Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Streepsuiker
Streepsuiker [boodskap #41477] Di, 01 Mei 2001 14:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien by Koffielepels dat mense streepsuiker gekry het met 'n houtlepel.
Hoe kom streepsuiker en houtlepels bymekaar?

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Streepsuiker [boodskap #41502 is 'n antwoord op boodskap #41477] Di, 01 Mei 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
'n Houtlepel kan dieselfde funksie vervul as 'n rottang!

streepsuiker = 'n pak slae

Harry

Annette wrote in message ...
> Ek sien by Koffielepels dat mense streepsuiker gekry het met 'n houtlepel.
> Hoe kom streepsuiker en houtlepels bymekaar?
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Streepsuiker [boodskap #41518 is 'n antwoord op boodskap #41502] Wo, 02 Mei 2001 03:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So, in plaas van om die suiker in die pot met 'n houtlepel te roer, word die
streepsuiker op die boude met 'n houtlepel gegee?
Wat is streepsuiker as dit nie 'n pak slae is nie?

Ek is bly my ma het haar houtlepel en haar suiker tot die kookkuns beperk:))
Ek was met die regte toerusting getug, en dat was 'n pak slae genoem.
Annette

HW Gird wrote in message ...
> 'n Houtlepel kan dieselfde funksie vervul as 'n rottang!
>
> streepsuiker = 'n pak slae
>
> Harry
>
>
> Annette wrote in message ...
>> Ek sien by Koffielepels dat mense streepsuiker gekry het met 'n houtlepel.
>> Hoe kom streepsuiker en houtlepels bymekaar?

>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Vorige onderwerp: Afrikaanse vermaak
Volgende onderwerp: Teken van die tyd?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:11:02 MGT 2024