Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Konsultante Nie meer Gewild?
Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44122] Wo, 13 Junie 2001 22:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op die Nuus:
Skielik 'n ondersoek en drastiese stappe teenoor konsultante van SAL en
Poskantoor?
Wie was Konsultantverskrik in die eerste plek?
Ai toggie!!:)))) Dis lekker hier!!:))))
Ons is mos as rassiste uitgekryt toe ons die konsultantestorie wou
aanspreek:)))))

Annette
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44140 is 'n antwoord op boodskap #44122] Do, 14 Junie 2001 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die ouditeure?
Sodra swart en wit Suid-Afrikaners besef dat die ANC-regering totaal
onbevoeg is om te regeer hoe gouer kan hierdie land werklik begin met 'n
"nuwe" begin.
En, wanneer dit begin, moet daar 'n nuwe WVS geskep word om die bedrog van
die ANC-regering te ondersoek en reg te stel.

"Annette" skryf in boodskap news:9g8o6g$7oj7a$8@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op die Nuus:
> Skielik 'n ondersoek en drastiese stappe teenoor konsultante van SAL en
> Poskantoor?
> Wie was Konsultantverskrik in die eerste plek?
> Ai toggie!!:)))) Dis lekker hier!!:))))
> Ons is mos as rassiste uitgekryt toe ons die konsultantestorie wou
> aanspreek:)))))
>
> Annette
>
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44144 is 'n antwoord op boodskap #44140] Do, 14 Junie 2001 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoeka!! Ek neem aan die ouditeure was 'n firma wat deur 'n swart
bemagtigingsgroep geondersteun was.:)))
Ivm 'n ander nuwe, verbeterde WVK ( TRC) - hulle moet opskud. Bishop Tutu is
al oud!:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
> om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die ouditeure?
> Sodra swart en wit Suid-Afrikaners besef dat die ANC-regering totaal
> onbevoeg is om te regeer hoe gouer kan hierdie land werklik begin met 'n
> "nuwe" begin.
> En, wanneer dit begin, moet daar 'n nuwe WVS geskep word om die bedrog van
> die ANC-regering te ondersoek en reg te stel.
> "Annette" wrote in message
> news:9g8o6g$7oj7a$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op die Nuus:
>> Skielik 'n ondersoek en drastiese stappe teenoor konsultante van SAL en
>> Poskantoor?
>> Wie was Konsultantverskrik in die eerste plek?
>> Ai toggie!!:)))) Dis lekker hier!!:))))
>> Ons is mos as rassiste uitgekryt toe ons die konsultantestorie wou
>> aanspreek:)))))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44179 is 'n antwoord op boodskap #44140] Do, 14 Junie 2001 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Huh???????!!!!!

"Jonas" skryf in boodskap news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
> om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die ouditeure?
Re: Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44192 is 'n antwoord op boodskap #44179] Do, 14 Junie 2001 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
> Huh???????!!!!!
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig was
>> om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
ouditeure?
>
Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44224 is 'n antwoord op boodskap #44192] Do, 14 Junie 2001 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.

Annette skryf in boodskap news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
> Huh???????!!!!!

> "Jonas" wrote in message
> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig
was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
ouditeure?
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44227 is 'n antwoord op boodskap #44224] Do, 14 Junie 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons praat mos Afrikaans hier Wouter:)))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b28e9f1.0@news1.mweb.co.za...
> Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
>> Huh???????!!!!!
>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig
> was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
> ouditeure?
>
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44237 is 'n antwoord op boodskap #44227] Do, 14 Junie 2001 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Aanet, ek sal probeer onthou :-))

"Annette" skryf in boodskap news:9gav1q$7vli8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ons praat mos Afrikaans hier Wouter:)))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b28e9f1.0@news1.mweb.co.za...
> Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde Sakkie:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
>> Huh???????!!!!!
>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie besig
> was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
> ouditeure?
>
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44275 is 'n antwoord op boodskap #44237] Vr, 15 Junie 2001 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Terloops - Saci/Sakkie is toe eintlik Saki volgens Die Burger vanoggend:))))
Hy beweer hy kon nie dat die bestuur weet hoeveel Coleman sal verdien nie,
want dan sou Coleman nie sy werk kon doen nie.
Helse goeie werk wat Coleman moes gedoen het vir daardie bedrag.
Hy het definiteif vir Saki gesien kom:))))
Annette
.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b291c34.0@news1.mweb.co.za...
> Jammer Aanet, ek sal probeer onthou :-))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gav1q$7vli8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons praat mos Afrikaans hier Wouter:)))))
> Annette
>
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b28e9f1.0@news1.mweb.co.za...
>> Julle bedoel Saci. Saci Macozuma.
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9gan87$84f7k$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie Sakkie - Ons Sakkie nie. Daai Sakkie - die ANC aangestelde
> Sakkie:))))
>> Annette
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b2896e3$0$260@helios.is.co.za...
>>> Huh???????!!!!!
>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3b285583$0$232@hades.is.co.za...
>>>> Ja - ek wonder waar die "eerbare" minister Radebe was toe Sakkie
besig
>> was om bedrog te pleeg - oor 'n periode van twee jaar. Waar was die
>> ouditeure?
>>
>
'Traak jou nie jy maak hulle nie!!! [boodskap #44285 is 'n antwoord op boodskap #44224] Vr, 15 Junie 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
:-)))))
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44292 is 'n antwoord op boodskap #44275] Vr, 15 Junie 2001 07:19 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette :
Terloops - Saci/Sakkie is toe eintlik Saki volgens Die Burger vanoggend:))))

Wouter:
Jy moenie alles glo wat jy in die koerant lees nie, nie eers in goeie
koerante soos die van Emmy of selfs Die Burger nie. :-))

Die Burger is verkeerd. Saci was nog al die jare Saci, dis 'n verkorting van
'n langer naam. Kyk byvoorbeeld na hierdie knipsel uit 'n verklaring van
Jeff Radebe:
"the Chairperson of the Transnet Board, Prof. Louise Tager; Mr. Saci
Macozuma, the Managing Director of Transnet"

http://www.dpe.gov.za/docs/sp/2000/sp0710.html
Vorige onderwerp: Dankie Danielle
Volgende onderwerp: Die "waarom matesis" toespraak van Verwoerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:27:18 MGT 2024