Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou tannies
Ou tannies [boodskap #43839] Ma, 11 Junie 2001 21:51 na volgende boodskap
Ava...  is tans af-lyn  Ava...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas. Sy gaan nou weer seker
geeerd voel dat iemand soos ek nou ook niks anders het om oor te dink nie.
Sulke dinge gebeur net as ek my brein vir 5 sekondes op iets anders laat
probeer konsentreer.
Ek het al gewonder as sy dan klink soos 'n groot apartheid vegter, hoekom
het sy nie al jare terug die struggle gejoin nie. Of wou jou ma -hulle jou
net nie toe-laat.

Groete
Fatal Exception
(Die wit man wat nou eers struggle om weer bo uit te kom.)
(For some the struggle ended in 1993, for some it started, some even got
startled so they departed. - The Fatal Exception has occurred )
Re: Ou tannies [boodskap #43852 is 'n antwoord op boodskap #43839] Di, 12 Junie 2001 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.

"Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H" skryf in boodskap news:9g3e8k$qso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas. Sy gaan nou weer seker
geeerd voel dat iemand soos ek nou ook niks anders het om oor te dink nie.
Sulke dinge gebeur net as ek my brein vir 5 sekondes op iets anders laat
probeer konsentreer.
Ek het al gewonder as sy dan klink soos 'n groot apartheid vegter, hoekom
het sy nie al jare terug die struggle gejoin nie. Of wou jou ma -hulle jou
net nie toe-laat.

Groete
Fatal Exception
(Die wit man wat nou eers struggle om weer bo uit te kom.)
(For some the struggle ended in 1993, for some it started, some even got
startled so they departed. - The Fatal Exception has occurred )
Re: Ou tannies [boodskap #43903 is 'n antwoord op boodskap #43839] Di, 12 Junie 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Antie Gloudina kom miskien gereeld hier kuier - maar soos baie
toeriste sien sy net wat sy wil sien:)))
Annette

Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H wrote
in message news:9g3e8k$qso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
> sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
> daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
> gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
> of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
> waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas. Sy gaan nou weer seker
> geeerd voel dat iemand soos ek nou ook niks anders het om oor te dink nie.
> Sulke dinge gebeur net as ek my brein vir 5 sekondes op iets anders laat
> probeer konsentreer.
> Ek het al gewonder as sy dan klink soos 'n groot apartheid vegter, hoekom
> het sy nie al jare terug die struggle gejoin nie. Of wou jou ma -hulle jou
> net nie toe-laat.
>
> Groete
> Fatal Exception
> (Die wit man wat nou eers struggle om weer bo uit te kom.)
> (For some the struggle ended in 1993, for some it started, some even got
> startled so they departed. - The Fatal Exception has occurred )
>
Re: Ou tannies [boodskap #43905 is 'n antwoord op boodskap #43852] Di, 12 Junie 2001 11:52 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - ek weet nie jong - mens praat hier net van Tant Hessie en Haar Wilde
Wit Perd:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b259b71$0$224@hades.is.co.za...
> Sy's 'n Auntie - nie 'n Tannie nie - kry dit reg asseblief.
> "Fatal Exception IO Occured in Module FFF02F0H" wrote in message
> news:9g3e8k$qso$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder wanner laas die ou tannie Gloudina nou juis in SA was, en hoekom
> sy uit SA weg is, hou sy dalk nie van die swart omies en tannies nie. En is
> daar daar 'n ander engelse woord vir die mooi woord "aparthide" wat daar
> gebruik word om na SA te verwys. Wel in daai ander oom se woorde "Ou tannies
> of die meeste van hulle pis my af". - Koos Kombuis (Ou Tannies) Ek sal dit
> waardeur as iemand die volle lirieke hier sal plaas. Sy gaan nou weer seker
> geeerd voel dat iemand soos ek nou ook niks anders het om oor te dink nie.
> Sulke dinge gebeur net as ek my brein vir 5 sekondes op iets anders laat
> probeer konsentreer.
> Ek het al gewonder as sy dan klink soos 'n groot apartheid vegter, hoekom
> het sy nie al jare terug die struggle gejoin nie. Of wou jou ma -hulle jou
> net nie toe-laat.
>
> Groete
> Fatal Exception
> (Die wit man wat nou eers struggle om weer bo uit te kom.)
> (For some the struggle ended in 1993, for some it started, some even got
> startled so they departed. - The Fatal Exception has occurred )
>
Vorige onderwerp: Wynwenk
Volgende onderwerp: Re: No white friens of mine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 11:26:33 MGT 2024