Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tande
Tande [boodskap #45027] Ma, 25 Junie 2001 12:59 na volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
dan nou man die mans? ;-)
Re: Tande [boodskap #45033 is 'n antwoord op boodskap #45027] Ma, 25 Junie 2001 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie 'n "wolhaarstorie" nie

"Gottlieb" skryf in boodskap news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)
Re: Tande [boodskap #45035 is 'n antwoord op boodskap #45027] Ma, 25 Junie 2001 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter : Hulle sê dit soen so lekker.

Soos ou Farmer Brown gesê het:
"Ek voel so lekker want sy soen so lekker!" :-0

Maar het sommige van die mans maar net in iets vasgeloop terwyl hulle vol
wyn was nie?

"Gottlieb" skryf in boodskap news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
dan nou man die mans? ;-)
Re: Tande [boodskap #45036 is 'n antwoord op boodskap #45033] Ma, 25 Junie 2001 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai ou krokodil, praat jy tog nie uit ondervinding nie?

"Krokkie"
wrote in message
news:3b373add$0$230@hades.is.co.za...
Dis nie 'n "wolhaarstorie" nie

"Gottlieb" skryf in boodskap news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)
Re: Tande [boodskap #45046 is 'n antwoord op boodskap #45027] Ma, 25 Junie 2001 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gotlieb!!! Wolhaar stories?:))))))))
Nee man - dit laat ons net sexy lyk:)))
Annette ( die enigste persoon op WWW met 'n passion gap:)) )

Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)
Re: Tande [boodskap #45047 is 'n antwoord op boodskap #45035] Ma, 25 Junie 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Wouter - kontak enige dokter op 'n klein dorpie - waar daar geen
tandarts is nie - die dokter sal jou kan vertel hoeveel versoeke hy daagliks
kry om die tande te trek vir die sexy look:))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b373dc9.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter : Hulle sê dit soen so lekker.
>
> Soos ou Farmer Brown gesê het:
> "Ek voel so lekker want sy soen so lekker!" :-0
>
> Maar het sommige van die mans maar net in iets vasgeloop terwyl hulle vol
> wyn was nie?
>
>
> "Gottlieb" wrote in message
> news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)
>
Re: Tande [boodskap #45049 is 'n antwoord op boodskap #45027] Ma, 25 Junie 2001 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Gottlieb wrote:

> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
> dan nou man die mans? ;-)

Een van die redes wat al aangegee is, is dat dit uit diedae van slawerny
kom. As jy jouself onaantreklik vir
die slawehandelaars maak, dan los hulle jou uit. En later
word dit die mode.

Gloudina
Re: Tande [boodskap #45062 is 'n antwoord op boodskap #45027] Ma, 25 Junie 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie verduideliking is uit Antie se duim gesuig - sonder voortande.....
skryf in boodskap news:3B3764A7.30358B0C@home.com...
> Gottlieb wrote:
>
>> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
>> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
>> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
>> dan nou man die mans? ;-)
>
> Een van die redes wat al aangegee is, is dat dit uit diedae van slawerny
> kom. As jy jouself onaantreklik vir
> die slawehandelaars maak, dan los hulle jou uit. En later
> word dit die mode.
>
> Gloudina
>
Re: Tande [boodskap #45063 is 'n antwoord op boodskap #45027] Ma, 25 Junie 2001 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sien? Ons stem saam!! Dit laat mens sexy lyk:)))
Annette

skryf in boodskap news:3B3764A7.30358B0C@home.com...
> Gottlieb wrote:
>
>> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
>> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
>> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
>> dan nou man die mans? ;-)
>
> Een van die redes wat al aangegee is, is dat dit uit diedae van slawerny
> kom. As jy jouself onaantreklik vir
> die slawehandelaars maak, dan los hulle jou uit. En later
> word dit die mode.
>
> Gloudina
>
Re: Tande [boodskap #45071 is 'n antwoord op boodskap #45046] Ma, 25 Junie 2001 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette ( die enigste persoon op WWW met 'n passion gap:)) )
Gotlieb!!! Wolhaar stories?:))))))))
Nee man - dit laat ons net sexy lyk:)))

