Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Filosofie van die Dag
Filosofie van die Dag [boodskap #43416] Do, 07 Junie 2001 11:48 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
oefening en slaap, bid, en lag. :-)

Poppitius
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43442 is 'n antwoord op boodskap #43416] Do, 07 Junie 2001 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
LOL. Nog 'n groot filosoof in ons midde.
pjb

"Davie Davis" skryf in boodskap news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>
>
> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>
> Poppitius
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43456 is 'n antwoord op boodskap #43416] Do, 07 Junie 2001 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stem saam.
Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>
>
> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>
> Poppitius
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43458 is 'n antwoord op boodskap #43456] Do, 07 Junie 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Jun 2001 23:57:36 +0200, "Annette" wrote:

> Stem saam.
> Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
> Annette

nee PJ & Annette, die komplimet kom Poppie toe (toon borend in die
grond !)
lees 'Poppie se verdraagsaamheid

DD
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43465 is 'n antwoord op boodskap #43442] Do, 07 Junie 2001 23:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Swyg broer, voor ek jou n lekker voorklap kom gee!! :-))

Pop

wrote in message
news:9forq3$1tu2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> LOL. Nog 'n groot filosoof in ons midde.
> pjb
> "Davie Davis" wrote in message
> news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>>
>>
>> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
>> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
>> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>>
>> Poppitius
>>
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43466 is 'n antwoord op boodskap #43465] Do, 07 Junie 2001 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
N�????
pj

"poppie" skryf in boodskap news:9fp3ik$96a$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Swyg broer, voor ek jou n lekker voorklap kom gee!! :-))
>
> Pop
>
>
> wrote in message
> news:9forq3$1tu2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> LOL. Nog 'n groot filosoof in ons midde.
>> pjb
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
>>> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
>>> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>>>
>>> Poppitius
>>>
>>>
>>
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43467 is 'n antwoord op boodskap #43456] Do, 07 Junie 2001 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
mmmmmmmmm!!!!!

Pop

Annette skryf in boodskap news:9fotbu$55c3c$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Stem saam.
> Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Davie Davis wrote in message
> news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>>
>>
>> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
>> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
>> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>>
>> Poppitius
>>
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43492 is 'n antwoord op boodskap #43458] Vr, 08 Junie 2001 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Poppie se Verdraagsaamheid?
Kan jy dit asseblief weer hier pos?

Wat maak jou toon buite in die koue?
Annette
.

Davie Davis skryf in boodskap news:fguvhtkuh2qk8g6ln1ou5cvfrnlai88ue1@4ax.com...
> On Thu, 7 Jun 2001 23:57:36 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Stem saam.
>> Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
>> Annette
>
> nee PJ & Annette, die komplimet kom Poppie toe (toon borend in die
> grond !)
> lees 'Poppie se verdraagsaamheid
>
> DD
Re: filosofie van die dag [boodskap #45819 is 'n antwoord op boodskap #43416] Wo, 04 Julie 2001 21:58 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 04 Jul 2001 21:19:05 GMT, Danielle© wrote:

>
> Nee ASSEBLIEF! Ons hou van jou nes jy is. Regs en al! :-)))
> En jy het die oulikste vroutjie met die mooiste naam, en dis nie Mimi
> nie!! :-))))))
>
>
Dankie Danielle... ek maak vanaand weer 'n score (!)... want ek gaan
jou kwoteer... en eers heelwat later erken dat dit jòu is wat ek
gekwotéér het!

DD
Vorige onderwerp: Re: Doer onner...
Volgende onderwerp: Kleurling mening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:54:24 MGT 2024