Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorblad
Voorblad [boodskap #40748] Di, 03 April 2001 06:22 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So paar Voorblad episodes terug was daar 'n gas in die ateljee gewees wat op
'n fluitjie geblaas het as hy iemand in 'n plek sien rook waar die persoon
nie mag nie. Kan iemand dalk vir my sê wie die ou is en hoe ek hom kan
kontak

Thanx

Riaan
Re: Voorblad [boodskap #40750 is 'n antwoord op boodskap #40748] Di, 03 April 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Riaan skryf in boodskap news:9abqau$1p6o$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> So paar Voorblad episodes terug was daar 'n gas in die ateljee gewees wat op
> 'n fluitjie geblaas het as hy iemand in 'n plek sien rook waar die persoon
> nie mag nie. Kan iemand dalk vir my sê wie die ou is en hoe ek hom kan
> kontak

Nee, ek weet nie, maar as jy iemand soek om op 'n plek te rook waar hy nie
mag nie,
laat weet my.

>
Re: Voorblad [boodskap #40751 is 'n antwoord op boodskap #40750] Di, 03 April 2001 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Riaan:
So paar Voorblad episodes terug was daar 'n gas in die ateljee gewees wat
op 'n fluitjie geblaas het as hy iemand in 'n plek sien rook waar die
persoon
nie mag nie.

Stone:
... maar as jy iemand soek om op 'n plek te rook waar hy nie mag nie,
laat weet my.

Leuce:
Ietsie om te doen in 'n nierook-area (soos 'n kerk). Haal jou pakkie
sigarette uit asof jy wil rook, haal 'n sigaret uit en sit dit in jou mond,
en maak dan of jy soek (eers rustig, dan verbouereerd, dan naarstiglik) na
jou vuurhoudjies. Hou die reaksie dop. Hulle loeeeeeeeeeeeer so vir jou,
maar niemand wil iets sê soos "jy mag nie hier rook nie".
Re: Voorblad [boodskap #40757 is 'n antwoord op boodskap #40751] Di, 03 April 2001 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Voetleuce" schreef:
> Ietsie om te doen in 'n nierook-area (soos 'n kerk). Haal jou pakkie
> sigarette uit asof jy wil rook, haal 'n sigaret uit en sit dit in jou mond,
> en maak dan of jy soek (eers rustig, dan verbouereerd, dan naarstiglik) na
> jou vuurhoudjies. Hou die reaksie dop. Hulle loeeeeeeeeeeeer so vir jou,
> maar niemand wil iets sê soos "jy mag nie hier rook nie".

Een normale reaktie, de meeste mensen zijn in wezen fatsoenlijk en vinden
het vervelend om een ander te storen. Dat ze verbouereerd zijn valt te
verklaren uit het feit dat een fatsoenlijk mens zich moeilijk kan
voorstellen dat 'n ander zo ongelofelijk bot kan zijn.

Rokers daarentegen zijn vaak minder fatsoenlijk en trekken zich in de regel
maar weinig van hun omgeving aan (vooral in de frisse buitenlucht waar ze
altijd -heel storend- een plekje bovenwinds van mij opzoeken). Ze schijnen
in het algemeen te denken dat zij meer recht hebben om hun verslaving te
bevredigen dan een ander om zuivere lucht te ademen.

Let wel, ik praat in algemeenheden. Heel misschien ben jij juist die ene
roker die bewust een benedenwindse positie opzoekt ......

Groeten,
Arthur
Re: Voorblad [boodskap #40765 is 'n antwoord op boodskap #40757] Wo, 04 April 2001 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ArthurH:
Een normale reaktie, de meeste mensen zijn in wezen fatsoenlijk en vinden
het vervelend om een ander te storen. Dat ze verbouereerd zijn valt te
verklaren uit het feit dat een fatsoenlijk mens zich moeilijk kan
voorstellen dat 'n ander zo ongelofelijk bot kan zijn.

