Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wees trots wit Afrikaners
Wees trots wit Afrikaners [boodskap #40982] So, 15 April 2001 14:50 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aan al my mede wit bedroefdes

Hierdie brief is my poging om joute inspireer tot hoogtes wat die huidige
moraal nie toelaat nie. Of ons dit wil glo of nie, die huidige regering trek
groot voordeel daaruit om ons die heeltyd skuldig te laat voel. Die redes
vir dit is maklik om te sien en ek gaan nie nou daaraan tyd spandeer nie.

Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit Suid
Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie, jy en jou mense het
Suid Afrika die mees suksesvolle land in Afrika gemaak. As iemand vir jou 'n
ander storie wil vertel vra hulle om jou 'n land met beter infrastruktuur en
ekonomie te wys in Afrika.

Niemand sal kan nie. As iemand vir jou sê dit is omdat ons swart arbeid
gebruik het, vra hulle hoekom die ander lande wat ook swart arbeid het dan
so sleg daaraan toe is. Hou op verskonend wees vir die verlede. Dit was nog
en sal nooit 'n kleur kwessie wees soos dit aan jou gepropageer word nie.
Ons is nie rasiste nie. Ons is kultureel vasstandig. Ons Europese broers en
sussies het nie begrip vir ons situasie nie, omdat die swart mense wat in
Europa woon en leef Europese normes en waardes aanvaar het. Hier in Suid
Afrika is dit nie so nie.

Die swart mense hier wil hul kultuur aan ons afdwing. Hulle wil hê ons moet
slap lê en alles in chaos laat verval. Thabo Mbeki noem ons opstand daarteen
rassisties. Hy is verkeerd en 'n dom idioot as hy sulke dom idees kan
huisves. Geen vir ons een voorbeeld waar swart leierskap 'n land laat
vooruitgaan het.

Die rede (sê ek weer) lê nie in die swart man se vel nie, maar in sy
kultuur.

Die wit mense wat hier aangeland het en 'n lewe moes maak het gesien dat die
kultuur onanvaarbaar is. Ons is God vresende mense. Ons was altyd en sal
altyd grootliks so wees. As ons daai element van ons eiewees verloor kan die
Afrikaners maar die tou ingooi en ophou kla oor die Rand se sneuwel sessie
teen die res van die wêreld.

Ek wyk al weer af van my punt af. Wat ek wil sê vir my mede Afrikaner, is
wees trots, moet nie dat enige iemand vir jou sê jy is sleg en 'n rasis net
omdat jy is wie jy is nie. Hulle is rasiste in 'n groter mate as hulle ons
onder daai kam wil skeer.

Werk hard, leef trots en met waardigheid. Hou jou geloof sterk en moet nie
dat enige iemand 'n vinger na jou kan wys wat nie weer terug gewys kan word
nie.

BESEF DIE VOLGENDE

Mense wat swart is, is nie altyd slegte mense nie. Die kultuur is belangrik.
As jy 'n swart man raak loop in jou lewe wat hard werk, trots is daarop om
innoverend te wees en oplossings (logiese oplossings! Daar is te veel swart
mense wat dink hulle is vreeslik slim maar eintlik maak hulle meer droog as
iets anders. Mbeki is een) kan vind sonder om al ewig die oorsaak in die
verlede te vind, hou hom aan die hart as 'n vriend. Hy moet ook jou as mens
en jou kultuur respekteer.

Nou kom ons by die vraag, as hy ons kultuur moet aanvaar, het ons nie 'n
plig om syne te aanvaar nie? Wonderlike gedagte en die antwoord is ja. Maar
daar is onbedwyfeld elemente in die swart kultuur wat nie versoenbaar is met
vooruitgang nie. Dit het in die steentydperk goed gewerk vir hulle, maar
daardie kenmerke is uiters afbrekend in vandag se dae. Dit is egter baie
belangrik dat die meerderheid van ons mense in die land (swart mense) dit
besef en erken. Dit sal tyd vat. Daar is wat dit besef en hulle gaan
vooruit, maar oorwegend nie.

Gun hulle egter hulle kans.

In die tussen tyd wees, trots, opreg, gelowig en hard werkend en help waar
die regering dit vra. Ons regering wil alles deur swart mense lat bestuur
wat 'n oulike en opregte gedagte is, maar in die praktyk vaal hulle maar
lelik in hul taak.

AAN ONS REGERING

Vra vir hulp en vaardigheid onder die wit mense as jy dit nodig het. Om die
mense oorsee te vra is dwaas omdat hulle noodgedwonge hulle eie agenda het.
'n Wit man wat die tyd van die geveg nog in die land is, wil tien teen een
hier bly. Hy sal jou nie aspris beduiwel nie Mbeki.

Vra en luister.

Wees trots
Logic
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #40985 is 'n antwoord op boodskap #40982] So, 15 April 2001 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit Suid
> Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie

Jy sal jou verbaas hoeveel die wêreld "die Afrikaner" respekteer.Hulle onthou
die wereldstatuur van Generaal Smuts, hulle is nou
nog verwonder oor die feit dat 'n klein landjie soos SA die eerste
hartoorplanting gedoen het, Onderstepoort was wereldberoemd
(ek hoop dit is nog.) Baie mense in die buiteland sien die waansin
van die apartheidsvarke as net 'n blip op die skerm, net soos die
tyd van Hitler ook maar net gesien word as 'n blip op die moderne
geskiedenis van die Duitsers. Meeste mense in die buiteland is
beindruk deur die feit dat die integrasie van die verskillende rasse-
groepe in die skole so vlot verloop het, anders as in die VSA waar
dit tot gevegte in die strate gelei het. Jy preek dus vir die bekeerdes.
Dis jou eie groep se rassistiese trompetter wat jy moet probeer
teenwerk. Ek is dankbaar om te sien dat daar nou taalleiers is wat
aandui dat Afrikaans se toekoms eintlik lê in die alliansies wat hulle
met die taalgebruikers van al die ander minderheidstale in SA kan
aangaan. Die Xhosas is ook bekommerd oor die toekoms van hulle
taal in die skadu van Engels, en ek het geen twyfel dat die afstammelinge
van die Khoi en die San 'n sagte plekkie in hulle harte het vir Afrikaans,
waar sommige Khoi en San woorde bewaar bly, soos insekte
in amber.

Gloudina
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #40989 is 'n antwoord op boodskap #40982] So, 15 April 2001 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
amen

--
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #40991 is 'n antwoord op boodskap #40982] So, 15 April 2001 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
wrote...

> Meeste mense in die buiteland is beindruk deur
> die feit dat die integrasie van die verskillende....



