Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onderwysers en drankmisbruik
Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 14:34 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
emmy:
> De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
> dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
> .Geen oorlogen..

Gloudina
Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
onrus ook hoër is.

Wouter
'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.

En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
per stad in Amerika 'n verband is tussen :
die aantal kerke en die aantal tronke
die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik

Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.

So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
verkope van sykouse.
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46264 is 'n antwoord op boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die heel dag honderde kinders om my sal my ook die bottel in dryf!
__________________________________________________________

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
> emmy:
>> De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>> dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>> .Geen oorlogen..
>
> Gloudina
> Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
> wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
> in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
> onrus ook hoër is.
>
> Wouter
> 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
> geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
> laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
> mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>
> En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
> per stad in Amerika 'n verband is tussen :
> die aantal kerke en die aantal tronke
> die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>
> Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
> elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>
> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
> verkope van sykouse.
>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46265 is 'n antwoord op boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
> verkope van sykouse.

Natuurlik. Hierdie een is die maklikste of te verstaan. Die aantal
telefoon-pale dui op die verskaffing van moderne tegnologie en word gewoonlik
gevind in meer gegoede gebiede. Hoe meer telefoonpale, hoe ryker is die
lokale belastingbetalers. Die aantal sykouse is ook glo 'n aanduiding dat
die lokale vroue op hulle agterente kan sit of in minder fisiese werk
kan arbei, dus ook die teken van 'n rykerwordende gemeenskap. Die
feit dat sykouse nou in hierdie vergelyking gebruik word, dui egter nog
op iets anders. Dit is uitsluitlik 'n ou-wit-omie-ou-wit-tannie argument.
Min vroumense dra nog deesdae sykouse, en hulle is meestal ook dan
van die blekerige velkleur. Ek neem aan die sin is ironies en sarkasties
gebruik, deur 'n ekonomis. Maar Wouter, moenie vir jou laat dateer deur
die vergelykings wat jy gebruik nie.

Gloudina
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46266 is 'n antwoord op boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak.
> Of dalk dat as daar baie
> mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.

Ja, dis die gevolgtrekking wat mens moet maak, dink ek. Dit wordnou algemeen
aangeneem dat die geweldige misdaad wat in die VSA
vanaf die sestigerjare tot omtrent die einde van die tagtigerjare daar
was, veroorsaak was deur die baby boom generasie, wat die geweldige
aanwas van bevolking in die VSA veroorsaak het. Dat die misdaad
nou snel afkom in die VSA, is dus daaraan te wyte dat die baby boomers
te oud word vir misdaad pleeg.
Daar is 'n old wives tale dat as daar meer seuns as dogtertjies gebore
word, die natuur hom klaarmaak vir 'n oorlog. So hierdie statistieke bewys
maar net dieselfde ding - as daar meer kinders is, maak hulle makliker
oorlog. Omdat tot kort gelede alleen mans in weermagte opgeneem is, het
hulle die skuld gekry. Wag maar totdat alle leërs 50-50 mans en vrouens
is.
Ek glo nie dat dogters eintlik minder aggressief as seuns is nie. In die
skole hier in Kanada het hulle baie moeilikheid met meisies wat fisies met
mekaar handgemeen raak.

Gloudina

>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46267 is 'n antwoord op boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan is dit verkeerd hier by my - ek het net 1 paar sykouse maar 3
telefoonpale:))) Beteken dit ek 2 pale gaan verloor?:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
> emmy:
>> De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>> dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>> .Geen oorlogen..
>
> Gloudina
> Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
> wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
> in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
> onrus ook hoër is.
>
> Wouter
> 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
> geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
> laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
> mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>
> En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
> per stad in Amerika 'n verband is tussen :
> die aantal kerke en die aantal tronke
> die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>
> Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
> elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>
> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
> verkope van sykouse.
>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46269 is 'n antwoord op boodskap #46264] Wo, 11 Julie 2001 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max - onderwys, net soos verpleging, is 'n roeping. Nie almal kan dit dien
nie.
Ek sal nie net een bottel nodig hê nie - ek sal voltyds met die maan gepla
wees:)))

