

PS. Ek het ook op Stellenbosch studeer:-))

me & bobby magee skryf in boodskap news:BKw37.312$a04.1122@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "P.B.S." wrote in message
> news:9im3t9$g3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Heel moontlik, P.B.S., ek was daar vanaf '78 - '81. Daar gaan my geheime
> ouderdom nou ook in sy peetjie in...
>
>> Wanneer was jy op Stellenbosch en wat het jy studeer. Ek was daar in die
>> laat 70's. Het ons paaie nie dalk gekruis nie?
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46401 is 'n antwoord op boodskap #46395] Vr, 13 Julie 2001 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee!!! Nie Grey Bloemfontein nie!!!
Annette ( wat op Sentraal was die een jaar toe ons Grey gewen het:)) )

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4ec030.0@news1.mweb.co.za...
> Hoe sal jy weet? Net soos wat jy weet as iemand op Grey op skool was.
> Hy vertel jou.
>
> Wouter (US 1965-68)
>
>
> "Stone" wrote in message
> news:9imb34$a3u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Julle ken seker almal die antwoord op die vraag: Hoe weet mens as iemand op
> Stellenbosch studeer het?
>
> PS. Ek het ook op Stellenbosch studeer:-))
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:BKw37.312$a04.1122@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "P.B.S." wrote in message
>> news:9im3t9$g3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Heel moontlik, P.B.S., ek was daar vanaf '78 - '81. Daar gaan my geheime
>> ouderdom nou ook in sy peetjie in...
>>
>>> Wanneer was jy op Stellenbosch en wat het jy studeer. Ek was daar in die
>>> laat 70's. Het ons paaie nie dalk gekruis nie?
>>>
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46402 is 'n antwoord op boodskap #46348] Vr, 13 Julie 2001 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien!!! Maar wyn gee 'n mens nadors - nie voordors nie;)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:rdz37.423$a04.1325@newsfeeds.bigpond.com...
> Haai, 'skuus P.B.S, het my maniere vergeet en vergeet om te onthou van die
> ander deel van jou vraag - Geskiedenis en Afrikaans-Nederlands gestudeer, en
> toe natuurlik H.O.D.
>
> Hoor jy die klop aan jou deur, Annette? Maak oop, daar is 'n dorstige man
> on jou drumpel!
>
>
> wrote in message
news:9im8ka$p21$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Annette, ek is op paaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaad!!!!!!!
>> pj
>> "me & bobby magee" wrote in
>
Re: Vir Anette [boodskap #46406 is 'n antwoord op boodskap #46350] Vr, 13 Julie 2001 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9ikuue$j7m1i$1@ID-92016.news.dfncis.de...

Nou herinner dit my mos aan die Wynfeeste wat ek as student in Stellenbosch
bygewoon het... Kon nie glo dat mense al die lekker (en nie so lekker) wyn
wou uitspoeg nie! Gelukkig was die koshuis naby, en ons kon darem so
slingerend ons pad terugvind. dit was my introduction aan wyn - en ons
versameling groei daagliks. Het nou selfs ons eie, persoonlike wyn
konsultant Hier Onder! Elke ses maande bring hy vir ons 'n versameling van
die beste wyne beskikbaar - 'n hele paar interessante rooiwyne geproe,
heeltemal verrassende smaak. En die lekkerste witwyne wat ons al geproe
het, in pragtige diep-blou bottels.

