Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Natalse Jeugkoor
Natalse Jeugkoor [boodskap #42920] Ma, 28 Mei 2001 13:04 na volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Was Vrydagaand by 'n optrede van 'n massa jeugkoor. My dogter het
deelgeneem. Een van die items was net deur die Natalse Jeugkoor gesing. Om
die dood kan ek nie op die naam kom nie, maar dit is iets soos "Nagklanke
uit Afrika". Iets ongelooflik om na te luister. Iemand wat al 'n donker
nag in die Afrika wildernis deurgebring het sal verstom wees oor die
klanknabootsing.
Sakkie
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #42925 is 'n antwoord op boodskap #42920] Ma, 28 Mei 2001 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Probeer uitvind en laat my weet.- dit klink asof ek daarvan sal hou on vir
ons koorleier te gee sodat ons dit ook kan probeer uitvoer.
Tans oefen ons ons kleintongetjies lam aan Verdi se Requiem.)
Toe ek in die Vrystaatse Jeugkoor gesing het, het ons 2 konserte saam met
die Natalse Jeugkoor gesing. Hulle kon die Negro Spirituals besonder goed
sing.
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Was Vrydagaand by 'n optrede van 'n massa jeugkoor. My dogter het
> deelgeneem. Een van die items was net deur die Natalse Jeugkoor gesing. Om
> die dood kan ek nie op die naam kom nie, maar dit is iets soos "Nagklanke
> uit Afrika". Iets ongelooflik om na te luister. Iemand wat al 'n donker
> nag in die Afrika wildernis deurgebring het sal verstom wees oor die
> klanknabootsing.
> Sakkie
>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #42960 is 'n antwoord op boodskap #42925] Ma, 28 Mei 2001 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet van min kore wat kon kers vashou vir die Vrystaatse Jeugkoor!

Groete

Harry

Annette wrote in message ...
> Probeer uitvind en laat my weet.- dit klink asof ek daarvan sal hou on vir
> ons koorleier te gee sodat ons dit ook kan probeer uitvoer.
> Tans oefen ons ons kleintongetjies lam aan Verdi se Requiem.)
> Toe ek in die Vrystaatse Jeugkoor gesing het, het ons 2 konserte saam met
> die Natalse Jeugkoor gesing. Hulle kon die Negro Spirituals besonder goed
> sing.
> Annette
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #42977 is 'n antwoord op boodskap #42960] Ma, 28 Mei 2001 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weereens, Vrystaat!!:)))
Annette

HW Gird wrote in message ...
>
> Ek weet van min kore wat kon kers vashou vir die Vrystaatse Jeugkoor!
>
> Groete
>
> Harry
>
> Annette wrote in message ...
>> Probeer uitvind en laat my weet.- dit klink asof ek daarvan sal hou on vir
>> ons koorleier te gee sodat ons dit ook kan probeer uitvoer.
>> Tans oefen ons ons kleintongetjies lam aan Verdi se Requiem.)
>> Toe ek in die Vrystaatse Jeugkoor gesing het, het ons 2 konserte saam met
>> die Natalse Jeugkoor gesing. Hulle kon die Negro Spirituals besonder goed
>> sing.
>> Annette
>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #42982 is 'n antwoord op boodskap #42925] Di, 29 Mei 2001 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hantie Kruger by Kuswag Hoërskool in 'Toti was een van die organiseerders.
Ek sal by haar hoor waar kan ons meer uitvind. Laat weet jou sodra ek weet.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9etuu4$21f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Probeer uitvind en laat my weet.- dit klink asof ek daarvan sal hou on vir
> ons koorleier te gee sodat ons dit ook kan probeer uitvoer.
> Tans oefen ons ons kleintongetjies lam aan Verdi se Requiem.)
> Toe ek in die Vrystaatse Jeugkoor gesing het, het ons 2 konserte saam met
> die Natalse Jeugkoor gesing. Hulle kon die Negro Spirituals besonder goed
> sing.
> Annette
>
> Sakkie wrote in message ...
>> Was Vrydagaand by 'n optrede van 'n massa jeugkoor. My dogter het
>> deelgeneem. Een van die items was net deur die Natalse Jeugkoor gesing. Om
>> die dood kan ek nie op die naam kom nie, maar dit is iets soos "Nagklanke
>> uit Afrika". Iets ongelooflik om na te luister. Iemand wat al 'n donker
>> nag in die Afrika wildernis deurgebring het sal verstom wees oor die
>> klanknabootsing.
>> Sakkie
>>
>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #42985 is 'n antwoord op boodskap #42982] Di, 29 Mei 2001 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie.
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Hantie Kruger by Kuswag Hoërskool in 'Toti was een van die organiseerders.
> Ek sal by haar hoor waar kan ons meer uitvind. Laat weet jou sodra ek weet.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9etuu4$21f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Probeer uitvind en laat my weet.- dit klink asof ek daarvan sal hou on vir
>> ons koorleier te gee sodat ons dit ook kan probeer uitvoer.
>> Tans oefen ons ons kleintongetjies lam aan Verdi se Requiem.)
>> Toe ek in die Vrystaatse Jeugkoor gesing het, het ons 2 konserte saam met
>> die Natalse Jeugkoor gesing. Hulle kon die Negro Spirituals besonder goed
>> sing.
>> Annette