Wouter:
Dalk 'n bolhaarstorie?
Re: Tande [boodskap #45088 is 'n antwoord op boodskap #45036] Di, 26 Junie 2001 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig nie

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b373e04.0@news1.mweb.co.za...
> Haai ou krokodil, praat jy tog nie uit ondervinding nie?
>
>
> "Krokkie"
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
> news:3b373add$0$230@hades.is.co.za...
> Dis nie 'n "wolhaarstorie" nie
>
>
> "Gottlieb" wrote in message
> news:ef555b03.0106250459.79af25fb@posting.google.com...
>> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
>> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
>> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
>> dan nou man die mans? ;-)
>
Re: Tande [boodskap #45089 is 'n antwoord op boodskap #45071] Di, 26 Junie 2001 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
LOL

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b378478.0@news1.mweb.co.za...
> Annette ( die enigste persoon op WWW met 'n passion gap:)) )
> Gotlieb!!! Wolhaar stories?:))))))))
> Nee man - dit laat ons net sexy lyk:)))
>
> Wouter:
> Dalk 'n bolhaarstorie?
>
Re: Tande [boodskap #45090 is 'n antwoord op boodskap #45062] Di, 26 Junie 2001 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skerp opmerking Jonas

"Jonas" skryf in boodskap news:3b376fb5$0$229@hades.is.co.za...
> Hierdie verduideliking is uit Antie se duim gesuig - sonder voortande.....
> skryf in boodskap news:3B3764A7.30358B0C@home.com...
>> Gottlieb wrote:
>>
>>> Kan iemand miskien vir my vertel waarom sommige inwoners van Suid
>>> Afrika hul voorste 4 tande laat uithaal? Ek weet van die wolhaar
>>> stories dat van die vrouens dan 'n lekkerder ....job kan gee, maar wat
>>> dan nou man die mans? ;-)
>>
>> Een van die redes wat al aangegee is, is dat dit uit diedae van slawerny
>> kom. As jy jouself onaantreklik vir
>> die slawehandelaars maak, dan los hulle jou uit. En later
>> word dit die mode.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Tande [boodskap #45124 is 'n antwoord op boodskap #45035] Di, 26 Junie 2001 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gottlieb  is tans af-lyn  Gottlieb
Boodskappe: 72
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Wouter : Hulle sê dit soen so lekker.
>
> Soos ou Farmer Brown gesê het:
> "Ek voel so lekker want sy soen so lekker!" :-0
>
> Maar het sommige van die mans maar net in iets vasgeloop terwyl hulle vol
> wyn was nie?

Dis juis die ding, ek het 'n kollega gehad wat saam met my by die
Western Province Racing gewerk het (eintlik 'n paar ;-)), maar die een
het, sonder dat dit nodig was, sy voorste vier tande laat uithaal. Ek
kan nou nie onthou wat hy gese het die rede hiervoor was nie... ek
dink ek sou egter onthou as dit iets met suig te doen gehad het ;-)
Re: Tande [boodskap #45126 is 'n antwoord op boodskap #45089] Di, 26 Junie 2001 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 06:19:45 +0200, "Krokkie"

wrote:

> LOL
>
>

Bol...!
Re: Tande [boodskap #45127 is 'n antwoord op boodskap #45063] Di, 26 Junie 2001 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jun 2001 19:10:39 +0200, "Annette" wrote:

> Sien? Ons stem saam!! Dit laat mens sexy lyk:)))
> Annette

sexy lyk...? sexy wees...? :-)))

