Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoezit!
Hoezit! [boodskap #42489] Di, 22 Mei 2001 13:27 na volgende boodskap
Donny  is tans af-lyn  Donny
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal!

Wou net sê dat ek van die boodskappe hier interesant vind. Ek neem aan daar
is heelwat Hollanders wat saam gesels en 'n paar van ander lande. Altyd goed
om uitlanders se opinie te hoor!

Ek het al gewonder of ek nie S.A. moet verlaat en by my vriende in Engeland
of my suster in New Zealand te bly nie. Maar dan is daar winter dae soos
vandag. Nie 'n wolkie in die lug nie, lae twintig grade en geen wind.
Perfek! Waar in die wereld kan mens sulke weer in die winter geniet?

Nee wat, selfs met sy swak geld eenheid, slaggate en misdade bly dit die
land vir my.

Hou die blink kant bo (en die stink kant onder!)

Groete
Donald
(Die 26 jarige, enkel "ingelsman" wat in Vereeniging bly) :o)
Re: Hoezit! [boodskap #42498 is 'n antwoord op boodskap #42489] Di, 22 Mei 2001 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy lang krulhare ( op jou kop)?:))))
Annette

Donny wrote in message ...
> Hallo almal!
>
> Wou net sê dat ek van die boodskappe hier interesant vind. Ek neem aan daar
> is heelwat Hollanders wat saam gesels en 'n paar van ander lande. Altyd goed
> om uitlanders se opinie te hoor!
>
> Ek het al gewonder of ek nie S.A. moet verlaat en by my vriende in Engeland
> of my suster in New Zealand te bly nie. Maar dan is daar winter dae soos
> vandag. Nie 'n wolkie in die lug nie, lae twintig grade en geen wind.
> Perfek! Waar in die wereld kan mens sulke weer in die winter geniet?
>
> Nee wat, selfs met sy swak geld eenheid, slaggate en misdade bly dit die
> land vir my.
>
> Hou die blink kant bo (en die stink kant onder!)
>
> Groete
> Donald
> (Die 26 jarige, enkel "ingelsman" wat in Vereeniging bly) :o)
>
Re: Hoezit! [boodskap #42513 is 'n antwoord op boodskap #42489] Di, 22 Mei 2001 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Donny schreef...
> Ek het al gewonder of ek nie S.A. moet verlaat en by my vriende in Engeland
> of my suster in New Zealand te bly nie. Maar dan is daar winter dae soos
> vandag. Nie 'n wolkie in die lug nie, lae twintig grade en geen wind.
> Perfek! Waar in die wereld kan mens sulke weer in die winter geniet?

Hier meen ons dat 'n dag sonner 'n wolk in die lug, sonner wind en met
temperature in die lae twintigs 'n taamlik mooie somerdag is :)

Groete,
Arthur
Re: Hoezit! [boodskap #42519 is 'n antwoord op boodskap #42498] Di, 22 Mei 2001 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 May 2001 16:44:43 +0200, "Annette" wrote:

> Het jy lang krulhare ( op jou kop)?:))))
> Annette

En as hy bevestig dat hy lang hare het gaan jy weer vra of hy oorbelle
dra. Is jy 'n lessie Annette?

ns.
Sien jy nie hoe ver het sy vriende en selfs suster al van hom af
gevlug nie. En dan dreig hy om hulle te volg!

DD
Re: Hoezit! [boodskap #42520 is 'n antwoord op boodskap #42519] Di, 22 Mei 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lessie? is dit Afrikaans vir Lassie?:)))))
Nee wat - as hy die krulhare op sy kop het, sal ek vra of hy kan sing:))))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Tue, 22 May 2001 16:44:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het jy lang krulhare ( op jou kop)?:))))
>> Annette
>
>
> En as hy bevestig dat hy lang hare het gaan jy weer vra of hy oorbelle
> dra. Is jy 'n lessie Annette?
>
> ns.
> Sien jy nie hoe ver het sy vriende en selfs suster al van hom af
> gevlug nie. En dan dreig hy om hulle te volg!
>
> DD
Re: Hoezit! [boodskap #42546 is 'n antwoord op boodskap #42519] Wo, 23 Mei 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Donny  is tans af-lyn  Donny
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het nie van my gevlug nie, Davie. Ek het wel nou en dan probleme met
winde wat mense dalk op 'n afstand hou. :))) O nou sien ek...die "DD" verwys
na jou naam en nie wat jy is nie! *koes*

