Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krugerrande
Krugerrande [boodskap #45757] Wo, 04 Julie 2001 10:28 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
Re: Krugerrande [boodskap #46107 is 'n antwoord op boodskap #45757] Ma, 09 Julie 2001 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gaan niemand byt nie...? Of is julle bang ek daag ook op met my metal
detector?

Is dit waar, of is my vriende besig om my vir 'n ride te vat?

Is daar 4 000 krugerrande gevind?
___________________________________________________________

"Max" skryf in boodskap news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>
Re: Krugerrande [boodskap #46123 is 'n antwoord op boodskap #46107] Di, 10 Julie 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar sou hulle die Krugerrande gevind het Max?
Annette

Max skryf in boodskap news:9ichje$alp$2@azure.nl.gxn.net...
> Gaan niemand byt nie...? Of is julle bang ek daag ook op met my metal
> detector?
>
> Is dit waar, of is my vriende besig om my vir 'n ride te vat?
>
> Is daar 4 000 krugerrande gevind?
> ___________________________________________________________
> "Max" wrote in message
> news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
>> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>>
>
Re: Krugerrande [boodskap #46126 is 'n antwoord op boodskap #46123] Di, 10 Julie 2001 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ellisras, of so een of ander obskure dorpie. Blykbaar 'n familie wat al jare
daarmee sit... Maar as julle niks daarvan weet nie, het ek verkeerde
inligting gekry...
_________________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9ie21k$i64ih$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waar sou hulle die Krugerrande gevind het Max?
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9ichje$alp$2@azure.nl.gxn.net...
>> Gaan niemand byt nie...? Of is julle bang ek daag ook op met my metal
>> detector?
>>
>> Is dit waar, of is my vriende besig om my vir 'n ride te vat?
>>
>> Is daar 4 000 krugerrande gevind?
>> ___________________________________________________________
>> "Max" wrote in message
>> news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>>>
>>
>
Re: Krugerrande [boodskap #46128 is 'n antwoord op boodskap #46126] Di, 10 Julie 2001 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jan van Ellisras het my niks laat weet nie - so ek neem aan dit is 'n
storie:))
Was op RSG gewees van 'n familie wat iets jare gelede moes opgegrawe het, en
dat hulle luuks al die jare geleef het sonder om ooit te werk, maar snaaks
genoeg het die storie hier gou doodgeloop, en selfs die koerante kon nie
eers die ontdekkers opspoor nie.
Annette

Max skryf in boodskap news:9ie6d2$pq8$1@azure.nl.gxn.net...
> Ellisras, of so een of ander obskure dorpie. Blykbaar 'n familie wat al jare
> daarmee sit... Maar as julle niks daarvan weet nie, het ek verkeerde
> inligting gekry...
> _________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9ie21k$i64ih$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Waar sou hulle die Krugerrande gevind het Max?
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9ichje$alp$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Gaan niemand byt nie...? Of is julle bang ek daag ook op met my metal
>>> detector?
>>>
>>> Is dit waar, of is my vriende besig om my vir 'n ride te vat?
>>>
>>> Is daar 4 000 krugerrande gevind?
>>> ___________________________________________________________
>>> "Max" wrote in message
>>> news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krugerrande [boodskap #46134 is 'n antwoord op boodskap #46126] Di, 10 Julie 2001 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Max" skryf in boodskap news:...
> Ellisras, of so een of ander obskure dorpie. Blykbaar 'n familie wat al jare
> daarmee sit... Maar as julle niks daarvan weet nie, het ek verkeerde
> inligting gekry...

Ek het dieselfde storie gelees... maar toe ek niks in die SA koerante
gesien het nie, het ek aangeneem dat dit weer een van daai stories
is... ;-)
Re: Krugerrande [boodskap #46209 is 'n antwoord op boodskap #46126] Di, 10 Julie 2001 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet daarvan Max. My vriendin bel my nou die ag (n ex Suid Afrikaner)
en se haar ma het haar gebel om te se dat iewer in S.A. het plaaswerkers
n gat gegrawe, en het op miljoene waarde se Krugermunte afgekom. Oor die
jare het hulle glo die munte een-een verkoop vir grocerygeld. Toe het die
woord blykbaar versprei in Soweto, en toe kopm soek die ander die gat vol
munte.
En dis toe groot nuus.
Toe hoor ek n week later dat dit n urban legend is, en die waar is nie. Nou
weet ek nie wat gaan vir wat nie.

Pop

Max skryf in boodskap news:9ie6d2$pq8$1@azure.nl.gxn.net...
> Ellisras, of so een of ander obskure dorpie. Blykbaar 'n familie wat al jare
> daarmee sit... Maar as julle niks daarvan weet nie, het ek verkeerde
> inligting gekry...
> _________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9ie21k$i64ih$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Waar sou hulle die Krugerrande gevind het Max?
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9ichje$alp$2@azure.nl.gxn.net...
>>> Gaan niemand byt nie...? Of is julle bang ek daag ook op met my metal
>>> detector?
>>>
>>> Is dit waar, of is my vriende besig om my vir 'n ride te vat?
>>>
>>> Is daar 4 000 krugerrande gevind?
>>> ___________________________________________________________
>>> "Max" wrote in message
>>> news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krugerrande [boodskap #46223 is 'n antwoord op boodskap #45757] Wo, 11 Julie 2001 08:10 Na vorige boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit het gebeur by Ermelo in Mpumalanga
pj
"Max" skryf in boodskap news:9hur90$o10$1@azure.nl.gxn.net...
> Sien niks hier nie? Wat's aan die gang?
>
Vorige onderwerp: Woordenboek
Volgende onderwerp: Briefie aan Hennerietjie oor allegaartjies.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:17:09 MGT 2024