Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensitiewe woorde
Sensitiewe woorde [boodskap #45246] Wo, 27 Junie 2001 05:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle en pjb het dit gemeld. ( die woordjie wat rym met pap)
Soos julle kan sien word dit nie hier in die algemeen wild en wakker gebruik
nie, maar dit kom baiekeer voor in grappies.
Ons gebruik dit baie minder as wat die Engelssprekendes die woord sh*t in
die algemene spreektaal gebruik - en basies het dit tog dieselfde betekenis.
Annette
Re: Sensitiewe woorde [boodskap #45310 is 'n antwoord op boodskap #45246] Wo, 27 Junie 2001 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie kan my sê hoekom die kak woord is 'n vloek in Afrikaans en in Nederland
sal daar niemand van skrik nie, in Vlaanderen dink ek ook nie.

Nou is die Afrikanen nogal skrikkerig, want as ek sê ek fok honde, staan
hulle almal op die kop en praat nie meer met my nie :-)
Ek weet nou ek moet sê ek teel honde, pffffff
die verskils bring so baie probleme.

Gr.Rico
"Jonas" skryf in boodskap news:3b3983ee$0$229@hades.is.co.za...
> Dit is waarskynlik onvolwassenes wat hul vergryp aan hul nuutgevonde "vryheid". Ek moet
> erken dat daar veral onder jongmense, telkemaal binne 'n gemengde groep (mans & vrouens) ,
> meer van vloekwoorde gebruik gemaak word. Ek dink dis eksperimenteel - toets grense ens.
> Ek let veral op na baniere wat tydens rugbywedstryde deur toeskouers vertoon word (TV is
> die bron) - dit kom meeste ietwat onsensitief voor. Ook, jy weet aan watter kant van die
> veld daardie baniere vertoon word.
> "Danielle" wrote in message
> news:9gtijtsjcoccdqa3p6i5spf1uq6satqonj@4ax.com...
> On Wed, 27 Jun 2001 07:42:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Danielle en pjb het dit gemeld. ( die woordjie wat rym met pap)
>
> LOL! Jy stel dit so mooi en sagkens. :-))
>
>> Soos julle kan sien word dit nie hier in die algemeen wild en wakker gebruik
>> nie, maar dit kom baiekeer voor in grappies.
>
> En onder die kleurlinge? Die Afrikaans wat onder die "gewone"
> kleurlinge gepraat was, was altyd so mooi en kleurvol en VOL
> beskrywende woorde - sensitief of te not. Ek het net gewonder of die
> alledaagse gesprektaal van Afrikaans miskien al meer versmelt het.
> Orals waar ek nuwe of moderne Afrikaanse gediggies of geskrewe woorde
> gelees het, het dit my net opgeval dat daardie rymende met pap
> woordjie baie volop voorgekom het. Toe wonner ek maar net....:-)
>
>> Ons gebruik dit baie minder as wat die Engelssprekendes die woord sh*t in
>> die algemene spreektaal gebruik - en basies het dit tog dieselfde betekenis.
>
> Afrikaners was nog ALTYD meer "opgevoed" en het beter maniere gehad as
> die Ingelse!! :-)
> ('Skuus as ek op tone trap, want natuurlik is daar uitsonderings -
> maar oor die algemeen - veral weens ons streng Calvinistiese
> agtergrond)
>
Re: Sensitiewe woorde [boodskap #45311 is 'n antwoord op boodskap #45310] Wo, 27 Junie 2001 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan Rico, ons vergewe die Nederlanders wat so vreeslik vloek:)))
Annette