Ek sien jy is nogal lief daarvoor om die anglisistiese uitdrukking van
"meeste mense" te gebruik, in plaas van "die meeste mense" soos in die
korrekte Afrikaans. Waarom?
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #40993 is 'n antwoord op boodskap #40982] So, 15 April 2001 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie bekommerd oor Afrikaans nie Gloudina, die taal is die sterkste
taal in Suid Afrika en gaan verseker nie van die kaart af verdwyn net omdat
die regering dit so wil hê nie.

Die res van jou punte is hopelik waar. Die mense in Suid Afrika kan
ongelukkig nie maklik hulself deur die oë van die wêreld sien nie en dit is
dus brood nodig dat die mense hulle trots van binnekant kry.

Ons kan nie ons verlede vergeet nie, want daar is baie om uit te leer en om
op trots te wees.

Groete
Logic

skryf in boodskap news:3AD9BB98.F9E781F1@home.com...
Logic wrote:

> Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit Suid
> Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie

Jy sal jou verbaas hoeveel die wêreld "die Afrikaner" respekteer.Hulle
onthou
die wereldstatuur van Generaal Smuts, hulle is nou
nog verwonder oor die feit dat 'n klein landjie soos SA die eerste
hartoorplanting gedoen het, Onderstepoort was wereldberoemd
(ek hoop dit is nog.) Baie mense in die buiteland sien die waansin
van die apartheidsvarke as net 'n blip op die skerm, net soos die
tyd van Hitler ook maar net gesien word as 'n blip op die moderne
geskiedenis van die Duitsers. Meeste mense in die buiteland is
beindruk deur die feit dat die integrasie van die verskillende rasse-
groepe in die skole so vlot verloop het, anders as in die VSA waar
dit tot gevegte in die strate gelei het. Jy preek dus vir die bekeerdes.
Dis jou eie groep se rassistiese trompetter wat jy moet probeer
teenwerk. Ek is dankbaar om te sien dat daar nou taalleiers is wat
aandui dat Afrikaans se toekoms eintlik lê in die alliansies wat hulle
met die taalgebruikers van al die ander minderheidstale in SA kan
aangaan. Die Xhosas is ook bekommerd oor die toekoms van hulle
taal in die skadu van Engels, en ek het geen twyfel dat die afstammelinge
van die Khoi en die San 'n sagte plekkie in hulle harte het vir Afrikaans,
waar sommige Khoi en San woorde bewaar bly, soos insekte
in amber.

Gloudina
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #40994 is 'n antwoord op boodskap #40982] So, 15 April 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kris wrote:

> wrote...
>
>> Meeste mense in die buiteland is beindruk deur
>> die feit dat die integrasie van die verskillende....
>
>
>
> Ek sien jy is nogal lief daarvoor om die anglisistiese uitdrukking van
> "meeste mense" te gebruik, in plaas van "die meeste mense" soos in die
> korrekte Afrikaans. Waarom?

Seker maar uit onkundigheid, Groot Inkwisiteur. Maar ek twyfelof jy reg is
as jy sê "meeste mense...." is anglisisties en "die meeste
mense..." is alleen korrek. Ek dink daar is 'n subtiele modale
verskil tussen die twee frases. En 'n anglisisme is gewoonlik nie
'n geval van direkte vertaling uit Engels nie, maar 'n geval van
waar mens in Engels dink en dit in Afrikaans vertaal.

Gloudina
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #40997 is 'n antwoord op boodskap #40982] So, 15 April 2001 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Logic" skryf in boodskap news:9bccd1$1ho$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Aan al my mede wit bedroefdes \
> Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit Suid
> Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie, jy en jou mense het
> Suid Afrika die mees suksesvolle land in Afrika gemaak. As iemand vir jou 'n
> ander storie wil vertel vra hulle om jou 'n land met beter infrastruktuur en
> ekonomie te wys in Afrika.

Ken je het spreekwoord "Eigen roem stinkt".......

> Niemand sal kan nie. As iemand vir jou sê dit is omdat ons swart arbeid
> gebruik het, vra hulle hoekom die ander lande wat ook swart arbeid het dan
> so sleg daaraan toe is. Hou op verskonend wees vir die verlede.

Op apartheid kan je niet trots zijn.. de Duitsers zijn dat niet over hun
fascisme.
De Nederlanders niet over hun slavenhandel en hun kolonialisme.
.Op de eerste plaats zijn we wereldburgers en da zijn we Europeanen en
dan
pas Nederlander ( een uitspraak van onze prins gemaal Claus)
Trots kan je zijn op mooie dingen zoals schilders componisten
architectuur enz...

Er is geen enkel volk dat zich zo bewust is van het verleden als de
Duitsers.
Op TV op de Radio en in scholen wordt de Duisters steeds maar verteld
hoe
fout het was....
Ze delen ook veel smartengeld uit aan slachtoffers van de holocaust en
speuren ze zelfs
op.
Deze week was er zelfs nog een reportage over Roemeense dwangarbeiders
die
tijdens de oorlog in de Duitse fabrieken moesten werken. Ze kregen nu
nog hun
geld wat ze verdiend zouden hebben in al die jaren uitbetaald.

.Grt Emmy
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41012 is 'n antwoord op boodskap #40982] Ma, 16 April 2001 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan verstaan waarom jy nie trots kan wees op jou mense nie. Hulle het mos
deurgaans onder die kakiekombers gelê - waarskynlik saam met die kakies...
Jy moet ook maar weet - jy is nie die eerste wat kontak maak met die
buitewêreld, en wat die mense dink nie. Glo my, dit is bepaald nie 'n
homogene groepie nie.
So, hou op om snert te praat - en onthou, jy het nie die patentereg op die
waarheid nie. Jou HOD (Stellenbosch nogal!) skyn deur ...
skryf in boodskap news:3AD9BB98.F9E781F1@home.com...
Logic wrote:

> Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit Suid
> Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie

Jy sal jou verbaas hoeveel die wêreld "die Afrikaner" respekteer.Hulle
onthou
die wereldstatuur van Generaal Smuts, hulle is nou
nog verwonder oor die feit dat 'n klein landjie soos SA die eerste
hartoorplanting gedoen het, Onderstepoort was wereldberoemd
(ek hoop dit is nog.) Baie mense in die buiteland sien die waansin
van die apartheidsvarke as net 'n blip op die skerm, net soos die
tyd van Hitler ook maar net gesien word as 'n blip op die moderne
geskiedenis van die Duitsers. Meeste mense in die buiteland is
beindruk deur die feit dat die integrasie van die verskillende rasse-
groepe in die skole so vlot verloop het, anders as in die VSA waar
dit tot gevegte in die strate gelei het. Jy preek dus vir die bekeerdes.
Dis jou eie groep se rassistiese trompetter wat jy moet probeer
teenwerk. Ek is dankbaar om te sien dat daar nou taalleiers is wat
aandui dat Afrikaans se toekoms eintlik lê in die alliansies wat hulle
met die taalgebruikers van al die ander minderheidstale in SA kan
aangaan. Die Xhosas is ook bekommerd oor die toekoms van hulle
taal in die skadu van Engels, en ek het geen twyfel dat die afstammelinge
van die Khoi en die San 'n sagte plekkie in hulle harte het vir Afrikaans,
waar sommige Khoi en San woorde bewaar bly, soos insekte
in amber.