Leuce:
Nee jong. As dit Afrikaners is, dan is dit nie omdat hulle geskok is nie,
maar omdat hulle bang is niemand gaan hulle opback nie :)
Re: Voorblad [boodskap #40768 is 'n antwoord op boodskap #40748] Wo, 04 April 2001 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie jou program gesien nie - maar gisteraand se kunstenaar was 'n
lus vir die oog;))))
Annette

Riaan wrote in message ...
> So paar Voorblad episodes terug was daar 'n gas in die ateljee gewees wat op
> 'n fluitjie geblaas het as hy iemand in 'n plek sien rook waar die persoon
> nie mag nie. Kan iemand dalk vir my sê wie die ou is en hoe ek hom kan
> kontak
>
> Thanx
>
>
> Riaan
>
Re: Voorblad [boodskap #40770 is 'n antwoord op boodskap #40748] Wo, 04 April 2001 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die ding staan so: Ek rook self, maar wil baie graag ophou. My vraag aan die
fluitjie man is dus hoekom gaan doen hy nie eerder iets om die goed wat jy
by die apteek kan koop om jou te help ophou rook goedkoper te maak nie.

Daai goed kos amper R300. Dit is die selfde as 2 kartonne sigarette. Ek weet
ek gaan elke teug van elke sigaret geniet en waarde vir my R300 kry, maar ek
het geen waarborg die goed by die apteek gaan werk nie, dit is dalk net so
'n pot kak soos hierdie maermaak goed wat jy op die TV kan bestel.

As die regering dan so ernstig is om die mense te kry ophou rook, maak dit
dan vir hulle bietjie makliker, gee vir ons die ou goetjies goedkoper of
self gratis, of indien dit nie anders kan nie dwing dan die mediese skemas
om dit te erken as 'n medisyne sodat ek dit op dokters voorskrif kan kry.

Maar moenie 'n fluitjie agter my gat kom blaas nie want dan gaan ek so
ietwat krapperig raak
Re: Voorblad [boodskap #40774 is 'n antwoord op boodskap #40770] Wo, 04 April 2001 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> As die regering dan so ernstig is om die mense te kry ophou rook, maak dit
> dan vir hulle bietjie makliker, gee vir ons die ou goetjies goedkoper of
> self gratis, of indien dit nie anders kan nie dwing dan die mediese skemas
> om dit te erken as 'n medisyne sodat ek dit op dokters voorskrif kan kry.

Ja, Riaan, ek stem volkome met jou saam. Die regerings en medieseskemas behoort
die onkoste vir ophou rook te dra. Ek dink hulle doen
dit hier in Kanada al vir ophou drink. As mens in ag neem dat tweede-
handse rook 'n groter bedreiging vir nie-rokers is as drankgebruik
wat alleen die drinker aantas, dan word dit 'n belangrike element in die
gesondheid van 'n hele nasie.
Maar moenie wag vir hulp om op te hou rook nie. Quit cold turkey.
Drink koue water as jy die lus kry. Haal diep uit jou maag asem totdat
die gevoel weggaan. En bly weg van mense wat rook en wat vir jou
die drug tweedehands probeer gee.

Gloudina

>
Re: Voorblad [boodskap #40781 is 'n antwoord op boodskap #40748] Do, 05 April 2001 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Riaan wrote:
>
>> As die regering dan so ernstig is om die mense te kry ophou rook, maak dit
>> dan vir hulle bietjie makliker, gee vir ons die ou goetjies goedkoper of
>> self gratis, of indien dit nie anders kan nie dwing dan die mediese skemas
>> om dit te erken as 'n medisyne sodat ek dit op dokters voorskrif kan kry.
>
> Ja, Riaan, ek stem volkome met jou saam. Die regerings en medieseskemas behoort
> die onkoste vir ophou rook te dra. Ek dink hulle doen
> dit hier in Kanada al vir ophou drink. As mens in ag neem dat tweede-
> handse rook 'n groter bedreiging vir nie-rokers is as drankgebruik
> wat alleen die drinker aantas, dan word dit 'n belangrike element in die
> gesondheid van 'n hele nasie.