Soutie

"Davie Davis" skryf in boodskap news:acdlgtg8g5lcrkqvhlm6m7e29q71gqclcu@4ax.com...
> On Tue, 22 May 2001 16:44:43 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het jy lang krulhare ( op jou kop)?:))))
>> Annette
>
>
> En as hy bevestig dat hy lang hare het gaan jy weer vra of hy oorbelle
> dra. Is jy 'n lessie Annette?
>
> ns.
> Sien jy nie hoe ver het sy vriende en selfs suster al van hom af
> gevlug nie. En dan dreig hy om hulle te volg!
>
> DD
Re: Hoezit! [boodskap #42566 is 'n antwoord op boodskap #42520] Wo, 23 Mei 2001 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dis 'n klein bietjie iets leer? Hy wil dalk weet of jy hom 'n
sanglessie kan gee...
____________________________________________________________ _

"Annette" skryf in boodskap news:9eef7r$emp$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Lessie? is dit Afrikaans vir Lassie?:)))))
> Nee wat - as hy die krulhare op sy kop het, sal ek vra of hy kan sing:))))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message ...
>> On Tue, 22 May 2001 16:44:43 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Het jy lang krulhare ( op jou kop)?:))))
>>> Annette
>>
>>
>> En as hy bevestig dat hy lang hare het gaan jy weer vra of hy oorbelle
>> dra. Is jy 'n lessie Annette?
>>
>> ns.
>> Sien jy nie hoe ver het sy vriende en selfs suster al van hom af
>> gevlug nie. En dan dreig hy om hulle te volg!
>>
>> DD
>
Re: Hoezit! [boodskap #42628 is 'n antwoord op boodskap #42489] Do, 24 Mei 2001 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zobo Kolonie  is tans af-lyn  Zobo Kolonie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Donny" skryf in boodskap news:9edou4$gf2@godzilla.ast.co.za...
>
> Donald
> (Die 26 jarige, enkel "ingelsman" wat in Vereeniging bly) :o)
>
Ek was tweede tyd by Vereeniging. Maar ek het nie daar gebly nie.

ZK - 'n engelsman in Suid Afrika (ek het hier van die eerste augustus 2000
slegs gebly)
--
Stop the delikeable misberate
Re: Hoezit! [boodskap #42636 is 'n antwoord op boodskap #42628] Do, 24 Mei 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Donald
>> (Die 26 jarige, enkel "ingelsman" wat in Vereeniging bly) :o)
>>
> Ek was tweede tyd by Vereeniging. Maar ek het nie daar gebly nie.
>
> ZK - 'n engelsman in Suid Afrika (ek het hier van die eerste augustus 2000
> slegs gebly)

Sê jy nou jy het eers in Augustus 2000 in SA aangekom en nou skryf (en praat
?) jy al hierdie lekker Afrikaans ?

Dan is jy 'n GENIALE Engelsman :-)).

Hilda.
Re: Hoezit! [boodskap #42637 is 'n antwoord op boodskap #42636] Do, 24 Mei 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zobo Kolonie  is tans af-lyn  Zobo Kolonie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:BS4P6.10281$FL1.993582@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
>>> Donald
>>> (Die 26 jarige, enkel "ingelsman" wat in Vereeniging bly) :o)
>>>
>> Ek was tweede tyd by Vereeniging. Maar ek het nie daar gebly nie.
>>
>> ZK - 'n engelsman in Suid Afrika (ek het hier van die eerste augustus 2000
>> slegs gebly)
>
> Sê jy nou jy het eers in Augustus 2000 in SA aangekom en nou skryf (en praat
> ?) jy al hierdie lekker Afrikaans ?
>
> Dan is jy 'n GENIALE Engelsman :-)).
>
Baie dankie :-)
Ek kan nie vlotpraat nie (maar ek kan 'n bietjie Afrikaans praat), ek
verstaan en skryf meer as ek praat. Nou ek kan vier tale 'n bietjie praat
(Frans, Duits, Norwees en Afrikaans) :-) :-) :-)

Ek het in Desember taal klasse gebegin maar giste aand ek het my laaste
klass gehad.
Hierdie Julie ek moet na Engeland terug gaan, waar ek sal Hollans leer (want
miskein ek sal volgende jaar in Holland werk).

Ek lees hierdie nuusgroep, Afrikaans koerante, luister Afrikaans radio en
kyk Afrikaans televisie want ek moet Afrikaans beoefen :-)

ZK
--
Stop the delikeable misberate
Re: Hoezit! [boodskap #42642 is 'n antwoord op boodskap #42637] Do, 24 Mei 2001 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Zobo, jy het 'n baie interessante naam en van.
Van waar gehasie?
Annette

Zobo Kolonie wrote in message ...
> "Hilda en Gervaas" wrote in message
> news:BS4P6.10281$FL1.993582@afrodite.telenet-ops.be...


>>>> Donald
>>>> (Die 26 jarige, enkel "ingelsman" wat in Vereeniging bly) :o)
>>>>
>>> Ek was tweede tyd by Vereeniging. Maar ek het nie daar gebly nie.
>>>
>>> ZK - 'n engelsman in Suid Afrika (ek het hier van die eerste augustus
> 2000
>>> slegs gebly)

>> Sê jy nou jy het eers in Augustus 2000 in SA aangekom en nou skryf (en
> praat
>> ?) jy al hierdie lekker Afrikaans ?

