Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Debt free in 30 days, 5
Re: Debt free in 30 days, 5 [boodskap #46239] Wo, 11 Julie 2001 10:37 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel f&^%$ vliegtuigies moet nog crash voor mense gaan besef dat daar nie
'n piramide skema is wat werk nie. Die eerstes word wel ryk, maar ek wonder
soms of hulle dink waar daai geld vandaan kom...
__________________________________________________________
AnnaKay schreef in berichtnieuws
LtR27.701$yt1.374451271@twister1.starband.net...
> HOW TO BECOME A MILLIONAIRE IN WEEKS !!!$$$$
>
> HOW TO TURN $30 INTO $50,000!! OR MUCH MORE!! READING THIS COULD CHANGE YOUR
> LIFE!

Die res van die kak geknip!
Re: Debt free in 30 days, 5 [boodskap #46250 is 'n antwoord op boodskap #46239] Wo, 11 Julie 2001 12:01 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Jul 2001 12:37:41 +0200, "Max" wrote:

> Hoeveel f&^%$ vliegtuigies moet nog crash voor mense gaan besef dat daar nie
> 'n piramide skema is wat werk nie. Die eerstes word wel ryk, maar ek wonder
> soms of hulle dink waar daai geld vandaan kom...

Wanneer sy sê 'debt free in 30 days' bedoel sy vir haarself Max,
indien haar opsie aanvaar word en die mense stuur die geld.

DD
Vorige onderwerp: Briefie aan Hennerietjie oor allegaartjies.
Volgende onderwerp: Re: HERALDRY?? NOBILITY TITLES,STATUS SIMBol, HOW BUY? WHERE? ANYONE KNOW BOOKS ABOUT?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 12:23:51 MGT 2024