Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HOP en GEAR
HOP en GEAR [boodskap #45362] Do, 28 Junie 2001 07:41 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Danielle:
Wou netnou nog vra - hierdie HOP- word dit deur sosialistiese
beginsels onderskryf?

Wouter:
HOP is Cosatu se ekonomiese meesterplan van voor die 1994-verkiesing. Dit is
gebou op redelike kapitalistiese beginsels, maar met stewige sosialistiese
toepassings en oogmerke . Die ANC het dit destyds onvoorwaardelik as beleid
aanvaar, terwyl die ander partye en sakeleiers die *beginsels* van HOP
aanvaar het.

Intussen het die ANC met GEAR (Growth, Equity and Redistribution) vorendag
gekom, wat die klem op groei en nie meer op herverdeling het nie. Sonder om
HOP af te sweer, maar dit was 'n duidelike waterskeiding na kapitalisme toe.
Cosatu kla deurlopend oor GEAR, maar die ANC hou voet by stuk.

'n Baie interessante magspeletjie.
Re: HOP en GEAR [boodskap #45497 is 'n antwoord op boodskap #45362] Vr, 29 Junie 2001 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Danielle:
> Wou netnou nog vra - hierdie HOP

> Wouter:
> HOP is Cosatu se ekonomiese meesterplan

Danielle : BAIE dankie vir jou verduideliking Wouter.

Wouter : Dis net 'n plesier, ou dier
Re: HOP en GEAR [boodskap #45498 is 'n antwoord op boodskap #45497] Vr, 29 Junie 2001 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pssst Wouter, Danielle is nog 'n jonge dier:))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b3ce4e5.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle:
>> Wou netnou nog vra - hierdie HOP
>
>> Wouter:
>> HOP is Cosatu se ekonomiese meesterplan
>
> Danielle : BAIE dankie vir jou verduideliking Wouter.
>
> Wouter : Dis net 'n plesier, ou dier
>
Re: HOP en GEAR [boodskap #45499 is 'n antwoord op boodskap #45362] Vr, 29 Junie 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wil nie hê dat hy ook met jou en Gloudie verwar raak nie:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:tdppjtcneqo8r8b4hj2mk8upup8b3q16gb@4ax.com...
> On Fri, 29 Jun 2001 22:41:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Pssst Wouter, Danielle is nog 'n jonge dier:))))
>
> Shhhh....gun die man sy fantasieë. Dis Vrydag!! :-)))))
>
Re: HOP en GEAR [boodskap #45504 is 'n antwoord op boodskap #45362] Vr, 29 Junie 2001 22:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Logika is mos iets wat ons dames nie veronderstel is om te hê nie;)))
Dit is hoekom mans oorlog maak:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:r6qpjtkep907n0vrorkhg9mq7j8k9t8ej8@4ax.com...
> On Fri, 29 Jun 2001 22:54:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek wil nie hê dat hy ook met jou en Gloudie verwar raak nie:)))
>
> (Ek het 4 maal probeer antwoord, en telkemale die "backspace" knoppie
> moes druk.)
> Finale poging (want dis Vrydag)
> Gun die man sy fantasie - hoe onaardig en onlogies dit ookal mag wees
> of klink vir ons. :-))))))))))))))))))
>
Vorige onderwerp: Re: Kookaburra's was Re: distrik 6
Volgende onderwerp: Goeiedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:30:22 MGT 2024