Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elize Botha
Elize Botha [boodskap #40725] Vr, 30 Maart 2001 20:51 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....

--
Re: Elize Botha [boodskap #40755 is 'n antwoord op boodskap #40725] Di, 03 April 2001 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
> Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
> wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
> die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
> want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....
>

Gesogte prys? Alleen 'n klein groepie van die drie miljoen"Afrikaners"
in Suid-Afrika sal die Afrikaanse Taal en
Kultuur Vereniging prys as "gesog" sien. Meeste van die
ander 37 miljoen inwoners van SA sal nie eens weet waaroor
die prys gaan nie.
Meeste van dié wat die prys as gesog sien, sal seker nie
omgee dat een van haar kinders een van Wouter Basson se
handlangers was nie. (Uiteindelik was hy toe nog papbroek,
en getuig teen Woutertjie. Ek dink hy verdien straf vir sy
mishandeling van die kat-fetusse.)

Gloudina
Re: Elize Botha [boodskap #40756 is 'n antwoord op boodskap #40725] Di, 03 April 2001 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jalosie

skryf in boodskap news:3AC9DD41.18BEB36@home.com...
Tobie wrote:

> hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
> Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
> wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
> die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
> want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....
>

Gesogte prys? Alleen 'n klein groepie van die drie miljoen"Afrikaners"
in Suid-Afrika sal die Afrikaanse Taal en
Kultuur Vereniging prys as "gesog" sien. Meeste van die
ander 37 miljoen inwoners van SA sal nie eens weet waaroor
die prys gaan nie.
Meeste van dié wat die prys as gesog sien, sal seker nie
omgee dat een van haar kinders een van Wouter Basson se
handlangers was nie. (Uiteindelik was hy toe nog papbroek,
en getuig teen Woutertjie. Ek dink hy verdien straf vir sy
mishandeling van die kat-fetusse.)

Gloudina
Re: Elize Botha [boodskap #40758 is 'n antwoord op boodskap #40725] Di, 03 April 2001 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Jalosie
>
> Tobie wrote:
>
>> hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
>> Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
>> wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
>> die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
>> want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....
>
>

Kyk, ou Krokkie, Tobie weet ten minste hoe om jaloesie
te spel.
En hoekom moet ek jaloers wees op Elize Botha. Omdat
my kinders nie die blink idee gehad het om bobbejaar-fetusse
in Tutu se tuin op te hang nie? Omdat my swaer nie Pik Botha
was nie en ek dus nie deur die Broeders voorgestoot is as die token
female op die horison nie?

Gloudina
Re: Elize Botha [boodskap #40759 is 'n antwoord op boodskap #40756] Di, 03 April 2001 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
jammer om dit te doen ou krokkie .... aangesien jy die persoon
aangehaal het sal ek jou ook nou moet blok. ek het al 100 keer
vir die posters op die groep gesê om asb nie die persoon aan te
haal nie ..... sorry pally! julle bly die persoon voer en sy lewe
daarop
Re: Elize Botha [boodskap #40760 is 'n antwoord op boodskap #40725] Wo, 04 April 2001 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> jammer om dit te doen ou krokkie .... aangesien jy die persoon
> aangehaal het sal ek jou ook nou moet blok. ek het al 100 keer
> vir die posters op die groep gesê om asb nie die persoon aan te
> haal nie ..... sorry pally! julle bly die persoon voer en sy lewe
> daarop

Ja-nee, ou Krokkie, jong. Tobie begin nou histeries klink.Hy het dan al
honderd keer vir die posters op die groep
gesê wat hulle moet doen, en hulle luister nie.

Die persoon.
Re: Elize Botha [boodskap #40761 is 'n antwoord op boodskap #40725] Wo, 04 April 2001 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kyk na jou eie spelling , wat is 'n "bobbejaar"

Dit is baie eenvouding , sy kry reg wat jy nie eers in jou wildste drome
kan/kon regkry nie.
En hoekom moet jy haar afskryf oor wat haar kinders gedoen het ?
Re: Elize Botha [boodskap #40762 is 'n antwoord op boodskap #40725] Wo, 04 April 2001 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
As jy nou ou reisiger se 10 K's aanhaal was dit miskien 'n ander storie,
maar die paar lyne is darem nie die einde van die wereld nie.

skryf in boodskap news:3ACA8CD3.E917E795@home.com...
Tobie wrote:

> jammer om dit te doen ou krokkie .... aangesien jy die persoon
> aangehaal het sal ek jou ook nou moet blok. ek het al 100 keer
> vir die posters op die groep gesê om asb nie die persoon aan te
> haal nie ..... sorry pally! julle bly die persoon voer en sy lewe
> daarop

Ja-nee, ou Krokkie, jong. Tobie begin nou histeries klink.Hy het dan al
honderd keer vir die posters op die groep
gesê wat hulle moet doen, en hulle luister nie.

Die persoon.
Re: Elize Botha [boodskap #40766 is 'n antwoord op boodskap #40759] Wo, 04 April 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oe so sorry dat jy my dan ook nie sien nie ou Skillie!

Tobie wrote:
>
> jammer om dit te doen ou krokkie .... aangesien jy die persoon
> aangehaal het sal ek jou ook nou moet blok. ek het al 100 keer
> vir die posters op die groep gesê om asb nie die persoon aan te
> haal nie ..... sorry pally! julle bly die persoon voer en sy lewe
> daarop
Re: Elize Botha [boodskap #40767 is 'n antwoord op boodskap #40725] Wo, 04 April 2001 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sjym. Toe vat sy die aas, hoek, line en sinker.

