Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » 'n grappie
'n grappie [boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 19:24 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, om te oefen, miskien kan jy dit vertaal in Afrikaans :-))
Gr.Rico

Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.

Hij komt een man tegen.
Hij houdt deze man staande en zegt : " Ah, meneer de Nederlander,
bedankt dat ik hier in uw mooie land mag verblijven en ...."
Hij wordt onderbroken door zijn gesprekspartner: "Moment, moment, ik
ben Marokaan, ik ben geen Nederlander."!

De Kosovaar loopt verder en klampt even later weer een toevallige
passant aan : "Dank U meneer de Nederlander, dat ik hier met mijn
familie......."
Weer wordt hij onderbroken : " Ik niks Nederlander, Ik Turki ".

De Kosovaar loopt verder en jawel hoor, hij ziet een neger komen
welke hij weer aanspreekt :"Meneer de Nederlander, mag ik U hartelijk
bedanken voor uw gastvrijheid ."
Beste man, ", zegt de neger, " je ziet nu toch ook wel dat ik
Zwart ben". " Ik ben Afrikaan, ik ben geen Nederlander ".
"Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
tot half 6."
Re: 'n grappie [boodskap #46463 is 'n antwoord op boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
>
> "Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
> De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
> tot half 6."

So, Rico, jy is maar ook 'n ou wit omie.

Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog
teen die ou wit omies, wat hulle self vlei dat
hulle God se geskenk is aan die heelal, en nog
nie hulle fout uitgevind het nie.
Re: 'n grappie [boodskap #46464 is 'n antwoord op boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 20:26:07 GMT, @home.com wrote:

> Rico wrote:
>
>> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.

>
> So, Rico, jy is maar ook 'n ou wit omie.
>

RICO...! LMAO !!!!! :-)))))))))))))

DD
Re: 'n grappie [boodskap #46467 is 'n antwoord op boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
maar het jy die grappie wel verstaan ?????
'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!

Gr.Rico
schreef in bericht news:3B4F5A40.BC2DD286@home.com...
> Rico wrote:
>
>> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
>>
>> "Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
>> De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
>> tot half 6."
>
> So, Rico, jy is maar ook 'n ou wit omie.
>
> Tant Hessie van die Derde Vryheidsoorlog
> teen die ou wit omies, wat hulle self vlei dat
> hulle God se geskenk is aan die heelal, en nog
> nie hulle fout uitgevind het nie.
>
Re: 'n grappie [boodskap #46468 is 'n antwoord op boodskap #46464] Vr, 13 Julie 2001 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
is jy nou ook 'n ou wit omie DD?????
:-)))))

Gr.Rico

lmtgfmataorofl
"Davie Davis" skryf in boodskap news:jcmuktckgiassubvfa17bloreom070loif@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 20:26:07 GMT, @home.com wrote:
>
>> Rico wrote:
>>
>>> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
>
>>
>> So, Rico, jy is maar ook 'n ou wit omie.
>>
>
> RICO...! LMAO !!!!! :-)))))))))))))
>
> DD
>
Re: 'n grappie [boodskap #46471 is 'n antwoord op boodskap #46467] Vr, 13 Julie 2001 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
is jy nou ook 'n ou wit omie DD?????
:-)))))

Gr.Rico

lmtgfmataorofl

> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!

Ja'a, Gloudina het gesê dat 'n ou wit omie 'n ou wit omie op 37 ook
kan wees. Ek het julle gesê dat ek nog op hoërskool is en dat ek voor
ek die grootmenswêreld gaan betreë eers met julle deurmekaar lotjie
gaan kommunikeer vir oefening.
Maar nou noem jy my 'n ou wit omie en jy vertel vir Gloudina dat jy
nie een is nie want sy't nie die grappie verstaan nie.

Suffer ôk mar Rico

die wit omie
Re: 'n grappie [boodskap #46479 is 'n antwoord op boodskap #46471] Vr, 13 Julie 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee DD, ek het nie gesê jy is, ek het gevra is jy nou ook 'n ou wit omie??
Trouens, ek is heeltemal nie wit nie, die son het my so lekker bruin/rood
gemaak!!!!

Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:0vnuktcsohgeqgssop1hf9r0nrk5tetehc@4ax.com...
> is jy nou ook 'n ou wit omie DD?????
> :-)))))
>
> Gr.Rico
>
> lmtgfmataorofl
>
>> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
>> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
>> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>
>
> Ja'a, Gloudina het gesê dat 'n ou wit omie 'n ou wit omie op 37 ook
> kan wees. Ek het julle gesê dat ek nog op hoërskool is en dat ek voor
> ek die grootmenswêreld gaan betreë eers met julle deurmekaar lotjie
> gaan kommunikeer vir oefening.
> Maar nou noem jy my 'n ou wit omie en jy vertel vir Gloudina dat jy
> nie een is nie want sy't nie die grappie verstaan nie.
>
> Suffer ék mar Rico
>
> die wit omie
Re: 'n grappie [boodskap #46488 is 'n antwoord op boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Rico - ek sal dit my Sondag projek maak.
Maar ek moet jou waarsku - my Afrikaans is nie so goed nie;)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9inhk0$jbj$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, om te oefen, miskien kan jy dit vertaal in Afrikaans :-))
> Gr.Rico
>
> Een Kosovaar loopt rond de middag over straat in een Nederlandse stad.
>
> Hij komt een man tegen.
> Hij houdt deze man staande en zegt : " Ah, meneer de Nederlander,
> bedankt dat ik hier in uw mooie land mag verblijven en ...."
> Hij wordt onderbroken door zijn gesprekspartner: "Moment, moment, ik
> ben Marokaan, ik ben geen Nederlander."!
>
> De Kosovaar loopt verder en klampt even later weer een toevallige
> passant aan : "Dank U meneer de Nederlander, dat ik hier met mijn
> familie......."
> Weer wordt hij onderbroken : " Ik niks Nederlander, Ik Turki ".
>
> De Kosovaar loopt verder en jawel hoor, hij ziet een neger komen
> welke hij weer aanspreekt :"Meneer de Nederlander, mag ik U hartelijk
> bedanken voor uw gastvrijheid ."
> Beste man, ", zegt de neger, " je ziet nu toch ook wel dat ik
> Zwart ben". " Ik ben Afrikaan, ik ben geen Nederlander ".
> "Maar", zegt de Kosovaar," waar zijn dan al die Nederlanders "?
> De Afrikaan kijkt op zijn horloge en zegt : "Tja, die moeten werken
> tot half 6."
>
Re: 'n grappie [boodskap #46489 is 'n antwoord op boodskap #46479] Vr, 13 Julie 2001 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Is jy 'n bruinbrood?:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9inp74$kfd$1@news1.xs4all.nl...
> Nee DD, ek het nie gesê jy is, ek het gevra is jy nou ook 'n ou wit omie??
> Trouens, ek is heeltemal nie wit nie, die son het my so lekker bruin/rood
> gemaak!!!!
>
> Gr.Rico
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:0vnuktcsohgeqgssop1hf9r0nrk5tetehc@4ax.com...
>> is jy nou ook 'n ou wit omie DD?????
>> :-)))))
>>
>> Gr.Rico
>>
>> lmtgfmataorofl
>>
>>> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
>>> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
>>> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>>
>>
>> Ja'a, Gloudina het gesê dat 'n ou wit omie 'n ou wit omie op 37 ook
>> kan wees. Ek het julle gesê dat ek nog op hoërskool is en dat ek voor
>> ek die grootmenswêreld gaan betreë eers met julle deurmekaar lotjie
>> gaan kommunikeer vir oefening.
>> Maar nou noem jy my 'n ou wit omie en jy vertel vir Gloudina dat jy
>> nie een is nie want sy't nie die grappie verstaan nie.
>>
>> Suffer ék mar Rico
>>
>> die wit omie
>
Re: 'n grappie [boodskap #46494 is 'n antwoord op boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>

Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
"Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA
vertel, terwyl hulle ginnegaap, terwyl die ag uit tien mense wat
nie wit is nie, al die harde werk in die land doen. Die feit dat
jy die grap oorvertel, maak vir jou 'n ou wit omie, selfs al is
jy nie oud nie. Ek hoop daar is nie baie ou wit omies in Nederland
nie, maar die feit dat jy gekies het om hierdie grap hier te vertel,
laat my besef dat daar ten minste een wit omie in Nederland
is.