>> Sakkie wrote in message ...
>>> Was Vrydagaand by 'n optrede van 'n massa jeugkoor. My dogter het
>>> deelgeneem. Een van die items was net deur die Natalse Jeugkoor gesing. Om
>>> die dood kan ek nie op die naam kom nie, maar dit is iets soos "Nagklanke
>>> uit Afrika". Iets ongelooflik om na te luister. Iemand wat al 'n donker
>>> nag in die Afrika wildernis deurgebring het sal verstom wees oor die
>>> klanknabootsing.
>>> Sakkie
>>>
>>>


>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43082 is 'n antwoord op boodskap #42985] Do, 31 Mei 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, is jy baie betrokke by koorsang in die Weskaap? Ek 'n uitstekende
koorafrigter op skool gehad. Ek het hom onlangs een aand op televisie
gesien. Mnr. Roode. Soos ek hom ken sal hy nou nog besig wees met kore.
Hy's een van daai mense met 'n onblusbare liefde vir wat hy doen.

"Annette" skryf in boodskap news:9evfur$qor$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Baie Dankie.
> Annette
>
> Sakkie wrote in message ...
>> Hantie Kruger by Kuswag Hoërskool in 'Toti was een van die organiseerders.
>> Ek sal by haar hoor waar kan ons meer uitvind. Laat weet jou sodra ek weet.
>> Sakkie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9etuu4$21f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Probeer uitvind en laat my weet.- dit klink asof ek daarvan sal hou on vir
>>> ons koorleier te gee sodat ons dit ook kan probeer uitvoer.
>>> Tans oefen ons ons kleintongetjies lam aan Verdi se Requiem.)
>>> Toe ek in die Vrystaatse Jeugkoor gesing het, het ons 2 konserte saam met
>>> die Natalse Jeugkoor gesing. Hulle kon die Negro Spirituals besonder goed
>>> sing.
>>> Annette
>
>>> Sakkie wrote in message ...
>>>> Was Vrydagaand by 'n optrede van 'n massa jeugkoor. My dogter het
>>>> deelgeneem. Een van die items was net deur die Natalse Jeugkoor gesing. Om
>>>> die dood kan ek nie op die naam kom nie, maar dit is iets soos "Nagklanke
>>>> uit Afrika". Iets ongelooflik om na te luister. Iemand wat al 'n donker
>>>> nag in die Afrika wildernis deurgebring het sal verstom wees oor die
>>>> klanknabootsing.
>>>> Sakkie
>>>>
>>>>
>>
>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43085 is 'n antwoord op boodskap #43082] Do, 31 Mei 2001 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal jy nou van Mnr Roode praat wat by die Technikon klas gegee het?
Hy is tans in Amerika.
Ek sing in die Tygerberg koor.
Voorheen het ons deelgeneem aan die Caltex en Ou Mutual koorfeeste, maar
aangesien die gemidelde ouderdom van die koor 87 ( volgens die koormeester)
is, hoef ons ons nie op te hou met hulle nonsens nie:)))
Moreaand sing hier 'n koor uit Duitsland in die Endler ( Stellenbosch) - wat
glo al wat kompetisie wen waaraan hulle deelneem. Ek sal graag na hulle wil
gaan luister as ek die werk 'n bietjie kan rondskuif.