Max skryf in boodskap news:9ihtnj$sg8$5@azure.nl.gxn.net...
> Die heel dag honderde kinders om my sal my ook die bottel in dryf!
> __________________________________________________________
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
>> emmy:
>>> De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>>> dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>>> .Geen oorlogen..
>>
>> Gloudina
>> Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
>> wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
>> in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
>> onrus ook hoër is.
>>
>> Wouter
>> 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
>> geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
>> laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
>> mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>>
>> En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
>> per stad in Amerika 'n verband is tussen :
>> die aantal kerke en die aantal tronke
>> die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>>
>> Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
>> elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>>
>> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
>> verkope van sykouse.
>>
>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46279 is 'n antwoord op boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Die heel dag honderde kinders om my sal my ook die bottel in dryf!

'n Onderwyser wat lief is vir kinders (in my geval addolessente), wil
eintlik
niks anders doen nie. Hulle is verslaaf aan die adrenalien-rush wat mens
kry
wanneer jy in so 'n klas vol kinders instap. Hulle is verslaaf aan die
kontak
met individuele kinders, wat soos goeie boeke, elke oggend 'n ander
opwindende hoofstuk aanbied.
Daarom dink ek nie daar sal teveel goeie onderwysers wees wat
drink nie. Daar is natuurlik baie mense in die onderwys wat nie daar behoort

te wees nie. Ongelukkig het hulle hier in Noord-Amerika die gewoonte vir
onderwysers om vanaf jou eerste jaar 'n Onderwys-graad te loop, liewers as
om eers 'n kuns- of wetenskap-graad te loop, en daarna 'n eenjarige
onderwys-
diploma, soos dit in my dae in SA nog die geval was. Hierdie Onderwys-grade
hier in Kanada word dan ook soms gesien as "bird degrees" en ongelukkig kry
mens dan vir onderwysers mense wat nie baie goed in hulle eie vak opgelei is

nie.

Gloudina
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46282 is 'n antwoord op boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en
die verkope van sykouse.

Gloudina
Natuurlik. Hierdie een is die maklikste of te verstaan.
Ek neem aan die sin is ironies en sarkasties gebruik, deur 'n ekonomis. Maar
Wouter, moenie vir jou laat dateer deur
die vergelykings wat jy gebruik nie.

Wouter:
Bly jy verstaan dit, Gloudina, want die statistici kon nie. Dit is nie
ironies of sarkasties nie, maar 'n werklike voorbeeld en jy is heeltemaal
reg dat dit taamlik oud is. As dit my dateer is dit omdat ek die wysheid van
die grysheid het. Maar ongelukkig nog sonder die grysheid :-) Jou
oorspronklike

Want dit word steeds as 'n klassieke voorbeeld van die sogenaamde "nonsense
correlation" beskou. Omdat dit net in een omgewing gekorreleer het, sonder
enige vooraf verwagting dat dit sou korreleer. Enige statistiese korrelasie
is aan 'n persentasie betroubaarheid gekoppel en daar is dus enkele
voorbeelde (buite die persentasie) waar dinge wat nie normaalweg korreleer
nie en geen rede het om te korreleer nie wel 'n beduidende korrelasie toon,
of vice versa. Anders as die ander twee voorbeelde (tronke, kerke, drank en
onderwysers) waar daar 'n gemene faktor is wat albei beïnvloed en wat die
korrelasie dus ongeldig maak omdat die faktore wat gemeet word nie
onafhanklik van mekaar is nie. En wat jy dus ook in ander wêrelddele sou
kon waarneem.

Die les is dus : Oppas vir "lies, damn lies, statistics". Statistiek is meer
dikwels betekenisvol as wat dit misleidend is, maar nie altyd nie. Einde
van les.
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46283 is 'n antwoord op boodskap #46258] Wo, 11 Julie 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Want dit word steeds as 'n klassieke voorbeeld van die sogenaamde "nonsense
> correlation" beskou. Omdat dit net in een omgewing gekorreleer het, sonder
> enige vooraf verwagting dat dit sou korreleer.