Tant Hessie wat oorlog maak op
ou wit omies.
Re: 'n grappie [boodskap #46504 is 'n antwoord op boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Jul 2001 22:08:03 GMT, @home.com wrote:

> Rico wrote:
>
>> Gloudina verstaan verdomp nie...

>
> Ja, ek verstaan jou simpel grappie natuurlik bleddie goed.
>
> Tant Hessie wat oorlog maak op
> ou wit omies.

Rico het my 'n skakel gegee waarna julle gerus kan gaan kyk
http://www.springbok-europe.com/
> http://www.springbok-europe.com/church2.htm

DD
Die wit omie in 'n loopgraaf
Re: 'n grappie [boodskap #46509 is 'n antwoord op boodskap #46450] Vr, 13 Julie 2001 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie vir die kompliment!!!!

Gr.Rico

Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
"Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA
vertel, terwyl hulle ginnegaap, terwyl die ag uit tien mense wat
nie wit is nie, al die harde werk in die land doen. Die feit dat
jy die grap oorvertel, maak vir jou 'n ou wit omie, selfs al is
jy nie oud nie. Ek hoop daar is nie baie ou wit omies in Nederland
nie, maar die feit dat jy gekies het om hierdie grap hier te vertel,
laat my besef dat daar ten minste een wit omie in Nederland
is.

Tant Hessie wat oorlog maak op
ou wit omies.
Re: 'n grappie [boodskap #46510 is 'n antwoord op boodskap #46489] Vr, 13 Julie 2001 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Annette ek is grof volkoren :-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9inrjm$k1s4r$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Is jy 'n bruinbrood?:))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9inp74$kfd$1@news1.xs4all.nl...
>> Nee DD, ek het nie gesê jy is, ek het gevra is jy nou ook 'n ou wit omie??
>> Trouens, ek is heeltemal nie wit nie, die son het my so lekker bruin/rood
>> gemaak!!!!
>>
>> Gr.Rico
>> "Davie Davis" schreef in bericht
>> news:0vnuktcsohgeqgssop1hf9r0nrk5tetehc@4ax.com...
>>> is jy nou ook 'n ou wit omie DD?????
>>> :-)))))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>> lmtgfmataorofl
>>>
>>>> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit
>> omie,
>>>> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
>>>> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>>>
>>>
>>> Ja'a, Gloudina het gesê dat 'n ou wit omie 'n ou wit omie op 37 ook
>>> kan wees. Ek het julle gesê dat ek nog op hoërskool is en dat ek voor
>>> ek die grootmenswêreld gaan betreë eers met julle deurmekaar lotjie
>>> gaan kommunikeer vir oefening.
>>> Maar nou noem jy my 'n ou wit omie en jy vertel vir Gloudina dat jy
>>> nie een is nie want sy't nie die grappie verstaan nie.
>>>
>>> Suffer ék mar Rico
>>>
>>> die wit omie
>>
>
Re: 'n grappie [boodskap #46522 is 'n antwoord op boodskap #46504] Vr, 13 Julie 2001 23:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Rico wrote:
>>
>>> Gloudina verstaan verdomp nie...
>
>>
>> Ja, ek verstaan jou simpel grappie natuurlik bleddie goed.
>>
>> Tant Hessie wat oorlog maak op
>> ou wit omies.

Ek het dit nie gesê nie!!!!!!

>
> Rico het my 'n skakel gegee waarna julle gerus kan gaan kyk
> http://www.springbok-europe.com/
>> http://www.springbok-europe.com/church2.htm

Het jy dit al gelees?????????
Wat is jou opinie daaroor????

>
> DD
> Die wit omie in 'n loopgraaf

Kyk uit dat jy nie versuip

Gr.Rico
>
Re: 'n grappie [boodskap #46581 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Rustig aan Gloudina!!! Blameer dit op 'n kultuurverskil...

Ek het die grappie histeries snaaks gevind!!! Maar ek weet nie of ek sou
as ek nie NL so goed geken het nie...