Bull shit! Jy't besluit om te rook, live with it. Nou moet die belasting
betaler weereens pa staan vir jou idiotiese besluit.

Beter idee is - jy hou op met rook en ass jy na 12 maande nog vry is
betaal die mediese fonds daarvoor, indien nie - is dit jou verlies.

Nog 'n beter idee is - maak sigarette onbetaalbaar duur ... maar dan sal
die regering 'n lekker cash cow keel afsny.
Re: Voorblad [boodskap #40785 is 'n antwoord op boodskap #40748] Do, 05 April 2001 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Nog 'n beter idee is - maak sigarette onbetaalbaar duur ... maar dan sal
> die regering 'n lekker cash cow keel afsny.

Ja, dis een manier. Net vandag gaan hulle nog weer 'nbelastingverhoging op
sigarette hier in Ottawa afkondig,
om jong mense te ontmoedig om te rook. (Ek sien egter
so baie tieners, veral meisies, rook. Die hoë pryse stop
hulle blykbaar nie.)
Ons het hier 'n spesiale probleem in Oostelike Ontario.
Daar is een eiland in die Gulf of St. Lawrence wat half
in Kanada en half in New York Staat is. Daar is 'n
lewendige smokkel van sigarette deur dié eiland. 'n Ruk
gelede toe hulle sigaret-belasting baie hoog gemaak het,
het hulle soveel smokkeling en gevegte tussen verskillende
smokkelbendes gehad, dat hulle die belasting moes
verminder sodat dit nie meer so winsgewend sou wees
om selfs 'n klein hoeveelheid sigarette te smokkel nie.

Gloudina
Re: Voorblad [boodskap #40802 is 'n antwoord op boodskap #40781] Vr, 06 April 2001 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Lou, dit wat jy hier sê moet dan ook deurgetrek kan word na ander situasies.
Vat Vigs as 'n voorbeeld, volgens jou redenasie moet die belasting betaler
in 99% van die gevalle dus sê: "Sorry vir jou rondslaper" dit was jou
idiotiese besluit. GEEN anti vigs middels vir jou nie"

of

Sorry my maat maar jy moet maar suffer want niemand het vir jou gesê om ses
kinders te hê as jy weet jy kan skaars vir een sorg nie.

** My punt is dat wanneer 'n regering op hoogste gesag op 'n ding besluit
het, soos in die geval nou dat rook wortel en tak uitgeroei moet word, moet
hulle so 'n besluit neem met die inagneming dat daar van regeringskant af 'n
sekere mate van "hulp" aangebied moet word. Ek het 'n mediese fonds wat ek
my gat af aan bydrae vir bitter min siekwees deur die jaar, so ek sal met
graagte van daai geld gebruik om nie die belasting betaler verder te bemoei
nie **

> Bull shit! Jy't besluit om te rook, live with it. Nou moet die belasting
> betaler weereens pa staan vir jou idiotiese besluit.
>
> Beter idee is - jy hou op met rook en ass jy na 12 maande nog vry is
> betaal die mediese fonds daarvoor, indien nie - is dit jou verlies.
>
> Nog 'n beter idee is - maak sigarette onbetaalbaar duur ... maar dan sal
> die regering 'n lekker cash cow keel afsny.
Re: Voorblad [boodskap #40804 is 'n antwoord op boodskap #40781] Vr, 06 April 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Lou skryf in boodskap news:3ACC3F1D.B06A3968@lous.zzn.com...
>
>
>> Riaan wrote:
>>
>>> As die regering dan so ernstig is om die mense te kry ophou rook, maak dit
>>> dan vir hulle bietjie makliker, gee vir ons die ou goetjies goedkoper of
>>> self gratis, of indien dit nie anders kan nie dwing dan die mediese skemas
>>> om dit te erken as 'n medisyne sodat ek dit op dokters voorskrif kan kry.
>>

>
> Bull shit! Jy't besluit om te rook, live with it. Nou moet die belasting
> betaler weereens pa staan vir jou idiotiese besluit.
>

Nee wat Lou, die regering het al oorgenoeg geld gekry uit al die belasting
op sigarette.