> Ek kan nie onthou dat ek hulle naam by een van die wynproë gesien het nie -
> maar dit sê nie veel nie - mens se geheue is nie so lekker na 45 stalletjies
> ( halfpad) se proe nie:)))
> Hic!!
> Annette
>
Re: Vir Anette [boodskap #46408 is 'n antwoord op boodskap #46391] Vr, 13 Julie 2001 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wel, as ek nie kan kom nie dan bel ek
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9imka6$jr6ri$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vlieg jy of pad jy?:)))
> Annette
>
> wrote in message
news:9im8ka$p21$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Annette, ek is op paaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaad!!!!!!!
>> pj
>> "me & bobby magee" wrote in message
>> news:cOw37.315$a04.1271@newsfeeds.bigpond.com...
>>>
>>> wrote in message
>> news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>
>>> Dit hang net af van hoe dikwels mens by die huis is! In NZ was daar nie
>>> juis iewers om heen te gaan nie, en ons "versamelinkie" het vinnig
>> geshrink
>>> tot net 'n paar ou botteltjies. Hier spandeer ons bitter min tyd in die
>>> huis en drink ander mense se wyn - dus groei ons eie kelder maklik!
Dis
>> die
>>> geheim, ou seun, drink anner mense se wyn - gaan kuier meer by Annette!
>>>
>>>> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
>>>> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog
> nooit
>>>> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
>>>> gladnie.
>>>> Maak dit my 'n vlieg.
>>>> pj
>>>
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46413 is 'n antwoord op boodskap #46408] Vr, 13 Julie 2001 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe gaan jy 'n slukkie wyn neem oor die telefoon?:))
Annette

skryf in boodskap news:9imp59$qab$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Wel, as ek nie kan kom nie dan bel ek
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9imka6$jr6ri$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vlieg jy of pad jy?:)))
>> Annette
>>
>> wrote in message
> news:9im8ka$p21$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Annette, ek is op paaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaad!!!!!!!
>>> pj
>>> "me & bobby magee" wrote in message
>>> news:cOw37.315$a04.1271@newsfeeds.bigpond.com...
>>>>
>>>> wrote in message
>>> news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>>
>>>> Dit hang net af van hoe dikwels mens by die huis is! In NZ was daar
> nie
>>>> juis iewers om heen te gaan nie, en ons "versamelinkie" het vinnig
>>> geshrink
>>>> tot net 'n paar ou botteltjies. Hier spandeer ons bitter min tyd in
> die
>>>> huis en drink ander mense se wyn - dus groei ons eie kelder maklik!
> Dis
>>> die
>>>> geheim, ou seun, drink anner mense se wyn - gaan kuier meer by
> Annette!
>>>>
>>>> > Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling
> wat
>>>> > daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog
>> nooit
>>>> > versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp
> dit
>>>> > gladnie.
>>>> > Maak dit my 'n vlieg.
>>>> > pj
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir Anette [boodskap #46423 is 'n antwoord op boodskap #46348] Vr, 13 Julie 2001 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal my fonts moet verander! Toe ek hierdie post oopmaak dag ek daar
staan poeskom op my PC...
___________________________________________________________

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:cOw37.315$a04.1271@newsfeeds.bigpond.com...
>
> skryf in boodskap news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Dit hang net af van hoe dikwels mens by die huis is! In NZ was daar nie
> juis iewers om heen te gaan nie, en ons "versamelinkie" het vinnig geshrink
> tot net 'n paar ou botteltjies. Hier spandeer ons bitter min tyd in die
> huis en drink ander mense se wyn - dus groei ons eie kelder maklik! Dis die
> geheim, ou seun, drink anner mense se wyn - gaan kuier meer by Annette!
>
>> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
>> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
>> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
>> gladnie.
>> Maak dit my 'n vlieg.
>> pj
>
Re: Vir Anette [boodskap #46444 is 'n antwoord op boodskap #46363] Vr, 13 Julie 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"P.B.S." skryf in boodskap news:9im3t9$g3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...

Heel moontlik, P.B.S., ek was daar vanaf '78 - '81. Daar gaan my geheime
ouderdom nou ook in sy peetjie in...

> Wanneer was jy op Stellenbosch en wat het jy studeer. Ek was daar in die
> laat 70's. Het ons paaie nie dalk gekruis nie?
>
Re: Vir Anette [boodskap #46447 is 'n antwoord op boodskap #46370] Vr, 13 Julie 2001 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:9ilvok$of4$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...