Hoekom noem jy hom 'n ou wit omie, is dit omdat hy van Negers praat? Dis
hier swak maniere om van swartes te praat. Dis by julle aan daai kant
nie aanvaarbaar om van Negers te praat nie, maar hier is dit hulle naam.
En nie jy of ek kan iets daaraan doen nie...
____________________________________________________________ ___

skryf in boodskap news:3B4F7222.DAE42B4E@home.com...
Rico wrote:

> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>

Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
"Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA
vertel, terwyl hulle ginnegaap, terwyl die ag uit tien mense wat
nie wit is nie, al die harde werk in die land doen. Die feit dat
jy die grap oorvertel, maak vir jou 'n ou wit omie, selfs al is
jy nie oud nie. Ek hoop daar is nie baie ou wit omies in Nederland
nie, maar die feit dat jy gekies het om hierdie grap hier te vertel,
laat my besef dat daar ten minste een wit omie in Nederland
is.

Tant Hessie wat oorlog maak op
ou wit omies.
Re: 'n grappie [boodskap #46585 is 'n antwoord op boodskap #46581] So, 15 Julie 2001 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou help Max.

"Max" skryf in boodskap news:9irjg0$qaq$3@azure.nl.gxn.net...
> Rustig aan Gloudina!!! Blameer dit op 'n kultuurverskil...
>
> Ek het die grappie histeries snaaks gevind!!! Maar ek weet nie of ek sou
> as ek nie NL so goed geken het nie...
>
> Hoekom noem jy hom 'n ou wit omie, is dit omdat hy van Negers praat? Dis
> hier swak maniere om van swartes te praat. Dis by julle aan daai kant
> nie aanvaarbaar om van Negers te praat nie, maar hier is dit hulle naam.
> En nie jy of ek kan iets daaraan doen nie...
> ____________________________________________________________ ___
>
>
>
> skryf in boodskap news:3B4F7222.DAE42B4E@home.com...
> Rico wrote:
>
>> Gloudina ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met ek is 'n ou wit omie,
>> maar het jy die grappie wel verstaan ?????
>> 'n Grappie kan 'n bietjie sienies(??) wees, sonder bybedoelings!!!
>>
>
> Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
> "Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
> en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
> nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA
> vertel, terwyl hulle ginnegaap, terwyl die ag uit tien mense wat
> nie wit is nie, al die harde werk in die land doen. Die feit dat
> jy die grap oorvertel, maak vir jou 'n ou wit omie, selfs al is
> jy nie oud nie. Ek hoop daar is nie baie ou wit omies in Nederland
> nie, maar die feit dat jy gekies het om hierdie grap hier te vertel,
> laat my besef dat daar ten minste een wit omie in Nederland
> is.
>
> Tant Hessie wat oorlog maak op
> ou wit omies.
>
Re: 'n grappie [boodskap #46587 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Hoekom noem jy hom 'n ou wit omie, is dit omdat hy van Negers praat?

Nee, 'n ou wit omie is iemand wat dink dat wit mans dieenigste deel van die
skepping is wat tel. 'n Mens kry hulle
oral waar daar wit mans is. So, as ek sien Rico se keuse
van 'n grappie maak van hom 'n Nederlandse ou wit omie,
dan maak ek 'n opmerking daaroor.

Tant Hessie van die derde vryheidsoorlog
teen die ou wit omies (wat ook jong wit
mans kan insluit.) Daar is baie ou wit omies
in Noord-Amerika.
Re: 'n grappie [boodskap #46602 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
jy nie. Wat noem jy persone van 'n ander kleur wat nie saam met jou stem nie.

En moet nie weer 'n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie saam
met jou stem gewalifiseer as wit ou omies

Reenen skryf in boodskap news:3B51824C.EC5959C9@home.com...
> Max wrote:
>
>> Hoekom noem jy hom 'n ou wit omie, is dit omdat hy van Negers praat?
>
> Nee, 'n ou wit omie is iemand wat dink dat wit mans dieenigste deel van die
> skepping is wat tel. 'n Mens kry hulle
> oral waar daar wit mans is. So, as ek sien Rico se keuse
> van 'n grappie maak van hom 'n Nederlandse ou wit omie,
> dan maak ek 'n opmerking daaroor.
>
> Tant Hessie van die derde vryheidsoorlog
> teen die ou wit omies (wat ook jong wit
> mans kan insluit.) Daar is baie ou wit omies
> in Noord-Amerika.
>
Re: 'n grappie [boodskap #46603 is 'n antwoord op boodskap #46581] So, 15 Julie 2001 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 10:05:08 +0200, "Max" wrote:

> Dis
> hier swak maniere om van swartes te praat. Dis by julle aan daai kant
> nie aanvaarbaar om van Negers te praat nie, maar hier is dit hulle naam.
> En nie jy of ek kan iets daaraan doen nie...