Maar ek stem eintlik saam met jou, hoekom daai geld daarvoor gebruik. As
iemand wil
ophou rook is dit sy probleem. Dit pla my nie as hulle rook nie, so ek wil
nie he hulle
moet ophou nie.
Re: Voorblad [boodskap #40820 is 'n antwoord op boodskap #40781] Sa, 07 April 2001 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kak idee waarmee jy nou hier uitkom.
Wie het vir die mense wat rondgepomp het en aids gekry het geseg om dit te
doen. Nou word daar Wêreldwyd baklei vir goedkoper medisyne ens....

Los ons rokers maar gerus uit, ek weet nie van iemand wat al vrêk is as
gevolg van my rook nie, en indien wel... Sorry Edelagbare, stuur my maar
BOTSWANA toe....

BESTE IDEE: Bring die DOODSTRAF in vir POMP voor die HUWELIK en ook waar
daar rondgefok word in die HUWELIK....

Lou skryf in boodskap news:3ACC3F1D.B06A3968@lous.zzn.com...

> Bull shit! Jy't besluit om te rook, live with it. Nou moet die belasting
> betaler weereens pa staan vir jou idiotiese besluit.
>
> Beter idee is - jy hou op met rook en ass jy na 12 maande nog vry is
> betaal die mediese fonds daarvoor, indien nie - is dit jou verlies.
>
> Nog 'n beter idee is - maak sigarette onbetaalbaar duur ... maar dan sal
> die regering 'n lekker cash cow keel afsny.
Re: Voorblad [boodskap #40821 is 'n antwoord op boodskap #40820] Sa, 07 April 2001 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9and7b$hl5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kak idee waarmee jy nou hier uitkom.
> Wie het vir die mense wat rondgepomp het en aids gekry het geseg om dit te
> doen. Nou word daar Wêreldwyd baklei vir goedkoper medisyne ens....
>
> Los ons rokers maar gerus uit, ek weet nie van iemand wat al vrêk is as
> gevolg van my rook nie, en indien wel... Sorry Edelagbare, stuur my maar
> BOTSWANA toe....
>
> BESTE IDEE: Bring die DOODSTRAF in vir POMP voor die HUWELIK en ook waar
> daar rondgefok word in die HUWELIK....

Jammer dat Afghanistan 'n Islamitiese land is, Frikkie. Anders was dit die
ideale plek vir jou gewees !

Hilda.
Re: Voorblad [boodskap #40838 is 'n antwoord op boodskap #40748] So, 08 April 2001 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:g951dtko55gpj7v0nih8iimg2plmhi48h7@4ax.com...
> On Sat, 7 Apr 2001 17:57:52 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:

> Ai Frikkie - rook is so sleg vir jou EIE gesondheid ook. Die ergste
> is dat jy die tabak-industrie ondersteun met elke sigaret wat jy
> opsteek. Dit is 'n nou KORRUPTE spul daai. Dagga is baie gesonder
> vir jou, met baie minder newe-effekte in die langduur. As jy dan wil
> rook, rook iets wat ten minste gesonder is! :-))
> (Nee, ek rook nie, en gebruik ook geen narkotiese middels nie) :-)

Nee jy rook nie, gebruik ook geen narkotiese middels nie, maar klink of jy
`n moerse voorstaander is daarvan:
Gebruik jou gesin of iemand dit dalk...

