Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wouter - vertel ons
Wouter - vertel ons [boodskap #46293] Do, 12 Julie 2001 05:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
Annette
Re: Wouter - vertel ons [boodskap #46317 is 'n antwoord op boodskap #46293] Do, 12 Julie 2001 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sommige verskaffers (soos Galaxy van Ou Mutual) het reeds besluit om hulle
saamvatfondse te ontbondel, die kliënt kry dus die onderliggende
effektetrusts. Ander sal moontlik voortgaan, maar hulle sal admin stelsels
moet skep om die kapitaalwinsbelasting by elke transaksie te bereken en dit
aan die kliënt deur te gee, soos hulle tans met rente en dividende doen.

Die storie is dus nog in die kookpot, al wat duidelik is is dat die kliënt
en nie die fonds nie, die KWB sal moet betaal. Anders as by 'n effektetrust
of 'n fonds van fondse.

Annette skryf in boodskap news:9ijcpe$ji2fp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
Annette
Re: Wouter - vertel ons [boodskap #46320 is 'n antwoord op boodskap #46317] Do, 12 Julie 2001 10:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - dit is wat ek ook vermoed het - dit is net iemand vanoggend oor die
radio wat anders vertel het - nl dat saamvatfondse nie noodwendig gaan
ontbondel nie - toe dog ek - wat 'n administratiewe nagmerrie!!
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4d6dfc.0@news1.mweb.co.za...
> Sommige verskaffers (soos Galaxy van Ou Mutual) het reeds besluit om hulle
> saamvatfondse te ontbondel, die kliënt kry dus die onderliggende
> effektetrusts. Ander sal moontlik voortgaan, maar hulle sal admin stelsels
> moet skep om die kapitaalwinsbelasting by elke transaksie te bereken en dit
> aan die kliënt deur te gee, soos hulle tans met rente en dividende doen.
>
> Die storie is dus nog in die kookpot, al wat duidelik is is dat die kliënt
> en nie die fonds nie, die KWB sal moet betaal. Anders as by 'n effektetrust
> of 'n fonds van fondse.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9ijcpe$ji2fp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
> Annette
>
Vorige onderwerp: Jonas se tydsone.
Volgende onderwerp: Re: Opposition politics in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:07:32 MGT 2024