Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » êrens hier...
êrens hier... [boodskap #39656] So, 25 Februarie 2001 17:37 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
het ek vir Ferdi gevra hoe sy kop polities werk...
hom gevra vir watter politieke party hy stem.
En ek kan nie onthou waar nie - so ek weet
nie wat hy geantwoord het nie.

Weet hulle dalk waar?

DD
Re: êrens hier... [boodskap #39663 is 'n antwoord op boodskap #39656] Ma, 26 Februarie 2001 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dit moet vir die sakp wees

"Davie Davis" skryf in boodskap news:vigi9t0a2a36nuv0u6hfjqunqfur1hkbk0@4ax.com...
>
>
> het ek vir Ferdi gevra hoe sy kop polities werk...
> hom gevra vir watter politieke party hy stem.
> En ek kan nie onthou waar nie - so ek weet
> nie wat hy geantwoord het nie.
>
> Weet hulle dalk waar?
>
> DD
Re: êrens hier... [boodskap #39670 is 'n antwoord op boodskap #39656] Ma, 26 Februarie 2001 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Feb 2001 19:37:57 +0200, Davie Davis
wrote:

het ek vir Ferdi gevra hoe sy kop polities werk...
> hom gevra vir watter politieke party hy stem.
> En ek kan nie onthou waar nie - so ek weet
> nie wat hy geantwoord het nie.

Jy sal nie weet vir wie ek stem nie want ek se nie vir enigiemand vir
wie ek stem nie.
Re: êrens hier... [boodskap #39671 is 'n antwoord op boodskap #39663] Ma, 26 Februarie 2001 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Feb 2001 06:13:31 +0200, "koos" wrote:

> dit moet vir die sakp wees

Jou dom doos die SAKP is nie 'n onafhanklike party vir wie 'n mens KAN
stem nie.
Re: êrens hier... [boodskap #39672 is 'n antwoord op boodskap #39663] Ma, 26 Februarie 2001 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Feb 2001 06:13:31 +0200, "koos" wrote:

> dit moet vir die sakp wees

Bezuidenhout, Pieter pie...@saix.ne

huh?
Re: êrens hier... [boodskap #39696 is 'n antwoord op boodskap #39670] Ma, 26 Februarie 2001 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Feb 2001 09:21:04 GMT, nospam@me.at.all (Ferdi ) wrote:

> Jy sal nie weet vir wie ek stem nie want ek se nie vir enigiemand vir
> wie ek stem nie.
>

Ou Ferdi... hier kom ek werklik heel toevallig op my skrywe af!
En ek is gemeen genoeg om dit hier te plak....!

bron - die trein (of treinstasie of so iets)
***
"Sê vir ons Ferdi, vir watter politieke party jy stem...
òf sê dat dit êffôl met ons te doen het.
Natuurlik is jy geregtig om te voel dat dit niks met ons te doen het
nie maar logies gesproke sal dít beteken dat jy vir 'n party stem wat
jy voor skaam is - wat òòk jou reg is.

Is jy een van die wit anc's?"
***

Jy sal opmerk Ferdi, dat ek klem gelê het op jou reg om om dit vir
jouself te hou.

Wanneer jy 'n Ford ry en jy parkeer tussen die manne met die Merc's,
is dit miskien vir die eggo goed om daar onder die bome te parkeer -
en nie tussen die voertuie van waarde nie. Net miskien... dink hulle
jy ry 'n Porche ! (kopiereg daviedavis 2001 2002)

DD
Re: êrens hier... [boodskap #39711 is 'n antwoord op boodskap #39656] Di, 27 Februarie 2001 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wat van ek vra vir jou Davie, watter beginsels ondersteun jy?
>
>
Kay, vroeër klaar as verwag en hier's ek Ferdi.

My beginsels het van lankal se tyd nie geheim gehou nie. Nie hiér of
in politieke vergaderings of byeenkomste nie. Want ek is nie skaam
daarvoor nie - hetsy ons met Oom Jaap - Eugene of Constand gesels
(het).
Of, vir die verandering met liberaliste soos Pik of Roelf. (Ek wàs 'n
paar maande gelede in 'n lekker gesels met Barend Du Plessis het die
idee gekry dat hy ((net miskien)) nie so liberaal is soos PW nie.)

maar
Jy wou nie weet wat dink ek van hulle nie - jy wou weet hòe dink ek.

Ek is 'n liberale regsgesinde. Het op 'n groot beesplaas opgegroei en
saam met die swart maats (hoop verdomp nie Frikkie hoor my nie!)
geswem en sokker gespeel. Maar groot geword in die werklik streng
regse tyd. Toe hy in 'n Golden Syrup blikbeker sy koffie gekry het.
(gebreinspoel gewees Gloudina).

Kafferbier saam met hulle gedrink by die statte en as ek uit die veld
gekom het en dors was, was dit nie werklik 'n rariteit om by 'n stat
aan te gaan vir water nie.

Hoe voel ek nòu oor al die dinge? Kan nie glo dat ons twee rye in die
poskantoor gevorm het nie. Twee rye waarin somtyds twee blankes was en
in die ander ry was negentien swartes. Kan nie glo dat hy agter op die
bakkie moes ry.
En ek is werklik jammer daaroor dat daar ooit 'n paswet was. Dat 'n
boer sy plaasjongens moes toestemming gee om vir sy vriende op die
buurplaas te gaan kuier!

ens. ens. ens.

Daar is dus baie dinge waaroor ek spyt was. Dinge wat sou veroorsaak
het dat ek EFFENS Gloudiens geraak het later indien dit sou aanhou,
maar...
ek is baie meer jammer oor die feit dat die land nou regeer word deur
mense wat babamoord wettig (en blanke ondersteuning daarvoor het) dat
ons land nou regeer word deur 'n volk (volk???? -DD glimlag hier) wat
ons land ekonomies op die grond het. Regeerders wat met die Westerse
ondersteuning oorgeneem het en nou deur dieselfde groot moondhede nie
vertrou word nie.

En ek praat nie botsend nie Ferdi, ek het begrip daarvoor dat
apartheid nooit bestaansreg gehad het nie. Maar ek kan dit nie aanvaar
dat Afrikaans en die Afrikaner uitgekryt word en die onderdrukker
genoem word terwyl apartheid deur die engelse en amerikaners
ondersteun was nie. Terwyl Mercedes Volkswagen en Ford terwyl Anglo
American en Gold Fields terwyl meer groot europese engelse en
amerikaanse groepe geld gemaak het en ryk geword het uit apartheid.
Dieselfde mense wat hulself nou op 'n troontjie plaas.

Dus dan Ferdi, wat ek lag oor 'n Pepsi wat in die apartheidsjare uit
SA padgegee het as betogings aksie en na die nuwe sa terug gekom het
om bankrot te gaan hier onder swart bestuur en wéér te gee pad !

