Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Baken gaan verdwyn!!
'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45405] Do, 28 Junie 2001 21:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang vernietig!:))
Annette
Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45415 is 'n antwoord op boodskap #45405] Vr, 29 Junie 2001 00:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Thu, 28 Jun 2001 23:15:08 +0200, "Annette" wrote:

> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang vernietig!:))

Waarheen gaan die monument aan Solly Morris verleng wortd?!
Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45429 is 'n antwoord op boodskap #45405] Vr, 29 Junie 2001 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak is nie?
Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat nie
sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog steeds
nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
_________________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9hg6f9$e0lp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang vernietig!:))
> Annette
>
Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45433 is 'n antwoord op boodskap #45429] Vr, 29 Junie 2001 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nog altyd gedog dit was so ontwerp om halfpad klaar te wees.
Dit het ons uniek gemaak:)))
Hier is hoeka 'n gebou in Bellville wat doelbewus halfklaar gebou is.
Annette

Max skryf in boodskap news:9hh9rm$jr4$1@azure.nl.gxn.net...
> Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak is nie?
> Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat nie
> sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog steeds
> nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
> _________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9hg6f9$e0lp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
>> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
>> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang vernietig!:))
>> Annette
>>
>
Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45434 is 'n antwoord op boodskap #45433] Vr, 29 Junie 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Huh? Watter gebou, en waar? Ek het hom nog nie gesien nie... Het hy darem 'n
dak en vensters? O ja, julle kry mos nie meer winterweer nie, so dis seker
nie nodig nie?
__________________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9hhcht$dq040$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het nog altyd gedog dit was so ontwerp om halfpad klaar te wees.
> Dit het ons uniek gemaak:)))
> Hier is hoeka 'n gebou in Bellville wat doelbewus halfklaar gebou is.
> Annette
>
>
> Max skryf in boodskap news:9hh9rm$jr4$1@azure.nl.gxn.net...
>> Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak is
> nie?
>> Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat nie
>> sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog
> steeds
>> nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
>> _________________________________________________________
>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9hg6f9$e0lp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
>>> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
>>> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang
> vernietig!:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45452 is 'n antwoord op boodskap #45434] Vr, 29 Junie 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie grand gebou in Edwardstraat - naby Tygervallei.
Word die splintergebou genoem omdat die dak doelbewus nie klaar gemaak is
nie.
Jy is reg - ek weet nie wat die mense so kla nie - ons het nie dakke nodig
nie;))))
Annette

Max skryf in boodskap news:9hhe0q$krj$1@azure.nl.gxn.net...
> Huh? Watter gebou, en waar? Ek het hom nog nie gesien nie... Het hy darem 'n
> dak en vensters? O ja, julle kry mos nie meer winterweer nie, so dis seker
> nie nodig nie?
> __________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9hhcht$dq040$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het nog altyd gedog dit was so ontwerp om halfpad klaar te wees.
>> Dit het ons uniek gemaak:)))
>> Hier is hoeka 'n gebou in Bellville wat doelbewus halfklaar gebou is.
>> Annette
>>
>>
>> Max skryf in boodskap news:9hh9rm$jr4$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak
is
>> nie?
>>> Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat
> nie
>>> sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog
>> steeds
>>> nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9hg6f9$e0lp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Almal wat lanklaas in die Kaap was, haas julle hierheen!!
>>>> Ons beroemde halwe paaie naby die waterfront gaan voltooi word!!
>>>> Nog 'n toeristeaantreklikheid word ter wille van voorutgang
>> vernietig!:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45454 is 'n antwoord op boodskap #45429] Vr, 29 Junie 2001 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Richard  is tans af-lyn  Richard
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Max wrote in message ...
:Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak is
nie?
:Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat nie
:sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog
steeds
:nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
:___

Apologies for the reply in English etc

Basically the expected traffic growth did not happen after the original
bridges were built. There was no need to build bridges when the existing
infrastructure was sufficient. I am not sure if the original Foreshore
freeway plan even envisaged the V&A Waterfront development. But since the
Waterfront has been developed, the Foreshore infrastructure can no longer
handle the traffic flows, so extra lanes need to be built, hence the
utilisation of the existing but unutilised freeway bridges in a new freeway
plan. I presume the advertising and stunt industries are against it as
they will be losing a bridge to drive off.

But seriously, any engineer (dis die ingelse speling) worth have a
calculator takes future expansion into account when planning and designing
infrastructure such as roads and dams and even buildings such as hospitals.
For a relatively small premium on a first phase of construction, a large
saving can be made on subsequent phases. viz. the N1 freeway between
Colesburg and Bloemfontein and Winburg - land was during the original
construction expropriated so that a second carriageway could be built
without having to go through another expropriation process for what is
relatively cheap land. Many of the bridges are also constructed for the
second carriageway. Obviously the traffic growth there has not been what
was expected, but when I last travelled that road one Easter weekend, the
traffic volumes would have made a four lane divided freeway viable.

Regards
Richard
Re: 'n Baken gaan verdwyn!! [boodskap #45456 is 'n antwoord op boodskap #45454] Vr, 29 Junie 2001 12:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai dankie Richard - ek is hoeka ontsteld oor daardie ompad verby
Bloemfontein!:))
Annette

Richard skryf in boodskap news:9hhqln$10l1$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> Max wrote in message ...
> :Wat was nou eintlik die ware storie hoekom die pad nooit klaargemaak is
> nie?
> :Ek het verhale gehoor oor die klein winkeltjie aan Seepunt se kant wat nie
> :sy "lugruimte" wou verkoop nie, tot dat die Ingeniueeuirs (ek kan nog
> steeds
> :nie die woord spel nie) 'n fout gemaak het...
> :___
>
> Apologies for the reply in English etc
>
> Basically the expected traffic growth did not happen after the original
> bridges were built. There was no need to build bridges when the existing
> infrastructure was sufficient. I am not sure if the original Foreshore
> freeway plan even envisaged the V&A Waterfront development. But since the
> Waterfront has been developed, the Foreshore infrastructure can no longer
> handle the traffic flows, so extra lanes need to be built, hence the
> utilisation of the existing but unutilised freeway bridges in a new freeway
> plan. I presume the advertising and stunt industries are against it as
> they will be losing a bridge to drive off.
>
> But seriously, any engineer (dis die ingelse speling) worth have a
> calculator takes future expansion into account when planning and designing
> infrastructure such as roads and dams and even buildings such as hospitals.
> For a relatively small premium on a first phase of construction, a large
> saving can be made on subsequent phases. viz. the N1 freeway between
> Colesburg and Bloemfontein and Winburg - land was during the original
> construction expropriated so that a second carriageway could be built
> without having to go through another expropriation process for what is
> relatively cheap land. Many of the bridges are also constructed for the
> second carriageway. Obviously the traffic growth there has not been what
> was expected, but when I last travelled that road one Easter weekend, the
> traffic volumes would have made a four lane divided freeway viable.
>
> Regards
> Richard
>
Vorige onderwerp: Fiela se kind
Volgende onderwerp: Re: Dina Rijkheer ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 00:29:30 MGT 2024