Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vandag se Rapport
vandag se Rapport [boodskap #44403] Sa, 16 Junie 2001 17:48 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal die
voorblad heel interessant vind

DD
Re: vandag se Rapport [boodskap #44451 is 'n antwoord op boodskap #44403] So, 17 Junie 2001 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van die hoed-episode?
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:dt6nit4jqssa5h5311r971loe8t35vdo2n@4ax.com...
>
> Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal die
> voorblad heel interessant vind
>
> DD
Re: vandag se Rapport [boodskap #44461 is 'n antwoord op boodskap #44403] So, 17 Junie 2001 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy was ongelukkig omdat sy laat opgedaag het, en hom 'n French Kiss wou gee
ten aanskoue van die menigte;))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:qvgpit8k26stosrbc23b7u967uiisdpu8m@4ax.com...
> On Sun, 17 Jun 2001 16:27:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Praat jy nou van die hoed-episode?
>
> Ek hoor Hoedspruit se hoed is nou weggevat. Die ouens is maar
> hartseer oor hulle hoed wat nie meer is nie. Gaan Hoedspruit nou net
> Spruit genoem word?
>
> Die ander berig was een waar Mbeki vir tannie Winnie in die gesig
> geklap het - um..weggestoot het toe sy hom probeer omhels het. :-))
> Wonner wat dit alles oor was/is?
>
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:dt6nit4jqssa5h5311r971loe8t35vdo2n@4ax.com...
>
>>> Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal die
>>> voorblad heel interessant vind
>
>>> DD
>>
>
Re: vandag se Rapport [boodskap #44462 is 'n antwoord op boodskap #44403] So, 17 Junie 2001 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Winnie was die een wat die rokjagtery bewering van Max du Preez "begin" het
(sg. "womanising") in 'n brief van so +/- 6 maande gelde.
Wat hom daar afgespeel het is tipiese Xhosa-binnegevegte (vir daardie ou
klompie wat hul roem op hul Oos-Kaap verbintenisse).
Hier is 'n ander ene wat hom nou gaan afspeel tussen Jeff Radebe (SAKP) en
Sakkie Makozoma (ANC) - hou die pers dop - dit sentreer op die SAL / Andrews
geval. Man - lekker leestof - soos gesê tipiese Xhosa- inhuis intriges en
politiek
My swart groenvingersman (tuinier) meld gister dat hy die Xhosas so +/- 4
jaar geen - dan sal hulle uit. (Hy is 'n Venda - en nie hoogs geletterd ne.)
Interessant om waarnemings uit daardie geledere en op daardie vlak te
ervaar.

"Danielle" skryf in boodskap news:qvgpit8k26stosrbc23b7u967uiisdpu8m@4ax.com...
> On Sun, 17 Jun 2001 16:27:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Praat jy nou van die hoed-episode?
>
> Ek hoor Hoedspruit se hoed is nou weggevat. Die ouens is maar
> hartseer oor hulle hoed wat nie meer is nie. Gaan Hoedspruit nou net
> Spruit genoem word?
>
> Die ander berig was een waar Mbeki vir tannie Winnie in die gesig
> geklap het - um..weggestoot het toe sy hom probeer omhels het. :-))
> Wonner wat dit alles oor was/is?
>
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:dt6nit4jqssa5h5311r971loe8t35vdo2n@4ax.com...
>
>>> Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal die
>>> voorblad heel interessant vind
>
>>> DD
>>
>
Re: vandag se Rapport [boodskap #44465 is 'n antwoord op boodskap #44403] So, 17 Junie 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Informasie vir Anette:
Die Springbokke het van die Hane verloor met 23-32 :-((

> So van die Franse
> gepraat....wat het toe gister gebeur met die Hane? Ek het dit gemis,
> wat ek het mos blatjang gekook!!! :-)))
>
>> Annette
>>
Re: vandag se Rapport [boodskap #44466 is 'n antwoord op boodskap #44403] So, 17 Junie 2001 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmmm- ek het op die Franse gewed vir 'n wen - en toe wen ek geld;))))
32 - 23 vir die Hane.
Ek sal maar niks verder sê nie - ek wil nie die tere gemoedjies hier
vanaand seermaak nie:))
Hou duimvas vir Retief Goosen in die US Masters!!
Annette