Verlede week het ek vir 'n swart stadsraadslid 'n relatief groot
belegging gedoen. Hy belê op die oomblik reeds sowat R3750 per maand
in aandele. En ek het nie rede om te dink dat dit geld is wat gewas
word nie.
Vanmôre stuur hy 'n tweede swart stadsraadlid na my. Wat ook 'n
stewige belegging doen. Van my kantoor af is hy na 'n vergadering by
die stadsraad waar oor die dorp en omgewing besluite geneem is.
Ek praat twee swart tale vlot. Hy het aangedring om gebroke engels te
praat. Sy kwalifikasies is std. sewe.
Ek sien nie neer op std. sewe nie let wel, slegs vereenselwig ek
myself moeilik met die feit dat dit die mense is wat die besluite
neem.
(Ek het jou boontoe êrens gesê dat ek slegs std. vier op die
plaasskool gemaak het maar my besluite het net op die plaas gegeld)

Ek het jou 'n lang storie vertel en jou steeds niks gesê nie want

presies fokol het dit met jou te doen vir wie ek stem ou Ferdi
want
Daai een van what is good for the goose is good for the
gander.

Groetnis

DD
Re: êrens hier... [boodskap #39753 is 'n antwoord op boodskap #39711] Wo, 28 Februarie 2001 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Feb 2001 23:45:07 +0200, Davie Davis
wrote:

> Ek het jou 'n lang storie vertel en jou steeds niks gesê nie want
>
> presies fokol het dit met jou te doen vir wie ek stem ou Ferdi
> want
> Daai een van what is good for the goose is good for the
> gander.

Inderdaad. Daarom het ek jou nie gevra vir wie jy stem nie. Ek vra
NIEMAND vir wie hullre gestem het nie. Nie eers my vrou nie. Ek glo
met 'n passie aan die geheimhouding van 'n stem as een van die
absolute basisse van demokrasie.

Dus, "presies fokol" vir my en vir jou inderdaad.

Maar wat ek gevra het, was beginsels.

Met ander woorde wat glo jy is fundamentele dinge wat ons met mekaar
moet doen of respekteer. Mekaar being ALMAL

Wat is die dinge wat jy nie aan andere sal doen nie en wat andere nie
aan jou moet doen nie. En hier bedoel ek sosio-politieke dinge, nie
die redelik voor die handliggende dinge soos doodmaak, water in jou PC
gooi ens nie.

Jy het my nie om my beginsels gevra nie. As jy het, sou ek jou
geantwoord het.

Ek glo in demokrasie. Dus geheime stem vir alle volwassenes wat ewe
veel tel vir almal, gereelde verkiesings en vryheid van assosiasie.
Ek glo in nie rassigheid en om nie op seks te diskrimineer nie.
Dus wil ek nie as "minder" geoordeel word deur 'n Cecil John Rhodes of
'n lord Milner omdat ek Afrikaans praat nie. Ek is gelyk met Rhodes se
nefie, sy moer.
Dus - omdat ek dir vereis - mag ek nie 'n ander minder oordeel omdat
hy of sy Engels of Portugees of Swart of Chinees is nie.
Dis drie beginsels
Dan nog glo ek dat ALLE mense ewe sterk regte het.

Dit, Davie, is my beginsels. Daarmee saam moet ek leef. Vir die goose
en vir die gander.
En dit werk NET as ek dit 1) eweredig toepas en 2) op myself ook
toepas.

Daarom dink ek die volgende - byvoorbeeld - is drolle: Penuell Maduma,
Steve TSwete, Eugene Terre'Blanche, Krokkie, Reenen, Jef Radebe, daai
doos in Natal in die Playhouse raad. Die garra vent in die Natalse
parlement wat so onder sy lip gewaai het.
Re: êrens hier... [boodskap #39809 is 'n antwoord op boodskap #39753] Do, 01 Maart 2001 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Feb 2001 13:25:13 GMT, nospam@me.at.all (Ferdi ) wrote:

>
> Ek glo in demokrasie. Dus geheime stem vir alle volwassenes wat ewe
> veel tel vir almal, gereelde verkiesings en vryheid van assosiasie.
> Ek glo in nie rassigheid en om nie op seks te diskrimineer nie.
En hoe voel jy oor 'reg(?)'stellende aksie wanneer jy wys op jou
geloof in nie_rassigheid en nie_seksisme?

> Dan nog glo ek dat ALLE mense ewe sterk regte het.
Het ongebore babas net sulke sterk regte? En hoé vergelyk die ongebore
baba se regte met dié van 'n misdadiger? Van 'n moordenaar?

Baie basies het jy en ek dieselfde waardes Ferdi - maar wanneer ons na
deursigtigheid en detail soos bo genoem kyk, het ons steeds dieselfde
waardes?

Want Ferdi, jou beginsels moet nie net mooi lyk op papier nie maar ook
in die praktyk.

DD
Re: êrens hier... [boodskap #39814 is 'n antwoord op boodskap #39809] Do, 01 Maart 2001 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Mar 2001 14:19:27 +0200, Davie Davis
wrote:

> Ek glo in demokrasie. Dus geheime stem vir alle volwassenes wat ewe
>> veel tel vir almal, gereelde verkiesings en vryheid van assosiasie.
>> Ek glo in nie rassigheid en om nie op seks te diskrimineer nie.
> En hoe voel jy oor 'reg(?)'stellende aksie wanneer jy wys op jou
> geloof in nie_rassigheid en nie_seksisme?

Regstellende aksie. (RA)

In 1992 op 'n kongres vra 'n Amerikaner aan Barbara Masekela hoekom
hulle met RA gaan begin omdat dit baie ongewild in die VSA is en
inherent rassisties is.
Toe antwoord sy: "Regstellende aksie is baie gebrekkige instrument om
die verlede reg te stel, maar dis al een wat ons het. As jy 'n beter
idee het, kom se ons asseblief."

Apartheid het die samelewing erg verwring en witmense vir lank
bevoordeel en swartmense benadeel.
Dit moet om twee rede aangespreek word. Eerstens omdat 'n samelewing
in SA tot stand moet kom waar werklike en ware gelykheid ten minste
sigbaar moet begin word - anders die ideaal van gelykheid net woorde.

. Tweedens omdat watter party ookal die eerste verkiesing gewen het,
nie lank in mag sou gebly het as alles dieselfde gebly het nie -
staatsdiens steeds wit van bo af, top jobs in army, polisie steeds
wit, Top jobs in private sektor steeds wit. TV stasies steeds
hoofsaaklik wit ens. ens. . Dan sou daar gou-gou oorgegaan gewees het
na 'n party wat aksie beloof het om dit gou enradikaal reg te stel.

Ek reken dus RA is nodig om die erge verwringing van die verlede
sodanig reg te kry dat swartmense eienaarskap van die samelewing kan
begin voel en dat daar actually meer gelyke geleenthede gevestig word.

