Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wynwenk
Wynwenk [boodskap #43749] Ma, 11 Junie 2001 05:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.

Annette. ann...@ctnet.co.za
Rooiwynliefhebber
Re: Wynwenk [boodskap #43786 is 'n antwoord op boodskap #43749] Ma, 11 Junie 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet tog my maat in Springs vra of hy saamstem. Klink 'n wyndeskundige
in Springs snaaks nie?
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9g1m0m$6nls5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
> Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
> Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Rooiwynliefhebber
>
Re: Wynwenk [boodskap #43797 is 'n antwoord op boodskap #43786] Ma, 11 Junie 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy mag die boekekennis hê.
Ek het "hands-on" ondervinding;)))
--
Annette. ann...@ctnet.co.za

Sakkie skryf in boodskap news:3b24bf18$0$250@helios.is.co.za...
> Ek moet tog my maat in Springs vra of hy saamstem. Klink 'n wyndeskundige
> in Springs snaaks nie?
> Sakkie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g1m0m$6nls5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
>> Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
>> Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Rooiwynliefhebber
>>
>
Re: Wynwenk [boodskap #43861 is 'n antwoord op boodskap #43797] Di, 12 Junie 2001 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Laat jou oog, neus en tong die besluit maak. Nie 'n "wyndeskundige in
Springs" nie. Gooi hom weg en laat hy val waar hy wil, of sit heel aand
voor die kaggel en suig-suig so aan hom. Dis nou aan daai rooie waarvan jy
hou. Nie die "wyndeskundige" nie.
Gehoor van die antie vanaf die destydse Trônsvôôl (Transvaal) wat hier in
Stellenbosch op 'n wyntoer op Simonsig by oom Frans Malan op Simonsig
aanland:
"Hôôi meneer Môlôn. Ek hôôr julle môôk so 'n lekker rooi wyn. Wôt kôn jy
vir my ôônbeveel?"
"Soek ie nou 'n droë rooiwyn, of 'n meer volronde een, of een wat nou al so
'n tydjie gelê het?" vra oom Frans
"Nee ak weut nie vôn ôl dôôi goed nie. Ak soek net een wôt lekker kôn meng
met lemnyd"
Tjorts! Laat hy val waar hy wil...

Thys oppie Bos waar die jong wyn wat belofte inhou nog ingehou word (in vate
natuurlik)

"Annette" skryf in boodskap news:9g2tn6$6saln$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy mag die boekekennis hê.
> Ek het "hands-on" ondervinding;)))
> --
> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b24bf18$0$250@helios.is.co.za...
>> Ek moet tog my maat in Springs vra of hy saamstem. Klink 'n wyndeskundige
>> in Springs snaaks nie?
>> Sakkie
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g1m0m$6nls5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
>>> Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
>>> Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.
>>>
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Rooiwynliefhebber
>>>
>>
>
Re: Wynwenk [boodskap #43897 is 'n antwoord op boodskap #43861] Di, 12 Junie 2001 11:26 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet darem sê, die ou in Springs het 'n kelder wat skrik vir niks. Hy
het tot 'n Pinotage daar wat deur Jan Boland self geteken is toe hy nog op
Kanonkop was. Boer mos deesdae op Zantvliet???

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9g4fj8$22vi$1@news.adamastor.ac.za...
> Laat jou oog, neus en tong die besluit maak. Nie 'n "wyndeskundige in
> Springs" nie. Gooi hom weg en laat hy val waar hy wil, of sit heel aand
> voor die kaggel en suig-suig so aan hom. Dis nou aan daai rooie waarvan jy
> hou. Nie die "wyndeskundige" nie.
> Gehoor van die antie vanaf die destydse Trônsvôôl (Transvaal) wat hier in
> Stellenbosch op 'n wyntoer op Simonsig by oom Frans Malan op Simonsig
> aanland:
> "Hôôi meneer Môlôn. Ek hôôr julle môôk so 'n lekker rooi wyn. Wôt kôn jy
> vir my ôônbeveel?"
> "Soek ie nou 'n droë rooiwyn, of 'n meer volronde een, of een wat nou al so
> 'n tydjie gelê het?" vra oom Frans
> "Nee ak weut nie vôn ôl dôôi goed nie. Ak soek net een wôt lekker kôn meng
> met lemnyd"
> Tjorts! Laat hy val waar hy wil...
>
> Thys oppie Bos waar die jong wyn wat belofte inhou nog ingehou word (in vate
> natuurlik)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g2tn6$6saln$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy mag die boekekennis hê.
>> Ek het "hands-on" ondervinding;)))
>> --
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b24bf18$0$250@helios.is.co.za...
>>> Ek moet tog my maat in Springs vra of hy saamstem. Klink 'n wyndeskundige
>>> in Springs snaaks nie?
>>> Sakkie
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g1m0m$6nls5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Spaar, en koop so veel so gou as julle kan 2001 Pinotage.
>>>> Daar word beweer dit is die beste Pinotage oesjaar ooit.
>>>> Moet dit proe - om te besluit of dit beter kan wees as 1997.
>>>>
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Rooiwynliefhebber
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die nuwe Suid Afrika
Volgende onderwerp: Ou tannies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 07:48:13 MGT 2024