Annette

Sakkie wrote in message ...
> Annette, is jy baie betrokke by koorsang in die Weskaap? Ek 'n uitstekende
> koorafrigter op skool gehad. Ek het hom onlangs een aand op televisie
> gesien. Mnr. Roode. Soos ek hom ken sal hy nou nog besig wees met kore.
> Hy's een van daai mense met 'n onblusbare liefde vir wat hy doen.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9evfur$qor$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Baie Dankie.
>> Annette

>> Sakkie wrote in message ...
>>> Hantie Kruger by Kuswag Hoërskool in 'Toti was een van die organiseerders.
>>> Ek sal by haar hoor waar kan ons meer uitvind. Laat weet jou sodra ek weet.
>>> Sakkie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9etuu4$21f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Probeer uitvind en laat my weet.- dit klink asof ek daarvan sal hou on vir
>>>> ons koorleier te gee sodat ons dit ook kan probeer uitvoer.
>>>> Tans oefen ons ons kleintongetjies lam aan Verdi se Requiem.)
>>>> Toe ek in die Vrystaatse Jeugkoor gesing het, het ons 2 konserte saam met
>>>> die Natalse Jeugkoor gesing. Hulle kon die Negro Spirituals besonder goed
>>>> sing.
>>>> Annette
>>
>>>> Sakkie wrote in message ...
>>>> >Was Vrydagaand by 'n optrede van 'n massa jeugkoor. My dogter het
>>>> >deelgeneem. Een van die items was net deur die Natalse Jeugkoor gesing. Om
>>>> >die dood kan ek nie op die naam kom nie, maar dit is iets soos "Nagklanke
>>>> >uit Afrika". Iets ongelooflik om na te luister. Iemand wat al 'n donker
>>>> >nag in die Afrika wildernis deurgebring het sal verstom wees oor die
>>>> >klanknabootsing.
>>>> >Sakkie
>>>> >
>>>> >
>>>
>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43086 is 'n antwoord op boodskap #43085] Do, 31 Mei 2001 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9f5701$aug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal jy nou van Mnr Roode praat wat by die Technikon klas gegee het?

Die hoërskool waarin ek was (JJ du Preez) het laterjare 'n Technikon geword.
Is dit dieselfde Technicon waarvan jy praat. Dis nou die een langs Parow
Spoorweg stasie.
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43100 is 'n antwoord op boodskap #43086] Do, 31 Mei 2001 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klink reg. Hy het tot verlede jaar in ons koor gesing, en toe Amerika toe
gegaan. So 'n maand gelede was hy hier en het kom gesig wys.
Baie aangename man met 'n ongelooflike musiekkennis.
Annette ( wat nie eintlik kan sing nie, maar sorg vir ligte vermaak tydens
oefeninge:)) )

Sakkie wrote in message ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9f5701$aug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sal jy nou van Mnr Roode praat wat by die Technikon klas gegee het?
>
> Die hoërskool waarin ek was (JJ du Preez) het laterjare 'n Technikon geword.
> Is dit dieselfde Technicon waarvan jy praat. Dis nou die een langs Parow
> Spoorweg stasie.
>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43159 is 'n antwoord op boodskap #42920] Vr, 01 Junie 2001 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Aussie,
Ek was in Jay-Jay '74-'77. Al wat ek van mr. Roode kan onthou is dat hy
sulke dik brilletjies gedra het wat sy oë verskriklik klein laat lyk het.
Sakkie

