Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tollgates in Cape Town
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #38149] So, 07 Januarie 2001 16:40 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Jan 2001 09:42:17 GMT, Spri...@eudoramail.com (S) wrote:

> Tollgates in Cape Town
> --------------------------------------

> If you ever are in need of the services of a top class Cape Town
> tourguide then please visit my website at:
>
> From Selwyn Davidowitz
>
> ALL THE WAY FROM TABLE MOUNTAIN CITY
> IN THE BEAUTIFUL NEW RSA.
>
> ______________:~:_
> .^. / \ _
> / \ / CAPE TOWN \ [ \___
> / \/
>
>
> http://www.ilovecapetown.com
>
> http://www.abafrica.com
>
>

Kan julle glo dat, oor die sekuriteitsaspek in SA sê die man die
volgende woorde:
quote:
Thus in summarizing all we can say is that if your attitude is such
that you are prepared to accept the usual risks associated with
foreign travel when you venture to any country, then there should be
no reason that concern about your safety should deter you from coming
to see the marvels of South Africa!

Maw volgens hulle is SA glad nie gevaarliker as 'n beskaafde land nie.

$2700 per persoon (wat deel!) vir 14 dae... En dit is dollars wat
omgesit word in rande. Goeie alternatief vir loopbaanverandering!

DD
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #38157 is 'n antwoord op boodskap #38149] So, 07 Januarie 2001 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
dd wat's daai plek waar jy kuier, seker goedkoper of hoe?

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Davie Davis wrote in message ...
:On Sun, 07 Jan 2001 09:42:17 GMT, Spri...@eudoramail.com
(S) wrote:
:
:>Tollgates in Cape Town
:>--------------------------------------
:
:>If you ever are in need of the services of a top class Cape Town
:>tourguide then please visit my website at:
:>
:>From Selwyn Davidowitz
:>
:> ALL THE WAY FROM TABLE MOUNTAIN CITY
:> IN THE BEAUTIFUL NEW RSA.
:>
:> ______________:~:_
:> .^. /\ _
:> / \ / CAPE TOWN \ \___
:> /\/
:>
:>
:> http://www.ilovecapetown.com
:>
:> http://www.abafrica.com
:>
:>
:
:
:Kan julle glo dat, oor die sekuriteitsaspek in SA sê die man die
:volgende woorde:
:quote:
: Thus in summarizing all we can say is that if your attitude is such
:that you are prepared to accept the usual risks associated with
:foreign travel when you venture to any country, then there should be
:no reason that concern about your safety should deter you from coming
:to see the marvels of South Africa!
:
:Maw volgens hulle is SA glad nie gevaarliker as 'n beskaafde land nie.
:
: $2700 per persoon (wat deel!) vir 14 dae... En dit is dollars wat
:omgesit word in rande. Goeie alternatief vir loopbaanverandering!
:
:DD
:
:
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #38252 is 'n antwoord op boodskap #38157] Do, 11 Januarie 2001 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Jan 2001 22:46:24 +0200, "Tobie" wrote:

> dd wat's daai plek waar jy kuier, seker goedkoper of hoe?
>
>

Interessante idee Tobie... sal tog die URL deurgee.

DD
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42834 is 'n antwoord op boodskap #38149] So, 27 Mei 2001 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ry van Pretoria
"Annette" skryf in boodskap news:9eq329$8o0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daardie ouens in hulle hokkies sal deesdae sweet tydens spitstyd;))))
> Annette
>
> S wrote in message ...
>> Tollgates in Cape Town
>> --------------------------------------
>>
>> Did you know that even though we have no tollgates in Cape Town today
>> ( for how long we could ask! )-;} ) there was a time when Cape Town
>> did have tollgates.
>>
>> At the beginning of the century there was a tollgate at the junction
>> of Sir Lowry Road, Victoria Rd and Searle Street. Till today the
>> building on this corner still holds the name Tollgate (City Tramways)
>>
>> What is interesting and not well known is that at one stage there
>> actually were two tollgates leading into Cape Town. The first was the
>> aforementioned and then there also was a tollgate for a short period
>> at the end of Newmarket Street.
>>
>> The money at the tollgates was collected by a tollgate master who
>> would sit at the gate with a small receptacle tied to the end of a rod
>> into which the travelling citizen dropped the enforced toll.
>>
>> Seems as even in those days municipal councils milked any money-cow
>> that was available to them to fill city coffers, however the shrewd
>> folk of Cape Town bypassed the tollgates and used to travel on the old
>> Beach Road closer to the sea resulting in the fact that the tollgates
>> eventually got closed down
>>
>> If you ever are in need of the services of a top class Cape Town
>> tourguide then please visit my website at:
>>
>> From Selwyn Davidowitz
>>
>> ALL THE WAY FROM TABLE MOUNTAIN CITY
>> IN THE BEAUTIFUL NEW RSA.
>>
>> ______________:~:_
>> .^. / \ _
>> / \ / CAPE TOWN \ [ \___
>> / \/
>>
>>
>> http://www.ilovecapetown.com
>>
>> http://www.abafrica.com
>>
>
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42835 is 'n antwoord op boodskap #38149] So, 27 Mei 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ry van Pretoria na die Kruger Wildtuin met die N4. Van Witbank af sal jy by
tolhekke moet stop om te betaal. Tot Malelane kos die gebruik van die pad
jou meer as R100.
By die tolhekke staan borde wat jou waarsku vir slaggate!! En inderdaad daar
IS slaggate. Die pad se toestand word elke jaar slegter. Ek wonder waarvoor
die tolgeld gebruik word. Vir instandhouding van die paaie???