>
>> BESTE IDEE: Bring die DOODSTRAF in vir POMP voor die HUWELIK en ook waar
>> daar rondgefok word in die HUWELIK....
>
> Oy vey...
>
> Ek het so gevoel dat daar nie veel mense gaan oorbly in jou "utopia"
> nie. Of is dit eerder 'n geval van 'n "distopia" wat jy wil skep? :-)

Vir hierdie een skerm julle darem baie ne...
Ek weet watter soort lewe jy voor jou huwelik gelei het en moontlik nog
steeds as jy ooit gertoud is....
S I E S
Re: Voorblad [boodskap #40841 is 'n antwoord op boodskap #40838] So, 08 April 2001 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kris  is tans af-lyn  Kris
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
Frikkie Potgieter wrote...

> Vir hierdie een skerm julle darem baie ne...
> Ek weet watter soort lewe jy voor jou huwelik gelei het en moontlik nog
> steeds as jy ooit gertoud is....
> S I E S

Haai ou Frikkie,

Dis ek, Sampie. Onthou jy my nog? Ek en jy was mos destyds gabbas.
Onthou, ek en jy het mos gereeld Saterdagaande, na die rugby en nadat ons
ons voos gesuip het daar in die Central Hotel se bar, en nadat ons gaan
kaffers bliksem het daar langs die spoorlyn, van die swart hoere wat altyd
daar naby die lokasie langs die pad gestaan het, opgelaai en sommer agter in
jou blou Ford bakkie gaan pomp daar tussen die bloekombome langs die
hoofpad. Onthou jy nog, ons het hulle mos altyd elkeen 20c betaal. Ai, die
goeie ou dae...!

Sjoe, dit was darem lekker! Onthou jy dit alles nog...?!!! Jy was mos so
lief vir jou brannewyn en Coke. Drink jy dit nog?

Sê my, streep jy nog steeds julle kombuismeid in die buitekamer wanneer jou
vrou gaan shopping doen, soos jy altyd gedoen het...? Werk ou dik Sophie
nog daar by julle?

Daai was darem goeie ou dae, nê? ;-)

Groete ou bees, dis lekker om weer van jou te hoor...

Sampie

Ns: Het jy toe herstel van die sifilis wat jy daai keer opgedoen het?
Re: Voorblad [boodskap #40846 is 'n antwoord op boodskap #40802] Ma, 09 April 2001 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote:
>
> Lou, dit wat jy hier sê moet dan ook deurgetrek kan word na ander situasies.
> Vat Vigs as 'n voorbeeld, volgens jou redenasie moet die belasting betaler
> in 99% van die gevalle dus sê: "Sorry vir jou rondslaper" dit was jou
> idiotiese besluit. GEEN anti vigs middels vir jou nie"
>

Hmmm maak sin vir my. Dit is net dat rokers op elke blerrie pakkie
waarskuwings kry en as hulle eendag lê en hyg na asem van kanker,
emfiseem of een of ander longs siekte dan wil hulle onmiddelik die beste
behandeling kry? En wie betaal daarvoor? Kan natuurlik ouens met vigs
of hiv met dayglo ink tatoeeer as waarskuwing :).

Die punt is net dit is rerig d^em stupid om rolletjies papier gestop met
'n giftige plant aan die brand te steek, die rook dan in jou longe in te
trek en dan te dink dit gaan jou nie benadeel nie. Ek wonder baie as ek
'n klomp groot mense sien wat sit en rook - hoekom doen hulle dit? Dink
hulle ooit vir vyf minute wat die voordeel is wat hulle daaruit kry? Dit
is sleg vir jou gesondheid, die mense om jou insluitende jou familie
sin, mors 'n spul geld, is verslawend en stink windop. Om natuurlik nie
van die spul sotte te praat wat in die verkeer ingedagte hulle stompies
by die venster uitskiet nie.

> of
>
> Sorry my maat maar jy moet maar suffer want niemand het vir jou gesê om ses
> kinders te hê as jy weet jy kan skaars vir een sorg nie.

Maak ook sin ... snippity snip - daar is die probleme op 'n einde. Die
regering sal wel die snip werk doen as jy wil - amper gratis en verniet
- dit is net jy wat moet aanmeld.