Ongelukkig ou Anti kan mens nie aanspreeklik gehou word vir wat jou
kinders doen nie - hoop jy maar dat jy dit nooit self beleef nie. Net so
kan mens nie vir jou ouers aanspreklik gehou word nie ;)

@home.com wrote:
>
> Tobie wrote:
>
>> hoor dat die kanselier van die Univ. van Skelmbos, Professor
>> Elize Botha, toe die gesogte ATKV pryse gewen het ..... wonner
>> wat se negatiewe (uit jaloesie) dinge gaan 'n seker persoon op
>> die ng., daaroor te sê hê ... ag, ek sal dit nie te lees kry nie
>> want ek kan nie haar postings 'ontvang' nie.....
>>
>
> Gesogte prys? Alleen 'n klein groepie van die drie miljoen"Afrikaners"
> in Suid-Afrika sal die Afrikaanse Taal en
> Kultuur Vereniging prys as "gesog" sien. Meeste van die
> ander 37 miljoen inwoners van SA sal nie eens weet waaroor
> die prys gaan nie.
> Meeste van dié wat die prys as gesog sien, sal seker nie
> omgee dat een van haar kinders een van Wouter Basson se
> handlangers was nie. (Uiteindelik was hy toe nog papbroek,
> en getuig teen Woutertjie. Ek dink hy verdien straf vir sy
> mishandeling van die kat-fetusse.)
>
> Gloudina
Re: Elize Botha [boodskap #40792 is 'n antwoord op boodskap #40766] Do, 05 April 2001 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
sien jou al die pad Lou, jy en vele ander is welkom in my huis
groete

--
-----------------------------------

"Lou" skryf in boodskap news:3ACAC3E2.C3C7625C@lous.zzn.com...
: Oe so sorry dat jy my dan ook nie sien nie ou Skillie!
Re: Elize Botha [boodskap #40793 is 'n antwoord op boodskap #40762] Do, 05 April 2001 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
sorry ou krokkie :-) ek lees jou nog al die pad, ag nou ja,
jalosie oor wat bereik kon word, bitterheid oor verkeerde
besluite in mens se lewe, dit laat mens later seker so word. kan
maar net bid dat sy ook eendag voordat dit te laat is, die deur
sal oopmmak op Sy geklop
--
-----------------------------------

"Krokkie" skryf in boodskap news:3aca9d53$0$231@hades.is.co.za...
: As jy nou ou reisiger se 10 K's aanhaal was dit miskien 'n
ander storie,
: maar die paar lyne is darem nie die einde van die wereld nie.
Re: Elize Botha [boodskap #40794 is 'n antwoord op boodskap #40793] Do, 05 April 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
krokkie eintlik gaan dit nie oor die paar lyne nie, dit is die
haat wat daarin is wat ek nie van hou nie. sien dit is jou en my
skuld dat sy die verkeerde besluit in haar lewe geneem het, sy
erken dit nie, en ons is maar die sondebokke om haar gewete te
sus. ...... ek het klaar te veel gesels.
--
Re: Elize Botha [boodskap #40797 is 'n antwoord op boodskap #40767] Do, 05 April 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
zoeloe is die moedertaal wat die meeste in rsa gepraat word
afrikaans is 2 de
xhosa is 3de
sotho 4 de
en engels ............ 5 de
--
Re: Elize Botha [boodskap #40830 is 'n antwoord op boodskap #40761] So, 08 April 2001 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
HA HA HA HA HA HA HA

Krokkie skryf in boodskap news:3aca9ccc$0$248@helios.is.co.za...
>
> Kyk na jou eie spelling , wat is 'n "bobbejaar"
>
> Dit is baie eenvouding , sy kry reg wat jy nie eers in jou wildste drome
> kan/kon regkry nie.
> En hoekom moet jy haar afskryf oor wat haar kinders gedoen het ?
>
Re: Elize Botha [boodskap #40831 is 'n antwoord op boodskap #40759] So, 08 April 2001 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ou Tobie, as jy so aangaan kan jy maar van die groep af unsubscribe.
Een van die dae gan jy so geblokkasie op jou groep hê dat jy nie eens meer
pos ontvang nie.

Poepol...

Tobie skryf in boodskap news:9ad6b9$cnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> jammer om dit te doen ou krokkie .... aangesien jy die persoon
> aangehaal het sal ek jou ook nou moet blok. ek het al 100 keer
> vir die posters op die groep gesê om asb nie die persoon aan te
> haal nie ..... sorry pally! julle bly die persoon voer en sy lewe
> daarop
>
Re: Elize Botha [boodskap #40899 is 'n antwoord op boodskap #40831] Do, 12 April 2001 18:17 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieterwrote in message
: Ou Tobie, as jy so aangaan kan jy maar van die groep af
unsubscribe.
: Een van die dae gan jy so geblokkasie op jou groep hê dat jy
nie eens meer
: pos ontvang nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ou Frikkedel, ek was maar net bietjie ontsteld, my 'gout' neuk
my bietjie op, maar moet sê dat ek nie eintlik sekere mense se
kotsels hier op my skerm wil hê nie. Die meeste geblokeerdes is
X-posters wat hier ongenooid op dié ng. 'postings' doen. Dan ou
Bouwer, of wat dié se van ookal is, en daardie 'robot' reisger
wat bandwydte mors. Nee ou Krokkie is ok, ek lees hom nog al die
pad, heheheh .......

Ns. Het gewonner hoekom ek nie my eie pos meer siennie, ek moes
myself seker een of annertyd geblok het toe ek strooi gepraat het
:-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Mandela oor Afrikaans
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Spesialis militêre produksie Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 06:09:25 MGT 2024