Danielle skryf in boodskap news:clmpit0dipiicq8d7nahvoamfto8pk7ks9@4ax.com...
> On Sun, 17 Jun 2001 18:00:30 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hy was ongelukkig omdat sy laat opgedaag het, en hom 'n French Kiss wou gee
>> ten aanskoue van die menigte;))))
>
> Oooo, ek het gewonder wat die werklike storie was. So van die Franse
> gepraat....wat het toe gister gebeur met die Hane? Ek het dit gemis,
> wat ek het mos blatjang gekook!!! :-)))
>
>> Annette
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:qvgpit8k26stosrbc23b7u967uiisdpu8m@4ax.com...
>>> On Sun, 17 Jun 2001 16:27:50 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Praat jy nou van die hoed-episode?
>
>>> Ek hoor Hoedspruit se hoed is nou weggevat. Die ouens is maar
>>> hartseer oor hulle hoed wat nie meer is nie. Gaan Hoedspruit nou net
>>> Spruit genoem word?
>
>>> Die ander berig was een waar Mbeki vir tannie Winnie in die gesig
>>> geklap het - um..weggestoot het toe sy hom probeer omhels het. :-))
>>> Wonner wat dit alles oor was/is?
>
>>>> Annette
>>>>
>>>> Davie Davis wrote in message
>>>> news:dt6nit4jqssa5h5311r971loe8t35vdo2n@4ax.com...
>>>
>>>> > Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal die
>>>> > voorblad heel interessant vind
>>>
>>>> > DD
>>>>
>
>>
>
Re: vandag se Rapport [boodskap #44467 is 'n antwoord op boodskap #44462] So, 17 Junie 2001 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die volgende verkiesing behoort dan dus geweldig intessant te wees:):(
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b2cd853$0$228@hades.is.co.za...
> Winnie was die een wat die rokjagtery bewering van Max du Preez "begin" het
> (sg. "womanising") in 'n brief van so +/- 6 maande gelde.
> Wat hom daar afgespeel het is tipiese Xhosa-binnegevegte (vir daardie ou
> klompie wat hul roem op hul Oos-Kaap verbintenisse).
> Hier is 'n ander ene wat hom nou gaan afspeel tussen Jeff Radebe (SAKP) en
> Sakkie Makozoma (ANC) - hou die pers dop - dit sentreer op die SAL / Andrews
> geval. Man - lekker leestof - soos gesê tipiese Xhosa- inhuis intriges en
> politiek
> My swart groenvingersman (tuinier) meld gister dat hy die Xhosas so +/- 4
> jaar geen - dan sal hulle uit. (Hy is 'n Venda - en nie hoogs geletterd ne.)
> Interessant om waarnemings uit daardie geledere en op daardie vlak te
> ervaar.
> "Danielle" wrote in message
> news:qvgpit8k26stosrbc23b7u967uiisdpu8m@4ax.com...
>> On Sun, 17 Jun 2001 16:27:50 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Praat jy nou van die hoed-episode?
>>
>> Ek hoor Hoedspruit se hoed is nou weggevat. Die ouens is maar
>> hartseer oor hulle hoed wat nie meer is nie. Gaan Hoedspruit nou net
>> Spruit genoem word?
>>
>> Die ander berig was een waar Mbeki vir tannie Winnie in die gesig
>> geklap het - um..weggestoot het toe sy hom probeer omhels het. :-))
>> Wonner wat dit alles oor was/is?
>>
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:dt6nit4jqssa5h5311r971loe8t35vdo2n@4ax.com...
>>
>>>> Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal die
>>>> voorblad heel interessant vind
>>
>>>> DD
>>>
>>
>
Re: vandag se Rapport [boodskap #44477 is 'n antwoord op boodskap #44465] So, 17 Junie 2001 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Inga - mens wil mos maar sulke dingetjies weet:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Inga Van Meerbergen Verreet skryf in boodskap news:9giqqu$c4l$1@news.planetinternet.be...
>
> Informasie vir Anette:
> Die Springbokke het van die Hane verloor met 23-32 :-((
>
>
>> So van die Franse
>> gepraat....wat het toe gister gebeur met die Hane? Ek het dit gemis,
>> wat ek het mos blatjang gekook!!! :-)))
>>
>>> Annette
>>>
>
Re: vandag se Rapport [boodskap #44478 is 'n antwoord op boodskap #44466] So, 17 Junie 2001 20:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oepsie!!! Moes US Open wees!!
Jammer!
Annette

Annette skryf in boodskap news:9gir53$9e2bi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mmmmmmm- ek het op die Franse gewed vir 'n wen - en toe wen ek geld;))))
> 32 - 23 vir die Hane.
> Ek sal maar niks verder sê nie - ek wil nie die tere gemoedjies hier
> vanaand seermaak nie:))
> Hou duimvas vir Retief Goosen in die US Masters!!
> Annette
>
> Danielle wrote in message
> news:clmpit0dipiicq8d7nahvoamfto8pk7ks9@4ax.com...
>> On Sun, 17 Jun 2001 18:00:30 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Hy was ongelukkig omdat sy laat opgedaag het, en hom 'n French Kiss wou
> gee
>>> ten aanskoue van die menigte;))))
>>
>> Oooo, ek het gewonder wat die werklike storie was. So van die Franse
>> gepraat....wat het toe gister gebeur met die Hane? Ek het dit gemis,
>> wat ek het mos blatjang gekook!!! :-)))
>>
>>> Annette
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:qvgpit8k26stosrbc23b7u967uiisdpu8m@4ax.com...
>>>> On Sun, 17 Jun 2001 16:27:50 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Praat jy nou van die hoed-episode?
>>
>>>> Ek hoor Hoedspruit se hoed is nou weggevat. Die ouens is maar
>>>> hartseer oor hulle hoed wat nie meer is nie. Gaan Hoedspruit nou net
>>>> Spruit genoem word?
>>
>>>> Die ander berig was een waar Mbeki vir tannie Winnie in die gesig
>>>> geklap het - um..weggestoot het toe sy hom probeer omhels het. :-))
>>>> Wonner wat dit alles oor was/is?
>>
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >Davie Davis wrote in message
>>>> >news:dt6nit4jqssa5h5311r971loe8t35vdo2n@4ax.com...
>>>>
>>>> >> Het nog nie vandag se Rapport gelees nie maar julle kommuniste sal
> die
>>>> >> voorblad heel interessant vind
>>>>
>>>> >> DD
>>>> >
>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: chutney
Volgende onderwerp: Wonder net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:32:06 MGT 2024