>
> ** My punt is dat wanneer 'n regering op hoogste gesag op 'n ding besluit
> het, soos in die geval nou dat rook wortel en tak uitgeroei moet word, moet
> hulle so 'n besluit neem met die inagneming dat daar van regeringskant af 'n
> sekere mate van "hulp" aangebied moet word. Ek het 'n mediese fonds wat ek
> my gat af aan bydrae vir bitter min siekwees deur die jaar, so ek sal met
> graagte van daai geld gebruik om nie die belasting betaler verder te bemoei
> nie **

Kry dan maar vir jou - jy weet jy moet ophou rook, dit stink, dit is 'n
idiotiese gewoonte, kos jou klomp geld en tas natuurlik ook jou
manlikheid aan (bloedvat vernouing en so aan) - dit is nou ten spyte van
die woes manlike beeld wat jy alla Paul Revere op sy perd uistraal
terwyl jy met toegeknypte ogies ver in die toekoms instaar terwyl die
rook by jou asemhalings openinge uitkom met die ruitery overture wat
saggies in jou agterkop speel.
Re: Voorblad [boodskap #40848 is 'n antwoord op boodskap #40820] Ma, 09 April 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote:
>
> Kak idee waarmee jy nou hier uitkom.
> Wie het vir die mense wat rondgepomp het en aids gekry het geseg om dit te
> doen. Nou word daar Wêreldwyd baklei vir goedkoper medisyne ens....
>
> Los ons rokers maar gerus uit, ek weet nie van iemand wat al vrêk is as
> gevolg van my rook nie, en indien wel... Sorry Edelagbare, stuur my maar
> BOTSWANA toe....
>
> BESTE IDEE: Bring die DOODSTRAF in vir POMP voor die HUWELIK en ook waar
> daar rondgefok word in die HUWELIK....

Daar is natuurlik ook duidelike bewyse dat die inname van nikotien jou
intelligensie nadelig beinvloed :)
Re: Voorblad [boodskap #40857 is 'n antwoord op boodskap #40841] Ma, 09 April 2001 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmy  is tans af-lyn  Emmy
Boodskappe: 79
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
O wat erg en nu dan .Welke straf Frikkie???

Grt Emmy

"Meidebekruiper" skryf in boodskap news:3ad0e76a_3@batman.vip-za.com...
> Frikkie Potgieter wrote...
>
>> Vir hierdie een skerm julle darem baie ne...
>> Ek weet watter soort lewe jy voor jou huwelik gelei het en moontlik nog
>> steeds as jy ooit gertoud is....
>> S I E S
>
> Haai ou Frikkie,
>
> Dis ek, Sampie. Onthou jy my nog? Ek en jy was mos destyds gabbas.
> Onthou, ek en jy het mos gereeld Saterdagaande, na die rugby en nadat ons
> ons voos gesuip het daar in die Central Hotel se bar, en nadat ons gaan
> kaffers bliksem het daar langs die spoorlyn, van die swart hoere wat altyd
> daar naby die lokasie langs die pad gestaan het, opgelaai en sommer agter in
> jou blou Ford bakkie gaan pomp daar tussen die bloekombome langs die
> hoofpad. Onthou jy nog, ons het hulle mos altyd elkeen 20c betaal. Ai, die
> goeie ou dae...!
>
> Sjoe, dit was darem lekker! Onthou jy dit alles nog...?!!! Jy was mos so
> lief vir jou brannewyn en Coke. Drink jy dit nog?
>
> Sê my, streep jy nog steeds julle kombuismeid in die buitekamer wanneer jou
> vrou gaan shopping doen, soos jy altyd gedoen het...? Werk ou dik Sophie
> nog daar by julle?
>
> Daai was darem goeie ou dae, nê? ;-)
>
> Groete ou bees, dis lekker om weer van jou te hoor...
>
> Sampie
>
> Ns: Het jy toe herstel van die sifilis wat jy daai keer opgedoen het?
>
Re: Voorblad [boodskap #40920 is 'n antwoord op boodskap #40848] Vr, 13 April 2001 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja soos nou joune en jy rook seker nie eens nie.