Danielle en Linus hou nie daarvan dat Annette van waterblommetjies
praat nie en PJ sê dat 'n gogga is 'n gogga. 'n Waterblommetjie sal 'n
Waterblommetjie bly al noem Danielle en Linus dit Lelies. Net so sal
swart swart bly al noem ons dit groen en 'n neger sal 'n neger bly al
noem ons dit 'n eskimo.

Hoe kan dit oneties wees van 'n swarte 'n swarte te noem?
Ontken 'n swarte dus dat hy swart is? Of 'n neger dat hy 'n neger is?

Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?

Wit omie in 'n oranje bui. (Oranje is vir my 'n vrolike kleur)
Re: 'n grappie [boodskap #46605 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou stem nie.
>
> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie saam
> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>

Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
hulle oë.

Gloudina
Re: 'n grappie [boodskap #46607 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>
>

Wel, ek hou nie daarvan om deur my velkleur getipeer teword nie. Ek wil as
individu en as mens gesien word, en net
so die mense wat nie "wit" is nie. In seker omstandighede sou
ek bang word, as iemand my as "wit" bestempel. Byvoorbeeld,
as ek in dele van New Jersey of Manhattan in 'n winkel instap,
en ek is omring met mense wat nou nie "wit" is nie, en ek hoor
die woord "wit," dan sal ek dadelik op my hoede wees.

Gloudina
Re: 'n grappie [boodskap #46609 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> 'n neger sal 'n neger bly al
> noem ons dit 'n eskimo.
>

En asseblief, daar is nie Eskimo's nie, maar Inuit. En baie van hulle bly nou
in 'n deel van
Kanada wat Nunavut genoem word.

Gloudina

>
Re: 'n grappie [boodskap #46610 is 'n antwoord op boodskap #46603] So, 15 Julie 2001 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?

Op dit moment ik wel.

Ik heb deze vakantie mijn uiterste best gedaan om zo donker mogelijk terug
te komen. Het is ook goed gelukt, ik ben zelden zo bruin gekleurd geweest.
En wat is het eerste dat ik van mijn opa hoor als ik thuis kom? "Hoi witte,
ben je d'r weer!".

Zon, zee, gechloreerd water in het zwembad ..... misschien moet ik maar eens
haarverf kopen.

> Wit omie in 'n oranje bui. (Oranje is vir my 'n vrolike kleur)

Hé, 'n medestander. Ik heb speciaal een oranje overhemd wat ik naar mijn
werk aan doe als ik een vrolijke bui heb :)

Groeten,
Arthur
Re: 'n grappie [boodskap #46611 is 'n antwoord op boodskap #46603] So, 15 Julie 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is doodreg met goed wat dieselfde goed bly:))
Annette ( die een wat van groen hou:)) )

Davie Davis skryf in boodskap news:46f3lt4d63bkir9t9i0spakbe0mgma26vp@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 10:05:08 +0200, "Max" wrote:
>
>> Dis
>> hier swak maniere om van swartes te praat. Dis by julle aan daai kant
>> nie aanvaarbaar om van Negers te praat nie, maar hier is dit hulle naam.
>> En nie jy of ek kan iets daaraan doen nie...
>
>
> Danielle en Linus hou nie daarvan dat Annette van waterblommetjies
> praat nie en PJ sê dat 'n gogga is 'n gogga. 'n Waterblommetjie sal 'n
> Waterblommetjie bly al noem Danielle en Linus dit Lelies. Net so sal
> swart swart bly al noem ons dit groen en 'n neger sal 'n neger bly al
> noem ons dit 'n eskimo.
>
> Hoe kan dit oneties wees van 'n swarte 'n swarte te noem?
> Ontken 'n swarte dus dat hy swart is? Of 'n neger dat hy 'n neger is?
>
> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>
>
> Wit omie in 'n oranje bui. (Oranje is vir my 'n vrolike kleur)
>
Re: 'n grappie [boodskap #46612 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Tiener is nou 'n Dit, en 'n Eskimo 'n Nut?:)))
Nou moett daardie liedjie oor Eskimo Pies heeltemal oor geskryf word:)))
Annette
.

