Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Emmy en Kyknet
Emmy en Kyknet [boodskap #42869] So, 27 Mei 2001 19:10 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ha Emmy

Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te plaas.
Veral as die oor SA gaan :-))

Nou het ek vorike week iets gelees, dit was lekker positief, oor Kyknet, 'n
Afrikaans tv station, wat deur baie mense word gesien.

Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
Engelse die station bekijk!!

Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.

Ook is die groep Afrikaans sprekendes baie groot en ook die groep die dit as
tweede taal he.

Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.

Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te gaan
saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit darem uit
Nederland gaan haal.

Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
luister :-))))))

Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
dis 'n Nederlandse sepie.

Gr. Rico

Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42873 is 'n antwoord op boodskap #42869] So, 27 Mei 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Rico schreef in berichtnieuws
9erj8e$kui$1@news1.xs4all.nl...
> Ha Emmy
>
> Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te plaas.
> Veral as die oor SA gaan :-))

Ik wil laten zien wat er zoal in het nieuws over ZA in NL ;-)) Veel dus....

> Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
> Engelse die station bekijk!!

Hoera!!

> Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.

Hoera!!!

> Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.
>
> Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te gaan
> saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit darem uit
> Nederland gaan haal.

Alle producties vaN de Mol zeker....maar als dat zo is daalt de misdaad in
ZA
omdat iedereen van de straat is.....en tv kijkt ;-))

> Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
> luister :-))))))

Alle ZA die ik ontmoet heb vinden het leuk om NL te horen...ik praat dan
wel niet te snel en dat gaat prima...om die reden blijf ik in het NL
posten....
voor sommige misschien toch lastig....maar dan kunnen ze vragen...

> Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
> dis 'n Nederlandse sepie.

De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter

> Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????

Als je me nog iets te vragen heb....altijd welkom...

Grt Emmy
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42875 is 'n antwoord op boodskap #42869] So, 27 Mei 2001 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rico schreef in berichtnieuws
9erj8e$kui$1@news1.xs4all.nl...
> Ha Emmy
>
> Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te plaas.
> Veral as die oor SA gaan :-))

Ik wil laten zien wat er zoal in het nieuws over ZA in NL ;-)) Veel dus....

> Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
> Engelse die station bekijk!!

Hoera!!

> Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.

Hoera!!!

> Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.
>
> Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te gaan
> saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit darem uit
> Nederland gaan haal.

Alle producties van de Mol zeker....maar als dat zo is daalt de misdaad in
ZA
omdat iedereen van de straat is.....en tv kijkt ;-))

> Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
> luister :-))))))

Alle ZA die ik ontmoet heb vinden het leuk om NL te horen...ik praat dan
wel niet te snel en dat gaat prima...om die reden blijf ik in het NL
posten....
voor sommige misschien toch lastig....maar dan kunnen ze vragen...

> Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
> dis 'n Nederlandse sepie.

De Opa;s waren ook op de tv.....in ZA zei mijn dochter

> Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????

Als je me nog iets te vragen heb....altijd welkom...

Grt Emmy
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42879 is 'n antwoord op boodskap #42875] So, 27 Mei 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 May 2001 23:21:01 +0200, "Emmy" wrote:

>

>
> Hoera!!!
>
>> Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.

> Alle ZA die ik ontmoet heb vinden het leuk om NL te horen...ik praat dan
> wel niet te snel en dat gaat prima...om die reden blijf ik in het NL
> posten....
> voor sommige misschien toch lastig....maar dan kunnen ze vragen...
>
> Grt Emmy
>

sal ek hulle dié een wys Rico? :-) (dit kom van 'n NL grop waar Rico
en ek somtyds kuier)

Blijf svp in het afrikaanders posten, ik vind het een geweldige taal.

Groeten
At
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42888 is 'n antwoord op boodskap #42879] Ma, 28 Mei 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis schreef in berichtnieuws > >Hoera!!!
>>

> sal ek hulle dié een wys Rico? :-) (dit kom van 'n NL grop waar Rico
> en ek somtyds kuier)

Schrijf je dan in het ZA in die NL groep ???

> Groeten
> At

Wie is AT.....??

