Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit gaan beter
Dit gaan beter [boodskap #43102] Do, 31 Mei 2001 18:09 na volgende boodskap
gerhardoos  is tans af-lyn  gerhardoos
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
Volgens die statistieke op misdaad is Suid Afrka n beter plek as verlede
jaar. Nou wonder ek maar hoekom die geleerde meneer Steve nie die kamera in
die gesig kan kyk as hy die wonderlike nuus wil vertel nie. Wonder hoekom al
my vriende meer misdaad ervaar. Of gaan dit beter. Of is dit nog n inflasie
aangepaste syfer.
Re: Dit gaan beter [boodskap #43111 is 'n antwoord op boodskap #43102] Do, 31 Mei 2001 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ava...  is tans af-lyn  Ava...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Beslis seker net die opgeloste sake van die polisie wat in daai statistiek
aangedui word.

Fatal Exception

"gerhardoos" skryf in boodskap news:3b17072c_2@batman.vip-za.com...
> Volgens die statistieke op misdaad is Suid Afrka n beter plek as verlede
> jaar. Nou wonder ek maar hoekom die geleerde meneer Steve nie die kamera in
> die gesig kan kyk as hy die wonderlike nuus wil vertel nie. Wonder hoekom al
> my vriende meer misdaad ervaar. Of gaan dit beter. Of is dit nog n inflasie
> aangepaste syfer.
>
Re: Dit gaan beter [boodskap #43113 is 'n antwoord op boodskap #43102] Do, 31 Mei 2001 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, miskien is daar misdaadsyfers en kernmisdaadsyfers:))))
Annette

gerhardoos wrote in message ...
> Volgens die statistieke op misdaad is Suid Afrka n beter plek as verlede
> jaar. Nou wonder ek maar hoekom die geleerde meneer Steve nie die kamera in
> die gesig kan kyk as hy die wonderlike nuus wil vertel nie. Wonder hoekom al
> my vriende meer misdaad ervaar. Of gaan dit beter. Of is dit nog n inflasie
> aangepaste syfer.
>
Re: Dit gaan beter [boodskap #43161 is 'n antwoord op boodskap #43113] Vr, 01 Junie 2001 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Wel, miskien is daar misdaadsyfers en kernmisdaadsyfers:))))

Wouter
Ja, sus . . . . ;-))
Van misdaad weet ek te min, dalk kan jy my leer . . . . . ??
Re: Dit gaan beter [boodskap #43162 is 'n antwoord op boodskap #43102] Vr, 01 Junie 2001 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle
Volgens wat ek gehoor het, mag die polisie nie meer die misdaad
statistieke beskikbaar stel nie. ( I also have friends in lowly
places - and they tell me these things!) :-)))

Wouter
Dit het gister verander. Ons kry nou weer syfers, sal maar wag om te sien of
die kundiges reken dis geloofwaardig.
Re: Dit gaan beter [boodskap #43190 is 'n antwoord op boodskap #43102] Vr, 01 Junie 2001 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou, as dit waar is dan is dit goei nuus vir myself en vir my geld wat
ek in julle land beleg het. Want dit beteken dat die mense weer aan
die arbeid is en meer geld verdien. Dit stel my gerus want sodoende
kom ook dit vertroue van die internasionale beleggers terug in die
Suidafrikaanse ekonomie en so ook andere, nuu beleggings..
Baie, baie interessant!!!

Die beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"gerhardoos" schreef:

> Volgens die statistieke op misdaad is Suid Afrka n beter plek as verlede
> jaar.
Re: Dit gaan beter [boodskap #43213 is 'n antwoord op boodskap #43162] Sa, 02 Junie 2001 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou weer verander. Dit sal nou weer beskikbaar gestel word maar, op 'n
kwartaalikse basis. Die eerste kwartaal sal begin op 1 Julie 2001. Dus, die
eerste syfers wat beskikbaar kom is 1 Sep 2001.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b177539.0@news1.mweb.co.za...
> Danielle
> Volgens wat ek gehoor het, mag die polisie nie meer die misdaad
> statistieke beskikbaar stel nie
Re: Dit gaan beter [boodskap #43240 is 'n antwoord op boodskap #43213] So, 03 Junie 2001 07:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou weet ek hoekom Statistiek1 so 'n agterspeen vakkie was - niemand wil dit
ernstig opneem nie;)))
Annette

Ernest wrote in message ...
> Dis nou weer verander. Dit sal nou weer beskikbaar gestel word maar, op 'n
> kwartaalikse basis. Die eerste kwartaal sal begin op 1 Julie 2001. Dus, die
> eerste syfers wat beskikbaar kom is 1 Sep 2001.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b177539.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle
>> Volgens wat ek gehoor het, mag die polisie nie meer die misdaad
>> statistieke beskikbaar stel nie
>
Vorige onderwerp: Wie se skuld?
Volgende onderwerp: vry is kak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 11:15:57 MGT 2024