Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse vermaak
Afrikaanse vermaak [boodskap #41491] Di, 01 Mei 2001 18:59 na volgende boodskap
Vos Reyneke  is tans af-lyn  Vos Reyneke
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Jare gelede het ek 'n Afrikaanse midiblad gestig. DIt was 'n wenner.
Toe raak Lucas Maree baie ongelukkig oor die blad en ek moes dit verander.
Nou is dit 'n vermaakliksheidblad. Gaan kyk gerus.
Sekere Midi's is nog beskikbaar ... die kunstenaars wat toestemming gegee
het.

www.midiboer.co.za
Re: Afrikaanse vermaak [boodskap #41503 is 'n antwoord op boodskap #41491] Di, 01 Mei 2001 21:33 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 1 May 2001 20:59:53 +0200, "Vos Reyneke" wrote:

> Jare gelede het ek 'n Afrikaanse midiblad gestig. DIt was 'n wenner.
> Toe raak Lucas Maree baie ongelukkig oor die blad en ek moes dit verander.
> Nou is dit 'n vermaakliksheidblad. Gaan kyk gerus.
> Sekere Midi's is nog beskikbaar ... die kunstenaars wat toestemming gegee
> het.
>
> www.midiboer.co.za
>
>

Hallo Vos, jou blad lyk goed en is vinnig. Dankie vir 'n nuwe
midi_speler.
Was Lucas Maree bang dat hy nie 'Sal kan doen met 'n miljoen' as
gevolg van jou webblad?

Aan ons Nederlandse vriende, besoek Vos se blad en luister na
Ek sê bokkie Zak van Niekerk
Warm snare Instrumenteel
en ervaar SA atmosfeer!

DD
Vorige onderwerp: Afrikaanse vermaak
Volgende onderwerp: Streepsuiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 04:07:30 MGT 2024