Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Danielle
Dankie Danielle [boodskap #44142] Do, 14 Junie 2001 06:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle was so gaaf om vir my uittreksels te stuur van bydraes deur
Gloudina gepos op die nuusgroep van die jare toet - sodat ek meer inlgting
oor Adams Mission en College kon kry.
Sy het toe meer van Adams Mission vertel, so ek neem aan my vrae oor dit was
vir haar vervelig - sy het dit al hier beantwoord jare gelede.
Leendert was toe die een wat die vrae gevra het, en hy het antwoorde gekry.
Ek weet ek sien nie altyd antwoorde hier op die ng nie - so ek kan nie sê
Gloudina diskrimineer teen my nie:))))

Ek sou nie gevra het as ek nie geweet het nie - en dit is nou nie in my
geaardheid om in argiewe rond te krap nie. As ek iets wil weet, vra ek die
persoon. As ek nie antwoord kry nie, vra ek 'n ander.
Dit is die vinnigste manier om inligting te kry, en dan kan ek daaroor
probeer dink.:)

Voordat dit 'n ellelange stuk raak - net dit:
My afleiding kan miskien verkeerd wees, maar Gloudina se haatspraak en
veralgemening teenoor wit Afrikaner Omies kan vierkantig voor die deur van
hoofsaaklik een persoon ( en sy vrou) gelê word.
As dit een van die gevolge is hoekom ons nou hier so onder haar moet ly,
dan
moet daardie snaar voor die TRC gedaag word.

Dit beteken nog nie dat sy nie hier op die ng mag glimlag nie;))

Annette ( besig met geestelike voorbereiding vir Die Comrades - dit vat baie
van 'n mens om 6 uur aanmekaar tv te kyk:))) )

.
Re: Dankie Danielle [boodskap #44177 is 'n antwoord op boodskap #44142] Do, 14 Junie 2001 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou't jy my ook nuuskierig. Al wat ek op hierdie stadium weet is dat die
twee kere wat Gloudina daar klas gegee het was alkante van 1956. Dis nou
toe Bantoe onderwys daar oorgeneem het.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9g9kt6$7e90g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Danielle was so gaaf om vir my uittreksels te stuur van bydraes deur
> Gloudina gepos op die nuusgroep van die jare toet - sodat ek meer inlgting
> oor Adams Mission en College kon kry.
> Sy het toe meer van Adams Mission vertel, so ek neem aan my vrae oor dit was
> vir haar vervelig - sy het dit al hier beantwoord jare gelede.
> Leendert was toe die een wat die vrae gevra het, en hy het antwoorde gekry.
> Ek weet ek sien nie altyd antwoorde hier op die ng nie - so ek kan nie sê
> Gloudina diskrimineer teen my nie:))))
>
> Ek sou nie gevra het as ek nie geweet het nie - en dit is nou nie in my
> geaardheid om in argiewe rond te krap nie. As ek iets wil weet, vra ek die
> persoon. As ek nie antwoord kry nie, vra ek 'n ander.
> Dit is die vinnigste manier om inligting te kry, en dan kan ek daaroor
> probeer dink.:)
>
> Voordat dit 'n ellelange stuk raak - net dit:
> My afleiding kan miskien verkeerd wees, maar Gloudina se haatspraak en
> veralgemening teenoor wit Afrikaner Omies kan vierkantig voor die deur van
> hoofsaaklik een persoon ( en sy vrou) gelê word.
> As dit een van die gevolge is hoekom ons nou hier so onder haar moet ly,
> dan
> moet daardie snaar voor die TRC gedaag word.
>
> Dit beteken nog nie dat sy nie hier op die ng mag glimlag nie;))
>
> Annette ( besig met geestelike voorbereiding vir Die Comrades - dit vat baie
> van 'n mens om 6 uur aanmekaar tv te kyk:))) )
>
> .
>
Re: Dankie Danielle [boodskap #44193 is 'n antwoord op boodskap #44177] Do, 14 Junie 2001 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - dit is in daardie tyd wat Gloudina se groot knou toegedien is:((
Aangesien die inligting alreeds hier deurgegee is, en van die argiewe hier
verkry is, sal ek Danielle vra of sy dit vir jou kan aanstuur.
Geskiedenis verander mos nie:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b288e16$0$224@hades.is.co.za...
> Nou't jy my ook nuuskierig. Al wat ek op hierdie stadium weet is dat die
> twee kere wat Gloudina daar klas gegee het was alkante van 1956. Dis nou
> toe Bantoe onderwys daar oorgeneem het.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g9kt6$7e90g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Danielle was so gaaf om vir my uittreksels te stuur van bydraes deur
>> Gloudina gepos op die nuusgroep van die jare toet - sodat ek meer inlgting
>> oor Adams Mission en College kon kry.
>> Sy het toe meer van Adams Mission vertel, so ek neem aan my vrae oor dit
> was
>> vir haar vervelig - sy het dit al hier beantwoord jare gelede.
>> Leendert was toe die een wat die vrae gevra het, en hy het antwoorde
> gekry.
>> Ek weet ek sien nie altyd antwoorde hier op die ng nie - so ek kan nie s�
>> Gloudina diskrimineer teen my nie:))))
>>
>> Ek sou nie gevra het as ek nie geweet het nie - en dit is nou nie in my
>> geaardheid om in argiewe rond te krap nie. As ek iets wil weet, vra ek die
>> persoon. As ek nie antwoord kry nie, vra ek 'n ander.
>> Dit is die vinnigste manier om inligting te kry, en dan kan ek daaroor
>> probeer dink.:)
>>
>> Voordat dit 'n ellelange stuk raak - net dit:
>> My afleiding kan miskien verkeerd wees, maar Gloudina se haatspraak en
>> veralgemening teenoor wit Afrikaner Omies kan vierkantig voor die deur van
>> hoofsaaklik een persoon ( en sy vrou) gelê word.
>> As dit een van die gevolge is hoekom ons nou hier so onder haar moet ly,
>> dan
>> moet daardie snaar voor die TRC gedaag word.
>>
>> Dit beteken nog nie dat sy nie hier op die ng mag glimlag nie;))
>>
>> Annette ( besig met geestelike voorbereiding vir Die Comrades - dit vat
> baie
>> van 'n mens om 6 uur aanmekaar tv te kyk:))) )
>>
>> .
>>
>
Re: Dankie Danielle [boodskap #44236 is 'n antwoord op boodskap #44142] Do, 14 Junie 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Annette ( besig met geestelike voorbereiding vir Die Comrades - dit vat baie
> van 'n mens om 6 uur aanmekaar tv te kyk:))) )