Grt Emmy
Oppas vir die oupa's [boodskap #42892 is 'n antwoord op boodskap #42873] Ma, 28 Mei 2001 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suzan" skryf in boodskap news:9err29$qvg$1@news.pcmnet.nl...
> De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter

Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42900 is 'n antwoord op boodskap #42892] Ma, 28 Mei 2001 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark schreef in berichtnieuws
3b120ae0.0@news1.mweb.co.za...

> Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
> Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)

Wist je dat er een Opa dood is .....in de nieuwe serie hebben ze
een nieuw opa.

Nasynchroniseerd ......jammer toch!!
In NL wordt alles in de originele taal uitgezonden en dan wordt het
ondertiteld.
Ook ZA documentaires;-))

Zo raak je beter gewend aan andere talen en culturen bovendien verliest het
karakter in de film veel van zijn glans. De originele stem is zeer
belangrijk bij het acteren van een personage
Op Duitsland 3 kan je als je stereo tv hebt kiezen...
Nasynchronisatie of ondertiteling.

Grt Emmy
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42901 is 'n antwoord op boodskap #42892] Ma, 28 Mei 2001 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wouter Plaasvark ...

>> De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>
> Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
> Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)

Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die SABC die
moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
Hier kom die Oupa's [boodskap #42908 is 'n antwoord op boodskap #42892] Ma, 28 Mei 2001 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b120ae0.0@news1.mweb.co.za...

"Suzan" skryf in boodskap news:9err29$qvg$1@news.pcmnet.nl...
> De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter

Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)

Weer Wouter:
Ekskuus, ek dink dis eintlik : "Hier kom die Oupa's"
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42916 is 'n antwoord op boodskap #42888] Ma, 28 Mei 2001 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 May 2001 08:52:09 +0200, "Emmy" wrote:

>
> Davie Davis schreef in berichtnieuws > >Hoera!!!
>>>
>
>> sal ek hulle dié een wys Rico? :-) (dit kom van 'n NL grop waar Rico
>> en ek somtyds kuier)
>
> Schrijf je dan in het ZA in die NL groep ???
>
>> Groeten
>> At
>
> Wie is AT.....??
>
> Grt Emmy
>

Ek skryf somtyds in NL en dikwels SA Emmy.
My Nederlands is power en ek vind dat die oorskakeling van NL na SA
hope makliker is as andersom.

At is een van die groep op die NL'se ng.

DD
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42933 is 'n antwoord op boodskap #42869] Ma, 28 Mei 2001 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As ek dit goed het moet mens maandeliks betaal om Kyknet te hê. Iets
soos Canal+. Dis dus ook weer beperk tot 'n minderheidsgroep...
______________________________________________________

"Rico" skryf in boodskap news:9erj8e$kui$1@news1.xs4all.nl...
> Ha Emmy
>
> Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te plaas.
> Veral as die oor SA gaan :-))
>
> Nou het ek vorike week iets gelees, dit was lekker positief, oor Kyknet, 'n
> Afrikaans tv station, wat deur baie mense word gesien.
>
> Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
> Engelse die station bekijk!!
>
> Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.
>
> Ook is die groep Afrikaans sprekendes baie groot en ook die groep die dit as
> tweede taal he.
>
> Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.
>
> Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te gaan
> saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit darem uit
> Nederland gaan haal.
>
> Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
> luister :-))))))
>
> Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
> dis 'n Nederlandse sepie.
>
>
> Gr. Rico
>
> Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42934 is 'n antwoord op boodskap #42901] Ma, 28 Mei 2001 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Kris,

dit was 'n baie gewild program in Nederland, maar ek glo nou is dit nie meer
so gewild nie.

Ek dink die oupa's is oor hulle hoogtepunt heen en veral ook, omdat die
karakters gewissel het en dan gaan dit anders word.

Ek het dit nou lank nie meer gesien nie, ek weet nie of dit nog lag is nie.