"Annette" skryf in boodskap news:9eq329$8o0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daardie ouens in hulle hokkies sal deesdae sweet tydens spitstyd;))))
> Annette
>
> S wrote in message ...
>> Tollgates in Cape Town
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42843 is 'n antwoord op boodskap #42835] So, 27 Mei 2001 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik nie!! Vir die salarisse van die mense wat die tolhekke beman:)))
Annette

Inga Verreet wrote in message ...
> Ry van Pretoria na die Kruger Wildtuin met die N4. Van Witbank af sal jy by
> tolhekke moet stop om te betaal. Tot Malelane kos die gebruik van die pad
> jou meer as R100.
> By die tolhekke staan borde wat jou waarsku vir slaggate!! En inderdaad daar
> IS slaggate. Die pad se toestand word elke jaar slegter. Ek wonder waarvoor
> die tolgeld gebruik word. Vir instandhouding van die paaie???
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9eq329$8o0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daardie ouens in hulle hokkies sal deesdae sweet tydens spitstyd;))))
>> Annette

>> S wrote in message ...
>>> Tollgates in Cape Town
>
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42866 is 'n antwoord op boodskap #42835] So, 27 Mei 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Inga,

Hoe nuut/oud is jou inligting? Ek het vroeg in April Krugerwildtuin toe
gery. Van die tolpaaie het ek net die stukkie tussen Ngodwana en Nelspruit
uitgesny (het oor Kaapsehoop gery). Die hele res vn die pad het nie *een*
slaggat in gehad nie. Trouens die pad was in uitstekende toestand. Dis
sleg om sommer so te veralgemeen! Veral as jy ou inligting het. Vir my lyk
dit of die tolgeld ten minste reg aangewend word. Vra eerder wat doen die
regering met al daardie geld wat hulle van belastings edm op petrol hef!

Groete
Dries Venter

"Inga Verreet" skryf in boodskap news:9eqh2s$ahn$1@news.planetinternet.be...
> Ry van Pretoria na die Kruger Wildtuin met die N4. Van Witbank af sal jy by
> tolhekke moet stop om te betaal. Tot Malelane kos die gebruik van die pad
> jou meer as R100.
> By die tolhekke staan borde wat jou waarsku vir slaggate!! En inderdaad daar
> IS slaggate. Die pad se toestand word elke jaar slegter. Ek wonder waarvoor
> die tolgeld gebruik word. Vir instandhouding van die paaie???
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42939 is 'n antwoord op boodskap #42866] Ma, 28 Mei 2001 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Betaal dit uit aan verkeerslagoffers, waarvan die meeste voetgangers is
wat nooit 'n sent aan petrol betaal nie. Maar iemand moet opdok... Die
Advokate word ryk hieruit...
____________________________________________________________ ___
"Dries Venter"
> Vra eerder wat doen die
> regering met al daardie geld wat hulle van belastings edm op petrol
hef!
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42950 is 'n antwoord op boodskap #42939] Ma, 28 Mei 2001 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter : Die MVA-fonds kry 'n baie klein deel van die heffing oo petrol. Dit
gaan grootliks in die algemene staatskas in. Hulle doen dus daarmee net so
baie of min as met inkomstebelasting en BTW (=VAT)

Max
Betaal dit uit aan verkeerslagoffers, waarvan die meeste voetgangers is
wat nooit 'n sent aan petrol betaal nie. Maar iemand moet opdok... Die
Advokate word ryk hieruit...
____________________________________________________________ ___
"Dries Venter"
> Vra eerder wat doen die
> regering met al daardie geld wat hulle van belastings edm op petrol
hef!
Re: Tollgates in Cape Town [boodskap #42953 is 'n antwoord op boodskap #42866] Ma, 28 Mei 2001 17:54 Na vorige boodskap
Inga Van Meerbergen V  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dries,
Ons het laat Januarie die N4 gery en ons het die slaggate gesien en gevoel.
Die ironiese vir ons was dat die waarskuwingsborde presies by die tolhekke
gestaan het.
Ek stem saam dat daar baie slegter paaie in Suid-Afrika is, die N4 is glad
nie die slegste pad nie. En met of sonder slaggate , volgende jaar Januarie
sal ons weer op pad in Suid-Afrika wees.
Hou die land en sy paaie reg!!!

Groete uit Vlaanderen,
Inga

"Dries Venter" schreef in bericht
news:3b115246.0@news1.mweb.co.za...
Vorige onderwerp: Aspersies
Volgende onderwerp: Re: Werk in die VSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:37:30 MGT 2024