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:wWIR6.31296$hV3.50244@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b16269e$0$253@helios.is.co.za...
>>
>> Die hoërskool waarin ek was (JJ du Preez) het laterjare 'n Technikon geword.
>> Is dit dieselfde Technicon waarvan jy praat. Dis nou die een langs Parow
>> Spoorweg stasie.
>
> Oi daar Sakkie!
>
> Ek was ook in JJ du Preez! Watter jare was jy daar? en ons het 'n Mnr
> Roode gehad wat ons koor afgerig het op skool - hy was glo een van baie
> broers...
>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43183 is 'n antwoord op boodskap #43159] Vr, 01 Junie 2001 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan praat ons van dieselfde Mnr Roode:)
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Hallo Aussie,
> Ek was in Jay-Jay '74-'77. Al wat ek van mr. Roode kan onthou is dat hy
> sulke dik brilletjies gedra het wat sy oë verskriklik klein laat lyk het.
> Sakkie
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:wWIR6.31296$hV3.50244@newsfeeds.bigpond.com...

>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b16269e$0$253@helios.is.co.za...
>>>
>>> Die hoërskool waarin ek was (JJ du Preez) het laterjare 'n Technikon geword.
>>> Is dit dieselfde Technicon waarvan jy praat. Dis nou die een langs Parow
>>> Spoorweg stasie.

>> Oi daar Sakkie!

>> Ek was ook in JJ du Preez! Watter jare was jy daar? en ons het 'n Mnr
>> Roode gehad wat ons koor afgerig het op skool - hy was glo een van baie
>> broers...


>
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43194 is 'n antwoord op boodskap #43086] Vr, 01 Junie 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b16269e$0$253@helios.is.co.za...
>
> Die hoërskool waarin ek was (JJ du Preez) het laterjare 'n Technikon geword.
> Is dit dieselfde Technicon waarvan jy praat. Dis nou die een langs Parow
> Spoorweg stasie.

Oi daar Sakkie!

Ek was ook in JJ du Preez! Watter jare was jy daar? en ons het 'n Mnr
Roode gehad wat ons koor afgerig het op skool - hy was glo een van baie
broers...
Re: Natalse Jeugkoor [boodskap #43230 is 'n antwoord op boodskap #43159] Sa, 02 Junie 2001 23:58 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my ons het in dieselfde jaar gematrikuleer... ek was daar vanaf '73 -
'77. En jy beskryf hom baie goed! Kan nie glo dat hy nog steeds kore afrig
nie? Hy moet dan nou seker naby 70 trek...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b176d76$0$229@hades.is.co.za...
> Hallo Aussie,
> Ek was in Jay-Jay '74-'77. Al wat ek van mr. Roode kan onthou is dat hy
> sulke dik brilletjies gedra het wat sy oë verskriklik klein laat lyk het.
> Sakkie
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:wWIR6.31296$hV3.50244@newsfeeds.bigpond.com...
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3b16269e$0$253@helios.is.co.za...
>>>
>>> Die hoërskool waarin ek was (JJ du Preez) het laterjare 'n Technikon
>> geword.
>>> Is dit dieselfde Technicon waarvan jy praat. Dis nou die een langs Parow
>>> Spoorweg stasie.
>>
>> Oi daar Sakkie!
>>
>> Ek was ook in JJ du Preez! Watter jare was jy daar? en ons het 'n Mnr
>> Roode gehad wat ons koor afgerig het op skool - hy was glo een van baie
>> broers...
>>
>
Vorige onderwerp: Re: NEWS FROM ANNA KOURNAKOVA !!!
Volgende onderwerp: Wie se skuld?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:33:48 MGT 2024