Gr. Rico
Kris schreef in berichtnieuws
3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
> Wouter Plaasvark ...
>
>>> De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>
>> Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>> Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>
> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die SABC die
> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>
Re: Ondertiteling [boodskap #42935 is 'n antwoord op boodskap #42900] Ma, 28 Mei 2001 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy"
> Zo raak je beter gewend aan andere talen en culturen bovendien verliest het
> karakter in de film veel van zijn glans. De originele stem is zeer
> belangrijk bij het acteren van een personage
> Op Duitsland 3 kan je als je stereo tv hebt kiezen...
> Nasynchronisatie of ondertiteling.

Ons kyk al in elf tale TV, meestal sonder enige ondertiteling (is dit
nou al beter?).

Drie hoera's vir ondertiteling! In Duitsland deur 30 kanale gesit en
kliek, almal Duits! Toe gedog ek sal die Charles Bronson fliek kan volg
in Duits, after all, hoe ingewikkeld kan dit ook nou wees... Na 20
minute maar afgesit...
____________________________________________________________ ___
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42936 is 'n antwoord op boodskap #42901] Ma, 28 Mei 2001 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag... Meeste
Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle ken
ook nie vir Siske en Wiske nie...
____________________________________________________________ _

"Kris" skryf in boodskap news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
> Wouter Plaasvark ...
>
>>> De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>
>> Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>> Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>
> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die SABC die
> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42957 is 'n antwoord op boodskap #42936] Ma, 28 Mei 2001 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max,

Engelse humor is ook baie anders as Nederlandse, maar tog is die Engelse
programmaas baie gewild hier, juis omdat dit engelse humor is!!!

En ek weet nie of ek jou goed verstaan, maar wat se jy, ons ken nie vir
Suske en Wiske nie??????
Wel die strips is baie baie baie baie bekend in Nederland!!!

Gr. Rico
Max schreef in berichtnieuws 9ettji$8j9$7@azure.nl.gxn.net...
> Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag... Meeste
> Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
> programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle ken
> ook nie vir Siske en Wiske nie...
> ____________________________________________________________ _
> "Kris" wrote in message
> news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
>> Wouter Plaasvark ...
>>
>>>> De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>>
>>> Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>>> Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>>
>> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die SABC
> die
>> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>>
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42966 is 'n antwoord op boodskap #42957] Ma, 28 Mei 2001 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Engelse humor het 'n (beperkte) aanhang in SA ook. Ons is eintlik meer
op Amerikaanse humor ingesteld. (Weens die kultuurboikot kon ons tot nou
die dag geen UK programme kyk nie.)

Ek dink nie die Suid Afrikane ken NL genoeg om die humor te geniet
nie... Watter NL'se programma sou jy aan SA wil laat sien?

(Nee, ek het bedoel dat ons in SA nog nooit van Suske en Wiske gehoor
het nie. Nes julle nog nooit van "Madam and Eve" gehoor het nie, en dit
10 teen een ook nie so sal geniet soos ons nie...)
___________________________________________________________

"Rico" skryf in boodskap news:9eu5qo$8lq$1@news1.xs4all.nl...
> Max,
>
> Engelse humor is ook baie anders as Nederlandse, maar tog is die Engelse
> programmaas baie gewild hier, juis omdat dit engelse humor is!!!
>
> En ek weet nie of ek jou goed verstaan, maar wat se jy, ons ken nie vir
> Suske en Wiske nie??????
> Wel die strips is baie baie baie baie bekend in Nederland!!!
>
> Gr. Rico
> Max schreef in berichtnieuws
9ettji$8j9$7@azure.nl.gxn.net...
>> Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag... Meeste
>> Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
>> programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle ken
>> ook nie vir Siske en Wiske nie...
>> ____________________________________________________________ _
>> "Kris" wrote in message
>> news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
>>> Wouter Plaasvark ...
>>>
>>>> >De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>>>
>>>> Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>>>> Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>>>
>>> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die
SABC
>> die
>>> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>>>
>>
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42967 is 'n antwoord op boodskap #42966] Ma, 28 Mei 2001 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> Ek dink nie die Suid Afrikane ken NL genoeg om die humor te geniet
> nie... Watter NL'se programma sou jy aan SA wil laat sien?

Hangt er vanaf. Wil je het soort programma's dat Emmy in gedachte had om de
misdaad in ZA te bestrijden?