Rico skryf in boodskap news:9hd783$dqe$1@news1.xs4all.nl...
> Wie kan my sê hoekom die kak woord is 'n vloek in Afrikaans en in Nederland
> sal daar niemand van skrik nie, in Vlaanderen dink ek ook nie.
>
> Nou is die Afrikanen nogal skrikkerig, want as ek sê ek fok honde, staan
> hulle almal op die kop en praat nie meer met my nie :-)
> Ek weet nou ek moet sê ek teel honde, pffffff
> die verskils bring so baie probleme.
>
> Gr.Rico
> "Jonas" schreef in bericht
> news:3b3983ee$0$229@hades.is.co.za...
>> Dit is waarskynlik onvolwassenes wat hul vergryp aan hul nuutgevonde "vryheid". Ek moet
>> erken dat daar veral onder jongmense, telkemaal binne 'n gemengde groep (mans & vrouens) ,
>> meer van vloekwoorde gebruik gemaak word. Ek dink dis eksperimenteel - toets grense ens.
>> Ek let veral op na baniere wat tydens rugbywedstryde deur toeskouers vertoon word (TV is
>> die bron) - dit kom meeste ietwat onsensitief voor. Ook, jy weet aan watter kant van die
>> veld daardie baniere vertoon word.
>> "Danielle" wrote in message
>> news:9gtijtsjcoccdqa3p6i5spf1uq6satqonj@4ax.com...
>> On Wed, 27 Jun 2001 07:42:41 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Danielle en pjb het dit gemeld. ( die woordjie wat rym met pap)
>>
>> LOL! Jy stel dit so mooi en sagkens. :-))
>>
>>> Soos julle kan sien word dit nie hier in die algemeen wild en wakker gebruik
>>> nie, maar dit kom baiekeer voor in grappies.
>>
>> En onder die kleurlinge? Die Afrikaans wat onder die "gewone"
>> kleurlinge gepraat was, was altyd so mooi en kleurvol en VOL
>> beskrywende woorde - sensitief of te not. Ek het net gewonder of die
>> alledaagse gesprektaal van Afrikaans miskien al meer versmelt het.
>> Orals waar ek nuwe of moderne Afrikaanse gediggies of geskrewe woorde
>> gelees het, het dit my net opgeval dat daardie rymende met pap
>> woordjie baie volop voorgekom het. Toe wonner ek maar net....:-)
>>
>>> Ons gebruik dit baie minder as wat die Engelssprekendes die woord sh*t in
>>> die algemene spreektaal gebruik - en basies het dit tog dieselfde betekenis.
>>
>> Afrikaners was nog ALTYD meer "opgevoed" en het beter maniere gehad as
>> die Ingelse!! :-)
>> ('Skuus as ek op tone trap, want natuurlik is daar uitsonderings -
>> maar oor die algemeen - veral weens ons streng Calvinistiese
>> agtergrond)
>>
>
Re: Sensitiewe woorde [boodskap #45316 is 'n antwoord op boodskap #45246] Wo, 27 Junie 2001 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is waarskynlik onvolwassenes wat hul vergryp aan hul nuutgevonde "vryheid". Ek moet
erken dat daar veral onder jongmense, telkemaal binne 'n gemengde groep (mans & vrouens) ,
meer van vloekwoorde gebruik gemaak word. Ek dink dis eksperimenteel - toets grense ens.
Ek let veral op na baniere wat tydens rugbywedstryde deur toeskouers vertoon word (TV is
die bron) - dit kom meeste ietwat onsensitief voor. Ook, jy weet aan watter kant van die
veld daardie baniere vertoon word.

"Danielle" skryf in boodskap news:9gtijtsjcoccdqa3p6i5spf1uq6satqonj@4ax.com...
On Wed, 27 Jun 2001 07:42:41 +0200, "Annette" wrote:

> Danielle en pjb het dit gemeld. ( die woordjie wat rym met pap)

LOL! Jy stel dit so mooi en sagkens. :-))

> Soos julle kan sien word dit nie hier in die algemeen wild en wakker gebruik
> nie, maar dit kom baiekeer voor in grappies.

En onder die kleurlinge? Die Afrikaans wat onder die "gewone"
kleurlinge gepraat was, was altyd so mooi en kleurvol en VOL
beskrywende woorde - sensitief of te not. Ek het net gewonder of die
alledaagse gesprektaal van Afrikaans miskien al meer versmelt het.
Orals waar ek nuwe of moderne Afrikaanse gediggies of geskrewe woorde
gelees het, het dit my net opgeval dat daardie rymende met pap
woordjie baie volop voorgekom het. Toe wonner ek maar net....:-)

> Ons gebruik dit baie minder as wat die Engelssprekendes die woord sh*t in
> die algemene spreektaal gebruik - en basies het dit tog dieselfde betekenis.