DD
Re: Tande [boodskap #45145 is 'n antwoord op boodskap #45127] Di, 26 Junie 2001 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
sexy dink?:))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:03ggjtg09jtt1odu15ncch86fpr4bo5lis@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 19:10:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sien? Ons stem saam!! Dit laat mens sexy lyk:)))
>> Annette
>
> sexy lyk...? sexy wees...? :-)))
>
> DD
Re: Tande [boodskap #45168 is 'n antwoord op boodskap #45127] Di, 26 Junie 2001 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
sexy lyk:)))
>> Annette
>
> sexy lyk...? sexy wees...? :-)))
>
> DD

'n lyk in Nederlands is die lyf van iemand die dood is, ek glo nie dat dit
sexy is nie, en nie sal wees nie.
Oke daar is mense die dink dit is sexy :-))

Gr.Rico
Re: Tande [boodskap #45169 is 'n antwoord op boodskap #45071] Di, 26 Junie 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Gotlieb!!! Wolhaar stories?:))))))))
> Nee man - dit laat ons net sexy lyk:)))
>
> Wouter:
> Dalk 'n bolhaarstorie?

Wolhaar stories en bolhaarstories, sexy lyke, ek is so skaam ek gesels op
hierdie NG, dis nou 'n skaamhaarstorie

Gr.Rico
Re: Tande [boodskap #45171 is 'n antwoord op boodskap #45168] Di, 26 Junie 2001 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken iemand wat pas na skool by 'n begrafnisondernemer begin werk het. Hy het
net 'n maand daar uitgehou.
Die begrafnisondermener het te vertel as hy nie elke dag aan 'n lyk kan vat
nie, begin sy hande jeuk:)))
So, inderdaad, lyke kan sexy vir sommige mense wees:))))

Annette

Rico skryf in boodskap news:9ha82b$7fv$1@news1.xs4all.nl...
>
> sexy lyk:)))
>>> Annette
>>
>> sexy lyk...? sexy wees...? :-)))
>>
>> DD
>
> 'n lyk in Nederlands is die lyf van iemand die dood is, ek glo nie dat dit
> sexy is nie, en nie sal wees nie.
> Oke daar is mense die dink dit is sexy :-))
>
> Gr.Rico
>
Re: Tande [boodskap #45172 is 'n antwoord op boodskap #45169] Di, 26 Junie 2001 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Sies Rico!!:))) Ons is baie beskaaf hier. Ons praat van die
wolmerk:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9ha86f$86a$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Gotlieb!!! Wolhaar stories?:))))))))
>> Nee man - dit laat ons net sexy lyk:)))
>>
>> Wouter:
>> Dalk 'n bolhaarstorie?
>
> Wolhaar stories en bolhaarstories, sexy lyke, ek is so skaam ek gesels op
> hierdie NG, dis nou 'n skaamhaarstorie
>
>
> Gr.Rico
>
Re: Tande [boodskap #45180 is 'n antwoord op boodskap #45168] Di, 26 Junie 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 17:05:12 +0200, "Rico" wrote:

>
> sexy lyk:)))
>>> Annette


Jy kan met 'n haasbek sexy lyk jy kan met 'n haasbek sexy wees maar
met 'n haasbek sexy dink!

DD
Re: Tande [boodskap #45188 is 'n antwoord op boodskap #45180] Di, 26 Junie 2001 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
sexy dink!
>
> DD

Ek glo sex(y) en dink gaan ook heeltemal nie saam nie

Gr.Rico
Re: Tande [boodskap #45190 is 'n antwoord op boodskap #45188] Di, 26 Junie 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2001 21:10:12 +0200, "Rico" wrote:

>
> sexy dink!

>> DD
>
> Ek glo sex(y) en dink gaan ook heeltemal nie saam nie
>
> Gr.Rico
>

Jy's skerp Rico!
Hierdie is een van baie kere wat ek met jou saamstem!