Ik ken er wel een paar die hele volksstammen op de vlucht kunnen jagen. Een
uitgebalanceerde mix van Nederlandse soaps en wat praatprogramma's, afgetopt
met een enkel aktualiteitenprogramma (zo één met een wel heel erg met
zichzelf ingenomen presentator/presentratrice) moet dat zeker voor elkaar
krijgen. Zeker als je in de pauzes -waar normaal gesproken
reklameboodschappen zitten- stukjes uit De Bus, Big Brother en Big Diet laat
zien. Ik denk dat binnen een week iedereen en masse naar Zimbabwe vlucht of
naar Australië of Argentinié probeert te zwemmen!

Groeten,
Arthur
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42971 is 'n antwoord op boodskap #42967] Ma, 28 Mei 2001 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Ik denk dat binnen een week iedereen en masse naar Zimbabwe vlucht

Ek lees nou die dag 'n stuk van Antjie Krog, waar sy praatvan hoe eng mense se
persepsies van ander se maatskappy
en kultuur is. Sy wonder hoeveel mense in SA werklik besef
wat in Zimbabwe aangaan. Of hulle weet dat dit die land in
Afrika is met die hoogste geletterdheid ( en dit sluit nou SA
in) en dat die grootste book fair in Afrika in Zimbabwe gehou
word.

Gloudina
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42978 is 'n antwoord op boodskap #42892] Di, 29 Mei 2001 01:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder hoe akkuraat sy is Gloudina. Ek het n vriendin
wat van Egipte kom, en sy vertel my altyd dat Egipte die hoogste
geletterdheid in Afrika het. Sy mag natuurlik verkeerd wees.

Nie dat wat Mugabe doen enigsins van hulp vir die geletterdes is nie.

Ek was ook terleurgesteld met Colin Powell se besoek.
Bitter min gesê oor enigiets. Hy het vir my half ongemaklik gelyk
(ek praat nou van wat ek op Amerikaanse TV gesien het).

Poppie

skryf in boodskap news:3B12BE60.56E34C47@home.com...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Ik denk dat binnen een week iedereen en masse naar Zimbabwe vlucht
>
> Ek lees nou die dag 'n stuk van Antjie Krog, waar sy praatvan hoe eng mense se
> persepsies van ander se maatskappy
> en kultuur is. Sy wonder hoeveel mense in SA werklik besef
> wat in Zimbabwe aangaan. Of hulle weet dat dit die land in
> Afrika is met die hoogste geletterdheid ( en dit sluit nou SA
> in) en dat die grootste book fair in Afrika in Zimbabwe gehou
> word.
>
> Gloudina
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42979 is 'n antwoord op boodskap #42966] Di, 29 Mei 2001 01:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien op die netweergawe van M & G dat M & E nie meer
by hulle is nie. Iets te doen met die feit dat die kunstenaars wou
nie dit ondersteun dat lokale mense nie M & G op die net kan lees nie.

Poppie

Max skryf in boodskap news:9eu8u3$cju$1@azure.nl.gxn.net...
> Engelse humor het 'n (beperkte) aanhang in SA ook. Ons is eintlik meer
> op Amerikaanse humor ingesteld. (Weens die kultuurboikot kon ons tot nou
> die dag geen UK programme kyk nie.)
>
> Ek dink nie die Suid Afrikane ken NL genoeg om die humor te geniet
> nie... Watter NL'se programma sou jy aan SA wil laat sien?
>
> (Nee, ek het bedoel dat ons in SA nog nooit van Suske en Wiske gehoor
> het nie. Nes julle nog nooit van "Madam and Eve" gehoor het nie, en dit
> 10 teen een ook nie so sal geniet soos ons nie...)
> ___________________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9eu5qo$8lq$1@news1.xs4all.nl...
>> Max,
>>
>> Engelse humor is ook baie anders as Nederlandse, maar tog is die
> Engelse
>> programmaas baie gewild hier, juis omdat dit engelse humor is!!!
>>
>> En ek weet nie of ek jou goed verstaan, maar wat se jy, ons ken nie
> vir
>> Suske en Wiske nie??????
>> Wel die strips is baie baie baie baie bekend in Nederland!!!
>>
>> Gr. Rico
>> Max schreef in berichtnieuws
> 9ettji$8j9$7@azure.nl.gxn.net...
>>> Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag...
> Meeste
>>> Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
>>> programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle
> ken
>>> ook nie vir Siske en Wiske nie...
>>> ____________________________________________________________ _
>>> "Kris" wrote in message
>>> news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
>>>> Wouter Plaasvark ...
>>>>
>>>> > >De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>>> >
>>>> > Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>>>> > Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>>>>
>>>> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die
> SABC
>>> die
>>>> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42981 is 'n antwoord op boodskap #42892] Di, 29 Mei 2001 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Ek wonder hoe akkuraat sy is Gloudina. Ek het n vriendin
> wat van Egipte kom, en sy vertel my altyd dat Egipte die hoogste
> geletterdheid in Afrika het. Sy mag natuurlik verkeerd wees.
>
> Nie dat wat Mugabe doen enigsins van hulp vir die geletterdes is nie.
>
> Ek was ook terleurgesteld met Colin Powell se besoek.
> Bitter min gesê oor enigiets. Hy het vir my half ongemaklik gelyk
> (ek praat nou van wat ek op Amerikaanse TV gesien het).
>
> Poppie
>