Dan moet dit eindig want dit is inherent rassisties.

Ek reken die huidige regering maak kak deur nie duidelik aan te dui
dat RA iewers GAAN eindig nie.

Bietjie soos ek met my kinders maak. Sal vir albei se: "Ek help nou
gou eers die ander een want sy het dit meer as jy nodig. Die tweede
een aanvar dit WANT sy weet dat as dinge weer gelyk is, onttrek ek. En
as sy hulp meer nodig het, sal ek haar eerste help..

Anders gestel - soos chemoterapie. Dis gif wat gebruik word om die
liggaam gesonder te maak. Maar kort voor lank moet jy ophou of die
liggaam sterf net gou as wat dit sal sterf sonder chemoterapie.

>> Dan nog glo ek dat ALLE mense ewe sterk regte het.
> Het ongebore babas net sulke sterk regte?

Vraag een. Wanneer is 'n ongebore baba 'n mens? Die reg ("the law")
het oor eeue 'n afsnypunt gemaak wanneer daar lewensvatbaarheid is.
Anders gestel, ek het nog nooit gesien dat 'n vrou wat 'n miskraam
gehad het, 'n begrafnis hou nie, maak nie saak wat haar geloof is nie.

Daar is eenvoudig afsnypunte anders sou die gebruik van 'n kondoom of
maturbasie beskou gewees het as gelyk aan moord. Of menstruasie sou
moord gewees het. Dit is nie die geval nie.

Die lewe is soms kompleks en vol kontradiksies.

In die tweede plek is daar 'n opweeg van regte. Die kind het regte en
die ma het regte. Watter een weeg die swaarste?

Wat sou jy se moet gebeur as daar 'n keuse gemaak moet word tussen 'n
ongebore kind en 'n ma?
Dit gebeur soms werklik. Of die swangerskap gaan voort en die ma sterf
of die ma leef en die ongebore kind sterf.

Voorts het besluite gevolge.
Sou jy se pro lifers het 'n verantwoordelikheid om toe te sien dat die
kinders was ongewens gebore word, 'n aanvaarbare lewe lei?

En hoé vergelyk die ongebore
> baba se regte met dié van 'n misdadiger? Van 'n moordenaar?

Eerstens is daar die ooglopende vraag van wanneer ongebore lewe "mens
" is in die sin van regte wat die samelewing daaraan toeskryf.
Die reg werk met 'n afsnypunt van 'n sekere aantal maande.

- 'n Mens kan natuurlik se dat menseregte net diegene in ONS wereld
betrek, met ander woorde die wat reeds gebore is en as onafhanklike
wesens bestaan. Dan begin die regte wanneer die naelstring gesny word
en die kind op sy eie asemhaal en die hart klop.

Maar ons praat nie nou om gladde antwoorde te gee nie. Ek is bereid om
jou vrae te respekteer en so eerlik as moontlik te antwoord. So ek
werk daarmee dat ongebore kinders in 'n stadium regte begin verwerf.
Maar dit kan net gebeur nadat die eierselle bevrug is (dit los die
kondoom-vraag op) en ook nie pas daarna nie (dit is hoekom vrouens
wat miskrame gehad het, nie formele begrafnisse hou nie).

Dus sou ek se - soos die reg se - dat daar 'n werklike
lewensvatbaarheid moet wees voor regte toegeken word. Selfs dan is dit
uiteraard 'n vae situasie. Hoekom ek so se, is omdat daar NA so 'n
redelike afsnypunt van lewensvatbaarheid, STEEDS soms miskrame kom.
Nou, as daardie ongebore wese dieselfde regte as die misdadigers van
jou vraag het in daardie stadium , dan moet daar mos 'n
polisieondersoek kom na die miskraam/skielike dood ?
En ek kan jou vereker dat selfs in die Ou SA was daar nooit 'n moord
of selfs strafbare manslag ondersoek deur die polisie as kinders
doodgebore was nie.

Dus, ongebore babas op 'n sekere stadium van lewe het dieselfde SOORT
regte as misdadigers, maar omdat hulle nog nie ten volle mense is nie,
is dit nie heeltemal dieselfde soort regte nie. Hulle kan byvoorbeeld
nie - soos volwasse misdadigers kan - kontrakte aangaan nie.
.
Jou vraag lei waarskynlik na die punt van "aanvaar jy aborsie, maar is
jy teen die doodstraf" .

Indien dit jou mikpunt is, my antwoord is: Wanneer 'n ongebore vrug
'n sekere stadium van lewe bereik het, so 'n mate dat 'n mens met 'n
sekere mate van redelikheid kan verwag dat dit 'n normale kind gebore
sal word, dan moet willekeurige aborsie van so 'n ontwikkelde vrug nie
toegelaat word nie (en die doodstraf moet ook nie toegelaat word nie).

Wanneer, in so 'n geval, dit 'n keuse is tussen die lewe van die ma of
die kind, moet die ma die keuse gegee word om haarself te red of haar
kind op te offer.

(Dis nie 'n vreemde keuse nie. Dit word oral in die reg toegelaat. As
ek en jy bergklim en jy kan my hand laat los om jouself te red en dan
val ek in my moer of jy red my maar dan val jy in jou moer, gaan daar
geen moordklag teen jou wees as jy jou eie lewe bo myne kies nie.)

MAAR dan skop 'n verantwoordelikheid van die gemeenskap in. Daardie
kinders HET dan regte en by implikasie moet ons dan na hulle kyk. As
hulle nie ouers het nie of as hulle ouers hulle weggooi, moet die
gemeenskap - wat hulle reg beskerm het toe hulle in hulle moeders se
mae was - na hulle kyk.

As die pro lifers nie bereid is om hulle aan te neem nie, dan moet
belastginggeld obviously gebruik word om ordentlike weeshuise vir
hulle te bou en te bedryf.

Baie basies het jy en ek dieselfde waardes Ferdi - maar wanneer ons
na
> deursigtigheid en detail soos bo genoem kyk, het ons steeds dieselfde
> waardes?

Ek weet nie. Ek het jou gese wat ek dink. Nou is dit seker jou beurt
om dit te vergelyk met wat jy dink.

> Want Ferdi, jou beginsels moet nie net mooi lyk op papier nie maar ook
> in die praktyk.

Inderdaad. Anders gestel: As ek nie wil he 'n drol in die
KwaZulu/Natal- parlement moet sy vingers voor sy neus waai asof hy
iets stinks ruik terwyl hy Zulu "slang" vir witmens se nie, dan moet
ek moeite doen om toe te sien dat ek nooit 'n swartmens in byvoorbeeld
die nuusgroep op dieselfde wyse behandel nie.

