Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Reinkarnasie - was Re: Snaakse gevoel.
Re: Reinkarnasie - was Re: Snaakse gevoel. [boodskap #43297] Ma, 04 Junie 2001 22:56
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Het jy al baie opgelees en gedink oor die saak? Gaan kyk gou na
> hierdie skakel, en laat weet wat jy dink. (As jy wil natuurlik!) :-)
> snip<

Danielle, ek werk nog aan daai teorie van my en ek probeer die kop en die
kloutjie bymekaar bring maar nes ek dink ek het iets beet dan spring die
hele affêre uit rat en dan is ek by "Square One"
Sodra as ek iets het wat lyk of dit sin maak sal ek jou laat weet.
Anyway, dankie vir die 'link' maar ek kan dit ongelukkig nie hier gebruik
nie.
Hierdie PC is geskakel met die wêreld daar buite dmv. 'n LAN sisteem.
Alhoewel ek deur Outlook Express op die nuusgroepe kan ingaan (en ook net
sekeres) het ek nie Internet toegang nie. By die huis wel, maar daar kom ek
selde voor die PC. Maar ek sal die link aanteken en volgende keer bietjie
probeer oplees.
pjb
Vorige onderwerp: Kop stamp vir 'n koppige kind?
Volgende onderwerp: RE 'Snaakse gevoel'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 01:04:36 MGT 2024