Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kop stamp vir 'n koppige kind?
Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43074] Do, 31 Mei 2001 06:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tanya Oosthuizen ( 20) is 'n vonnis van 15 jaar tronkstraf opgelê vir die
beplanning en uitvoering van 3 gewapende rooftogte.
Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar uit
te kom nie.

Met nabetragting sou dit vir haar miskien beter gewees het om 'n kort vonnis
te kry toe sy die eerste maal oortree het.
Sy was egter toe vrygespreek omdat sy aangebied het om te getuig teen haar
medebeskuldigde.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43088 is 'n antwoord op boodskap #43074] Do, 31 Mei 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette" wrote:

> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar uit
> te kom nie.
>
Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval Annette:

1. In haar geval was dit gewapende Roof.

2. Sy's wit.

DD
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43092 is 'n antwoord op boodskap #43088] Do, 31 Mei 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Amen!
pjb

"Davie Davis" skryf in boodskap news:7gachts3jhmciojbok6crm6s26g0fsfiu1@4ax.com...
> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar uit
>> te kom nie.
>>
> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval Annette:
>
> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>
> 2. Sy's wit.
>
> DD
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43094 is 'n antwoord op boodskap #43088] Do, 31 Mei 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Ek dog dit sou wees:
1) Sy is nie dik pelle met ouens in die Parlement nie
2) Sy het skuldig gepleit.
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar uit
>> te kom nie.

> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval Annette:
>
> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>
> 2. Sy's wit.
>
> DD
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43095 is 'n antwoord op boodskap #43092] Do, 31 Mei 2001 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy bedoel seker Haleluja:)))
Annette

pjb...@eskom.co.za wrote in message
...
> Amen!
> pjb
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:7gachts3jhmciojbok6crm6s26g0fsfiu1@4ax.com...
>> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
>> wrote:


>>> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar
> uit
>>> te kom nie.
>>>
>> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval Annette:

>> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.

>> 2. Sy's wit.

>> DD
>
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43109 is 'n antwoord op boodskap #43094] Do, 31 Mei 2001 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken die saak nie, weet nie of daar dooies geval het of so nie, maar
15 jaar is mos belaglik lank! Verkragters en moordenaars sit korter! En
dit met oorvol tronke. Het die feit dat sy die eerste keer verpligte
sielkundige behandeling moes kry, enigsins as versagtende omstandighede
getel? Kry sy nou behandeling?

Weet nie hoe gevaarlik sy is nie, maar hoekom laat hulle haar nie werk
nie? Sy kan bedpanne skoonmaak of papiere optel of lyke was, ek gee nie
om nie. Sit haar onder huisarres, hoekom moet die belastingbetalers haar
losies betaal vir 15 jaar?
____________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9f5uvu$hil$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> :)) Ek dog dit sou wees:
> 1) Sy is nie dik pelle met ouens in die Parlement nie
> 2) Sy het skuldig gepleit.
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
...
>> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>
>>> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar uit
>>> te kom nie.
>
>> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval Annette:
>>
>> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>>
>> 2. Sy's wit.
>>
>> DD
>
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43141 is 'n antwoord op boodskap #43095] Vr, 01 Junie 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
En die kerk gaan nie verbaas staan as sy nie preek op die aand van haar
vrylating nie. Het 'n man nie baie huiswerk na so lank van die huis af nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9f5v00$hil$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jy bedoel seker Haleluja:)))
> Annette
>
> pjb...@eskom.co.za wrote in message
> ...
>> Amen!
>> pjb
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:7gachts3jhmciojbok6crm6s26g0fsfiu1@4ax.com...
>>> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>
>>>> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n jaar
>> uit
>>>> te kom nie.
>>>>
>>> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval Annette:
>
>>> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>
>>> 2. Sy's wit.
>
>>> DD
>>
>
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43170 is 'n antwoord op boodskap #43109] Vr, 01 Junie 2001 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, Max!!! Hoe kan jy sulke nare voorstelle soos werk maak - jy wil 'n
presedent skep en al die ander mansgevangenes ook dwing om te werk:)) Jy
weet mos hier word almal oor dieselfde kam geskeer:))))

Die Regter ( Bosch) het gesê dat sy 'n inteligente persoon was wat geweet
het wat reg en verkeerd was. ( sy was glo kosskool hoofmeisie en sy het baie
goed akademies gedoen).
Sy het glo 'n kans gekry om tot besinning te kom nadat sy die eerste maal
vrygespreek is, maar sy het uit vrye wil, in teenstryd met alle raad van
haar ouers, besluit om met die verhouding voort te gaan, en het 3 gewapende
rooftogte gereel en uitgevoer - onder die liefdevolle leiding en raad van
haar manipulerende vriend in die tronk.
Sy kan regtig nie 'n vinger na enige persoon wys nie.