Gloudina
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41015 is 'n antwoord op boodskap #40982] Ma, 16 April 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> So, hou op om snert te praat - en onthou, jy het nie die patentereg op die
> waarheid nie. Jou HOD (Stellenbosch nogal!) skyn deur ...

Ag my dierbaarheid toggie, hier kom die standerd vyf-
veroordeelaar van die akademiese kwalifikasies
al weer oop en toe oop en toe aan.

Een van die agterste van Helsdingens, van die
bosuniversiteit van Matieland.
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41019 is 'n antwoord op boodskap #40997] Ma, 16 April 2001 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Emmy

In die eerste plek is ek nie trots op Apartheid soos julle dit verstaan nie.
Die oorspronklike idee of ideologie was baie helder deurdenk en regtig
prakities, maar dit het oor die jare weens misbruik 'n onding geword en ek
erken dat dit sleg uitgedraai het.

Selfs al het apartheid sleg uitgedraai kan ek nog steeds trots wees op die
feit dat al het ons Suid Afrikaners sanksies teen ons gehad, was ons 'n
kernmoontheid en het ons in ons eie behoeftes voorsien soos geen ander land
onder sanksies kon regkry nie. Dit is eie aan ons Afrikaners en ander mense
kan sê wat hulle wil, maar Suid Afrika se ekonomie (ten spyte van al die
sanksies) is groter as al die ander lede van SADC s'n saam.

As dit nie vir jou insig gee nie, weet ek nie wat om verder vir jou te sê
nie. Hoekom het die ander Afrika lande onder eie bestuur dit nie reggekry
nie? Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek het niks teen swart mense nie,
maar hulle kon nog nie sover (ten spyte van hulle vryhede) die pyp rook nie.
Dis jammer, maar waar.

Bye
Logic

NS Emmy, Nederland en ander Europese lande is in hoofsaak homogene nasies
wat onlangs begin buitelanders (in minderheid) toelaat om daar te woon en
werk. Jy moet nie vergeet ons voorsate was Europees nie. Ek sê weer, al het
heeltemal ander Europeers destyds hier aangeland, sou dieselfde hier gebeur
het. Nee, wag ek dink hulle sou tien teen een die mense hier uitgemoor het.
O ja, Apartheid is nie naastenby vergelykbaar met die Duitse Joodse
vervolging nie. Op 'n skaal van 1 tot 10 waar 10 gelyk is aan die Duitse
situasie, is Apartheid 0.5 (nie eens een nie).

Emmy skryf in boodskap news:9bd5lc$rei$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Logic" schreef in bericht
> news:9bccd1$1ho$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Aan al my mede wit bedroefdes
> \
>> Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit
> Suid
>> Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie, jy en jou
> mense het
>> Suid Afrika die mees suksesvolle land in Afrika gemaak. As iemand vir
> jou 'n
>> ander storie wil vertel vra hulle om jou 'n land met beter
> infrastruktuur en
>> ekonomie te wys in Afrika.
>
> Ken je het spreekwoord "Eigen roem stinkt".......
>
>> Niemand sal kan nie. As iemand vir jou sê dit is omdat ons swart
> arbeid
>> gebruik het, vra hulle hoekom die ander lande wat ook swart arbeid het
> dan
>> so sleg daaraan toe is. Hou op verskonend wees vir die verlede.
>
> Op apartheid kan je niet trots zijn.. de Duitsers zijn dat niet over hun
> fascisme.
> De Nederlanders niet over hun slavenhandel en hun kolonialisme.
> .Op de eerste plaats zijn we wereldburgers en da zijn we Europeanen en
> dan
> pas Nederlander ( een uitspraak van onze prins gemaal Claus)
> Trots kan je zijn op mooie dingen zoals schilders componisten
> architectuur enz...
>
> Er is geen enkel volk dat zich zo bewust is van het verleden als de
> Duitsers.
> Op TV op de Radio en in scholen wordt de Duisters steeds maar verteld
> hoe
> fout het was....
> Ze delen ook veel smartengeld uit aan slachtoffers van de holocaust en
> speuren ze zelfs
> op.
> Deze week was er zelfs nog een reportage over Roemeense dwangarbeiders
> die
> tijdens de oorlog in de Duitse fabrieken moesten werken. Ze kregen nu
> nog hun
> geld wat ze verdiend zouden hebben in al die jaren uitbetaald.
>
> .Grt Emmy
>
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41026 is 'n antwoord op boodskap #40982] Di, 17 April 2001 01:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SAE  is tans af-lyn  SAE
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
>
> Al wat ek wil sê is die volgende. Wees trots op jou verlede as wit Suid
> Afrikaner. Maak nie saak wat die wêreld jou vertel nie, jy en jou mense het
> Suid Afrika die mees suksesvolle land in Afrika gemaak. As iemand vir jou 'n
> ander storie wil vertel vra hulle om jou 'n land met beter infrastruktuur en
> ekonomie te wys in Afrika.
>

Als de hele wereld beweert dat je fout zit of zat, dan is dat misschien ook
wel zo... Iedereen is altijd overtuigd van zijn/haar eigen gelijk. Er zijn
altijd anderen nodig die dat kunnen weerleggen.
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41028 is 'n antwoord op boodskap #41019] Di, 17 April 2001 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Logic" skryf in boodskap news:9bfnrk$pq9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Liewe Logic ;-))

> In die eerste plek is ek nie trots op Apartheid soos julle dit verstaan nie.
> Die oorspronklike idee of ideologie was baie helder deurdenk en regtig
> prakities.

Dat is net het griezelige ervan "baie helder doordenk" wel ten koste van
een andere
groep mensen...

> Selfs al het apartheid sleg uitgedraai kan ek nog steeds trots wees op die
> feit dat al het ons Suid Afrikaners sanksies teen ons gehad, was ons 'n
> kernmoontheid en het ons in ons eie behoeftes voorsien soos geen ander land
> onder sanksies kon regkry nie.