Afrikaners was nog ALTYD meer "opgevoed" en het beter maniere gehad as
die Ingelse!! :-)
('Skuus as ek op tone trap, want natuurlik is daar uitsonderings -
maar oor die algemeen - veral weens ons streng Calvinistiese
agtergrond)
Re: Sensitiewe woorde [boodskap #45326 is 'n antwoord op boodskap #45311] Wo, 27 Junie 2001 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ontspan Rico, ons vergewe die Nederlanders wat so vreeslik vloek:)))
> Annette

Ek is bly en kan nou lekker slaap :-))
En droom oor Annette en Danielle die baie besig is, om hulle organe die
skeef is probeer regkry :-))

Gr.Rico

>
> Rico wrote in message
> news:9hd783$dqe$1@news1.xs4all.nl...
>> Wie kan my sê hoekom die kak woord is 'n vloek in Afrikaans en in Nederland
>> sal daar niemand van skrik nie, in Vlaanderen dink ek ook nie.
>>
>> Nou is die Afrikanen nogal skrikkerig, want as ek sê ek fok honde, staan
>> hulle almal op die kop en praat nie meer met my nie :-)
>> Ek weet nou ek moet sê ek teel honde, pffffff
>> die verskils bring so baie probleme.
>>
>> Gr.Rico
>> "Jonas" schreef in bericht
>> news:3b3983ee$0$229@hades.is.co.za...
>>> Dit is waarskynlik onvolwassenes wat hul vergryp aan hul nuutgevonde
>> "vryheid". Ek moet
>>> erken dat daar veral onder jongmense, telkemaal binne 'n gemengde groep (mans & vrouens) ,
>>> meer van vloekwoorde gebruik gemaak word. Ek dink dis eksperimenteel - toets grense ens.
>>> Ek let veral op na baniere wat tydens rugbywedstryde deur toeskouers vertoon word (TV is
>>> die bron) - dit kom meeste ietwat onsensitief voor. Ook, jy weet aan watter kant van die
>>> veld daardie baniere vertoon word.
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:9gtijtsjcoccdqa3p6i5spf1uq6satqonj@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Jun 2001 07:42:41 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Danielle en pjb het dit gemeld. ( die woordjie wat rym met pap)
>>>
>>> LOL! Jy stel dit so mooi en sagkens. :-))
>>>
>>>> Soos julle kan sien word dit nie hier in die algemeen wild en wakker gebruik
>>>> nie, maar dit kom baiekeer voor in grappies.
>>>
>>> En onder die kleurlinge? Die Afrikaans wat onder die "gewone"
>>> kleurlinge gepraat was, was altyd so mooi en kleurvol en VOL
>>> beskrywende woorde - sensitief of te not. Ek het net gewonder of die
>>> alledaagse gesprektaal van Afrikaans miskien al meer versmelt het.
>>> Orals waar ek nuwe of moderne Afrikaanse gediggies of geskrewe woorde
>>> gelees het, het dit my net opgeval dat daardie rymende met pap
>>> woordjie baie volop voorgekom het. Toe wonner ek maar net....:-)
>>>
>>>> Ons gebruik dit baie minder as wat die Engelssprekendes die woord sh*t in
>>>> die algemene spreektaal gebruik - en basies het dit tog dieselfde betekenis.
>>>
>>> Afrikaners was nog ALTYD meer "opgevoed" en het beter maniere gehad as
>>> die Ingelse!! :-)
>>> ('Skuus as ek op tone trap, want natuurlik is daar uitsonderings -
>>> maar oor die algemeen - veral weens ons streng Calvinistiese
>>> agtergrond)
>>>
>>
>
Re: Sensitiewe woorde [boodskap #45327 is 'n antwoord op boodskap #45310] Wo, 27 Junie 2001 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rico
Nou is die Afrikanen nogal skrikkerig, want as ek sê ek fok honde, staan
hulle almal op die kop en praat nie meer met my nie :-)
Ek weet nou ek moet sê ek teel honde, pffffff
die verskils bring so baie probleme.

Wouter
Solank jy net sê jy teel katte nie . .
Dan gaan jy geneuk word, maar nie in Nederlands nie :-)
Re: Sensitiewe woorde [boodskap #45341 is 'n antwoord op boodskap #45327] Do, 28 Junie 2001 01:13 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Rico
> Nou is die Afrikanen nogal skrikkerig, want as ek sê ek fok honde, staan
> hulle almal op die kop en praat nie meer met my nie :-)
> Ek weet nou ek moet sê ek teel honde, pffffff
> die verskils bring so baie probleme.
>
> Wouter
> Solank jy net sê jy teel katte nie . .
> Dan gaan jy geneuk word, maar nie in Nederlands nie :-)
>
Wouter, wat te dink van ek fok poese???

Nou ek glo ek moet hardloop van hierdie NG :-)))))

Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Tande
Volgende onderwerp: Plaasmoorde - Al weer? / Nog steeds?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:19:59 MGT 2024