Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » filosofie van die dag
filosofie van die dag [boodskap #45796] Wo, 04 Julie 2001 18:26 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gideon, soos nog al die jare, is dit performance art. 'n
Mengsel van drama en liriek. Hoekom dink jy hierdie
nuusgroep floreer? Omdat daar aksie is.

Gloudinitius
Re: filosofie van die dag [boodskap #45809 is 'n antwoord op boodskap #45796] Wo, 04 Julie 2001 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:dsn6kt0u30s2s9pa04j7rjpju5qem5lkjp@4ax.com...
>
>
> Gideon, soos nog al die jare, is dit performance art. 'n
> Mengsel van drama en liriek.

Die musiek ontbreek net. Die melodie is afwesig en die harmonie... O... jy
probeer vir Gloudien namaak. Jy is self nie agter in die drama afdeling nie.
Die liriek ontbreek nog so 'n bietjie, maar duidelik leer jy vinnig.

-Gideon-
Re: filosofie van die dag [boodskap #45810 is 'n antwoord op boodskap #45809] Wo, 04 Julie 2001 20:51 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 04 Jul 2001 20:35:02 GMT, "Gids" wrote:

>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:dsn6kt0u30s2s9pa04j7rjpju5qem5lkjp@4ax.com...

> O... jy
> probeer vir Gloudien namaak........... ???????????
en sodoende die onpopulêrste figuur op die ng word?

> Die liriek ontbreek nog so 'n bietjie, maar duidelik leer jy vinnig.
Gids, jy ontbreek aan leiding... ek het haar presies gekwoteer, so sê
vir Gloudina wat skort!

>
> -Gideon-
>
Vorige onderwerp: Re: bly liewer in die huis - davie.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: Re: Doer onner...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 15:50:31 MGT 2024