DD
Re: Tande [boodskap #45198 is 'n antwoord op boodskap #45188] Di, 26 Junie 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ricotjie, hoe jonk is jy mmmmm?
Nog nooit gehoor interessante manne dink intellegente dames is sexy nie ?
Dus sexy is alles in die kop:))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9hamdm$t67$1@news1.xs4all.nl...
>
> sexy dink!
>>
>> DD
>
> Ek glo sex(y) en dink gaan ook heeltemal nie saam nie
>
> Gr.Rico
>
Re: Tande [boodskap #45199 is 'n antwoord op boodskap #45190] Di, 26 Junie 2001 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is maar nog net 14:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:ehnhjtg793t5dii8b2vtn7vprjfflrk1g1@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 21:10:12 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>>
>> sexy dink!
>
>>> DD
>>
>> Ek glo sex(y) en dink gaan ook heeltemal nie saam nie
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Jy's skerp Rico!
> Hierdie is een van baie kere wat ek met jou saamstem!
>
> DD
Re: Tande [boodskap #45208 is 'n antwoord op boodskap #45198] Di, 26 Junie 2001 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette,
Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:9harsv$d2r94$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ricotjie, hoe jonk is jy mmmmm?
> Nog nooit gehoor interessante manne dink intellegente dames is sexy nie ?
> Dus sexy is alles in die kop:))
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:9hamdm$t67$1@news1.xs4all.nl...
>>
>> sexy dink!
>>>
>>> DD
>>
>> Ek glo sex(y) en dink gaan ook heeltemal nie saam nie
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Tande [boodskap #45230 is 'n antwoord op boodskap #45027] Wo, 27 Junie 2001 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))

Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself deur
self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette,
>> Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>> :-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>
> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
> :-))))
>
> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
> of te nie.
>
Re: Tande [boodskap #45252 is 'n antwoord op boodskap #45230] Wo, 27 Junie 2001 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis politiek dames!!!

'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande eet,
vir altyd :-))))

En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer so is
soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys is
nie te erg nie, want
Kraakijs is geen breekijs!!
Blaffende honden bijten niet!!
DD kan dit wel vertaal :-)))

Dus Danielle en Annette baie groete

Rico

"Annette" skryf in boodskap news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>
> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself deur
> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
> Annette
>
> Danielle wrote in message
> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Annette,
>>> Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>> :-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>
>> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>> :-))))
>>
>> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
>> of te nie.
>>
>
Re: Tande [boodskap #45262 is 'n antwoord op boodskap #45252] Wo, 27 Junie 2001 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
> Dis politiek dames!!!
>
> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande eet,
> vir altyd :-))))
>
> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer so is
> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys is
> nie te erg nie, want
> Kraakijs is geen breekijs!!
> Blaffende honden bijten niet!!
> DD kan dit wel vertaal :-)))
>
> Dus Danielle en Annette baie groete
>
> Rico
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>
>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself deur
>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>> Annette
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>> Annette,
>>>> Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> :-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>
>>> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>> :-))))
>>>
>>> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
>>> of te nie.
>>>
>>
>
Re: Tande [boodskap #45308 is 'n antwoord op boodskap #45262] Wo, 27 Junie 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aftog????????
Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))

Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>> Dis politiek dames!!!
>>
>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande eet,
>> vir altyd :-))))
>>
>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer so
> is
>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys is
>> nie te erg nie, want
>> Kraakijs is geen breekijs!!
>> Blaffende honden bijten niet!!
>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>
>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>
>> Rico
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>
>>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself
> deur
>>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>> Annette
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Annette,
>>>> >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>>
>>>> Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> :-))))
>>>>
>>>> Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!! Grappies
>>>> of te nie.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Tande [boodskap #45312 is 'n antwoord op boodskap #45308] Wo, 27 Junie 2001 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie vir die gerusstelling:)))
Ek en Danielle sal by voorbaat ons organe reg kry:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9hd6qc$c01$1@news1.xs4all.nl...
> Aftog????????
> Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>>> Dis politiek dames!!!
>>>
>>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande
> eet,
>>> vir altyd :-))))
>>>
>>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer
so
>> is
>>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys
> is
>>> nie te erg nie, want
>>> Kraakijs is geen breekijs!!
>>> Blaffende honden bijten niet!!
>>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>>
>>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>>
>>> Rico
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>>
>>>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself
>> deur
>>>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Danielle wrote in message
>>>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> > On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"