Is dit al wat jy kan antwoord.
Kak IK ook nog daar by jou en rook is nie eens ter sprake nie...

AI....

Lou skryf in boodskap news:3AD159BB.19B354B0@lous.zzn.com...
>
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>>
>> Kak idee waarmee jy nou hier uitkom.
>> Wie het vir die mense wat rondgepomp het en aids gekry het geseg om dit te
>> doen. Nou word daar Wêreldwyd baklei vir goedkoper medisyne ens....
>>
>> Los ons rokers maar gerus uit, ek weet nie van iemand wat al vrêk is as
>> gevolg van my rook nie, en indien wel... Sorry Edelagbare, stuur my maar
>> BOTSWANA toe....
>>
>> BESTE IDEE: Bring die DOODSTRAF in vir POMP voor die HUWELIK en ook waar
>> daar rondgefok word in die HUWELIK....
>
> Daar is natuurlik ook duidelike bewyse dat die inname van nikotien jou
> intelligensie nadelig beinvloed :)
Re: Voorblad [boodskap #40921 is 'n antwoord op boodskap #40841] Vr, 13 April 2001 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hel jammer ou maat,
Het nie geweet dit is jy nie.
Jy moet weer kom kuier jong.
Lekker ou dae...

Groete / Liefde
Frikkie

Meidebekruiper skryf in boodskap news:3ad0e76a_3@batman.vip-za.com...
> Frikkie Potgieter wrote...
>
>> Vir hierdie een skerm julle darem baie ne...
>> Ek weet watter soort lewe jy voor jou huwelik gelei het en moontlik nog
>> steeds as jy ooit gertoud is....
>> S I E S
>
> Haai ou Frikkie,
>
> Dis ek, Sampie. Onthou jy my nog? Ek en jy was mos destyds gabbas.
> Onthou, ek en jy het mos gereeld Saterdagaande, na die rugby en nadat ons
> ons voos gesuip het daar in die Central Hotel se bar, en nadat ons gaan
> kaffers bliksem het daar langs die spoorlyn, van die swart hoere wat altyd
> daar naby die lokasie langs die pad gestaan het, opgelaai en sommer agter in
> jou blou Ford bakkie gaan pomp daar tussen die bloekombome langs die
> hoofpad. Onthou jy nog, ons het hulle mos altyd elkeen 20c betaal. Ai, die
> goeie ou dae...!
>
> Sjoe, dit was darem lekker! Onthou jy dit alles nog...?!!! Jy was mos so
> lief vir jou brannewyn en Coke. Drink jy dit nog?
>
> Sê my, streep jy nog steeds julle kombuismeid in die buitekamer wanneer jou
> vrou gaan shopping doen, soos jy altyd gedoen het...? Werk ou dik Sophie
> nog daar by julle?
>
> Daai was darem goeie ou dae, nê? ;-)
>
> Groete ou bees, dis lekker om weer van jou te hoor...
>
> Sampie
>
> Ns: Het jy toe herstel van die sifilis wat jy daai keer opgedoen het?
>
Re: Voorblad [boodskap #41054 is 'n antwoord op boodskap #40920] Wo, 18 April 2001 06:59 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
En daar gaat staat ou Frik en bewys dit ook toe nog - wel gedaan!!!

Frikkie Potgieter wrote:
>
> Ja soos nou joune en jy rook seker nie eens nie.
>
> Is dit al wat jy kan antwoord.
> Kak IK ook nog daar by jou en rook is nie eens ter sprake nie...
>
> AI....
>
> Lou wrote in message
> news:3AD159BB.19B354B0@lous.zzn.com...
>>

>> Daar is natuurlik ook duidelike bewyse dat die inname van nikotien jou
>> intelligensie nadelig beinvloed :)
Vorige onderwerp: "Die Soutpan" deur LOUIS LEIPOLDT
Volgende onderwerp: Wees trots wit Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:38:11 MGT 2024