Dis iets wat mense soos Krokkie en Reenen klaarblyklik onmoontlik vind
om te verstaan.
Re: êrens hier... [boodskap #39818 is 'n antwoord op boodskap #39814] Do, 01 Maart 2001 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi wrote:

> wrote:
>
>> En hoe voel jy oor 'reg(?)'stellende aksie wanneer jy wys op jou
>> geloof in nie_rassigheid en nie_seksisme?
>
> Apartheid het die samelewing erg verwring en witmense vir lank
> bevoordeel en swartmense benadeel.
> Dit moet om twee rede aangespreek word. Eerstens omdat 'n samelewing
> in SA tot stand moet kom waar werklike en ware gelykheid ten minste
> sigbaar moet begin word - anders die ideaal van gelykheid net woorde.
>

In die VSA is die African-American bevolking maar net 12% vandie
bevolking en word daar nou nog "regstellende aksie" toegepas.
Inderdaad, Colin Powell, 'n Republikein, het by die laaste Republikeinse
konvensie 'n intense pleidooi gelewer vir die behoud daarvan.
In die geval van Suid-Afrika voel ek dat daar amper nie van
regstellende aksie gepraat moet word nie. Daar moet 'n ander soort
term gegee word aan die poging om die tagtig persent van die
bevolking wat nie wit is nie, hulle regmatige tagtig persent aandeel
aan hul land se aktiwiteit te gee nadat apartheid dit van hulle afgeneem
het vir 'n halfeeu. Dierbaarheid, die wit bevolking in skaars vyf of ses
miljoen. En die nie-blanke bevolking oor die dertig miljoen. Groter as
die gehele bevolking van Kanada. Dit is dus nie regstellende aksie nie,
maar 'n algehele rewolusie om die land terug te laat keer na die
bevolkingsgroep wat eintlik die oormaat van die land se bevolking is.

Gloudina
Re: êrens hier... [boodskap #39823 is 'n antwoord op boodskap #39814] Do, 01 Maart 2001 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi wrote...

> Ek reken dus RA is nodig om die erge verwringing van die verlede
> sodanig reg te kry dat swartmense eienaarskap van die samelewing kan
> begin voel en dat daar actually meer gelyke geleenthede gevestig word.

...en in die proses verwring hulle die samelewing maar net nog verder, want
die land se kapasiteit om meer geleenthede vir almal te skep, word
vernietig. Hulle skiet hulself sodoende in die voet, want op die uiteinde
is daar fokol geleenthede oor vir enige iemand, ongeag wit of swart.

> Dan moet dit eindig want dit is inherent rassisties.

Nou gaan sê dit vir Thabo. In die staatsdepartement waar ek nog tot aan die
einde van verlede jaar gewerk het, is 95% van die bestuur en 90% van die
personeel swart. In die spesifieke afdeling (wat in Durban is) was daar
voor 1990 uit 'n totaal van 12 personeellede, vier blankes (33%), twee
Indiërs (17%), een Kleurling (8%) en vyf swartes (42%). Verlede jaar was
dit soos volg: Uit 'n personeel van 33 was daar twee blankes (6%), geen
Indiërs (0%), een Kleurling (3%) en 30 swartes (91%). Let daarop dat hoewel
die afdeling se personeel sedert 1994 amper verdriedubbel het (ten einde
plek te maak vir die nuwe swart lede), het die afdeling se uitset met
ongeveer 80% afgeneem. Ek kan jou verseker dat hierdie situasie geld
regdeur die staatsdiens en in die meeste gevalle nog erger is, as jy besef
dat die departement waarvoor ek gewerk het, een van die "elite" eenhede is.

Sedert 1994 het produktiwiteit 'n vreemde konsep geword en finansiële en
administratiewe prosedures en beheer bestaan nie meer nie. Toerusting van
duisende Rande raak elke jaar weg. In hierdie einste "elite"
staatsdepartement is hulle egter nog steeds besig om blankes te vervang met
swartes, waarvan 'n groot persentasie funksioneel ongeletterd is.

> Ek reken die huidige regering maak kak deur nie duidelik aan te dui
> dat RA iewers GAAN eindig nie.

Ek het slegte nuus vir jou ou pel. Dit gaan NOOIT eindig nie en die huidige
regering dui nie aan wanneer dit gaan eindig nie omdat daar GEEN planne is
om dit ooit te beindig nie, al word 100% van alle poste in die staat en
privaatsektor uiteindelik gevul deur ANC-gesinde swartes. Want sien, hoe
meer van hierdie outjies reeds in is, hoe meer plekke word daar gereserveer
vir hulle maatjies en familielede. Dit is maar hoe dit gaan in hierdie tipe
situasie, oral in die wêreld. So jy beter wakker skrik...

Dít is juis die probleem wat die meerderheid blankes met RA het. Almal
besef dat dit nodig is om die ongelykhede van die verlede reg te stel, maar
almal wat realisties is besef ook dat sogenaamde "regstellende" aksie nooit
gaan eindig solank as wat daar 'n swart meerderheidsregering aan bewind is
nie. Soos Mbeki reeds laat weet het: diegene sonder mag, durf nie die wat
wel die mag besit, uitdaag nie. Nog 'n Zimbabwe is en bly maar ons voorland
op die langtermyn.

Dis iets wat mense soos jy en @home klaarblyklik onmoontlik vind om te
verstaan.
Re: êrens hier... [boodskap #39824 is 'n antwoord op boodskap #39814] Do, 01 Maart 2001 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[2]  is tans af-lyn  Sakkie[2]
Boodskappe: 36
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi wrote...

> Ek reken dus RA is nodig om die erge verwringing van die verlede
> sodanig reg te kry dat swartmense eienaarskap van die samelewing kan
> begin voel en dat daar actually meer gelyke geleenthede gevestig word.

...en in die proses verwring hulle die samelewing maar net nog verder, want
die land se kapasiteit om meer geleenthede vir almal te skep, word
vernietig. Hulle skiet hulself sodoende in die voet, want op die uiteinde
is daar fokol geleenthede oor vir enige iemand, ongeag wit of swart.

> Dan moet dit eindig want dit is inherent rassisties.

Nou gaan sê dit vir Thabo. In die staatsdepartement waar ek nog tot aan die
einde van verlede jaar gewerk het, is 95% van die bestuur en 90% van die
personeel swart. In die spesifieke afdeling (wat in Durban is) was daar
voor 1990 uit 'n totaal van 12 personeellede, vier blankes (33%), twee
Indiërs (17%), een Kleurling (8%) en vyf swartes (42%). Verlede jaar was
dit soos volg: Uit 'n personeel van 33 was daar twee blankes (6%), geen
Indiërs (0%), een Kleurling (3%) en 30 swartes (91%). Let daarop dat hoewel
die afdeling se personeel sedert 1994 amper verdriedubbel het (ten einde
plek te maak vir die nuwe swart lede), het die afdeling se uitset met
ongeveer 80% afgeneem. Ek kan jou verseker dat hierdie situasie geld
regdeur die staatsdiens en in die meeste gevalle nog erger is, as jy besef
dat die departement waarvoor ek gewerk het, een van die "elite" eenhede is.