Maar as Antjie so iets sê, sal sy dit nie sommer so sê nie.
Ek dink hulle het nie die sisteem van sendeling-skole afgetakel
soos die apartheids-regime in Suid-Afrika gedoen het nie, en
hierdie sendeling-skole ( met die vereiste dat die kinders die
Cambridge matrikulasie moet slaag) produseer goeie studente.
Sulke goeie studente word goeie onderwysers.

Gloudina
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42988 is 'n antwoord op boodskap #42978] Di, 29 Mei 2001 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Om daai griffeltjies te kan lees, moet hulle wel goed wees!!!
______________________________________________
poppie ...
> ... sy vertel my altyd dat Egipte die hoogste
> geletterdheid in Afrika het.
Re: Emmy en Kyknet [boodskap #42997 is 'n antwoord op boodskap #42933] Di, 29 Mei 2001 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max schreef in berichtnieuws 9ettjh$8j9$5@azure.nl.gxn.net...
> As ek dit goed het moet mens maandeliks betaal om Kyknet te hê. Iets
> soos Canal+. Dis dus ook weer beperk tot 'n minderheidsgroep...

Zo hou criminele niet van de straat ;-))

Grt Emmy
> ______________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9erj8e$kui$1@news1.xs4all.nl...
>> Ha Emmy
>>
>> Jy is altyd so baie vinnig, om sake uit die NRC op hierdie NG te
> plaas.
>> Veral as die oor SA gaan :-))
>>
>> Nou het ek vorike week iets gelees, dit was lekker positief, oor
> Kyknet, 'n
>> Afrikaans tv station, wat deur baie mense word gesien.
>>
>> Hulle sê Afrikaans gaan weer die taal van SA word, dit omdat ook baie
>> Engelse die station bekijk!!
>>
>> Afrikaans is nie meer die taal van die apartheid nie.
>>
>> Ook is die groep Afrikaans sprekendes baie groot en ook die groep die
> dit as
>> tweede taal he.
>>
>> Ek is bly te lees, dat Afrikaans nie sal ophou te bestaan nie.
>>
>> Nog iets, die station het nou kontakte met die Nederlandse tv, om te
> gaan
>> saamwerk. Om eie produksies te maak is baie duur en hulle wil dit
> darem uit
>> Nederland gaan haal.
>>
>> Die mense van kyknet sê die Afrikaners is bereid om naar Nederlands te
>> luister :-))))))
>>
>> Ek sien dit al Goede Tijden Slechte Tijden in Afrikaans :-)))
>> dis 'n Nederlandse sepie.
>>
>>
>> Gr. Rico
>>
>> Emmy heb jij nog aanvullingen op mijn bericht?????????
>>
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42998 is 'n antwoord op boodskap #42978] Di, 29 Mei 2001 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
poppie schreef in berichtnieuws
9euvd7$28m$1@slb5.atl.mindspring.net...

> Ek was ook terleurgesteld met Colin Powell se besoek.