>> Dan is jy 'n GENIALE Engelsman :-)).

> Baie dankie :-)
> Ek kan nie vlotpraat nie (maar ek kan 'n bietjie Afrikaans praat), ek
> verstaan en skryf meer as ek praat. Nou ek kan vier tale 'n bietjie praat
> (Frans, Duits, Norwees en Afrikaans) :-) :-) :-)
>
> Ek het in Desember taal klasse gebegin maar giste aand ek het my laaste
> klass gehad.
> Hierdie Julie ek moet na Engeland terug gaan, waar ek sal Hollans leer (want
> miskein ek sal volgende jaar in Holland werk).
>
> Ek lees hierdie nuusgroep, Afrikaans koerante, luister Afrikaans radio en
> kyk Afrikaans televisie want ek moet Afrikaans beoefen :-)
>
> ZK
> --
> Stop the delikeable misberate
>
Re: Hoezit! [boodskap #42653 is 'n antwoord op boodskap #42637] Do, 24 Mei 2001 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> ZK skryf :
> Hierdie Julie ek moet na Engeland terug gaan, waar ek sal Hollans leer (want
> miskein ek sal volgende jaar in Holland werk).

Afrikaans sal jou definitief help om 'Hollands' (Nederlands) te leer.
Jy is seker 'n uitsondering tussen die Engelse :-).

Watter taal verkies jy van dié wat jy "'n bietjie" ken ?

Hilda.
Re: Hoezit! [boodskap #42741 is 'n antwoord op boodskap #42653] Vr, 25 Mei 2001 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zobo Kolonie  is tans af-lyn  Zobo Kolonie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:bX9P6.12083$FL1.1165045@afrodite.telenet-ops.be...
>> ZK skryf :
>> Hierdie Julie ek moet na Engeland terug gaan, waar ek sal Hollans leer
> (want
>> miskein ek sal volgende jaar in Holland werk).
>
> Afrikaans sal jou definitief help om 'Hollands' (Nederlands) te leer.
>
Ja, ek hoop so :-)
My eerste taal onderweiser het dat 'Nederlands' is a baie oud woord gesê. Is
dit reg?

> Jy is seker 'n uitsondering tussen die Engelse :-).
>
Ek dink so. Maar ek moet met die plaaslike mense ook praat as ek sal in
Holland wees.

> Watter taal verkies jy van dié wat jy "'n bietjie" ken ?
>
Frans. Ek het na 5 jare Frans geleer, en ek het dit na 4 jare af en toe
gepraat. Maar nou ek het dit nie na 7 jare gepraat nie :-(
Norwees is ook interessante want dit 'n bietjie Oud-Engels bevat.'n paar
Afrikaans woorde is ook as ouer Engels woorde.
Bv. "ontmoot", "moot" is a ouer Engels woord wat kan "ontmoot" meen.

ZK
--
Stop the delikeable misberate
Re: Hoezit! [boodskap #42742 is 'n antwoord op boodskap #42642] Vr, 25 Mei 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zobo Kolonie  is tans af-lyn  Zobo Kolonie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9ej8g5$lpn$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Zobo, jy het 'n baie interessante naam en van.
>
Dankie. (Dis nie my reg naam en van nie).

> Van waar gehasie?
Jammer maar dis 'n geheim :-)

ZK
--
Stop the delikeable misberate
Re: Hoezit! [boodskap #42757 is 'n antwoord op boodskap #42742] Vr, 25 Mei 2001 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 May 2001 14:42:46 +0200, "Zobo Kolonie"
wrote:
>
>> Van waar gehasie?
> Jammer maar dis 'n geheim :-)
>
> ZK

Uit die Kaap Kolonie?

DD
Re: Hoezit! [boodskap #42765 is 'n antwoord op boodskap #42757] Vr, 25 Mei 2001 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - 'n hanskakie wat in die geheime diens is:))
Annette

Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 25 May 2001 14:42:46 +0200, "Zobo Kolonie"
> wrote:

>>> Van waar gehasie?
>> Jammer maar dis 'n geheim :-)

>> ZK
>
> Uit die Kaap Kolonie?
>
> DD
Re: Hoezit! [boodskap #43002 is 'n antwoord op boodskap #42765] Di, 29 Mei 2001 11:17 Na vorige boodskap
Zobo Kolonie  is tans af-lyn  Zobo Kolonie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9emeus$ij0$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee man - 'n hanskakie wat in die geheime diens is:))
> Annette
>
Mosad, maar jy het nie my gesien nie!

:-)

ZK
--
Stop the delikeable misberate
Vorige onderwerp: Emmy en Kyknet
Volgende onderwerp: Nuus in Nederland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 10:25:07 MGT 2024