Sedert 1994 het produktiwiteit 'n vreemde konsep geword en finansiële en
administratiewe prosedures en beheer bestaan nie meer nie. Toerusting van
duisende Rande raak elke jaar weg. In hierdie einste "elite"
staatsdepartement is hulle egter nog steeds besig om blankes te vervang met
swartes, waarvan 'n groot persentasie funksioneel ongeletterd is.

> Ek reken die huidige regering maak kak deur nie duidelik aan te dui
> dat RA iewers GAAN eindig nie.

Ek het slegte nuus vir jou ou pel. Dit gaan NOOIT eindig nie en die huidige
regering dui nie aan wanneer dit gaan eindig nie omdat daar GEEN planne is
om dit ooit te beindig nie, al word 100% van alle poste in die staat en
privaatsektor uiteindelik gevul deur ANC-gesinde swartes. Want sien, hoe
meer van hierdie outjies reeds in is, hoe meer plekke word daar gereserveer
vir hulle maatjies en familielede. Dit is maar hoe dit gaan in hierdie tipe
situasie, oral in die wêreld. So jy beter wakker skrik...

Dít is juis die probleem wat die meerderheid blankes met RA het. Almal
besef dat dit nodig is om die ongelykhede van die verlede reg te stel, maar
almal wat realisties is besef ook dat sogenaamde "regstellende" aksie nooit
gaan eindig solank as wat daar 'n swart meerderheidsregering aan bewind is
nie. Soos Mbeki reeds laat weet het: diegene sonder mag, durf nie die wat
wel die mag besit, uitdaag nie. Nog 'n Zimbabwe is en bly maar ons voorland
op die langtermyn.

Dis iets wat mense soos jy en @home klaarblyklik onmoontlik vind om te
verstaan.
Re: êrens hier... [boodskap #39825 is 'n antwoord op boodskap #39823] Do, 01 Maart 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> maar
> almal wat realisties is besef ook dat sogenaamde "regstellende" aksie nooit
> gaan eindig solank as wat daar 'n swart meerderheidsregering aan bewind is
> nie. .
>

So wat is jou oplossing? Om weer apartheid terug te bring
en 'n regering daar te stel wat skaars ses miljoen mense
in 'n bevolking van 40 miljoen verteenwoordig? Word
daaraan gewoond. Jy lewe in 'n land waar meer as tagtig
persent van die mense nie-blank is . As jy nie in so 'n
land wil bly waar meer as tagtig persent van die werkers
nie-blank is, meer as tagtig persent van die politici nie-
blank is ens. ens., emigreer dan. Waarheen weet ek nie.

Gloudina
Re: êrens hier... [boodskap #39851 is 'n antwoord op boodskap #39824] Vr, 02 Maart 2001 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Mar 2001 22:38:27 +0200, "Sakkie" wrote:

> Dít is juis die probleem wat die meerderheid blankes met RA het. Almal
> besef dat dit nodig is om die ongelykhede van die verlede reg te stel, maar
> almal wat realisties is besef ook dat sogenaamde "regstellende" aksie nooit
> gaan eindig solank as wat daar 'n swart meerderheidsregering aan bewind is
> nie. Soos Mbeki reeds laat weet het: diegene sonder mag, durf nie die wat
> wel die mag besit, uitdaag nie. Nog 'n Zimbabwe is en bly maar ons voorland
> op die langtermyn.
>
> Dis iets wat mense soos jy en @home klaarblyklik onmoontlik vind om te
> verstaan.

As jy groter helderheid van begrip of ten minste 'n kleinerige
bereidwilligheid om die goed in regverdigheid te bespreek getoon het
in jou reaksie sou ek dit oorweeg het om jou te antwoord.

Sakkie jy wil nie bespreek nie. Jy soek iets om mense mee te gooi.
Gaan speel op 'n ander plek.
Re: êrens hier... [boodskap #39858 is 'n antwoord op boodskap #39753] Vr, 02 Maart 2001 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gedink my naam sou ook jou lys haal Ferdi

> Daarom dink ek die volgende - byvoorbeeld - is drolle: Penuell Maduma,
> Steve TSwete, Eugene Terre'Blanche, Krokkie, Reenen, Jef Radebe, daai
> doos in Natal in die Playhouse raad. Die garra vent in die Natalse
> parlement wat so onder sy lip gewaai het.
Re: êrens hier... [boodskap #39861 is 'n antwoord op boodskap #39858] Vr, 02 Maart 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Mar 2001 14:43:07 +0200, "Riaan" wrote:

> Gedink my naam sou ook jou lys haal Ferdi
>
>> Daarom dink ek die volgende - byvoorbeeld - is drolle: Penuell Maduma,
>> Steve TSwete, Eugene Terre'Blanche, Krokkie, Reenen, Jef Radebe, daai
>> doos in Natal in die Playhouse raad. Die garra vent in die Natalse
>> parlement wat so onder sy lip gewaai het.

Inderdaad sal dit die lys haal. Om "obvious" redes.
Re: êrens hier... [boodskap #39887 is 'n antwoord op boodskap #39809] Sa, 03 Maart 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Mar 2001 14:19:27 +0200, Davie Davis
wrote:

> On Wed, 28 Feb 2001 13:25:13 GMT, nospam@me.at.all (Ferdi ) wrote:
>
>

>> Ek glo in demokrasie. Dus geheime stem vir alle volwassenes wat ewe
>> veel tel vir almal, gereelde verkiesings en vryheid van assosiasie.
>> Ek glo in nie rassigheid en om nie op seks te diskrimineer nie.
En hoe voel jy oor 'reg(?)'stellende aksie wanneer jy wys op jou
geloof in nie_rassigheid en nie_seksisme?
>
>> Dan nog glo ek dat ALLE mense ewe sterk regte het.
Het ongebore babas net sulke sterk regte? En hoé vergelyk die ongebore
baba se regte met dié van 'n misdadiger? Van 'n moordenaar?
> ens ens ens
>
> Want Ferdi, jou beginsels moet nie net mooi lyk op papier nie maar ook
> in die praktyk.
>
> DD
>

Ferdi, antwoord diê een al is dit net om jou teenstanders hier te
oorrtuig dat jy nié anc stem nie.
Hier diep in my hart dink ek jy is 'n wit wolf - of miskien neig jy
meer liberaal na Constand Viljoen se kant. Ek sal nie maklik glo dat
jy anc is nie, maar net terwille van dié hier wat wel so dink,
antwoord maar die twee vrae.