Zuid-Afrika zou nu fantastische economische vooruitzichten hebben gehad
als die die sancties er nooit waren geweest!!!
Nu kan ZA de problemen niet meer oplossen zonder hulp van het buitenland
en
zonder zware emotionele en financiële offers van het welvarende deel
van hun
bevolking.

> As dit nie vir jou insig gee nie, weet ek nie wat om verder vir jou te s�
> nie.

Ik begrijp je wel.jij zegt dat het cutuurverschil zo groot was dat het
zakelijk beter was om de maatschappij in te delen in twee groepen.
De ene economie werkt hard wil vooruitgang enz.
De andere groep heeft dat niet volgens jou en dat is hun cultuur dat is
wat je zegt.
Die scheiding zou beter zijn voor beiden groepen.
Helaas is het ten koste gegaan van een groep.

Mijn visie...er zijn nog stammen die traditioneel leven en als ze dat
willen
moet je dat vooral zo laten ze doen dit vrijwillig en zijn gelukkig.

Maar er leefden ook veel zwarte ( na gedwongen verhuizing naar
onvruchtbare
gebieden in ZA ) in tuislanden waar ze geen kansen kregen en hebben
gehad.
Geen of zeer gebrekkig onderwijs....men mocht werken voor heel weinig
geld
bij het welvarende deel van ZA en ze zagen die weelde.

Deze zwarte leefden niet traditioneel maar moesten overleven.iedere
dag...
ze verdienden te weinig om enige toekomst te kunnen opbouwen.
Ze willen ook die tv en die auto enz......maar ze hadden alleen net geld
voor te eten....Voor eten zorgen is al een dagtaak.

Als je in zo'n situatie zit dan rest nog een pleziertje en dat is drank
seks enz..
pleziertjes die niets kosten en het leven enigszins zin geven.
Dat doen ook blanken en Aziaten enz....dat is de situatie.
Slimme zwarte zorgden voor de drugs en alles wat van een mens een beest
maakt.
Omdat de werkeloosheid groot is hebben ze snel slachtoffers.
Drugs en drank maken van een mens een beest.

Criminaliteit heeft niets te maken met huidskleur maar met de
situatie..bij
de primitiefste stam zijn er nog morele regels.
In Azië leeft men ook heel anders als hier in het westen en is dat fout
!!

Dat is de erfenis waar ZA nu mee zit....

> Hoekom het die ander Afrika lande onder eie bestuur dit nie reggekry
> nie? Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek het niks teen swart mense nie,
> maar hulle kon nog nie sover (ten spyte van hulle vryhede) die pyp rook nie.
> Dis jammer, maar waar.

Het westen is dat schuld...
A: de koude oorlog werd er uitgevochten ( angola bv ) De ene partij
kregen de wapens van
het westen en de andere partij van Rusland ( dat is nu gelukkig
voor
bij
B: Men heeft Afrika verdeeld onder EU landen De grenzen willekeurig
getrokken dwars door landen van stammen heen
C: Het westen betaalde veel te weinig voor hun producten
D: Afrika heeft enorme renteschulden aan het westen ( dat wil men
kwijtschelden) geen geld om echt iets op te bouwen
E: Afrika is enorm groot en dunbevolkt....en de natuur onherbergzaam
De noodzakelijke infra structuur is bijna onbetaalbaar voor Afrika.
F: Criminele leiders hebben vaak de macht en denken alleen aan hun
eigen rijkdom en hitsen het volk via de radio op
G: Wapens krijgen ze nog steeds van het westen....

Hoe kan een continent deze problemen nu oplossen.....??
Afrika heeft ook zijn eigen recht op zijn eigen ontwikkeling.helaas is
deze zo misvormd door het opdringen van onze westerse cultuur

In Azië is de cultuur ook heel anders als het westen dat mag wel!!

> O ja, Apartheid is nie naastenby vergelykbaar met die Duitse Joodse
> vervolging nie. Op 'n skaal van 1 tot 10 waar 10 gelyk is aan die Duitse
> situasie, is Apartheid 0.5 (nie eens een nie).

Wreedheid is niet in getallen uit te drukken....

Grt Emmy
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41031 is 'n antwoord op boodskap #41028] Di, 17 April 2001 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Maar er leefden ook veel zwarte ( na gedwongen verhuizing naar
> onvruchtbare
> gebieden in ZA )

Dat is niet helemaal juist, Emmy. Die gebieden waren net zo vruchtbaar en/of
dor als de gebieden waar de blanke boeren werken. Ik ben door Transkei
gereden en daar heb ik boerderijen gezien die aan blanken toebehoord hadden
en die achtergelaten waren toen de blanken ook moesten verhuizen omdat
Transkei een thuisland werd. De grond is dezelfde langs beide kanten van de
draad.
Ik zeg niet dat die gedwongen verhuizingen positief waren, maar dat de
zwarten naar onvruchtbare grond werden verschoven is een verzinsel van het
westen.

> Deze zwarte leefden niet traditioneel maar moesten overleven.iedere
> dag...
> ze verdienden te weinig om enige toekomst te kunnen opbouwen.
> Ze willen ook die tv en die auto enz......maar ze hadden alleen net geld
> voor te eten....Voor eten zorgen is al een dagtaak.
>
> Als je in zo'n situatie zit dan rest nog een pleziertje en dat is drank
> seks enz..
> pleziertjes die niets kosten en het leven enigszins zin geven.
> Dat doen ook blanken en Aziaten enz....dat is de situatie.
> Slimme zwarte zorgden voor de drugs en alles wat van een mens een beest
> maakt.
> Omdat de werkeloosheid groot is hebben ze snel slachtoffers.
> Drugs en drank maken van een mens een beest.
>
> Criminaliteit heeft niets te maken met huidskleur maar met de
> situatie..bij
> de primitiefste stam zijn er nog morele regels.
> In Azië leeft men ook heel anders als hier in het westen en is dat fout
> !!

Als een mens jou betoog leest, dan lijk je wel een soort superdeskundige wat
Zuid-Afrika/Afrika betreft ! Heb je in Zuid-Afrika gewoond ? Of vertel je
wat je overgehouden hebt aan de nieuwsberichten van tien jaar geleden of
verzin je gewoon iets ? Ik vind het zo simplistisch wat je hier schrijft dat
het moeilijk is je te antwoorden. Het was allemaal veel ingewikkelder.
Ik vind trouwens dat je racistische uitspraken doet als je beweert dat :
"Slimme zwarte(n) zorgden voor de drugs en alles wat van een mens een beest
maakt." Is dat alles wat slimme zwarten konden ? Ik vind wel dat je ze in
een erg negatief daglicht plaatst !