Jy laat my dink aan die ou wat beskuldig is dat hy (om dit sag te stel) nie
lief is vir werk nie.
Hy sê toe: "Ek vrek oor werk - ek kan ure daarna sit en kyk!"

Harry
Re: Dankie Danielle [boodskap #44262 is 'n antwoord op boodskap #44142] Vr, 15 Junie 2001 02:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Danielle, miskien sal dit 'n goeie idee wees om dit hier te plaas.
Ek het nie bedoel om die mense nuuskierig te maak nie:)))
Het maar aangeneem almal weet al - en dit is net ons nuwes wat nodig het om
te verstaan hoekom Gloudina so in die verlede vashaak.
Annette

Danielle skryf in boodskap news:lu5iitg1kna1scbd6f3sim6701a6evjtdj@4ax.com...
> On Thu, 14 Jun 2001 08:18:40 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Danielle was so gaaf om vir my uittreksels te stuur van bydraes deur
>> Gloudina gepos op die nuusgroep van die jare toet - sodat ek meer inlgting
>> oor Adams Mission en College kon kry.
>
> My plesier Annette. Miskien moet ek dit ook hier plaas?
>
>> Leendert was toe die een wat die vrae gevra het, en hy het antwoorde gekry.
>> Ek weet ek sien nie altyd antwoorde hier op die ng nie - so ek kan nie s�
>> Gloudina diskrimineer teen my nie:))))
>
> Ja nee - die Leendert was 'n slim outjie!! Hy het nie sommer vir hom
> laat vertel nie. Of, dit is hoe ek die saak opsom. Ek was nie toe
> hier nie. Ouens soos Krokkie, Tobie, DD, Lou, Bobby (die Me of die
> Magee gedeelte), Pop en andere sal vir jou meer kan vertel. :-)
>
>> Ek sou nie gevra het as ek nie geweet het nie - en dit is nou nie in my
>> geaardheid om in argiewe rond te krap nie.
>
> Hehehehe....jy laat dit nou klink asof ek 'n gewoonte daarvan maak om
> in vuilgoed dromme/ rommel rond te krap. :-)))) Maar aangesien ek
> nou 'n HIT (housewife in training) is, het ek nog meer tyd om sulke
> banale dingetjies te doen. So, as daar iets is wat jy of ander graag
> wil weet, en nie tyd het om dit op te soek nie - plaas maar julle
> versoeke hier. :-)
>
>> Annette ( besig met geestelike voorbereiding vir Die Comrades - dit vat baie
>> van 'n mens om 6 uur aanmekaar tv te kyk:))) )
>
> LOL!!! :-))))
>
Re: Dankie Danielle [boodskap #44263 is 'n antwoord op boodskap #44236] Vr, 15 Junie 2001 02:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van 'n hele paar mense wat by Pick en Pay rondstaan en kyk hoe die
tellers ? werk terwyl vroulief inkopies doen:)))
Annette ( inkopies is harde werk)

HW Gird skryf in boodskap news:9gb7hn$sih$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>
>> Annette ( besig met geestelike voorbereiding vir Die Comrades - dit vat
> baie
>> van 'n mens om 6 uur aanmekaar tv te kyk:))) )
>
> Jy laat my dink aan die ou wat beskuldig is dat hy (om dit sag te stel) nie
> lief is vir werk nie.
> Hy sê toe: "Ek vrek oor werk - ek kan ure daarna sit en kyk!"
>
> Harry
>
Re: Dankie Danielle [boodskap #44284 is 'n antwoord op boodskap #44193] Vr, 15 Junie 2001 06:43 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Geskiedenis verander mos nie:))))
> Annette

Jy's reg...... Net meer feite kom tevore:-)))))
Vorige onderwerp: Bliksem
Volgende onderwerp: Konsultante Nie meer Gewild?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:35:56 MGT 2024