Groetnis

DD
Re: êrens hier... [boodskap #39907 is 'n antwoord op boodskap #39858] Ma, 05 Maart 2001 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Lys van drolle DEUR die grootste drol

"Riaan" skryf in boodskap news:97o4gv$e3r$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Gedink my naam sou ook jou lys haal Ferdi
>
>> Daarom dink ek die volgende - byvoorbeeld - is drolle: Penuell Maduma,
>> Steve TSwete, Eugene Terre'Blanche, Krokkie, Reenen, Jef Radebe, daai
>> doos in Natal in die Playhouse raad. Die garra vent in die Natalse
>> parlement wat so onder sy lip gewaai het.
>
Re: êrens hier... [boodskap #39909 is 'n antwoord op boodskap #39814] Ma, 05 Maart 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Somtyds Ferdi wonder ek oor jou blootstelling aan die wereld ...

Ferdi wrote:
>
> Vraag een. Wanneer is 'n ongebore baba 'n mens? Die reg ("the law")
> het oor eeue 'n afsnypunt gemaak wanneer daar lewensvatbaarheid is.
> Anders gestel, ek het nog nooit gesien dat 'n vrou wat 'n miskraam
> gehad het, 'n begrafnis hou nie, maak nie saak wat haar geloof is nie.
>
Re: êrens hier... [boodskap #39910 is 'n antwoord op boodskap #39861] Ma, 05 Maart 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien jy het 'n paar vloekwoorde by jou arsenaal sêgoedjies gevoeg Ferdi.
Is jy nie bang Gloudina kak jou uit nie.

daai doos in Natal in die Playhouse raad.
Re: êrens hier... [boodskap #39915 is 'n antwoord op boodskap #39907] Ma, 05 Maart 2001 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Mar 2001 06:31:48 +0200, "Krokkie" wrote:

> 'n Lys van drolle DEUR die grootste drol

Krokkie se antwoord op die hele argument!!

(ha, ha..)
Re: êrens hier... [boodskap #39916 is 'n antwoord op boodskap #39910] Ma, 05 Maart 2001 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 5 Mar 2001 08:52:47 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek sien jy het 'n paar vloekwoorde by jou arsenaal sêgoedjies gevoeg Ferdi.
> Is jy nie bang Gloudina kak jou uit nie.>

Ek sien jy het nog nie 'n enkele idee by jou arsenaal reaksies gevoeg
nie.
Re: êrens hier... [boodskap #39917 is 'n antwoord op boodskap #39907] Ma, 05 Maart 2001 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vreemd Ferdi, dat die enigste mense wat skaam is oor waar hulle stem
witmense is wat anc stem.
Sien jy nou dat daar tog maniere is om julle uit te wys.

DD
Re: êrens hier... [boodskap #39920 is 'n antwoord op boodskap #39915] Ma, 05 Maart 2001 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Noem jy dit 'n argument ?

Gaan vleg piele met jou haarkapper (hoop jy het 'n ander een) , jy raak nou
bietjie afgesaag.

"Ferdi " skryf in boodskap news:3abf98ff.20684370@news.icon.co.za...
> On Mon, 5 Mar 2001 06:31:48 +0200, "Krokkie" wrote:
>
[color=blue]>
Re: êrens hier... [boodskap #39925 is 'n antwoord op boodskap #39909] Ma, 05 Maart 2001 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
hier Ferdi het jy jou eie waardes bewys.
Hier bewys jou jou eenheid van denke
met dié van die swart massa

ns
Waarom vertaal jy die woorde 'die reg' aan Afrikaanssprekendes
uit Afrikaans na engels?

DD

On Mon, 05 Mar 2001 08:50:26 +0200, lous wrote:

> Somtyds Ferdi wonder ek oor jou blootstelling aan die wereld ...
>
> Ferdi wrote:

>> Vraag een. Wanneer is 'n ongebore baba 'n mens? Die reg ("the law")
>> het oor eeue 'n afsnypunt gemaak wanneer daar lewensvatbaarheid is.
>> Anders gestel, ek het nog nooit gesien dat 'n vrou wat 'n miskraam
>> gehad het, 'n begrafnis hou nie, maak nie saak wat haar geloof is nie.
Re: êrens hier... [boodskap #39928 is 'n antwoord op boodskap #39920] Ma, 05 Maart 2001 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
I love you arsehole

--
Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site
South African news, on-line novel, erotic story, forums.
ICQ # 58930763

"Krokkie" skryf in boodskap news:3aa3a735$0$17225@hades.is.co.za...
> Noem jy dit 'n argument ?
>
> Gaan vleg piele met jou haarkapper (hoop jy het 'n ander een) , jy raak nou
> bietjie afgesaag.
>
>
>
>
>
>
>
> "Ferdi " wrote in message
> news:3abf98ff.20684370@news.icon.co.za...
>> On Mon, 5 Mar 2001 06:31:48 +0200, "Krokkie" wrote:
>>
[color=teal]>>
Re: êrens hier... [boodskap #39933 is 'n antwoord op boodskap #39928] Di, 06 Maart 2001 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ken jy nie ander vloekwoorde nie, daar klink maar bietjie kak hoor

"Darth Mel" skryf in boodskap news:980vfd$rr6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> I love you arsehole
>
> --
> Visit http://AdderleyStreet.co.za
> Community site
> South African news, on-line novel, erotic story, forums.
> ICQ # 58930763
> "Krokkie" wrote in message
> news:3aa3a735$0$17225@hades.is.co.za...
>> Noem jy dit 'n argument ?
>>
>> Gaan vleg piele met jou haarkapper (hoop jy het 'n ander een) , jy raak
> nou
>> bietjie afgesaag.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Ferdi " wrote in message
>> news:3abf98ff.20684370@news.icon.co.za...
>>> On Mon, 5 Mar 2001 06:31:48 +0200, "Krokkie" wrote:
>>>
[color=royalblue]>>>
Re: êrens hier... [boodskap #39953 is 'n antwoord op boodskap #39917] Di, 06 Maart 2001 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 Mar 2001 16:04:12 +0200, Davie Davis
wrote:

Vreemd Ferdi, dat die enigste mense wat skaam is oor waar hulle stem
> witmense is wat anc stem.
> Sien jy nou dat daar tog maniere is om julle uit te wys.

Waarvan praat jy?

In die tweede plek is dit uiters vreemd dat jy skaam is oor wat ander
mense stem. Dis 'n konsep vol interne kontradiksie en neurose.

Ek neem aan jy is dus nie 'n ondersteuner van die vrye demokrasie is
waarvoor mense soos Koos de la Rey geveg het nie?
Re: êrens hier... [boodskap #39954 is 'n antwoord op boodskap #39933] Di, 06 Maart 2001 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Mar 2001 06:23:21 +0200, "Krokkie" wrote:

> Ken jy nie ander vloekwoorde nie, daar klink maar bietjie kak
hoor

Hys soos jy Krokkie. Jy kommunikeer ook so.
Re: êrens hier... [boodskap #39955 is 'n antwoord op boodskap #39909] Di, 06 Maart 2001 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 Mar 2001 08:50:26 +0200, lous wrote:

> Somtyds Ferdi wonder ek oor jou blootstelling aan die wereld ...