>> Hoekom het die ander Afrika lande onder eie bestuur dit nie reggekry
>> nie? Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek het niks teen swart mense
> nie,
>> maar hulle kon nog nie sover (ten spyte van hulle vryhede) die pyp
> rook nie.
>> Dis jammer, maar waar.
>
> Het westen is dat schuld...
> A: de koude oorlog werd er uitgevochten ( angola bv ) De ene partij
> kregen de wapens van
> het westen en de andere partij van Rusland ( dat is nu gelukkig
> voor
> bij
> B: Men heeft Afrika verdeeld onder EU landen De grenzen willekeurig
> getrokken dwars door landen van stammen heen
> C: Het westen betaalde veel te weinig voor hun producten
> D: Afrika heeft enorme renteschulden aan het westen ( dat wil men
> kwijtschelden) geen geld om echt iets op te bouwen
> E: Afrika is enorm groot en dunbevolkt....en de natuur onherbergzaam
> De noodzakelijke infra structuur is bijna onbetaalbaar voor Afrika.
> F: Criminele leiders hebben vaak de macht en denken alleen aan hun
> eigen rijkdom en hitsen het volk via de radio op
> G: Wapens krijgen ze nog steeds van het westen....

Is er één mislukking in Afrika die je aan de zwarten kan toeschrijven of
zijn die mensen allemaal perfect en hebben de blanken de schuld aan alles ?
Misschien moeten wij allemaal uitgeroeid worden en zal Afrika dan een succes
zijn ?
Wat de grenzen betreft geldt dat toch voor Europa ook. Wij hebben er ook al
problemen door gehad, maar het heeft ons niet gestopt in onze ontwikkeling.
Ik zou niet direct zeggen dat de natuur zo onherbergzaam is. Als je er
boontjes zaait, liggen ze na drie weken op je tafel en je kan het het hele
jaar door doen :-). Je moet natuurlijk eerst de zaaiplek schoonmaken ...

> Hoe kan een continent deze problemen nu oplossen.....??
> Afrika heeft ook zijn eigen recht op zijn eigen ontwikkeling.helaas is
> deze zo misvormd door het opdringen van onze westerse cultuur

Och arme, hebben we dat ook gedaan ?! Onze verderfelijke cultuur aan hen
opgedrongen ! En die sukkelaars hebben er natuurlijk alleen de slechte
kanten van geassimileerd ? Emmy, je bent een super-paternalist ! Het lijkt
wel of je een kontinent vol achterlijke kinderen wil verdedigen.

> In Azië is de cultuur ook heel anders als het westen dat mag wel!!
>
>> O ja, Apartheid is nie naastenby vergelykbaar met die Duitse Joodse
>> vervolging nie. Op 'n skaal van 1 tot 10 waar 10 gelyk is aan die
> Duitse
>> situasie, is Apartheid 0.5 (nie eens een nie).
>
> Wreedheid is niet in getallen uit te drukken....

Weet je dat Zuid-Afrika haar grenzen moest sluiten om zwarten uit buurlanden
tegen te houden ? Et dat gebeurde tijdens de apartheidsjaren. Ik wil
apartheid niet vergoelijken, maar het vergelijken met nazi Duitsland is
helemaal overdreven en belachelijk.
De zwarten die het systeem aanvaardden, hadden veel meer kansen om iets van
hun leven te maken dan in om het even welk ander zwart Afrika land.
Ik ga ermee akkoord dat het een dictatuur was. Maar dat was het ook voor de
blanken die er niet mee akkoord gingen. En ik ken heel veel blanken die nu
ook opgelucht zijn dat ze eindelijk in een democratie leven.
Maar je moet ophouden om het allemaal zo dramatisch voor te stellen. Naar
Afrikaanse normen leefden de zwarten in Zuid-Afrika veel beter dan bv. dié
in Congo (ex-Zaïre).

> Grt Emmy

En ek stem saam met Logic : Afrikaners kan met reg trots wees oor wat hulle
in SA opgebou het !

Hilda.
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41035 is 'n antwoord op boodskap #41031] Di, 17 April 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:0%VC6.45737$ii5.5279439@afrodite.telenet-ops.be...

> Als een mens jou betoog leest, dan lijk je wel een soort superdeskundige wat
> Zuid-Afrika/Afrika betreft ! Heb je in Zuid-Afrika gewoond ? Of vertel je
> wat je overgehouden hebt aan de nieuwsberichten van tien jaar geleden of
> verzin je gewoon iets ? Ik vind het zo simplistisch wat je hier schrijft dat
> het moeilijk is je te antwoorden. Het was allemaal veel ingewikkelder.

Het is zeker ingewikkelder.........daar kan je jaren over praten
Ik benader het van de menselijk kant en die is universeel!!

> Ik vind trouwens dat je racistische uitspraken doet als je beweert dat :
> "Slimme zwarte(n) zorgden voor de drugs en alles wat van een mens een beest
> maakt." Is dat alles wat slimme zwarten konden ? Ik vind wel dat je ze in
> een erg negatief daglicht plaatst !

Oké dan slimme blanken......ik bedoel met slim ene kant van slim zijn
de criminele slimheid en die is er als je de weg weet te bewandelen...

> Is er één mislukking in Afrika die je aan de zwarten kan toeschrijven of
> zijn die mensen allemaal perfect en hebben de blanken de schuld aan
alles ?

Enkele landen in ZA hebben goede leiders en daar gaat het ook beter.

> Misschien moeten wij allemaal uitgeroeid worden en zal Afrika dan een succes
> zijn ?

Nu heb je het werkelijk niet begrepen.

> Wat de grenzen betreft geldt dat toch voor Europa ook. Wij hebben er ook al
> problemen door gehad, maar het heeft ons niet gestopt in onze ontwikkeling.
> Ik zou niet direct zeggen dat de natuur zo onherbergzaam is. Als je er
> boontjes zaait, liggen ze na drie weken op je tafel en je kan het het hele
> jaar door doen :-). Je moet natuurlijk eerst de zaaiplek schoonmaken
...

Ontoegankelijk bedoel ik geen vruchtbaarheid mee..maar wegen
treinverkeer
luchthavens enz.......de onherbergzame natuur is naast het ontbrekende
geld een opstakel.
Kosten die niet zijn op te brengen voor een arm land.

> Het lijkt
> wel of je een kontinent vol achterlijke kinderen wil verdedigen.

Door te zeggen hoe alles moet is net achterlijk!!