Hij was niet welkom.....men wilt geen toezicht van Amerika.......

Grt Emmy

> Bitter min gesê oor enigiets. Hy het vir my half ongemaklik gelyk
> (ek praat nou van wat ek op Amerikaanse TV gesien het).
>
> Poppie
>
>
> skryf in boodskap news:3B12BE60.56E34C47@home.com...
>> Arthur Hagen wrote:
>>
>>> Ik denk dat binnen een week iedereen en masse naar Zimbabwe vlucht
>>
>> Ek lees nou die dag 'n stuk van Antjie Krog, waar sy praatvan hoe eng
> mense se
>> persepsies van ander se maatskappy
>> en kultuur is. Sy wonder hoeveel mense in SA werklik besef
>> wat in Zimbabwe aangaan. Of hulle weet dat dit die land in
>> Afrika is met die hoogste geletterdheid ( en dit sluit nou SA
>> in) en dat die grootste book fair in Afrika in Zimbabwe gehou
>> word.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Oppas vir die oupa's [boodskap #42999 is 'n antwoord op boodskap #42966] Di, 29 Mei 2001 09:45 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max schreef in berichtnieuws 9eu8u3$cju$1@azure.nl.gxn.net...
> Engelse humor het 'n (beperkte) aanhang in SA ook. Ons is eintlik meer
> op Amerikaanse humor ingesteld. (Weens die kultuurboikot kon ons tot nou
> die dag geen UK programme kyk nie.)

De Amerikaanse humor ( bah!!) Humor op kleuterniveau...
Kleine kinderen lachen zich dood als het woord poep horen ......en over
de rest zal ik maar zwijgen ;-))

Amerikaanse humor is oppervervlakkig en mist de diepgang.

Engelse humor is het mooist..veel zelfspot en zelfkennis......
echte humor uit het leven gegrepen. Absolute top!!!

Grt Emmy

>
> Ek dink nie die Suid Afrikane ken NL genoeg om die humor te geniet
> nie... Watter NL'se programma sou jy aan SA wil laat sien?
>
> (Nee, ek het bedoel dat ons in SA nog nooit van Suske en Wiske gehoor
> het nie. Nes julle nog nooit van "Madam and Eve" gehoor het nie, en dit
> 10 teen een ook nie so sal geniet soos ons nie...)
> ___________________________________________________________
> "Rico" wrote in message
> news:9eu5qo$8lq$1@news1.xs4all.nl...
>> Max,
>>
>> Engelse humor is ook baie anders as Nederlandse, maar tog is die
> Engelse
>> programmaas baie gewild hier, juis omdat dit engelse humor is!!!
>>
>> En ek weet nie of ek jou goed verstaan, maar wat se jy, ons ken nie
> vir
>> Suske en Wiske nie??????
>> Wel die strips is baie baie baie baie bekend in Nederland!!!
>>
>> Gr. Rico
>> Max schreef in berichtnieuws
> 9ettji$8j9$7@azure.nl.gxn.net...
>>> Nederlanders se humorsin en ons s'n verskil soos dag en nag...
> Meeste
>>> Nederlandse programme word ook net vir Nederland gemaak. Speletjies
>>> programme (NL loop oor daarvan) is vir SA niks werd nie, want julle
> ken
>>> ook nie vir Siske en Wiske nie...
>>> ____________________________________________________________ _
>>> "Kris" wrote in message
>>> news:3b12a0fc_1@batman.vip-za.com...
>>>> Wouter Plaasvark ...
>>>>
>>>> > >De Opa;s waren ook op de tv.....iin ZA zei mijn dochter
>>>> >
>>>> > Daar is tans weer 'n reeks van "Oppas vir die oupa's" op SABC2.
>>>> > Maar hierdie oupa's praat Afrikaans ;-)
>>>>
>>>> Ja, en dit is ook nie juis watwonders nie. Ek wonder waarom die
> SABC
>>> die
>>>> moeite doen, en of hierdie 'n gewilde program is in Nederland.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: ACEmail - headlines - 22/05/2001
Volgende onderwerp: Hoezit!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:23:22 MGT 2024