En ek oor joune Lou.

Wat ek aangehaal het is reguit uit die Romeins Hollandse reg.
Weet jy wat dit is?

>
> Ferdi wrote:

>> Vraag een. Wanneer is 'n ongebore baba 'n mens? Die reg ("the law")
>> het oor eeue 'n afsnypunt gemaak wanneer daar lewensvatbaarheid is.
>> Anders gestel, ek het nog nooit gesien dat 'n vrou wat 'n miskraam
>> gehad het, 'n begrafnis hou nie, maak nie saak wat haar geloof is nie.
Re: êrens hier... [boodskap #39956 is 'n antwoord op boodskap #39925] Di, 06 Maart 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 Mar 2001 20:46:03 +0200, Dave Du Plessis
wrote:

hier Ferdi het jy jou eie waardes bewys.
> Hier bewys jou jou eenheid van denke
> met dié van die swart massa

Actually is dit die Romeins Hollandse reg. Gegrond op die reg van die
ou Romeine soos verder uitgebou deur geslagte juriste in die
Nederlande - mense soos Hugo Grotius ens. - en verder uitgebou in
onder meer SA deur aanvullings vanuit die Engelse reg.
Dis 'n pretty algemene siening regoor die westerse wereld se
regstelsels.
Ek sal graag jou argumente wil hoor teenoor dit.

ns
> Waarom vertaal jy die woorde 'die reg' aan Afrikaanssprekendes
> uit Afrikaans na engels?

Omdat die nuusgroep vol van mense is wat nie gaan weet waarna ek
verwys nie. Hulle gaan "die reg" sien in terme van huidige wetgewing
(anders as die gemene reg) AS hulle genoeg weet. Anders gaan hulle
dit bloot sien as die teenoorgestelde van "verkeerd".
Re: êrens hier... [boodskap #39957 is 'n antwoord op boodskap #39909] Di, 06 Maart 2001 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So by the way, Lou, wat is jou siening?

(Of het jy nog nooit verby die emosie kon dink aan die goed nie?)

On Mon, 05 Mar 2001 08:50:26 +0200, lous wrote:

> Somtyds Ferdi wonder ek oor jou blootstelling aan die wereld ...
>
> Ferdi wrote:

>> Vraag een. Wanneer is 'n ongebore baba 'n mens? Die reg ("the law")
>> het oor eeue 'n afsnypunt gemaak wanneer daar lewensvatbaarheid is.
>> Anders gestel, ek het nog nooit gesien dat 'n vrou wat 'n miskraam
>> gehad het, 'n begrafnis hou nie, maak nie saak wat haar geloof is nie.
Re: êrens hier... [boodskap #39960 is 'n antwoord op boodskap #39953] Di, 06 Maart 2001 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi wrote:

> wrote:
>
[color=blue]>
Re: êrens hier... [boodskap #39963 is 'n antwoord op boodskap #39957] Di, 06 Maart 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 Mar 2001 14:47:20 GMT, nospam@me.at.all (Ferdi ) wrote:

>
> vir jou Lou
> So by the way, Lou, wat is jou siening?
>
> (Of het jy nog nooit verby die emosie kon dink aan die goed nie?)
>
> en vir jou Davie
> Ek neem aan jy is dus nie 'n ondersteuner van die vrye demokrasie is
> waarvoor mense soos Koos de la Rey geveg het nie?

Davie sê toe:
Ek het net so idee dat Lou my sal ondersteun wanneer ek altwee jou
vrae in een antwoord :
Wanneer jy Ferdi, 'n VRYE demokrasie ondersteun wat jou stelling dat
'n ongebore baba nie 'n mens is nie onderstreep, dàn vriend,
ondersteun ek nie JOU idee van 'n vrye demokrasie nie. ja. Wanneer
vrye demokrasie nie menslike emosie erken nie, hòe vry is dit dàn?

Skuus Lou, dat ek vir jou ook geantwoord het, maar heelwaarskynlik is
dit wat jy ook sou gesê het.

DD
Re: êrens hier... [boodskap #39972 is 'n antwoord op boodskap #39916] Wo, 07 Maart 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien jy het nog nie 'n enkele idee by jou arsenaal reaksies gevoeg
nie.

Ek het 'n idee:

Hoekom gaan loop jy nie so tussen 20:00 en 22:00 in Hillbrow rond nie. Vat
sommer vir Gloudina saam op die trip. Dan kan jy eerstehandse ondervinding
opdoen van hoe die swartes en die onwettige imigrante jou lekker vet bliksem
en al jou goed vat, net dalk jou lewe ook.

Daarna stap jy na die naaste stembus en gaan stem weer vir die ANC en sê vir
hulle dankie.

Ferdi jou dommie, hoe lank gaan dit vir jou vat om te sien jy is WIT, en die
swartetjies wat jy so koester en beskerm net dalk die eerstes gaan wees om
jou kop in jou gat in te druk. Want dit maak aan hulle geen verskil vir wie
jy stem nie ... JY BLY WIT
Re: êrens hier... [boodskap #39973 is 'n antwoord op boodskap #39955] Wo, 07 Maart 2001 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja stupit ek weet wat die romeins hollandse reg is maar waarna ek verwys
is die NIE-feit dat jy nog nooit gesien het dat 'n vrou 'n baba wat na
'n miskraam gebore is, begrawe nie.

Ferdi wrote:
>
> On Mon, 05 Mar 2001 08:50:26 +0200, lous wrote:
>
>
> En ek oor joune Lou.
>
> Wat ek aangehaal het is reguit uit die Romeins Hollandse reg.
> Weet jy wat dit is?
>
>>
>> Ferdi wrote:
>
>>> Vraag een. Wanneer is 'n ongebore baba 'n mens? Die reg ("the law")
>>> het oor eeue 'n afsnypunt gemaak wanneer daar lewensvatbaarheid is.
>>> Anders gestel, ek het nog nooit gesien dat 'n vrou wat 'n miskraam
>>> gehad het, 'n begrafnis hou nie, maak nie saak wat haar geloof is nie.
>

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: êrens hier... [boodskap #39974 is 'n antwoord op boodskap #39972] Wo, 07 Maart 2001 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Riaan jy mors jou asem met die WIT-SWARTES.
Hulle sal met tyd nog self besef in watter gemors hulle hulself nog gaan
beving met hulle
"geesgenote"

Donderdag nag het hulle weer affirmative shopping by my huis gedoen.
Die skuim het oor die muur geklim en my tuinstel onder die lapa uitgesteel.
My mure is voor 2 meter hoog. Nou maar elektrifiseer en maar kyk wat gebeur.