Ek neem nou aan jy praat van 'n statistiese opname wat in Suid-Afrikagedoen is,
en dit dan juis erens in die veertiger- of vyftigerjare, toe sykouse
nog au rigeur was vir die goedgeklede (gewoonlik wit) dames. Dan kan ek
werklik nie verstaan hoekom daar nie vooraf verwagting was dat dit sou
korreleer nie. Selfs vir 'n leek soos ek lyk dit na 'n foregone conclusion.
Maar miskien verstaan ek nog nie die fyner nuanses van statistiek nie.

Gloudina
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46302 is 'n antwoord op boodskap #46267] Do, 12 Julie 2001 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Jy mag dalk al 3 verloor, deesdae word al die kabels begrawe.

Dirk Matthee
"Moskow-on-the-hill"

Annette wrote:

> Dan is dit verkeerd hier by my - ek het net 1 paar sykouse maar 3
> telefoonpale:))) Beteken dit ek 2 pale gaan verloor?:)))
> Annette
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
>> emmy:
>>> De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>>> dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>>> .Geen oorlogen..
>>
>> Gloudina
>> Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
>> wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
>> in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
>> onrus ook hoër is.
>>
>> Wouter
>> 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
>> geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
>> laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
>> mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>>
>> En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
>> per stad in Amerika 'n verband is tussen :
>> die aantal kerke en die aantal tronke
>> die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>>
>> Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
>> elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>>
>> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
>> verkope van sykouse.
>>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46308 is 'n antwoord op boodskap #46302] Do, 12 Julie 2001 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O wee!! Dan sal ek my sykouse moet weggee;))
Annette

Dirk Matthee skryf in boodskap news:3B4D4302.783FF38D@eng.uct.ac.za...
> Jy mag dalk al 3 verloor, deesdae word al die kabels begrawe.
>
> Dirk Matthee
> "Moskow-on-the-hill"
>
> Annette wrote:
>
>> Dan is dit verkeerd hier by my - ek het net 1 paar sykouse maar 3
>> telefoonpale:))) Beteken dit ek 2 pale gaan verloor?:)))
>> Annette
>>
>> Wouter Plaasvark wrote in message
>> news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
>>> emmy:
>>>> De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>>>> dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>>>> .Geen oorlogen..
>>>
>>> Gloudina
>>> Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
>>> wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
>>> in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
>>> onrus ook hoër is.
>>>
>>> Wouter
>>> 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
>>> geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
>>> laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
>>> mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>>>
>>> En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
>>> per stad in Amerika 'n verband is tussen :
>>> die aantal kerke en die aantal tronke
>>> die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>>>
>>> Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
>>> elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>>>
>>> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
>>> verkope van sykouse.
>>>
>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46318 is 'n antwoord op boodskap #46258] Do, 12 Julie 2001 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Want dit word steeds as 'n klassieke voorbeeld van die sogenaamde
> "nonsense correlation" beskou. Omdat dit net in een omgewing
> gekorreleer het, sonder enige vooraf verwagting dat dit sou korreleer.

Gloudina
Ek neem nou aan jy praat van 'n statistiese opname wat in
Suid-Afrika gedoen is, en dit dan juis erens in die veertiger- of
vyftigerjare,

Wouter
Nee, dit was nis in SA nie. Ek dink in Engeland of die VSA

Gloudina
toe sykouse nog au rigeur was vir die goedgeklede (gewoonlik wit) dames.
Dan kan ek werklik nie verstaan hoekom daar nie vooraf verwagting was dat
dit sou korreleer nie. Selfs vir 'n leek soos ek lyk dit na 'n foregone
conclusion. Maar miskien verstaan ek nog nie die fyner nuanses van
statistiek nie.