> Weet je dat Zuid-Afrika haar grenzen moest sluiten om zwarten uit buurlanden
> tegen te houden ? Et dat gebeurde tijdens de apartheidsjaren.

Dat is nu nog zo en ze komen van landen waar de mensen onderdrukt
worden
door
leiders die het belang van hun burgers op de 10de plaats zetten.
Zimbabwe Congo .......daar heeft België veel schuld aan of heb je de
reportage van
Lumumba niet gezien....

>Ik wil
> apartheid niet vergoelijken, maar het vergelijken met nazi Duitsland is
> helemaal overdreven en belachelijk.

Logic kwam met cijfers en ik heb alleen gezegd dat wreedheid niet met
getallen uit te drukken is.
Noem jij dat een vergelijking???

> De zwarten die het systeem aanvaardden, hadden veel meer kansen om iets van
> hun leven te maken dan in om het even welk ander zwart Afrika land.

He he je zegt dat ze tevreden moesten zijn....
Nou nou dat is erg denigrerend naar zwarte mensen toe.

> Ik ga ermee akkoord dat het een dictatuur was. Maar dat was het ook voor de
> blanken die er niet mee akkoord gingen. En ik ken heel veel blanken die nu
> ook opgelucht zijn dat ze eindelijk in een democratie leven.

Natuurlijk zijn ze ook slachtoffer maar eigenlijk hadden die niks te
klagen.
Hun leven was super luxe
De rand stond hoog en in huis was er hulp genoeg.
Natuurlijk zijn de meeste blanken desondanks blij dat de apartheid is
afgeschaft.

En daar kunnen de blanken met recht trots op zijn op het feit dat er een
democratie
is met gelijken kansen ( tussen haakjes)

> Maar je moet ophouden om het allemaal zo dramatisch voor te stellen. Naar
> Afrikaanse normen leefden de zwarten in Zuid-Afrika veel beter dan bv. dié
> in Congo (ex-Zaïre).

Er is democratie en dat is beter...maar ik weet niet of ze het al echt
beter hebben.
Weet je Hilde.als ik op tv zie dat er in ZA aan de zuidkust een nieuwe
haven aangelegd wordt.
En je ziet dan 100 zwarte roepen achter een hek wat ver van de werkplek
afstaat om
werk.........mensen oordeel niet zo snel als iets niet goed gaat in
Afrika...
Zeg niet meteen eigen schuld dikke bult ( ik weet niet of ZA dit
spreekwoord kennen )

Grt Emmy
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41039 is 'n antwoord op boodskap #41035] Di, 17 April 2001 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Emmy is jy die nuwe Moeder Teresa?????????

Jij hebt overal een antwoord op en noemt het dan maar menselijk.
Ik heb je al eerder gezegd, dat je je mening wel erg aan iedereen opdringt.

Ook ik ben het niet eens met het Apartheidsregime, maar ik ben 'n
Nederlander en denk erover zoals ik dat heb gehoord.
Volgens mij is het voor ons onmogelijk, om te beseffen hoe het werkelijke
leven in SA is of is geweest. Dus laten we er helemaal niet over oordelen.
Wij zitten hier veilig in Nederland, met wat kleine problemen, buitenlanders
enzo die maar niet willen integreren en natuurlijk de schoonvader van onze
kroonprins.

Hilda vroeg je al, of je informatie van 10 jaar geleden aanhaalt, ik geloof
dat ook, ik heb je gister al het nieuwe schoolsysteem uitgelegd, want ook
daar gaf je foute info. Gelukkig zullen niet veel Afrikaners op dit soort
info zitten te wachten.

O ja wat ik je nog wil vragen, je weet alles zo goed, hoekom jy skryf hier
almal in Nederlands en nie in Afrikaans nie????

Ek dink jy moet al jou bydraes maar eens in Afrikaans gaan skryf, dit sal
beter wees.

As jy dit doen, al hierdie mense sal dit kan lees.

Ek weet dit is moeilik, maar as jy dit doen, skryf jy ook nie meer daai
bydraes die te lank is nie :-)
En kan ons hier rerig 'n Afrikaanse nuusgroep wees.

Oukai ek sal nie se Nederlands is verbode hier nie, maar laat ons probeer
Afrikaans te skryf en kan ons iets nie regkry in Afrikaans nie, dan is
Nederlands of Engels aanvaar.

