Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fiela se kind
Fiela se kind [boodskap #45413] Do, 28 Junie 2001 23:11 na volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het nou net Annette se pos oor vermaak gelees. Een ding wat ek wonder is wanneer Fiela se kind op DVD verkrygbaar sal wees. (of
is dit al?) Ek was so 8 maande gelede in die land en het gesoek, maar niks gekry nie. Miskien moet ons mooi vra, maar vir wie.
Weet iemand dalk wie dit gemaak het?

Baie dankie,
Vic
Re: Fiela se kind [boodskap #45428 is 'n antwoord op boodskap #45413] Vr, 29 Junie 2001 07:05 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nope... Behalwe een of ander Evita Bezuidenhout DVD, kon ons geen SA DVD's
kry nie...Miskien tel die DVD bedryf later op in SA.
______________________________________________________
Vic schreef in berichtnieuws
3b3bbc56$1@ie-news.utvinternet.com...
> Ek het nou net Annette se pos oor vermaak gelees. Een ding wat ek wonder is wanneer Fiela se kind op DVD verkrygbaar sal wees. (of
> is dit al?) Ek was so 8 maande gelede in die land en het gesoek, maar niks gekry nie. Miskien moet ons mooi vra, maar vir wie.
> Weet iemand dalk wie dit gemaak het?
>
> Baie dankie,
> Vic
>
Vorige onderwerp: Switserland
Volgende onderwerp: 'n Baken gaan verdwyn!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 12:43:20 MGT 2024