Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaanse Rap
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39541] Do, 22 Februarie 2001 06:33 na volgende boodskap
JustMad  is tans af-lyn  JustMad
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
VdET skryf in boodskap news:xtXk6.15645$Ut1.1462105@afrodite.telenet-ops.be...
> Hello,
>
> I'm looking for some Afrikaanse rap-groups.

"Brasse van die Kaap" is 'n Afrikaanse rap groep.

Weet iemand dalk iets van die groep "Funny Carp". Waar of wie kan vir my
samples van hulle musiek stuur.
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39550 is 'n antwoord op boodskap #39541] Do, 22 Februarie 2001 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
JustMad:
Weet iemand dalk iets van die groep "Funny Carp". Waar of wie kan vir my
samples van hulle musiek stuur.

Leuce:
Ek weet Heksie Gertenbach het 'n CD van hulle... e-mail haar en vra vir 'n
paar MP3's. Die maatskappy (Gallo dink ek) wat Funny Carp bemark glo nie in
MP3-bemarking nie, so enige MP3 van hulle wat jy in die hande kry sal dus
piraat wees.

Janee, innie Kap sê hille deydilik...
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39553 is 'n antwoord op boodskap #39550] Do, 22 Februarie 2001 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JustMad  is tans af-lyn  JustMad
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Voetleuce skryf in boodskap news:3a94d1b7$0$234@hades.is.co.za...
> JustMad:
> Weet iemand dalk iets van die groep "Funny Carp". Waar of wie kan vir my
> samples van hulle musiek stuur.
>
> Leuce:
> Ek weet Heksie Gertenbach het 'n CD van hulle... e-mail haar en vra vir 'n

Wie is Heksie Gertenbach en waar kry ek haar e-mail adres?

> paar MP3's. Die maatskappy (Gallo dink ek) wat Funny Carp bemark glo nie in
> MP3-bemarking nie, so enige MP3 van hulle wat jy in die hande kry sal dus
> piraat wees.
>
> Janee, innie Kap sê hille deydilik...
>
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39554 is 'n antwoord op boodskap #39553] Do, 22 Februarie 2001 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
JustMad:
Weet iemand dalk iets van die groep "Funny Carp". Waar of wie kan vir my
samples van hulle musiek stuur.

Leuce:
Ek weet Heksie Gertenbach het 'n CD van hulle... e-mail haar en vra vir 'n

JustMad:
Wie is Heksie Gertenbach en waar kry ek haar e-mail adres?

Leuce:
Sy's 'n vriendin van my, en sover ek weet is haar e-mail adres op een of
meer van haar websites. Hoop dit help.
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39556 is 'n antwoord op boodskap #39550] Do, 22 Februarie 2001 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
My bra', hie innie kaap praat ons van daai groep, en dis hulle naam ok:
"Brasse vannie Kaap" en hulle issie funny nie geho'
En hiesa praat ons somma' deyrelik regyt in afrikaans!
Hulle doen hulle ding in lekke' afrikaans hoo'

Nou nie my eerste keuse in musiekstyl nie, maar die manne doen 'ie ding!!
Thys oppie Bos innie Kaap
naby'rie 'Plein
waa daai manne vedaa kom!

Vir Gloudina:
Plein is natuurlik Mitchell's Plein op die Kaapse Vlakte...

"Voetleuce" skryf in boodskap news:3a94d1b7$0$234@hades.is.co.za...
> JustMad:
> Weet iemand dalk iets van die groep "Funny Carp". Waar of wie kan vir my
> samples van hulle musiek stuur.
>
> Leuce:
> Ek weet Heksie Gertenbach het 'n CD van hulle... e-mail haar en vra vir 'n
> paar MP3's. Die maatskappy (Gallo dink ek) wat Funny Carp bemark glo nie in
> MP3-bemarking nie, so enige MP3 van hulle wat jy in die hande kry sal dus
> piraat wees.
>
> Janee, innie Kap sê hille deydilik...
>
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39557 is 'n antwoord op boodskap #39556] Do, 22 Februarie 2001 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 22 Feb 2001 16:22:04 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> My bra', hie innie kaap praat ons van daai groep, en dis hulle naam ok:
> "Brasse vannie Kaap" en hulle issie funny nie geho'
> En hiesa praat ons somma' deyrelik regyt in afrikaans!
> Hulle doen hulle ding in lekke' afrikaans hoo'

Wat min mense besef is dat Jaap Marais in full flow waarskynlik die
eerste Afrikaanse rap was. Hy het net die dromme gekort.
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39558 is 'n antwoord op boodskap #39556] Do, 22 Februarie 2001 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Thys oppie Bos innie Kaap
> naby'rie 'Plein
> waa daai manne vedaa kom!
>
> Vir Gloudina:
> Plein is natuurlik Mitchell's Plein op die Kaapse Vlakte...

Thys, sonder jou hulp sou ek nou gedink het Mitchell's Plein
is die hoofkwartiere van die Polisie in Kaapstad (of is dit
nou Johannesburg? Dis so lank gelede dat hulle my daar van
die trappe afgestoot het en hulle gesê het ek op die seep
gegly het. Met die konkussie kan ek nie meer teveel onthou
nie.)
Is daar dan 'n Mitchell's Plein ook op die
Kaapse Vlakte? En bly jy daar naby?

Gloudina
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39580 is 'n antwoord op boodskap #39541] Vr, 23 Februarie 2001 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Trinkie-mode-aan:>
liewe anti gloudiena
ek is nou nie hennerietjie nie, ma my mamie het ok vi my gesê om nie so
lelik met oouer mense te wiesie.
is jammer om te hoor van anti se konkussie. ek hoop nou nettie anti se
konkussie het nou gelei tot 'n konklusie oor'ie plein se dinge nie. miskien
dink anti nog vannie j�n vostir plein of soiets. daa' was mos so 'n plek '
as 'n bastion teen die vyand' ok gewies.
Re: Afrikaanse Rap [boodskap #39607 is 'n antwoord op boodskap #39557] Vr, 23 Februarie 2001 19:28 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 22 Feb 2001 15:00:30 GMT, Nospam@this.stage. (Ferdi) wrote:

>
>
> Wat min mense besef is dat Jaap Marais in full flow waarskynlik die
> eerste Afrikaanse rap was. Hy het net die dromme gekort.
>
Heeeeeel interessant om te hoor dat jou musieksmaak òòk oom Jaap se
stem insluit Ferdi. Ek trek onvoorwaardelik alles terug wat ek van jou
en vir jou gesê het. ROL...

(baie dankie vir die Pretoria telefoonnommer wat jy telefonies 'n paar
dae gelede vir my gegee het - haar diens is egter power)

DD
Vorige onderwerp: Spinnekop vir Gustav
Volgende onderwerp: Terug na SA?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:41:20 MGT 2024