Gr. Rico

Emmy schreef in berichtnieuws
9bhgi8$po$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
> news:0%VC6.45737$ii5.5279439@afrodite.telenet-ops.be...
>
>> Als een mens jou betoog leest, dan lijk je wel een soort superdeskundige wat
>> Zuid-Afrika/Afrika betreft ! Heb je in Zuid-Afrika gewoond ? Of vertel je
>> wat je overgehouden hebt aan de nieuwsberichten van tien jaar geleden of
>> verzin je gewoon iets ? Ik vind het zo simplistisch wat je hier schrijft dat
>> het moeilijk is je te antwoorden. Het was allemaal veel ingewikkelder.
>
> Het is zeker ingewikkelder.........daar kan je jaren over praten
> Ik benader het van de menselijk kant en die is universeel!!
>
>> Ik vind trouwens dat je racistische uitspraken doet als je beweert dat :
>> "Slimme zwarte(n) zorgden voor de drugs en alles wat van een mens een beest
>> maakt." Is dat alles wat slimme zwarten konden ? Ik vind wel dat je ze in
>> een erg negatief daglicht plaatst !
>
> Oké dan slimme blanken......ik bedoel met slim ene kant van slim zijn
> de criminele slimheid en die is er als je de weg weet te bewandelen...
>
>> Is er één mislukking in Afrika die je aan de zwarten kan toeschrijven of
>> zijn die mensen allemaal perfect en hebben de blanken de schuld aan alles ?
>
> Enkele landen in ZA hebben goede leiders en daar gaat het ook beter.
>
>> Misschien moeten wij allemaal uitgeroeid worden en zal Afrika dan een succes
>> zijn ?
>
> Nu heb je het werkelijk niet begrepen.
>
>> Wat de grenzen betreft geldt dat toch voor Europa ook. Wij hebben er ook al
>> problemen door gehad, maar het heeft ons niet gestopt in onze ontwikkeling.
>> Ik zou niet direct zeggen dat de natuur zo onherbergzaam is. Als je er
>> boontjes zaait, liggen ze na drie weken op je tafel en je kan het het hele
>> jaar door doen :-). Je moet natuurlijk eerst de zaaiplek schoonmaken
> ...
>
> Ontoegankelijk bedoel ik geen vruchtbaarheid mee..maar wegen
> treinverkeer
> luchthavens enz.......de onherbergzame natuur is naast het ontbrekende
> geld een opstakel.
> Kosten die niet zijn op te brengen voor een arm land.
>
>> Het lijkt
>> wel of je een kontinent vol achterlijke kinderen wil verdedigen.
>
> Door te zeggen hoe alles moet is net achterlijk!!
>
>> Weet je dat Zuid-Afrika haar grenzen moest sluiten om zwarten uit buurlanden
>> tegen te houden ? Et dat gebeurde tijdens de apartheidsjaren.
>
> Dat is nu nog zo en ze komen van landen waar de mensen onderdrukt
> worden
> door
> leiders die het belang van hun burgers op de 10de plaats zetten.
> Zimbabwe Congo .......daar heeft België veel schuld aan of heb je de
> reportage van
> Lumumba niet gezien....
>
>> Ik wil
>> apartheid niet vergoelijken, maar het vergelijken met nazi Duitsland is
>> helemaal overdreven en belachelijk.
>
> Logic kwam met cijfers en ik heb alleen gezegd dat wreedheid niet met
> getallen uit te drukken is.
> Noem jij dat een vergelijking???
>
>> De zwarten die het systeem aanvaardden, hadden veel meer kansen om iets van
>> hun leven te maken dan in om het even welk ander zwart Afrika land.
>
> He he je zegt dat ze tevreden moesten zijn....
> Nou nou dat is erg denigrerend naar zwarte mensen toe.
>
>
>> Ik ga ermee akkoord dat het een dictatuur was. Maar dat was het ook voor de
>> blanken die er niet mee akkoord gingen. En ik ken heel veel blanken die nu
>> ook opgelucht zijn dat ze eindelijk in een democratie leven.
>
> Natuurlijk zijn ze ook slachtoffer maar eigenlijk hadden die niks te
> klagen.
> Hun leven was super luxe
> De rand stond hoog en in huis was er hulp genoeg.
> Natuurlijk zijn de meeste blanken desondanks blij dat de apartheid is
> afgeschaft.
>
> En daar kunnen de blanken met recht trots op zijn op het feit dat er een
> democratie
> is met gelijken kansen ( tussen haakjes)
>
>> Maar je moet ophouden om het allemaal zo dramatisch voor te stellen. Naar
>> Afrikaanse normen leefden de zwarten in Zuid-Afrika veel beter dan bv. dié
>> in Congo (ex-Zaïre).
>
> Er is democratie en dat is beter...maar ik weet niet of ze het al echt
> beter hebben.
> Weet je Hilde.als ik op tv zie dat er in ZA aan de zuidkust een nieuwe
> haven aangelegd wordt.
> En je ziet dan 100 zwarte roepen achter een hek wat ver van de werkplek
> afstaat om
> werk.........mensen oordeel niet zo snel als iets niet goed gaat in
> Afrika...
> Zeg niet meteen eigen schuld dikke bult ( ik weet niet of ZA dit
> spreekwoord kennen )
>
> Grt Emmy
>
Re: Wees trots wit Afrikaners [boodskap #41055 is 'n antwoord op boodskap #41039] Wo, 18 April 2001 07:00 Na vorige boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Liewe Rico...( ZA titel nietwaar !! ;-))

"Rico" skryf in boodskap news:9bhsro$4eq$1@news1.xs4all.nl...
> Emmy is jy die nuwe Moeder Teresa???????

Wat een onzin kraam je nu..........trouwens over haar is naderhand veel
kritiek geweest van hulpinstanties die haar gratis medicijnen gaven.
Ze gaf ernstig zieken geen pijnbestrijders pijn. Jezus had ook geleden
aan het kruis was haar gezegde.
Toen ze de prijs van de Vrede kreeg speelde dat nog niet.
Zelf heeft ze in haar ziekbed wel medicijnen gekregen.

> Ook ik ben het niet eens met het Apartheidsregime, maar ik ben 'n
> Nederlander en denk erover zoals ik dat heb gehoord.

Ik weet hoe oud jij bent?? Het gaat ook over mensenrechten in het
algemeen
Dat is universeel.
Ieder land mag op gronden van mensenrechten gepleegd in een ander land
die persoon voor het gerecht slepen...
Toen Kabila in België is er een Engelsman ( een gewone burger )
gearresteerd
omdat hij eiste en schreeuwde dat België Kabila wegens het schenden van
mensenrechten moesten arresteren. België heeft dat niet gedaan maar het
was
volgens dat internationaal recht mogelijk geweest.
Nog een voorbeeld...Bouterse laat zich buiten Suriname niet zien...De
USA staat
klaar om hem op te wachten en ook NL
Onlangs heeft Spanje ( later meen ik ook Frankrijk) en Duitsland
uitlevering aan
GB gevraagd Pinnochet die op dat moment in GB zat.
Er is Ruanda tribunaal en een Jugoeslavië tribunaal ...allemaal voor de
mensenrechten.
Gisteren nog op het nieuws dat België twee nonnen en twee hooggeplaatste
voor het
gerecht heeft gedaagd in verband met volkereren moord in Ruanda.
De waarheidscommissie onder leiding van Tutu was uniek in zijn soort....
Positieve ontwikkelingen toch!!

> Volgens mij is het voor ons onmogelijk, om te beseffen hoe het werkelijke
> leven in SA is of is geweest. Dus laten we er helemaal niet over oordelen.
> Wij zitten hier veilig in Nederland, met wat kleine problemen, buitenlanders
> enzo die maar niet willen integreren en natuurlijk de schoonvader van onze
> kroonprins.

Jij zit als een prins op een erwt en dus wil je het vooral gezellig
houden in een nieuws
groep .dan kan je beter naar een koffiekransje gaan....

> Hilda vroeg je al, of je informatie van 10 jaar geleden aanhaalt, ik geloof
> dat ook, ik heb je gister al het nieuwe schoolsysteem uitgelegd, want ook
> daar gaf je foute info. Gelukkig zullen niet veel Afrikaners op dit soort
> info zitten te wachten.

Ik hou me op de hoogte want ik ben gewoon in het wereldgebeuren
geintereseerd dus ook wat betreft Afrika.
Over het schoolsysteem daar ben ik wel degelijk op de hoogte van.
Mijn jongste dochter heeft VWO examen gedaan in 1998 en de
vernieuwen was in volle gang. Je moet beter de context lezen.
Het ging erom dat NL geen Duits willen leren. In de tijd dat je een
vreemde taal moest kiezen was die keuze niet raar...

De jeugd die in het nieuwe systeem op het VWO examen hebben gedaan is
nu hoogstens 20 jaar het onderzoek...waarom geen Duits is eerder
gedaan...

