Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Path to Glory
Re: Path to Glory [boodskap #44250] Do, 14 Junie 2001 21:53 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Jun 2001 14:03:12 GMT, @home.com wrote:

>
> Ek moet objekteer...
>
> Gloudina
>

en ek maak beswaar teen jou anglisistise taalgebruik Gloudina

DD
Re: Path to Glory [boodskap #44341 is 'n antwoord op boodskap #44250] Vr, 15 Junie 2001 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> A priest was driving along and saw nun

Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die feit
dat dit 'n Afrikaanse
nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.

Gloudina

>
Re: Path to Glory [boodskap #44381 is 'n antwoord op boodskap #44250] Sa, 16 Junie 2001 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aantie - jy sal beter vaar as jy jou aandag vestig op die inhoudelike van
dinge en nie soser taalgebruik nie. Sou jy dit doen, dan sal jy besef watter
snert jyself kwytraak.
skryf in boodskap news:3B2A165D.B9A93A60@home.com...
> Krokkie wrote:
>
>> A priest was driving along and saw nun
>
> Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die feit
> dat dit 'n Afrikaanse
> nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
> hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Path to Glory [boodskap #44500 is 'n antwoord op boodskap #44250] Ma, 18 Junie 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Asof dit nou saak maak wat 'n ou fosiel soos jy nou dink.

skryf in boodskap news:3B2A165D.B9A93A60@home.com...
> Krokkie wrote:
>
>> A priest was driving along and saw nun
>
> Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die feit
> dat dit 'n Afrikaanse
> nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
> hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Path to Glory [boodskap #44578 is 'n antwoord op boodskap #44500] Ma, 18 Junie 2001 19:34 Na vorige boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Jun 2001 08:22:16 +0200, "Krokkie"

wrote:

> Asof dit nou saak maak wat 'n ou fosiel soos jy nou dink.

> skryf in boodskap news:3B2A165D.B9A93A60@home.com...
>> Krokkie wrote:

>>> A priest was driving along and saw nun

>> Ek moet objekteer teenoor die slegte Engels inhierdie stuk ( apart van die
> feit
>> dat dit 'n Afrikaanse
>> nuusgroep is en jy dinge in Afrikaans moet probeer
>> hou.) Wie skryf sulke verskriklike Engels.

Dit het vir my nogal vreeslik baie na Ferdie se Engels gelyk.
Vorige onderwerp: Dans van ons suster
Volgende onderwerp: Small Wooden people
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 08:27:18 MGT 2024