Danielle skryf in boodskap news:c1h3lt4pckd339e9qg9889u4cn7jf4mrto@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 18:04:41 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> en 'n neger sal 'n neger bly al noem ons dit 'n eskimo.
>
> 'n Neger is nie 'n "dit" nie, 'n tiener wel!! :-)
>
Re: 'n grappie [boodskap #46624 is 'n antwoord op boodskap #46610] So, 15 Julie 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur - laat ons eers hoor - is jou hare en oë lig van kleur? Dan is jy 'n
witte al is jy tydelik 'n bruine:)))
Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:9ishr0$2dvc$1@news.kabelfoon.nl...
> "Davie Davis" schreef...
>> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>
> Op dit moment ik wel.
>
> Ik heb deze vakantie mijn uiterste best gedaan om zo donker mogelijk terug
> te komen. Het is ook goed gelukt, ik ben zelden zo bruin gekleurd geweest.
> En wat is het eerste dat ik van mijn opa hoor als ik thuis kom? "Hoi witte,
> ben je d'r weer!".
>
> Zon, zee, gechloreerd water in het zwembad ..... misschien moet ik maar eens
> haarverf kopen.
>
>> Wit omie in 'n oranje bui. (Oranje is vir my 'n vrolike kleur)
>
> Hé, 'n medestander. Ik heb speciaal een oranje overhemd wat ik naar mijn
> werk aan doe als ik een vrolijke bui heb :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: 'n grappie [boodskap #46628 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle: 'n Neger is nie 'n "dit" nie, 'n tiener wel!! :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
hmmmm ...... ons Danielle is weer skerp vanaand
--
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage, but faith.
--------------------------------------------
Re: 'n grappie [boodskap #46630 is 'n antwoord op boodskap #46624] So, 15 Julie 2001 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Arthur - laat ons eers hoor - is jou hare en oë lig van kleur? Dan is jy 'n
> witte al is jy tydelik 'n bruine:)))

My hare is blond en my oë is grys/blou, dus is ek eintlik 'n bruin witte (ek
sal dit egter nooit hardop sê nie, ek hou nie van die etiket "wit" nie).

My vader noem my "Negatiefie"; in die winter is my huid lig en my hare
donker en in die somer is my huid donker en my hare lig.

Groete,
Arthur
Re: 'n grappie [boodskap #46634 is 'n antwoord op boodskap #46630] So, 15 Julie 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Jul 2001 20:40:44 +0200, "Arthur Hagen"
wrote:

>
> My vader noem my "Negatiefie"; in die winter is my huid lig en my hare
> donker en in die somer is my huid donker en my hare lig.
>
> Groete,
> Arthur
>
>
Negatiefie... 'negatief van 'n verkleurmannetjie
weet jy wat is 'n verkleurmannetjie Arthur?

DD
Re: 'n grappie [boodskap #46639 is 'n antwoord op boodskap #46630] So, 15 Julie 2001 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sou hy 'n verkleinwoord gebruik?:))))))
Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:9iso2p$2lv2$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Arthur - laat ons eers hoor - is jou hare en oë lig van kleur? Dan is jy 'n
>> witte al is jy tydelik 'n bruine:)))
>
> My hare is blond en my oë is grys/blou, dus is ek eintlik 'n bruin witte (ek
> sal dit egter nooit hardop sê nie, ek hou nie van die etiket "wit" nie).
>
> My vader noem my "Negatiefie"; in die winter is my huid lig en my hare
> donker en in die somer is my huid donker en my hare lig.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: 'n grappie [boodskap #46644 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En as n Kleurling man/vrou of n swart man/vrou so optree teen n ander nasie
of ras.Of gebeur dit nooit??

Reenen
skryf in boodskap news:3B51C7C3.2152B153@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou stem nie.
>
> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie saam
> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>

Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
hulle oë.

Gloudina
Re: 'n grappie [boodskap #46650 is 'n antwoord op boodskap #46450] So, 15 Julie 2001 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> En as n Kleurling man/vrou of n swart man/vrou so optree teen n ander nasie
> of ras.Of gebeur dit nooit??
>

Wel, Reenen, swart mense wat geirriteer word deurdat hulle
swart kameraad altyd klink asof hy dink swart mans is die
beste ding in die heelal, is natuurlik vry om die ouens
ook te beskuldig dat hulle "ou swart omies" is, ens. Maar ek
het dit nog nie eintlik opgemerk onder ander groepe nie. Dis
'n unieke neurose onder sommige wit mans, dan hulle dink dat
hulle beter is as al ons ander, mans en vrouens inkluis. Dat hulle
harder werk, meer weet. Dis gewoonlik hulle wat slinkse stories
vertel oor hulle vrouens en skoonma's, in 'n subtiele poging om
deur "komedie" die vroulike geslag "op hulle plek te sit."