Wouter
Ek dink ons moet op jou laaste punt saamstem. Telefoonpale is 'n
kapitaal-item wat normaalweg in bondels opgerig word indien en wanneer daar
nuwe kapasiteit geskep word, terwyl kouse 'n deurlopende, maar seisoenale
verbruikersitem is. Die kans vir enige betekenisvolle korrelasie is besonder
gering.
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46324 is 'n antwoord op boodskap #46308] Do, 12 Julie 2001 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Annette, hou net jou pantyhose anders is jy ook netnou kaalgat tussen die
daisies.
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9ijlsb$j72c0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> O wee!! Dan sal ek my sykouse moet weggee;))
> Annette
>
>
> Dirk Matthee wrote in message
> news:3B4D4302.783FF38D@eng.uct.ac.za...
>> Jy mag dalk al 3 verloor, deesdae word al die kabels begrawe.
>>
>> Dirk Matthee
>> "Moskow-on-the-hill"
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Dan is dit verkeerd hier by my - ek het net 1 paar sykouse maar 3
>>> telefoonpale:))) Beteken dit ek 2 pale gaan verloor?:)))
>>> Annette
>>>
>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>> news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
>>>> emmy:
>>>> > De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>>>> > dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>>>> > .Geen oorlogen..
>>>>
>>>> Gloudina
>>>> Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
>>>> wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
>>>> in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
>>>> onrus ook hoër is.
>>>>
>>>> Wouter
>>>> 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
>>>> geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
>>>> laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
>>>> mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>>>>
>>>> En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
>>>> per stad in Amerika 'n verband is tussen :
>>>> die aantal kerke en die aantal tronke
>>>> die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>>>>
>>>> Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
>>>> elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>>>>
>>>> So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
>>>> verkope van sykouse.
>>>>
>>
>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46325 is 'n antwoord op boodskap #46258] Do, 12 Julie 2001 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

> Gloudina
> Maar miskien verstaan ek nog nie die fyner nuanses van
> statistiek nie.
>
> Wouter
> Ek dink ons moet op jou laaste punt saamstem.

Jy kan jouself nie help nie, né?

Gloudina
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46331 is 'n antwoord op boodskap #46324] Do, 12 Julie 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het gesê ek het 'n paar sykouse - niks gesê van dit dra nie.:)))
Annette

skryf in boodskap news:9ijvkj$jle$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, hou net jou pantyhose anders is jy ook netnou kaalgat tussen die
> daisies.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9ijlsb$j72c0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O wee!! Dan sal ek my sykouse moet weggee;))
>> Annette
>>
>>
>> Dirk Matthee wrote in message
>> news:3B4D4302.783FF38D@eng.uct.ac.za...
>>> Jy mag dalk al 3 verloor, deesdae word al die kabels begrawe.
>>>
>>> Dirk Matthee
>>> "Moskow-on-the-hill"
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Dan is dit verkeerd hier by my - ek het net 1 paar sykouse maar 3
>>>> telefoonpale:))) Beteken dit ek 2 pale gaan verloor?:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > emmy:
>>>> > > De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>>>> > > dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>>>> > > .Geen oorlogen..
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> > Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
>>>> > wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
>>>> > in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
>>>> > onrus ook hoër is.
>>>> >
>>>> > Wouter
>>>> > 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
>>>> > geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
>>>> > laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
>>>> > mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>>>> >
>>>> > En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
>>>> > per stad in Amerika 'n verband is tussen :
>>>> > die aantal kerke en die aantal tronke
>>>> > die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>>>> >
>>>> > Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
>>>> > elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>>>> >
>>>> > So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
>>>> > verkope van sykouse.
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46337 is 'n antwoord op boodskap #46258] Do, 12 Julie 2001 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Gloudina
> Maar miskien verstaan ek nog nie die fyner nuanses van
> statistiek nie.

> Wouter
> Ek dink ons moet op jou laaste punt saamstem.

Gloudina :
Jy kan jouself nie help nie, nê?