"Riaan" skryf in boodskap news:984lba$27fe$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek sien jy het nog nie 'n enkele idee by jou arsenaal reaksies gevoeg
> nie.
>
> Ek het 'n idee:
>
> Hoekom gaan loop jy nie so tussen 20:00 en 22:00 in Hillbrow rond nie. Vat
> sommer vir Gloudina saam op die trip. Dan kan jy eerstehandse ondervinding
> opdoen van hoe die swartes en die onwettige imigrante jou lekker vet bliksem
> en al jou goed vat, net dalk jou lewe ook.
>
> Daarna stap jy na die naaste stembus en gaan stem weer vir die ANC en sê vir
> hulle dankie.
>
> Ferdi jou dommie, hoe lank gaan dit vir jou vat om te sien jy is WIT, en die
> swartetjies wat jy so koester en beskerm net dalk die eerstes gaan wees om
> jou kop in jou gat in te druk. Want dit maak aan hulle geen verskil vir wie
> jy stem nie ... JY BLY WIT
>
Re: êrens hier... [boodskap #39975 is 'n antwoord op boodskap #39963] Wo, 07 Maart 2001 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Davie, dis nou nie presies wat ek sou gesê het nie (heeltemal te
beredenerd na my sin :) ) maar dit is in esensie my standpunt rakende
hierdie aangeleentheid.

Ook Ferdi het ek al my standpunt rakende aborsie gestel op die nuusgroep
en ook hier sit meeste mense daaroor op die draad. Onlangse statistiek
wys dat 145 000 wettige aborsies in SA uit gevoer is (tydperk ontglip
my?)- en soos ek toe vir Gloudina gesê het - volgende keer as jy by 'n
laerskool vol hardlopende jillende kinders verby ry dan dink jy net
daaraan - dit is omtrent 290 skole se kinders wat wettlik in SA vermoor
is. En ja dit is emosioneel.

Maar as jy die emosie wil weggooi dan het ons mos maklike maniere om van
armoede onstlae te raak, en van AIDS/Vigs, van mense met gebreke, mense
met lae IK's, ou mense en ons SA'ers se persoonlike gunsteling -
kriminele. Want sien ons verwyder hulle net uit die samelewing want
hulle sal net probleme vir die mense om hulle veroorsaak, die staat hope
geld kos en net in almal se pad wees. Dit is nou net die klein puntjie
van emosie wat in die pad kom ne?

Rakende die beginsel van lewensvatbaarheid wat in die pad staan. Kom ons
praat dan daaroor - 'n bevrugte eiersel wat geheg is aan die baarmoeder
wand is lewensvatbaar as die vrou in staat is om hom te dra tot volle
termyn. Die wet sê - hy moet buite die baarmoeder kan leef - is dit nou
met of sonder bystand? 'n Fetus van ses maande kan buite die baarmoeder
leef as hy ge-inkubeer word en intensiewe versorging ontvang. Maar as
jy hom op die operasie tafel laat sal hy sterf - hy het dus bystand
nodig. Dit is ook so dat 'n baba wat op sewe maande gebore word 'n beter
kans het as een op agt. Is die baba op sewe dan lewensvatbaar maar die
een op agt nie? Ook het die hof die afsny punt oor die eeue gemaak
wanneer daar lewensvatbaarheid is - jou woorde. Is daar dan klasse van
lewensvatbaarheid - byvoorbeeld 'n baba van ses maande is lewensvatbaar
in die VSA maar nie in SA of Mexiko nie? Skuif die lewensvatbaarheid
punt oor die eeue? Wat sal gebeur wanneer kunsmatige baarmoeders
beskikbaar word - (ja ja ek weet dit is nog SciFi) - sal dit
lewensvatbaarheid laat krimp tot die oomblik van konsepsie?

Jy kan nie die emosie by aborsie uitskakel nie. Soos ek voorheen probeer
sê het - as jy dit by aborsie kan doen hoekom doen jy dit dan ook nie
by mense wat probleme vir die samelewing is nie?

Kan ons byvoorbeeld emosie uitskakel by die doodstraf? Dit is tog ook
aanvaarbaar in terme van die Romeins Hollandse reg maar ons het die
emosie die wet laat "oorheers" in teenstelling met wat jy propageer by
aborsie. En jy kan redelik emosioneel raak oor die doodstraf - dis nou
as ek reg onthou :|

Davie Davis wrote:
>
> On Tue, 06 Mar 2001 14:47:20 GMT, nospam@me.at.all (Ferdi ) wrote:
>
>>
>>
> vir jou Lou
>> So by the way, Lou, wat is jou siening?
>>
>> (Of het jy nog nooit verby die emosie kon dink aan die goed nie?)
>>
>>
> en vir jou Davie
>> Ek neem aan jy is dus nie 'n ondersteuner van die vrye demokrasie is
>> waarvoor mense soos Koos de la Rey geveg het nie?
>
> Davie sê toe:
> Ek het net so idee dat Lou my sal ondersteun wanneer ek altwee jou
> vrae in een antwoord :
> Wanneer jy Ferdi, 'n VRYE demokrasie ondersteun wat jou stelling dat
> 'n ongebore baba nie 'n mens is nie onderstreep, dàn vriend,
> ondersteun ek nie JOU idee van 'n vrye demokrasie nie. ja. Wanneer
> vrye demokrasie nie menslike emosie erken nie, hòe vry is dit dàn?
>
> Skuus Lou, dat ek vir jou ook geantwoord het, maar heelwaarskynlik is
> dit wat jy ook sou gesê het.
>
> DD
Re: êrens hier... [boodskap #39976 is 'n antwoord op boodskap #39917] Wo, 07 Maart 2001 08:02 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Davie, kom ons gee jou 'n oefening wat grootliks tot jou verstandelike
ontwikkeling sal kan bydra.

Vat die volgende drie beginsels:
1. Nie-rassigheid.
2. Nie-seksisme.
3. Veelparty-demokrasie.

Nou bel jy die volgende organisasies en vra of hulle dit onderskryf:
a.) Die Vryheidsfront. b) Die Boshofs van Oranje c.) Die PAC d) Die
DA e) Die ANC f) Cosatu g) die SAKP h) Azapo i) Cassie Aucamp se AEB.

Raai wat gaan die meeste, indien nie almal nie, antwoord? Ek weet.
Maar hoekom gaan vergewis jy jou nie van wat aangaan nie.
En dan maak jy jou slim afleidings.

On Mon, 05 Mar 2001 16:04:12 +0200, Davie Davis
wrote:

>
>
> Vreemd Ferdi, dat die enigste mense wat skaam is oor waar hulle stem
> witmense is wat anc stem.
> Sien jy nou dat daar tog maniere is om julle uit te wys.
>
> DD
Vorige onderwerp: Die windpomp
Volgende onderwerp: Re: Nuwe SA'nse logika?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:32:44 MGT 2024