Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oepsie
Oepsie [boodskap #46532] Sa, 14 Julie 2001 07:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verskoning - weens ouderdom 'n kort geheueverlies -
Ek het gepraat van Vere en Janine Immelman - en alhoewel die Immelmans baie
bekend is in musiekkringe - is die talentvolle musikant eintlik Janine
Neethling.
Die wat hierdie jaar by KKNK was - wie het die stuk al gesien?
Annette
Vorige onderwerp: Neem ag
Volgende onderwerp: Vir Anette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 03:14:24 MGT 2024