Moet jou nie te veel bekommer nie.
Volgende jaar is dit 10 jaar sedert FW sy toespraak gelewer het, en ek is
seker 'n klomp mense gaan amnestie ontvang. Indien nie, is daar die 2004
definitiewe, sonder enige twyfel, amnestie.
Annette

Max wrote in message ...
> Ek ken die saak nie, weet nie of daar dooies geval het of so nie, maar
> 15 jaar is mos belaglik lank! Verkragters en moordenaars sit korter! En
> dit met oorvol tronke. Het die feit dat sy die eerste keer verpligte
> sielkundige behandeling moes kry, enigsins as versagtende omstandighede
> getel? Kry sy nou behandeling?
>
> Weet nie hoe gevaarlik sy is nie, maar hoekom laat hulle haar nie werk
> nie? Sy kan bedpanne skoonmaak of papiere optel of lyke was, ek gee nie
> om nie. Sit haar onder huisarres, hoekom moet die belastingbetalers haar
> losies betaal vir 15 jaar?
> ____________________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9f5uvu$hil$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> :)) Ek dog dit sou wees:
>> 1) Sy is nie dik pelle met ouens in die Parlement nie
>> 2) Sy het skuldig gepleit.
>> Annette

>> Davie Davis wrote in message
> ...
>>> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>> Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n
> jaar uit
>>>> te kom nie.
>>
>>> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval
> Annette:
>>>
>>> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>>>
>>> 2. Sy's wit.
>>>
>>> DD


>
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43215 is 'n antwoord op boodskap #43170] Sa, 02 Junie 2001 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal verbaas wees as daar nie amnestie voor enige verkiesing hier in SA in
die toekoms is nie. Die regering van die dag moet mos kiesers van iewers af
kry.

;o)

Logika

Annette skryf in boodskap news:9f7v9m$23s$5@ctb-nnrp1.saix.net...
> Max, Max!!! Hoe kan jy sulke nare voorstelle soos werk maak - jy wil 'n
> presedent skep en al die ander mansgevangenes ook dwing om te werk:)) Jy
> weet mos hier word almal oor dieselfde kam geskeer:))))
>
> Die Regter ( Bosch) het gesê dat sy 'n inteligente persoon was wat geweet
> het wat reg en verkeerd was. ( sy was glo kosskool hoofmeisie en sy het baie
> goed akademies gedoen).
> Sy het glo 'n kans gekry om tot besinning te kom nadat sy die eerste maal
> vrygespreek is, maar sy het uit vrye wil, in teenstryd met alle raad van
> haar ouers, besluit om met die verhouding voort te gaan, en het 3 gewapende
> rooftogte gereel en uitgevoer - onder die liefdevolle leiding en raad van
> haar manipulerende vriend in die tronk.
> Sy kan regtig nie 'n vinger na enige persoon wys nie.
>
> Moet jou nie te veel bekommer nie.
> Volgende jaar is dit 10 jaar sedert FW sy toespraak gelewer het, en ek is
> seker 'n klomp mense gaan amnestie ontvang. Indien nie, is daar die 2004
> definitiewe, sonder enige twyfel, amnestie.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Ek ken die saak nie, weet nie of daar dooies geval het of so nie, maar
>> 15 jaar is mos belaglik lank! Verkragters en moordenaars sit korter! En
>> dit met oorvol tronke. Het die feit dat sy die eerste keer verpligte
>> sielkundige behandeling moes kry, enigsins as versagtende omstandighede
>> getel? Kry sy nou behandeling?
>>
>> Weet nie hoe gevaarlik sy is nie, maar hoekom laat hulle haar nie werk
>> nie? Sy kan bedpanne skoonmaak of papiere optel of lyke was, ek gee nie
>> om nie. Sit haar onder huisarres, hoekom moet die belastingbetalers haar
>> losies betaal vir 15 jaar?
>> ____________________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9f5uvu$hil$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> :)) Ek dog dit sou wees:
>>> 1) Sy is nie dik pelle met ouens in die Parlement nie
>>> 2) Sy het skuldig gepleit.
>>> Annette
>
>>> Davie Davis wrote in message
>> ...
>>>> On Thu, 31 May 2001 08:14:12 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >Ek neem aan sy sal nie so gelukkig wees soos Alan Boesak om na 'n
>> jaar uit
>>>> >te kom nie.
>>>
>>>> Ten minste 2 oortredings maak dit anders as die Boeksak geval
>> Annette:
>>>>
>>>> 1. In haar geval was dit gewapende Roof.
>>>>
>>>> 2. Sy's wit.
>>>>
>>>> DD
>
>
>>
>
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43216 is 'n antwoord op boodskap #43074] Sa, 02 Junie 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is vreeslik lank, en vir so 'n pragtige meisie om vir 15 jaar in die
tronk te sit is erg. Sy sal 35 jaar oud wees en afgeleef. Haar lewe sal
verby wees.

