Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeiedag
Goeiedag [boodskap #45285] Wo, 27 Junie 2001 13:59 na volgende boodskap
Gwydhel  is tans af-lyn  Gwydhel
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Goeiedag,

Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
Suid-Afrika gewoonlik.

Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.

Dankie en tot siens,

Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #45286 is 'n antwoord op boodskap #45285] Wo, 27 Junie 2001 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Welkom hier

Dit lyk egter of jy al lank gelede Afrikaans geleer het

Groete

Krokkie

"Gwydhel" skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #45293 is 'n antwoord op boodskap #45285] Wo, 27 Junie 2001 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Welkom Thomas - soos in enige nuusgroep moet jy maar die goeie saam met die
slegte aanvaar.
So, as daar iets is wat jy nie verstaan wat ons sê nie, vra gerus.
Annette

Gwydhel skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #45305 is 'n antwoord op boodskap #45285] Wo, 27 Junie 2001 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê my hoe jy die Afrikaans geleer het??
Ek kan seker daarvan leer .

Is jy Afrikaner?????

Gr.Rico, die sit en jaloers die Afrikaans van thomas bewonder

"Gwydhel" skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #45359 is 'n antwoord op boodskap #45305] Do, 28 Junie 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar soos Sue? Ek dink dit was haar naam? Deur 'n woord-proseseerder
(translator). Sy het darem die antie maklik geflous?

Ernest

"Rico" skryf in boodskap news:9hd6c1$9rm$1@news1.xs4all.nl...
> Sê my hoe jy die Afrikaans geleer het??
> Ek kan seker daarvan leer .
>
> Is jy Afrikaner?????
>
> Gr.Rico, die sit en jaloers die Afrikaans van thomas bewonder
>
> "Gwydhel" schreef in bericht
> news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
>> Goeiedag,
>>
>> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
>> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
>> Suid-Afrika gewoonlik.
>>
>> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
>> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>>
>> Dankie en tot siens,
>>
>> Thomas
>
Re: Goeiedag [boodskap #45379 is 'n antwoord op boodskap #45285] Do, 28 Junie 2001 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Welkom hier Thomas. Jy kan maar vra, ons sal help. Dit gaan soms bietjie rof
maar as jy kan "duck 'n dive" sal jy oorleef.
pj

"Gwydhel" skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
Re: Goeiedag [boodskap #45391 is 'n antwoord op boodskap #45379] Do, 28 Junie 2001 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag man, ons hier is mos sommer net plein dikvellig:))))
Dit is buitendien winter hier, so diving is buite die kwessie:))

Annette

wrote in message
news:9hfddi$r12$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Welkom hier Thomas. Jy kan maar vra, ons sal help. Dit gaan soms bietjie rof
> maar as jy kan "duck 'n dive" sal jy oorleef.
> pj
> "Gwydhel" wrote in message
> news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
>> Goeiedag,
>>
>> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
>> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
>> Suid-Afrika gewoonlik.
>>
>> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
>> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>>
>> Dankie en tot siens,
>>
>> Thomas
>
Re: Goeiedag [boodskap #45508 is 'n antwoord op boodskap #45285] Vr, 29 Junie 2001 22:33 Na vorige boodskap
Jon  is tans af-lyn  Jon
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hey Boet! Met so naam lyk dit vir my asof jy van Welsh of Ierse afkoms is?
As dit so is word jy verbied om Afrikaans te praat. ek is die enigste
Afrikaans sprekende Welshman op die 'net. daar is nie plek vir die twee van
ons.......... Ek maak net 'n grap! Welkom! My twee Afrikaans sprekende
dogters word nou geleer om Welsh te praat hier. Nogal snaaks twee jaar terug
kon hulle nie 'n woord Engels praat en vandag praat hulle die taal met 'n
Welsh accent!

Gwydhel skryf in boodskap news:96fccc7b.0106270559.545cb74e@posting.google.com...
> Goeiedag,
>
> Hoe gaan dit met julle? Ek woon in Amerika en ek leer Afrikaans. Ek is
> baie geïnteresseerd in julle pragtige taal, en afrikaanse kultuur, en
> Suid-Afrika gewoonlik.
>
> Ek hoop, dat ek hier my Afrikaans sal kan oefen, en dat julle 'n
> Amerikaner sal verdra, wat julle taal leer en sekerlik foute sal maak.
>
> Dankie en tot siens,
>
> Thomas
Vorige onderwerp: HOP en GEAR
Volgende onderwerp: Brandewyn (met en sonderTab)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:28:37 MGT 2024