> O ja wat ik je nog wil vragen, je weet alles zo goed, hoekom jy skryf hier
> almal in Nederlands en nie in Afrikaans nie????

Ik versta het heel goed hoor maar schrijven is erg moeilijk.
De ZA die ik ken willen net dat ik NL spreek en schrijf...voor hun ook
leerzaam en grappig zeggen ze.
De ZA die een Engelse achtergrond hebben en al moeite hebben met het
ZA die kunnen het bijna niet lezen...helaas.

> Oukai ek sal nie se Nederlands is verbode hier nie, maar laat ons probeer
> Afrikaans te skryf en kan ons iets nie regkry in Afrikaans nie, dan is
> Nederlands of Engels aanvaar.

Ik vind dat je het fantastisch schrijf zover ik kan beoordelen....:-))
Mijn oudste dochter spreekt en schrijft het perfect.....echt leuk!!

Grt Emmy
>
> Gr. Rico
>
> Emmy schreef in berichtnieuws
> 9bhgi8$po$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
>> news:0%VC6.45737$ii5.5279439@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>> Als een mens jou betoog leest, dan lijk je wel een soort superdeskundige wat
>>> Zuid-Afrika/Afrika betreft ! Heb je in Zuid-Afrika gewoond ? Of vertel je
>>> wat je overgehouden hebt aan de nieuwsberichten van tien jaar geleden of
>>> verzin je gewoon iets ? Ik vind het zo simplistisch wat je hier schrijft dat
>>> het moeilijk is je te antwoorden. Het was allemaal veel ingewikkelder.
>> Het is zeker ingewikkelder.........daar kan je jaren over praten
>> Ik benader het van de menselijk kant en die is universeel!!
>>
>>> Ik vind trouwens dat je racistische uitspraken doet als je beweert dat :
>>> "Slimme zwarte(n) zorgden voor de drugs en alles wat van een mens een beest
>>> maakt." Is dat alles wat slimme zwarten konden ? Ik vind wel dat je ze in
>>> een erg negatief daglicht plaatst !
>>
>> Oké dan slimme blanken......ik bedoel met slim ene kant van slim zijn
>> de criminele slimheid en die is er als je de weg weet te bewandelen...
>>
>>> Is er één mislukking in Afrika die je aan de zwarten kan toeschrijven of
>>> zijn die mensen allemaal perfect en hebben de blanken de schuld aan alles ?
>>
>> Enkele landen in ZA hebben goede leiders en daar gaat het ook beter.
>>
>>> Misschien moeten wij allemaal uitgeroeid worden en zal Afrika dan een succes
>>> zijn ?
>>
>> Nu heb je het werkelijk niet begrepen.
>>
>>> Wat de grenzen betreft geldt dat toch voor Europa ook. Wij hebben er ook al
>>> problemen door gehad, maar het heeft ons niet gestopt in onze ontwikkeling.
>>> Ik zou niet direct zeggen dat de natuur zo onherbergzaam is. Als je er
>>> boontjes zaait, liggen ze na drie weken op je tafel en je kan het het hele
>>> jaar door doen :-). Je moet natuurlijk eerst de zaaiplek schoonmaken ...
>>
>> Ontoegankelijk bedoel ik geen vruchtbaarheid mee..maar wegen
>> treinverkeer
>> luchthavens enz.......de onherbergzame natuur is naast het ontbrekende
>> geld een opstakel.
>> Kosten die niet zijn op te brengen voor een arm land.
>>
>>> Het lijkt
>>> wel of je een kontinent vol achterlijke kinderen wil verdedigen.
>>
>> Door te zeggen hoe alles moet is net achterlijk!!
>>
>>> Weet je dat Zuid-Afrika haar grenzen moest sluiten om zwarten uit buurlanden
>>> tegen te houden ? Et dat gebeurde tijdens de apartheidsjaren.
>>
>> Dat is nu nog zo en ze komen van landen waar de mensen onderdrukt
>> worden
>> door
>> leiders die het belang van hun burgers op de 10de plaats zetten.
>> Zimbabwe Congo .......daar heeft België veel schuld aan of heb je de
>> reportage van
>> Lumumba niet gezien....
>>
>>> Ik wil
>>> apartheid niet vergoelijken, maar het vergelijken met nazi Duitsland is
>>> helemaal overdreven en belachelijk.
>>
>> Logic kwam met cijfers en ik heb alleen gezegd dat wreedheid niet met
>> getallen uit te drukken is.
>> Noem jij dat een vergelijking???
>>
>>> De zwarten die het systeem aanvaardden, hadden veel meer kansen om iets van
>>> hun leven te maken dan in om het even welk ander zwart Afrika land.
>> He he je zegt dat ze tevreden moesten zijn....
>> Nou nou dat is erg denigrerend naar zwarte mensen toe.
>>
>>
>>> Ik ga ermee akkoord dat het een dictatuur was. Maar dat was het ook voor de
>>> blanken die er niet mee akkoord gingen. En ik ken heel veel blanken die nu
>>> ook opgelucht zijn dat ze eindelijk in een democratie leven.
>>
>> Natuurlijk zijn ze ook slachtoffer maar eigenlijk hadden die niks te
>> klagen.
>> Hun leven was super luxe
>> De rand stond hoog en in huis was er hulp genoeg.
>> Natuurlijk zijn de meeste blanken desondanks blij dat de apartheid is
>> afgeschaft.
>>
>> En daar kunnen de blanken met recht trots op zijn op het feit dat er een
>> democratie
>> is met gelijken kansen ( tussen haakjes)
>>
>>> Maar je moet ophouden om het allemaal zo dramatisch voor te stellen. Naar
>>> Afrikaanse normen leefden de zwarten in Zuid-Afrika veel beter dan bv. dié
>>> in Congo (ex-Zaïre).
>>
>> Er is democratie en dat is beter...maar ik weet niet of ze het al echt
>> beter hebben.
>> Weet je Hilde.als ik op tv zie dat er in ZA aan de zuidkust een nieuwe
>> haven aangelegd wordt.
>> En je ziet dan 100 zwarte roepen achter een hek wat ver van de werkplek
>> afstaat om
>> werk.........mensen oordeel niet zo snel als iets niet goed gaat in
>> Afrika...
>> Zeg niet meteen eigen schuld dikke bult ( ik weet niet of ZA dit
>> spreekwoord kennen )
>>
>> Grt Emmy
>>
>
Vorige onderwerp: Voorblad
Volgende onderwerp: Die Mystic Boer Rock in Londen !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 21:16:40 MGT 2024