>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Annette,
>>>> > >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> > >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>> >
>>>> > Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> > :-))))
>>>> >
>>>> > Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!!
> Grappies
>>>> > of te nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Tande [boodskap #45322 is 'n antwoord op boodskap #45308] Wo, 27 Junie 2001 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Spel tog reg mense, dis ANNETTE en ERNEST - nie Anette en Ernst nie.

pop

Rico skryf in boodskap news:9hd6qc$c01$1@news1.xs4all.nl...
> Aftog????????
> Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>>> Dis politiek dames!!!
>>>
>>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande
> eet,
>>> vir altyd :-))))
>>>
>>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie meer
so
>> is
>>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun ys
> is
>>> nie te erg nie, want
>>> Kraakijs is geen breekijs!!
>>> Blaffende honden bijten niet!!
>>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>>
>>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>>
>>> Rico
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>>
>>>> Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy jouself
>> deur
>>>> self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Danielle© wrote in message
>>>> news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> > On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"

>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Annette,
>>>> > >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente dames???????????
>>>> > >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>> >
>>>> > Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> > :-))))
>>>> >
>>>> > Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!!
> Grappies
>>>> > of te nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Tande [boodskap #45334 is 'n antwoord op boodskap #45322] Wo, 27 Junie 2001 22:35 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Poppie - ek gee nie om nie - dit gee my soveel meer persoonlikhede:)))
Annette

poppie skryf in boodskap news:9hdj7b$789$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Spel tog reg mense, dis ANNETTE en ERNEST - nie Anette en Ernst nie.
>
> pop
>
>
> Rico wrote in message
> news:9hd6qc$c01$1@news1.xs4all.nl...
>> Aftog????????
>> Nee Anette die intog het nog maar net begin :-)))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:9hc9je$datcp$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy Rico? Blaas jy so gou die aftog?:))))
>>> Annette
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9hc317$hv2$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Dis politiek dames!!!
>>>>
>>>> 'n man moet eers die vroue voor hom win, dan 'n bietjie pla en nog 'n
>>>> bietjie meer en dan weer aardig wees en sies hulle sal uit jou hande
>> eet,
>>>> vir altyd :-))))
>>>>
>>>> En skaats is sooooooooo lekker, ek is jammer dat die winters nie
meer
> so
>>> is
>>>> soos sy was nie, dis lank gelee ek het op natuurys geskaats. en dun
ys
>> is
>>>> nie te erg nie, want
>>>> Kraakijs is geen breekijs!!
>>>> Blaffende honden bijten niet!!
>>>> DD kan dit wel vertaal :-)))
>>>>
>>>> Dus Danielle en Annette baie groete
>>>>
>>>> Rico
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:9hbqs6$d92li$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Nee Danielle - jy kan maar jou toon indruk.:)))
>>>> >
>>>> > Rico, jy het sooooo belowend geklink - nou diskwalifiseer jy
jouself
>>> deur
>>>> > self te erken jy is 'n oninteressante man:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > Danielle wrote in message
>>>> > news:d5cijts89ecp4lr15tpsb10drc6mmio7ru@4ax.com...
>>>> > > On Wed, 27 Jun 2001 01:07:45 +0200, "Rico"
>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Annette,
>>>> > > >Jy vertel my iets nuuts, waar is die intelligente
> dames???????????
>>>> > > >:-)))))) Nog nooit gesien of van gehoor nie.
>>>> > >
>>>> > > Skuus Annette - ek gaan nou my slegte maniere hier toon en indruk!
>>>> > > :-))))
>>>> > >
>>>> > > Rico, jy is besig om op BAIE dun ys te skaats ou seuntjie!!!
>> Grappies
>>>> > > of te nie.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bobby?
Volgende onderwerp: Sensitiewe woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:49:19 MGT 2024