Gloudina
Re: 'n grappie [boodskap #46657 is 'n antwoord op boodskap #46634] Ma, 16 Julie 2001 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>>
>> My vader noem my "Negatiefie"; in die winter is my huid lig en my hare
>> donker en in die somer is my huid donker en my hare lig.
>>
> Negatiefie... 'negatief van 'n verkleurmannetjie
> weet jy wat is 'n verkleurmannetjie Arthur?

Tuurlijk, maar die vergelijking gaat niet op. In de eerste plaats duurt de
kleurverandering bij mij veel langer (van wit naar rood is een kwestie van
uren, van rood naar bruin vele dagen en van bruin terug naar wit maanden) en
ik kan maar één kant tegelijk op kijken ....

Groeten,
Arthur
Re: 'n grappie [boodskap #46680 is 'n antwoord op boodskap #46450] Ma, 16 Julie 2001 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek het nooit gedink dat jy mense so op ras klassifiseer nie... Dis
tog wat rassiste doen...

Rico se grappie het nie oor die kleur gegaan nie, maar die ander
nasionaliteite. En dis die heilige waarheid dat die Nederlanders (ook swart
Nederlanders) kliphard aan belasting betaal, sodat die ander nasies hier,
uitkerings kan ontvang.

Gelukkig is dit besig om te verander, want die asielsoekers moet nou ook
begin werk!
_____________________________________________________
schreef in berichtnieuws 3B51C7C3.2152B153@home.com...
Reenen van Niekerk wrote:

> So met ander woorde dit is alle wit mans wat nie die selfde siening het as
> jy nie. Wat noem jy persone van n ander kleur wat nie saam met jou stem nie.
>
> En moet nie weer n hele bog praat nie want so ver het jy almal wat nie saam
> met jou stem gewalifiseer as wit ou omies
>

Nee, ek noem nie Sjinese wat nie saam met my stem nie,
wit omies nie. Ek noem nie swart mense wat nie saam met
my stem, wit omies nie. Ek noem nie wit mense wat nie
saam met my stem, wit omies nie. 'n Wit omie is iemand
wat dink dat sy wit vel vir hom verhewe maak bo al die
ander mense in die wêreld wat volgens hom nie "wit" is
nie. (Daar is nie wit mense nie, anyway. Behalwe albino's,
is die sogenaamde "wit" mense ook maar verskillende
skakerings van bruin of pienk met bruin kolletjies.) 'n
Wit omie, as hy in Europa of Afrika of Amerika is, dink
hy werk harder as mense van 'n ander kleur. Wit omies
het 'n probleem in Asië, waar selfs hy kan sien dat hy nie
so hard werk soos die anderskleuriges om hom nie. Dis
dan wanneer hy grappe begin vertel van die sleetjies in
hulle oë.

Gloudina
Re: 'n grappie [boodskap #46695 is 'n antwoord op boodskap #46450] Ma, 16 Julie 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
>
> Ja, ek verstaan die grappie goed. Die grappie impliseer dat
> "Nederlanders" ( heelwaarskynlik die met wit velle) so hard werk
> en dat al die ander mense maar net rondloop en nie hard werk
> nie. Dis dieselfde ou storie as dié wat wit mense hier in SA vertel

Hmm - 'hier in SA vertel' - maar jy is mos nie HIER in SA nie - of is jy
op 'n spaai mission? Sukkel ons nou se dae met die 'frikaans?
Re: 'n grappie [boodskap #46721 is 'n antwoord op boodskap #46639] Ma, 16 Julie 2001 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Hoekom sou hy 'n verkleinwoord gebruik?:))))))

Ek denk dis afguns. Ooit was hy ongeveer ewe lang as ek nou is ...