My vraag is egter, wat verander binne 'n gevangene se kop binne 15 jaar wat
nie binne 4 of 5 jaar verander nie? Ek dink lyfstraf sal 'n beter uitwerking
op misdadigers hê, die publiek geld spaar en die misdadiger weer 'n kans gee
om met sy lewe vooruit te gaan.

Dis tog meer menslik as om iemnd vir jare der jare in die tronk te stop teen
koste van almal. Dit straf almal instede van die wat gestraf moet word. Die
humaniste het lyfstraf en harde arbeid nou taboe gemaak, maar dis tog meer
menslik op die ou einde van die dag.

Net 'n gedagte
Logika
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43263 is 'n antwoord op boodskap #43141] Ma, 04 Junie 2001 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Jun 2001 09:31:55 +0200, "Sakkie" wrote:

> En die kerk gaan nie verbaas staan as sy nie preek op die aand van haar
> vrylating nie. Het 'n man nie baie huiswerk na so lank van die huis af nie.

Wat bedoel jy nou met huiswerk Sakkie? :->
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43278 is 'n antwoord op boodskap #43263] Ma, 04 Junie 2001 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:l03mht4132igmkvlvse4b3n25ffanvukp2@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 09:31:55 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> En die kerk gaan nie verbaas staan as sy nie preek op die aand van haar
>> vrylating nie. Het 'n man nie baie huiswerk na so lank van die huis af
nie.
>
> Wat bedoel jy nou met huiswerk Sakkie? glimlag> :->
>
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43280 is 'n antwoord op boodskap #43263] Ma, 04 Junie 2001 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
(Nadat ek klaar geskud het van die lag) Haai Danielle, die lus, askuus, gras
kan HOOG groei in 'n jaar!

"Danielle" skryf in boodskap news:l03mht4132igmkvlvse4b3n25ffanvukp2@4ax.com...
> On Fri, 1 Jun 2001 09:31:55 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> En die kerk gaan nie verbaas staan as sy nie preek op die aand van haar
>> vrylating nie. Het 'n man nie baie huiswerk na so lank van die huis af
nie.
>
> Wat bedoel jy nou met huiswerk Sakkie? glimlag> :->
>
Re: Kop stamp vir 'n koppige kind? [boodskap #43281 is 'n antwoord op boodskap #43216] Ma, 04 Junie 2001 08:37 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Grote Griet Logika, as jy dink 'n dame is oud en afgeleef op 35 het jy baie
om te leer boetie!!!!!

"logika" skryf in boodskap news:9fanri$m30$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is vreeslik lank, en vir so 'n pragtige meisie om vir 15 jaar in die
> tronk te sit is erg. Sy sal 35 jaar oud wees en afgeleef. Haar lewe sal
> verby wees.

(Snip-snip-snip)

> Net 'n gedagte
> Logika
>
Vorige onderwerp: vry is kak
Volgende onderwerp: Re: Reinkarnasie - was Re: Snaakse gevoel.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 01:11:03 MGT 2024