Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aandag Jong Norbert!!
Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42643] Do, 24 Mei 2001 11:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA kultuur( koffie),
kuns, boeke, en so meer.
Laat weet of daar wyn is:))

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42652 is 'n antwoord op boodskap #42643] Do, 24 Mei 2001 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
> met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA kultuur( koffie),
> kuns, boeke, en so meer.
> Laat weet of daar wyn is:))
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.

Ons gaan vanaand in Gistel (by die Noordsee) 'n Uitkyk Carlonet van 1989
drink :-).

Nog 'n 'ref wine lover',

Hilda.
Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42655 is 'n antwoord op boodskap #42652] Do, 24 Mei 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ons gaan vanaand in Gistel (by die Noordsee) 'n Uitkyk Carlonet van 1989
> drink :-).
>
> Nog 'n 'ref wine lover',
>
> Hilda.
Moet natuurlik wees : reD wine lover :-).
Aard Vark [boodskap #42679 is 'n antwoord op boodskap #42643] Do, 24 Mei 2001 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA kultuur( koffie),
kuns, boeke, en so meer. Laat weet of daar wyn is:))

Plaasvark :
Dit klink soos my aardse nefie, Aardvark. As dit hy is sal daar beslis wyn
en brandewyn wees :-)))
Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42706 is 'n antwoord op boodskap #42643] Vr, 25 Mei 2001 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Annette,

Jy is veel, veels te laat, my liewe kind..
Ek het al kommunikasie met hierdie mense van Aardvark!

Groete!

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
> met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA kultuur( koffie),
> kuns, boeke, en so meer.
> Laat weet of daar wyn is:))
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Aandag Jong Norbert!! - Aardvark [boodskap #42710 is 'n antwoord op boodskap #42652] Vr, 25 Mei 2001 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Moenie vir koffie na AARDVARK gaan nie, wel vir Afrikaanse boeke, musiek,
kuns en wyn.
Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42711 is 'n antwoord op boodskap #42706] Vr, 25 Mei 2001 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom het jy ons dan nie daarvan vertel nie?
Annette

Sterrenkijker wrote in message ...
> Geagte Annette,
>
> Jy is veel, veels te laat, my liewe kind..
> Ek het al kommunikasie met hierdie mense van Aardvark!
>
> Groete!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
>> met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA ultuur( koffie),
>> kuns, boeke, en so meer.
>> Laat weet of daar wyn is:))

>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Aandag Jong Norbert!! - Aardvark [boodskap #42716 is 'n antwoord op boodskap #42710] Vr, 25 Mei 2001 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
SA koffie is vol sigorei!!! NL koffie is tops!!!
___________________________________________________________

"Inga Verreet" skryf in boodskap news:9ekrv8$ses$1@news.planetinternet.be...
>
> Moenie vir koffie na AARDVARK gaan nie, wel vir Afrikaanse boeke, musiek,
> kuns en wyn.
>
Re: Aandag Jong Norbert!! - Aardvark [boodskap #42722 is 'n antwoord op boodskap #42716] Vr, 25 Mei 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die koffie wat ek gisteraand by die kosfees geproe het was lekker en sterk -
soos Duitse moerkoffie.
Annette

Max wrote in message ...
> SA koffie is vol sigorei!!! NL koffie is tops!!!
> ___________________________________________________________
> "Inga Verreet" wrote in message
> news:9ekrv8$ses$1@news.planetinternet.be...

>> Moenie vir koffie na AARDVARK gaan nie, wel vir Afrikaanse boeke,
> musiek,
>> kuns en wyn.


>
Re: Aandag Jong Norbert!! - Aardvark [boodskap #42730 is 'n antwoord op boodskap #42722] Vr, 25 Mei 2001 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Seker nie die soort waar jy die water by die poeier moer nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9el2id$21b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die koffie wat ek gisteraand by die kosfees geproe het was lekker en sterk -
> soos Duitse moerkoffie.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> SA koffie is vol sigorei!!! NL koffie is tops!!!
>> ___________________________________________________________
>> "Inga Verreet" wrote in message
>> news:9ekrv8$ses$1@news.planetinternet.be...
>
>>> Moenie vir koffie na AARDVARK gaan nie, wel vir Afrikaanse boeke,
>> musiek,
>>> kuns en wyn.
>
>
>>
>
Re: Aandag Jong Norbert!! - Aardvark [boodskap #42746 is 'n antwoord op boodskap #42730] Vr, 25 Mei 2001 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - daardie soort moerdery het nooit goeie resultate nie:)))
Annette

Sakkie wrote in message ...
> Seker nie die soort waar jy die water by die poeier moer nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9el2id$21b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die koffie wat ek gisteraand by die kosfees geproe het was lekker en
> sterk -
>> soos Duitse moerkoffie.
>> Annette

>> Max wrote in message ...
>>> SA koffie is vol sigorei!!! NL koffie is tops!!!
>>> ___________________________________________________________
>>> "Inga Verreet" wrote in message
>>> news:9ekrv8$ses$1@news.planetinternet.be...
>>
>>>> Moenie vir koffie na AARDVARK gaan nie, wel vir Afrikaanse boeke,
>>> musiek,
>>>> kuns en wyn.
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Aandag Jong Norbert!! [boodskap #42785 is 'n antwoord op boodskap #42711] Sa, 26 Mei 2001 08:30 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gesê vir myself: "N vrou mag alles eet, maar mag sy alles
weet?"

Beste groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Hoekom het jy ons dan nie daarvan vertel nie?
> Annette
>
> Sterrenkijker wrote in message ...
>> Geagte Annette,

>> Jy is veel, veels te laat, my liewe kind..
>> Ek het al kommunikasie met hierdie mense van Aardvark!

>> Groete!

>> Norbert (uit Vlaanderen)


>> "Annette" schreef:

>>> Nou net gehoor - in Antwerpen ( België) het daar pas 'n nuwe winkel geopen
>>> met die naam Aardvark waar jy jou kan gaan verlustig is SA
> ultuur( koffie),
>>> kuns, boeke, en so meer.
>>> Laat weet of daar wyn is:))
>
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>

>
Vorige onderwerp: Eenvoud
Volgende onderwerp: Pinkster beteken Winterweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:26:05 MGT 2024