Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dans van ons suster
Dans van ons suster [boodskap #44364] Vr, 15 Junie 2001 20:12 na volgende boodskap
Bert Wallace  is tans af-lyn  Bert Wallace
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dag se
Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
By voorbaat dankie.
Rodney Tucker
Re: Dans van ons suster [boodskap #44371 is 'n antwoord op boodskap #44364] Vr, 15 Junie 2001 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die gedig is "Die dans van die rëen".

"Bert Wallace" skryf in boodskap news:3b2a6c96.0@news1.mweb.co.za...
> Dag se
> Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
> soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
> Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
> By voorbaat dankie.
> Rodney Tucker
>
Re: Dans van ons suster [boodskap #44375 is 'n antwoord op boodskap #44364] Sa, 16 Junie 2001 02:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Bert Wallace wrote:

> Dag se
> Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
> soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
> Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
> By voorbaat dankie.
> Rodney Tucker

Jy praat natuurlik van twee verskillende gedigte,wat ek apart vir jou plaas.

Gloudina
Re: Dans van ons suster [boodskap #44504 is 'n antwoord op boodskap #44371] Ma, 18 Junie 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die Dans van ons Suster het nie veel te make met die herfs/najaarstema nie.

"O die dans van ons suster
eers oor die bergtoppe loer sy skelm en sy lag saggies..."

Ek sal gaan soek in my weggepakte boeke. Klaar getrek en nou's alles op
ander plekke...

Thys oppie Bos

Aan't soek na woorde
van lank lank gelee
maar o wee
die woorde
wat ek soek
is al 'n tyd gelee
geboek
deur digpen
neergepen

geleer op skool
maar nou't dit weg
gedool

Nou soek ek voord
en kyk net noord

"Jan" skryf in boodskap news:B1vW6.353$Ne5.63147@e420r-sjo3.usenetserver.com...
> Ek dink die gedig is "Die dans van die rëen".
>
>
> "Bert Wallace" wrote in message
> news:3b2a6c96.0@news1.mweb.co.za...
>> Dag se
>> Ek is op soek na die woorde van 'n gedig met bo staande woorde - of iets
>> soos "die jaar word ryp in goue akker blare, in wingerd wat verbruin ....."
>> Dalk geur N P van Wyk Louw geskryf. Kan iemand my met die woorde voorsien?
>> By voorbaat dankie.
>> Rodney Tucker
>>
>
Re: Dans van ons suster [boodskap #44567 is 'n antwoord op boodskap #44504] Ma, 18 Junie 2001 16:26 Na vorige boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Thys, jy verwys na Eugène N. Marais se gedig "Die dans van die reën".
Inga.

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9gk906$16db$1@news.adamastor.ac.za...
> Die Dans van ons Suster het nie veel te make met die herfs/najaarstema nie.
>
> "O die dans van ons suster
> eers oor die bergtoppe loer sy skelm en sy lag saggies..."
>
Vorige onderwerp: Iemand hier wat
Volgende onderwerp: Re: Path to Glory
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:35:25 MGT 2024