Groete,
Arthur

> Arthur Hagen wrote...
>> My vader noem my "Negatiefie"; in die winter is my huid lig en my hare
>> donker en in die somer is my huid donker en my hare lig.
Re: 'n grappie [boodskap #46729 is 'n antwoord op boodskap #46450] Ma, 16 Julie 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Ek moet so lag, jy kan my in 'n hokkie stop, net omdat ek ek. 'n grappie
plaas wat iemand my gestuur het. So daar is meer ou wit omies as ek in
Nederland.
Maar weet jy, wat jy sê maak vir my nie saak nie, jy skryf woorde so baie,
dat ek nie meer lus is dit te lees nie, veral omdat jy meen, te weet hoe ek
dink en voel en teen ander mense aankyk.
Maar weet jy wel hoe ek dink????
En jy kan nie dit grappie vergelyk met die situasie in Sa nie, hier is nie
apartheid gewees nie.
Ken jy wel die grappies die Nederlanders oor Belgen vertel en Belgen oor
Nederlanders??? Dis dieselfde as Engelsen oor Ieren ensovoort.
En ek noem my nie wit nie, ek is blank!!
Probeer net in die son bruin te word!!!

Maar goed wat ek wil sê Gloudina, jy praat maar en doen maar, jy weet alles
beter, as dit oor Afrikaanse taal gaan glo ek jou gelyk, maar in hierdie
saak, is jy nie anders as Frikkie Potgieter nie.
Net jou waarheid is die waarheid.
En as ek vir jou 'n ou wit omie is, dan is ek, maar wie is jy???????
Vir my is jy niemand, so jy kan se wat jy wil.

Baai ouwe chagerijn!!!!

Gr.Rico
>
>> Het julle al ooit gehoor dat wittes nie wittes genoem wil word nie?
>>
>
> Wel, ek hou nie daarvan om deur my velkleur getipeer teword nie. Ek wil as
> individu en as mens gesien word, en net
> so die mense wat nie "wit" is nie. In seker omstandighede sou
> ek bang word, as iemand my as "wit" bestempel. Byvoorbeeld,
> as ek in dele van New Jersey of Manhattan in 'n winkel instap,
> en ek is omring met mense wat nou nie "wit" is nie, en ek hoor
> die woord "wit," dan sal ek dadelik op my hoede wees.
>
> Gloudina
>
Re: 'n grappie [boodskap #46730 is 'n antwoord op boodskap #46630] Ma, 16 Julie 2001 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
He Arthur!!!!!!!!!!!

Jammer voor jou, maar blij te zien dat je weer terug bent en dat in blakende
bruine gezondheid :-))

Gr.Rico
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9iso2p$2lv2$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Arthur - laat ons eers hoor - is jou hare en oë lig van kleur? Dan is jy
> 'n
>> witte al is jy tydelik 'n bruine:)))
>
> My hare is blond en my oë is grys/blou, dus is ek eintlik 'n bruin witte (ek
> sal dit egter nooit hardop sê nie, ek hou nie van die etiket "wit" nie).
>
> My vader noem my "Negatiefie"; in die winter is my huid lig en my hare
> donker en in die somer is my huid donker en my hare lig.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: 'n grappie [boodskap #46733 is 'n antwoord op boodskap #46729] Ma, 16 Julie 2001 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Jul 2001 19:34:07 +0200, "Rico" wrote:
> is jy nie anders as Frikkie Potgieter nie.

;-))) ( lgmgtf )
Re: 'n grappie [boodskap #46739 is 'n antwoord op boodskap #46730] Ma, 16 Julie 2001 18:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" schreef...
> Jammer voor jou, maar blij te zien dat je weer terug bent en dat in blakende
> bruine gezondheid :-))

Dankie, Rico. Ook vier weke vakansie was baie vinnig virby :(

Maar ek het my goed vermaak. Lekker deur die berge gery met my
mountainbikie, 'n bietje geswem in die Middellandse See (dit was baie warm
in die Franse binnelande dus is ons vir 'n week uitgewyk na die Spaanse
Costa's) en "dulce far niente" aan die rand van die swembad.

Ken jy toevallig enigiemand wat vakansie gaan hou in die omgewing van Murat
(Auvergne)? Ek het daarheen gewil om op vampierejag te gaan, maar ongelukkig
het dit toe baie geregen in die omgewing en is ons in die Provence geblyf
....

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: National anthem
Volgende onderwerp: In die middel grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 01:41:40 MGT 2024