Wouter : Gie gie gie. Nee :-)
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46367 is 'n antwoord op boodskap #46331] Vr, 13 Julie 2001 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
SKIES!!!!!!!!!!!
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9ike6t$jdapl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het gesê ek het 'n paar sykouse - niks gesê van dit dra nie.:)))
> Annette
>
>
> wrote in message
news:9ijvkj$jle$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Annette, hou net jou pantyhose anders is jy ook netnou kaalgat tussen die
>> daisies.
>> pj
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ijlsb$j72c0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> O wee!! Dan sal ek my sykouse moet weggee;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Dirk Matthee wrote in message
>>> news:3B4D4302.783FF38D@eng.uct.ac.za...
>>>> Jy mag dalk al 3 verloor, deesdae word al die kabels begrawe.
>>>>
>>>> Dirk Matthee
>>>> "Moskow-on-the-hill"
>>>>
>>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> > Dan is dit verkeerd hier by my - ek het net 1 paar sykouse maar 3
>>>> > telefoonpale:))) Beteken dit ek 2 pale gaan verloor?:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > emmy:
>>>> > > > De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>>>> > > > dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>>>> > > > .Geen oorlogen..
>>>> > >
>>>> > > Gloudina
>>>> > > Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
>>>> > > wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
>>>> > > in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
>>>> > > onrus ook hoër is.
>>>> > >
>>>> > > Wouter
>>>> > > 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
>>>> > > geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
>>>> > > laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
>>>> > > mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>>>> > >
>>>> > > En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
>>>> > > per stad in Amerika 'n verband is tussen :
>>>> > > die aantal kerke en die aantal tronke
>>>> > > die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>>>> > >
>>>> > > Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
>>>> > > elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>>>> > >
>>>> > > So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
>>>> > > verkope van sykouse.
>>>> > >
>>>> > >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Onderwysers en drankmisbruik [boodskap #46373 is 'n antwoord op boodskap #46367] Vr, 13 Julie 2001 05:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie nodig om verskoning te vra nie - ek sal dit dra as dit eendag koud
genoeg word:))
Annette

skryf in boodskap news:9ilvf7$oej$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> SKIES!!!!!!!!!!!
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9ike6t$jdapl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het gesê ek het 'n paar sykouse - niks gesê van dit dra nie.:)))
>> Annette
>>
>>
>> wrote in message
> news:9ijvkj$jle$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Annette, hou net jou pantyhose anders is jy ook netnou kaalgat tussen die
>>> daisies.
>>> pj
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9ijlsb$j72c0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> O wee!! Dan sal ek my sykouse moet weggee;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Dirk Matthee wrote in message
>>>> news:3B4D4302.783FF38D@eng.uct.ac.za...
>>>> > Jy mag dalk al 3 verloor, deesdae word al die kabels begrawe.
>>>> >
>>>> > Dirk Matthee
>>>> > "Moskow-on-the-hill"
>>>> >
>>>> > Annette wrote:
>>>> >
>>>> > > Dan is dit verkeerd hier by my - ek het net 1 paar sykouse maar 3
>>>> > > telefoonpale:))) Beteken dit ek 2 pale gaan verloor?:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Wouter Plaasvark wrote in message
>>>> > > news:3b4c6455.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > emmy:
>>>> > > > > De dames selecteren dan hun vrucht ook nog op meisjes en
>>>> > > > > dan heb je over 100 jaar geen man meer op deze wereld.
>>>> > > > > .Geen oorlogen..
>>>> > > >
>>>> > > > Gloudina
>>>> > > > Onlangs was hier ook in die koerante 'n stuk oor navorsing
>>>> > > > wat beweer dat waar daar statisties 'n hoë aantal JONG mans
>>>> > > > in die bevolking is, die aanwesigheid van oorlog en siviele
>>>> > > > onrus ook hoër is.
>>>> > > >
>>>> > > > Wouter
>>>> > > > 'n Mens kan daarvan natuurlik baie gevolgtrekkings maak. Die mees
>>>> > > > geloofwaardige sal waarskynlik wees dat politici hulle makliker in 'n oorlog
>>>> > > > laat betrek as daar genoeg weerbare jong manne is. Of dalk dat as daar baie
>>>> > > > mense is (dan is daar ook meer jong mans) dan maak hulle makliker oorlog.
>>>> > > >
>>>> > > > En loop versigtig vir statistiek. Daar is yskoue statistiese bewyse dat daar
>>>> > > > per stad in Amerika 'n verband is tussen :
>>>> > > > die aantal kerke en die aantal tronke
>>>> > > > die aantal onderwysers en die voorkoms van drankmisbruik
>>>> > > >
>>>> > > > Die verklarende gemeenskaplike faktor is (hopelik) dat al vier daardie
>>>> > > > elemente verhoog soos die aantal mense in 'n stad verhoog.
>>>> > > >
>>>> > > > So is daar ook al 'n korrelasie gekry tussen die aantal telefoonpale en die
>>>> > > > verkope van sykouse.
>>>> > > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Opposition politics in SA
Volgende onderwerp: Het iemand 'n Zoltrix Genie TV card?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:12:10 MGT 2024