Dit hang net af van hoe dikwels mens by die huis is! In NZ was daar nie
juis iewers om heen te gaan nie, en ons "versamelinkie" het vinnig geshrink
tot net 'n paar ou botteltjies. Hier spandeer ons bitter min tyd in die
huis en drink ander mense se wyn - dus groei ons eie kelder maklik! Dis die
geheim, ou seun, drink anner mense se wyn - gaan kuier meer by Annette!

> Ag! maar jy is 'n gelukkige mens. Jy kan praat van 'n "versameling wat
> daagliks groei". Miskien ken ek nie die trick nie maar ek kon nog nooit
> versamel nie. Voor ek weet is my versamelinkie klaar en ek begryp dit
> gladnie.
> Maak dit my 'n vlieg.
> pj
Re: Vir Anette [boodskap #46483 is 'n antwoord op boodskap #46377] Vr, 13 Julie 2001 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Haai, 'skuus P.B.S, het my maniere vergeet en vergeet om te onthou van die
ander deel van jou vraag - Geskiedenis en Afrikaans-Nederlands gestudeer, en
toe natuurlik H.O.D.

Hoor jy die klop aan jou deur, Annette? Maak oop, daar is 'n dorstige man
on jou drumpel!

skryf in boodskap news:9im8ka$p21$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, ek is op paaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaad!!!!!!!
> pj
> "me & bobby magee" wrote in
Re: Vir Anette [boodskap #46521 is 'n antwoord op boodskap #46395] Vr, 13 Julie 2001 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter, my ouer broer was ook in Helderberg op koshuis. Hy sê
al die senior manne was glo een jaar geskors. Ek weet nie of ek die
storie reg gehoor het nie, maar
ek dink dit is nou in die jare 1972 of daar rond. Weet jy iets
van al die seniors wat geskors was?

Pop

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4ec030.0@news1.mweb.co.za...
> Hoe sal jy weet? Net soos wat jy weet as iemand op Grey op skool was.
> Hy vertel jou.
>
> Wouter (US 1965-68)
>
>
> "Stone" wrote in message
> news:9imb34$a3u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Julle ken seker almal die antwoord op die vraag: Hoe weet mens as iemand op
> Stellenbosch studeer het?
>
> PS. Ek het ook op Stellenbosch studeer:-))
>
>
> me & bobby magee wrote in message
> news:BKw37.312$a04.1122@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "P.B.S." wrote in message
>> news:9im3t9$g3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Heel moontlik, P.B.S., ek was daar vanaf '78 - '81. Daar gaan my geheime
>> ouderdom nou ook in sy peetjie in...
>>
>>> Wanneer was jy op Stellenbosch en wat het jy studeer. Ek was daar in die
>>> laat 70's. Het ons paaie nie dalk gekruis nie?
>>>
>>
>
US [boodskap #46534 is 'n antwoord op boodskap #46521] Sa, 14 Julie 2001 07:47 Na vorige boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, daar was so 'n storie. Die hele huiskomitee is geskors, maar ek kan nie
meer lekker onthou waarvoor nie, ek dink drank was 'n faktor. Helderberg en
Eendrag was destyds die meer "rowwe" en minder akademiese koshuise, maar dit
verander baie oor tyd.

"pop" skryf in boodskap news:9inva4$q5k$1@slb2.atl.mindspring.net...
Wouter, my ouer broer was ook in Helderberg op koshuis. Hy sê
al die senior manne was glo een jaar geskors. Ek weet nie of ek die
storie reg gehoor het nie, maar
ek dink dit is nou in die jare 1972 of daar rond. Weet jy iets
van al die seniors wat geskors was?

Pop

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4ec030.0@news1.mweb.co.za...
> Hoe sal jy weet? Net soos wat jy weet as iemand op Grey op skool was.
> Hy vertel jou.
>
> Wouter (US 1965-68)
Vorige onderwerp: Oepsie
Volgende onderwerp: Jan Smuts val Kaapland in
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:12:50 MGT 2024